Die voortreflike uitgewerhuis Human & Rousseau het op Vrydag die 13de sy vyftigste bestaansjaar gevier met 'n glansgeleentheid in die Kaap. Skrywers, uitgewers, familie en vriende het saam met stigters Koos Human en Leon Rousseau hierdie mylpaal in die Suid-Afrikaanse uitgewersbedryf gevier. Naomi Bruwer het 'n paar bekende gesigte op foto vasgevang.
Koos Human (links) en Leon Rousseau (regs) het 50 jaar gelede Human & Rousseau-Uitgewers as jeugdige 27-jariges begin en so 'n omwenteling binne die Suid-Afrikaanse uitgewersbedryf gebring.
Kerneels Breytenbach het in breë trekke die merkwaardige geskiedenis van Human & Rousseau geskets. Klik hier vir sy toespraak.
Johan Bakkes
Yolande Breytenbach
Leon Rousseau het in sy toespraak veral op die eerste jare van die uitgewery gefokus.
Marie-Louise Rousseau en Ingrid Wolfaardt
Wilma Stockenström
Andries Wessels
Joan Hambidge
Annie Olivier van NB-Uitgewers
Koos Human het sy herinneringe van die afgelope halwe eeu met die gehoor gedeel.
Cloete Breytenbach
Hettie Scholtz drink 'n heildronk op Human & Rousseau se vyftig jaar.
Eloise Wessels, tans aan die hoof van NB-Uitgewers, het die formele verrigtinge afgesluit.
Deon Meyer en Nanette van Rooyen
Henry Jeffreys en Abraham H de Vries
Murray La Vita
Irna van Zyl
Surita Joubert van NB-Uitgewers
Jomarie Dick van Boeke-Insig
Hannes van Zyl gesels met Breyten Breytenbach.
Madri Victor en Nicola Menne van NB-Uitgewers
PJ Haasbroek
Deon Meyer
Louis Krüger en Etienne van Heerden
Loftus Marais van NB-Uitgewers
Eloise Wessels van NB-Uitgewers
Leon Rousseau saam met Koos en Trewhella Human
Leon Rousseau, Kerneels Breytenbach en Koos Human klink 'n glasie op die sukses van Human & Rousseau.
Chanette Paul en Jan van Tonder
Alida Potgieter van NB-Uitgewers (middel) saam met Marté en André le Roux