Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Boeke | Books > Resensies | Reviews > Afrikaans

Afrikaans


<< 1 2 3 4 >>

Die dokter as vennoot: ’n Juweel vir die gestoomrollerde publiek
Douwlina du Plessis - 2011-12-15
Die dokter as vennoot Dr Dawie van Velden Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781869194666 Prys: R180.95 Klik hier en koop Die dokter as vennoot nou van Kalahari.net! Dié lekkerlees 260-bladsy-boek is deur Protea Boekhuis uitgegee en vul beslis ’n ruimte en behoefte in die mark. Mense met vrae oor die mediese toestande wat hulle, om verskeie redes, nie met hulle mediese praktisyns wil bespreek nie, het hier goeie toegang tot mediese inligting wat op die man af is en betroubaar en...

David Kramer: ’n Biografie: ’n Gesaghebbende boek oor Kramer se werk
Schalk D van der Merwe - 2011-12-14
David Kramer: ’n Biografie Mathilda Slabbert en Dawid de Villiers Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624049678 Prys: R159.95 Klik hier en koop David Kramer: ’n Biografie nou van Kalahari.net! Ek was baie opgewonde toe ek gevra is om hierdie biografie te resenseer. David Kramer se statuur as kunstenaar en sy ongelooflike bydrae tot Suid-Afrikaanse musiek en teater vereis werklik nougesette aandag, en maak die idee van ’n biografie ’n welkome een. Biografieë oor Suid-Afrikaanse...

Grape bring kwessies uitdagend dog verteerbaar na vore
Johan Fourie - 2011-12-07
Grape: From Slavery to BEE Jeanne Viall, Wilmot James en Jakes Gerwel Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624049388 Prys: R179.95 Klik hier en koop Grape nou van Kalahari.net! Ek het die boek met die kleurvolle voorblad sien lê op die rakke van my plaaslike boekwinkel en dit belangstellend opgetel en deurgeblaai. Interessant, ja, maar vir ’n Stellenbosser is ’n boek oor wyn tog soos sneeu vir ’n Eskimo, nie waar nie? Die mededinging vir leestyd is elk geval so straf, het...

Bram Fischer: ’n Portret van teenstrydighede
Chris Marnewick - 2011-11-29
’n Seun soos Bram: ’n Portret van Bram Fischer en sy ma Ella Hannes Haasbroek Uitgewer: Umuzi ISBN: 97814152014703 Prys: R220 Klik hier en koop ’n Seun soos Bram nou van Kalahari.net! Soggens as ek oor Bram Fischerweg in Durban werk toe ry en my staal vir die dag se sake, wonder ek oor die advokaat wat Bram Fischer was. Wanneer ek smiddae op dieselfde roete huis toe ry en so in die ry van die advokaat in my ontslae raak, dan wonder ek weer oor die Bram Fischer wat ook so...

Spitstyd: ’n Boek vir haastig koop en stadig lees
Chris van der Merwe - 2011-11-22
Spitstyd: Uitgesoekte rubrieke Wilhelm Jordaan Uitgewer: Litera Publikasies ISBN: 9781920188351 Prys: R153.95 Klik hier en koop Spitstyd nou van Kalahari.net! In ’n tyd soos ons s’n, waarin mense haastig dink en vinnig skryf, staan die weeklikse koerantrubrieke van Wilhelm Jordaan uit. En nou is daar goeie nuus vir mense wat aan sy rubrieke verslaaf is (en ook vir mense wat sy rubrieke nog nie ken nie): so pas het ’n keur daaruit verskyn onder die titel Spitstyd, in Pretoria...

Byleveld: Realiteit is altyd harder, kouer en meer skokkend as fiksie
Gerhard Uys - 2011-11-22
Byleveld: Dossier van ’n baasspeurder Hanlie Retief Uitgewer: Umuzi ISBN: 9781415201428 Prys: R129.95 Klik hier en koop Byleveld nou van Kalahari.net! “Die twee is honger. Hulle sny die vleis van die lyk se boude af en braai die stukke net daar: asof dit skaaptjops is. Maande later vra Piet Byleveld vir hulle hoe dit voel om ’n mens te eet na jy hom gesodomiseer het. Dis net vleis sê die kaalkop sonder emosie, sonder berou. Net vleis en hulle was honger.” Hannelie...

The other Booker Prize: Sonderlinge verhale vanuit die rand van ons gesigsveld
Chris van der Merwe - 2011-11-16
The other Booker Prize Azila Talit Reisenberger Uitgewer: Pretext Publishing ISBN: 9780987004239 Azila Reisenberger het in ’n Hebreeuse huisgesin in Israel grootgeword, as jong vrou die wêreld deurreis, en haar later saam met haar Duitse man in Kaapstad gevestig. So pas het van hierdie merkwaardige vrou ’n tipe “vermomde outobiografie” verskyn met die raaiselagtige titel The other Booker Prize. Die hoofkarakter heet Abigail Pearlmutter, ’n karakter wie se lewensloop...

Woord vir woord: ’n Genotvolle stukkie werk
Daantjie Badenhorst - 2011-11-16
Woord vir woord: 'n lewensreis Johan Stemmet Uitgewer: The Penguin Group ISBN: 9780143528180 Prys: R129.95 Klik hier en koop Woord vir woord nou van Kalahari.net! Die afgelope twintig jaar is Johan Stemmet ’n bekende gesig op Suid-Afrikaanse televisie as aanbieder van die gewilde musiekvasvra Noot vir noot. Noudat sy sestigste verjaardag nader kom, het hy besluit om sy lewensverhaal te vertel. Hy begin sy verhaal met sy kinderjare op die Namakwalandse dorpie Kleinzee. Hy vertel van...

Riviereland – Twee besoeke aan Nederland: ’n Diachroniese reisverslag
Cilliers van den Berg - 2011-11-16
Riviereland: Twee besoeke aan Nederland Karel Schoeman Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781869194970 Prys: R250.95 Klik hier en koop Riviereland: Twee besoeke aan Nederland nou van Kalahari.net! Die jongste werk uit die pen van die befaamde romansier en historikus Karel Schoeman is ’n reisverslag getiteld Riviereland: Twee besoeke aan Nederland. Soos wat deur die titel aangedui word, beskryf die teks twee besoeke van Schoeman in 1999 en 2003 aan Nederland, hier beeldend voorgestel as...

Rugbyboeke 2011 – en een oor krieket
JB Roux - 2011-10-20
In ’n land waar die enigste “celebrities” sporthelde en korrupte politici is, is dit nie vreemd dat daar voor die aanvang van die Wêreldbekertoernooi soveel rugbyboeke verskyn het nie. Maar hoeveel van hierdie boeke gaan gelees word noudat ’n moedswillige skeidsregter die Springbokke die Wêreldbeker ontneem het? Want dis nou so dat Suid-Afrikaners ons nasionale rugbyspan tot die dood toe ondersteun … solank Die Span net nie gaan staan en verloor nie. Vir...

Reis na binne: ’n Gids oor lewensbalans in die middeljare
Elize Parker - 2011-10-11
Reis na binne: Van ontnugtering tot sielvolheid Truida Heymann Uitgewer: LAPA Uitgewers ISBN: 9780799349351 Prys: R168.95 Klik hier en koop Reis na binne nou van Kalahari.net! Het jy al gewonder hoekom lewensbalans jou ontwyk so skuins na veertig? Of oor die swaar gevoel van lewensmelankolie of ’n ongedurige moegheid wat jou oorval op die mees ongewone tye? En wat jy ook al doen, help nie veel om die balans te herstel nie? Dit is die onderwerp van hierdie ryk en boeiende boek...

As die stroom jou vat bied 'n mate van troos oor die raaisels van selfmoord
Stephanie Nieuwoudt - 2011-10-11
As die stroom jou vat: Die raaisel van selfmoord Jeanne Els Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624049708 Prys: R148.95 Klik hier en koop As die stroom jou vat nou van Kalahari.net! In ’n wêreld waar die een taboe na die ander na die lig gebring en ondersoek word, is daar steeds ’n effense stilte voordat iemand wie se ouers of ander familielid selfmoord gepleeg het, dié bekentenis maak. En dikwels weet die mense wat die woorde aanhoor, ook nie wat om te sê nie. Dalk...

Omvattende gids vir gesinsgesondheid – ’n waardevolle toevoeging tot die armamentarium van ouers
Dawie van Velden - 2011-10-04
Omvattende gids vir gesinsgesondheid Dr Linda Friedland Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 97807981151115 Prys: R299.95 Die feit dat NB Uitgewers bereid is om nog ’n gesondheidsgids in Afrikaans uit te gee nadat die uitgewers die alombekende Dr Jan van Elfen se Dokter in die Huis in 1993 uitgegee het, en weer in 2001 volledig bygewerk het, beteken dat daar ’n behoefte is aan bygewerkte mediese inligting in Afrikaans. Omvattende Gids vir Gesinsgesondheid deur dr Linda Friedland wat...

Kos vir die kenner – ’n prikkel tot die wonderwêreld
Nanette van Rooyen - 2011-09-22
Kos vir die Kenner C Louis Leipoldt Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798154802 Prys: R230.95 Klik hier en koop Kos vir die kenner nou van Kalahari.net! Deur al my kinderjare het net twee ikone my kamermuur in die vorm van reuse-plakkate gehaal: Ludwig von Beethoven en C Louis Leipoldt. Vandag sou ek veel meer komponiste op my muur gehad het, maar Leipoldt met sy anderwêreldse oë hang nog steeds teen my wall of fame. Hierdie keer net in die vorm van sy boeke in my huis....

'n Annerster soort se stem is sterk
Jaco Fouché - 2011-09-13
’n Annerster soort Thijs NelUitgewer: Ateljee Die stem van Thijs Nel se verhalebundel ’n Annerster soort is sterk. Die redigering is goed. Ek het nie ’n enkele drukfout raakgesien nie en die taalgebruik is op die man af, maar keurig. Beskrywings word in kort sinne baie doeltreffend aangewend. Die boek bestaan uit drie dele, die eerste deel sowat 70 bladsye, die ander dele sowat 20 bladsye elk. Dit is ’n “tweede bygewerkte uitgawe” (volgens die titelblad)...

The Young Gay Guys Guide to Safer Gay Sex: Allermins ’n prekerige pamflet
JB Roux - 2011-08-11
The Young Gay Guys Guide to Safer Gay Sex Text by Robin Malan Illustrations by Roberto Millan Uitgewer: Junkets Publisher Prys: R80.00 Die meeste van ons ken Jan van Elfen se Wat seuns moet weet goed. Dié boek staan al jare lank in vir pa’s wat nie besef hoe belangrik dit is om self met hul seuns oor “die dinge van die lyf” te praat nie. Of wie se verhoudings met hul seuns nie intiem genoeg is vir so ’n gesprek nie. Hoeveel seuns ooit Van Elfen se boek gelees...

Kyk my in die oë: ’n Openhartige en dapper weergawe van bipolêre stoornis
Deon Knobel - 2011-07-13
Kyk my in die oë Elsabé Brits Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624048916 Prys: R180.00 Klik hier en koop Kyk my in die oë nou van Kalahari.net! Hierdie boek oor bipolêre gemoedstoornis, Kyk my in die oë deur Elsabé Brits, vul ’n groot leemte in die Afrikaanse literatuur. Dis die aangrypende verhaal van ’n talentvolle en sensitiewe persoon wat ook hoogs bekwaam is in haar werk en reeds talle toekennings ontvang het vir haar navorsing en artikels oor...

Aan die ander kant van die draad – Engelse boeke vir Afrikaanse lesers
JB Roux - 2011-06-29
Afrikaanse boeke hoef nie terug te staan vir wat in Engels beskikbaar is nie, maar die groen lappies gras aan die ander kant van die draad bring dikwels vreugde. Daar het die afgelope maande ’n handvol Engelse boeke verskyn wat ook by Afrikaanse lesers byval sal vind. Die meeste boeke is óf plaaslik uitgegee óf die skrywer(s) het bande met Suid-Afrika. Dis goed om te weet dat ook die Engelse vertakking van die Suid-Afrikaanse boekebedryf sy kant bring. House of War Hamilton...

Oorvloed en ontneming: Tannie Essie in die paradys (Of: My drie dae in die hel)
Bibi Slippers - 2011-05-19
Ek leef van vrugte – vandag Essie Honiball, geredigeer deur Johan Nel Uitgewer: Benedic Boeke ISBN: 9780981440828 Prys: R160.00 Dit neem sommige mense jare om oor traumatiese gebeure te praat. Party kom nooit so ver nie. Ander konfronteer die demone van die verlede met pen op papier. Vandag tokkel ek uiteindelik my eie trauma op die sleutels van ’n skootrekenaar uit. As kind het ek eenmaal ’n trok vol hoenders op pad na die slaghuis sien ry. Ek het vir ’n baie lang...

Oorvloed en ontneming: Tannie Essie in die paradys (Of: My drie dae in die hel)
Bibi Slippers - 2011-05-19
Ek leef van vrugte – vandag Essie Honiball, geredigeer deur Johan Nel Uitgewer: Benedic Boeke ISBN: 9780981440828 Prys: R160.00 Dit neem sommige mense jare om oor traumatiese gebeure te praat. Party kom nooit so ver nie. Ander konfronteer die demone van die verlede met pen op papier. Vandag tokkel ek uiteindelik my eie trauma op die sleutels van ’n skootrekenaar uit. As kind het ek eenmaal ’n trok vol hoenders op pad na die slaghuis sien ry. Ek het vir ’n baie...

Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte verdien slegs ’n halwe loflied
JB Roux - 2011-02-22
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte Saamgestel deur Fanie Olivier Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798151825 Prys: R165.75 Klik hier en koop Die mooiste Afrkaanse liefdesgedigte nou van Kalahari.net! Vir iemand wat nooit ooghare vir die poësie van die afgelope dekades gehad het nie maar ’n “sucker” is vir die romantiek, is Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte (vierde, uitgebreide uitgawe, saamgestel deur Fanie Olivier en uitgegee deur Human & Rousseau)...

Janie du Plessis: ’n Keuse vir die lewe met duidelike vaardigheid geskryf
Ronel Nel - 2011-02-02
Janie du Plessis: ’n Keuse vir die lewe Martie Retief-Meiring Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798151139 Prys: R128.00 Klik hier en koop Janie du Plessis: ’n Keuse vir die lewe nou van Kalahari.net! Ons het grootgeword met Janie du Plessis se gesig voor ons. Op televisie (as die funky, borselkop-aanbieder van die tienerprogram Teletien); op tydskrif-voorblaaie; as mode-model; later jare in glansblaaie as sosiale vlinder en rykmansvrou; met kort tussenspele as verhoogakteur...

Madri Victor op die spoor van Deon Meyer se jongste trefferboek
Madri Victor - 2011-01-26
Spoor Deon Meyer Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798152501 Prys: R215.00 Klik hier en koop Spoor nou van Kalahari.net! Resensie deur Madri Victor Deon Meyer. Die naam sê al meer as wat enige inleiding kan doen. Want Deon is nie net een van die bekendste en mees suksesvolle skrywers in Suid-Afrika nie, hy is ook internasionaal bekend – en geliefd – met ’n ellelange lys toekennings agter sy naam. Hy het groupies, fans wat erg gespanne wag vir die volgende boek...

Witwees in Afrika – Gedagtes oor Max du Preez se Dwars: Mymeringe van ’n gebleikte Afrikaan
Desmond Painter - 2010-12-07
Dwars: Mymeringe van ’n gebleikte Afrikaan Max du Preez Uitgewer: Zebra Press ISBN: 9781770220560 Prys: R187.00 Klik hier en koop Dwars: Mymeringe van ’n gebleikte Afrikaan nou van Kalahari.net! Vergun my om hierdie resensie op ’n ietwat persoonlike noot te begin. Ek het Vrye Weekblad destyds ontdek toe ek nog op skool was – kort op die hakke van ’n ander openbarende ontdekking, die Voëlvry-musiekbeweging. Ek het die koerant heel per toeval op die plaaslike...

Brouhaha ’n intieme dokument wat die leser dwing om vrae te stel
Marius Crous - 2010-12-07
Brouhaha Eben Venter Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624049043 Prys: R165.75 Klik hier en koop Brouhaha nou van Kalahari.net! 1. Brouhaha [bruaa]. s.m. F: Hubbub, bullabaloo; hum (of conversation) Harrap’s New Shorter French and English Dictionary 2. In hierdie versameling “verstommings, naakstudies en wenresepte” bundel Eben Venter die rubrieke wat hy vir By geskryf het. Dit word in drie afdelings aangebied, nl “Brouhaha”, “Stoney” en “Resepte”...

Herinneringe ter besieling: dapperheid oor grense van tyd en plek
Francois Verster - 2010-12-02
Dapper kinders van Suid-Afrika DJ Kotzé (Samesteller) Uitgewer: Protea ISBN: 9781869193461 Prys: R180 Klik hier en koop Dapper kinders van Suid-Afrika nou van Protea Boekhuis! In die voorwoord van Dapper kinders van Suid-Afrika noem die samesteller (wyle DJ Kotzé) daarvan dat “al ’n paar boeke in verband met die dapper kinders van Suid-Afrika verskyn [het]”. Die leser wonder waarskynlik: “Waarom dan nog een?” en “Wie is dié dapper...

Die sneeuslaper: Is daar lewe na Agaat?
Joan Hambidge - 2010-11-29
Die sneeuslaper Marlene van Niekerk Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798151818 Prys: R175 Klik hier en koop jou eksemplaar van Die sneeuslaper nou van Kalahari.net! I Is daar lewe na Agaat? Na die enorme sukses van Agaat, wat selfs deur Toni Morrison aangeprys is, staan die leser voor Marlene van Niekerk se jongste teks, Die sneeuslaper. Dit is ’n teks wat, soos Memorandum, selfrefleksief omgaan met die skryfproses en die leser plaas binne die komplekse problematiek van...

Al wat ons het, is oomblikke: Deborah Steinmair lees ’n Vrou gaan dokter toe
Deborah Steinmair - 2010-11-17
’n Vrou gaan dokter toe Ray Kluun Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624048947 Prys: R169.96 Klik hier en koop ’n Vrou gaan dokter toe nou van Kalahari.net! Wanneer ek op die voorblad van ’n boek sien dat dit wêreldwyd meer as ’n miljoen kopieë verkoop het, sak my moed in my skoene, synde nie ’n kuddedier nie. Maar soms is ’n boek so universeel-menslik dat dit kuddediere van ons almal maak. Ray Kluun se bittersoet roman, wat gebaseer is op die werklikheid,...

Takseer gerus Die voëlgids vir Suider-Afrika op sy voorbaadjie
Morné du Plessis - 2010-11-10
Die voëlgids vir Suider-Afrika Burger Cillié en Ulrich Oberprieler Uitgewer: LAPA ISBN:9780799346862 Prys: R240.00 Klik hier en koop Die voëlgids vir Suider-Afrika nou van Kalahari.net! Wie’t gesê ’n voëlgids is ’n flou plaasvervanger vir seëls versamel? Of jukskei speel? Sit ’n boek met ’n blosende kakelaarwyfie op sy voorblad voor my neer, en jy het ’n resensent wat begin rittel soos ’n skoolseun uit die sewentigs...

’n Studie van Afrikaans op Universiteitsvlak spreek vrae aan en bied oplossings
Micheal le Cordeur - 2010-11-02
’n Studie van Afrikaans op Universiteitsvlak met betrekking tot grondwetlike kwessies, die studentemark en onderrigtaalmodusse Uitgewer: Saamgestel en uitgegee deur die FW de Klerk Stigting met die hulp van die Dagbreek Trust Bladsye: 182 Jaar: 2010 Klik hier en laai die dokument in PDF-formaat af. Toe ek nog ’n student by hom was, het Johan Combrinck altyd gesê: die doel van taal is 100 persent kommunikasie die eerste keer. Die FW de Klerk Stigting (hierna “die Stigting”)...

“’n Griekse slaai, asseblief”: Enkele opmerkings oor DJ Winterbach se Die begunstigde
Desmond Painter - 2010-10-14
Die begunstigde DJ Winterbach Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798150958 Prys: R170 Klik hier en koop jou eksemplaar van Die begunstigde nou van Kalahari.net! Afrikaanse kritici het skynbaar ’n swak vir (veral Griekse) mitologiese verwysingsraamwerke – en wanneer ’n skrywer so ’n verwysingsraamwerk “Jungiaans” inspan om iets te sê oor die vertekening van die self binne ’n dualistiese of dualiserende kultuur, soveel te beter! Tog vind...

Papawers is ’n moet lees-boek
JB Roux - 2010-09-29
Papawers Ingrid vander Veken Uitgewer: LAPA ISBN:9780799346619 Prys: R160 Klik hier en koop Papawers nou van Kalahari.net! “Kom na my toe,” nooi Ingrid van der Veken, Nederlandse joernalis en skrywer, haar stiefseun, David, in die openingsreëls van Papawers. “Kom sit hier in die son langs my op die bank ...” Sy wil met hom gesels om hom te verstáán en dalk iets van die lewe self te begryp. Maar die uitnodiging geld ook haar lesers: die skrywer wil...

Afstande: Baie vleis aan been, maar te min murg
Sonja Loots - 2010-09-22
Afstande Dan Sleigh Uitgewer: Tafelberg ISBN:9780624049098 Prys: R233.75 Klik hier en koop Afstande nou van Kalahari.net! Met Afstande pak Dan Sleigh ’n uitdaging wat menige romanskrywer tjankend en stert-tussen-die-bene op vlug sou laat slaan. Met sy lywige, historiese roman stel hy ook ’n strawwe uitdaging aan sy lesers. Vir vele sal dit te uitmergelend wees, en hulle sal die aftog blaas lank vóór die begin van die optog waarop die karakters hulle in die eerste hoofstukke...

Lukas, die geliefde geneesheer word aanbeveel vir die kerklike- sowel as sekulêre gemeenskap
Herman Lombard - 2010-08-31
Lukas, die geliefde geneesheer Louise Prinsloo Uitgewer: Protea ISBN: 9781869193706 Prys: R160 Klik hier en koop Lukas, die geliefde geneesheer nou by Protea Boekhuis! Die verskyning van Louise Prinsloo se boek Lukas, die geliefde geneesheer is ’n groot letterkundige gebeurtenis vir opbouende leesstof vanuit die godsdienstige bodem. Dit is ’n Bybelroman. Dis ook fiksie in ’n genuanseeerde sin van die woord (sien later). Dis eintlik ’n geskiedskrywende vertelling (narratief)....

Pamuk se The Museum of Innocence bied veel om te geniet en te bewonder
Louise Viljoen - 2010-08-11
The Museum of Innocence Orhan Pamuk Uitgewer: Faber And Faber ISBN: 9780571237005 Prys: R245.61 Klik hier en koop The Museum of Innocence nou by Kalahari.net! The Museum of Innocence is die jongste roman van Orhan Pamuk, wat wêreldwye bekendheid én die Nobelprys vir letterkunde verwerf het met romans soos The Black Book, My Name is Red en Snow. Sy jongste roman, The Museum of Innocence,is reeds in 2008 in Turks gepubliseer, maar die Engelse vertaling daarvan deur Maureen Freely...

Haasbroek vermag iets magies in Kruispunt
Joan Hambidge - 2010-07-28
Kruispunt PJ Haasbroek Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798151719 Prys: R144.50 Klik hier en koop Kruispunt nou by Kalahari.net! PJ Haasbroek het veral as kortverhaalskrywer ’n besondere bydrae binne die Afrikaanse letterkunde gelewer. ’n Mens dink hier in die besonder aan bundels soos Heupvuur (wat bekroon is met die Eugène Marais-prys) en Roofvis. Aan sy romans het hierdie leser min erg. Die verhale is uitgesponne en die simboliek dikwels te swaar vir die teks. Maar...

Die benederyk is grootse literatuur met 'n ruim en ryk verwysingsveld
Chris van der Merwe - 2010-07-14
Die benederyk Ingrid Winterbach Uitgewer: Human & Rousseau ISBN:9780798151474 Prys: R165.75 Klik hier en koop Die benederyk nou by Kalahari.net! Ingrid Winterbach het naam gemaak as skrywer en ook as skilder; geen wonder nie dat skilderskap so prominent figureer in haar jongste roman, Die benederyk. Die sentrale karakter, Aaron, uit wie se perspektief die gebeure weergegee word, is ’n skilder, terwyl sy broer, die wonderlik beminlike Stefaans, wat feitlik net so belangrik in die verhaal...

Witboy in Afrika: Pionier vertrek na Rwanda, Nigerië
MC Botha - 2010-06-28
Witboy in Afrika Deon Maas Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624047780 Prys: R153 Klik hier en koop Witboy in Afrika nou by Kalahari! In die slegte ou dae van sensuur het ons volk se sedebewakers hare gekloof oor die teoretiese verskynsel “gemiddelde leser”. Dié sou glo aanstoot neem, of nie, teen ’n boek wat reg lê om verbied te word. Gelukkig het dié fiktiewe “gemiddelde leser” intussen uitgesterf. Nou wonder ek of daar vandag dalk so iets soos ’n...

Die Onbekendes laat jou hartklop versnel
Stephanie Nieuwoudt - 2010-06-25
Die Onbekendes Francois Bloemhof Uitgewer: Lapa ISBN: 9780799345230 Prys: R154.95 Klik hier en koop Die Onbekendes nou by Kalahari.net! Francois Bloemhof ken die kuns om spanning te skep. As jy die regte toerusting het, sal jy waarskynlik met die lees van sy rillers agterkom jou hartklop versnel en dat jy ampertjies vergeet om asem te haal. En die lekkerste is dat jy in gemaklike Afrikaans op ’n vinnige leesrit geneem word. Bloemhof se jongste riller, Die onbekendes, bevat momente wat...

Koue kos is comfort food – Marita van der Vyver se jongste roman
Nikki Lordan - 2010-06-25
Dis koue kos, skat Marita van der Vyver Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624048855 Prys: R157.25 Klik hier en koop Dis koue kos, skat nou by Kalahari.net! Met die eerste oogopslag bekyk ek Marita van der Vyver se jongste roman krities; ek blaai met ’n frons vinnig deur die hoofstukke; dit word geweeg en ewe roekeloos te lig bevind. Tog, ná ’n regverdige lees vind Dis koue kos, skat ewe gemaklik sy plek op my boekrak, asook binne haar oeuvre. Marita van der Vyver het haar talent...

“Op die pad wat jy maak, ry jy self” – Lina Spies lees Christine Barkhuizen-Le Roux se Padmaker
Lina Spies - 2010-05-27
Titel: PadmakerSkrywer: Christine Barkhuizen–Le Roux: Uitgewer: Human en Rousseau, Kaapstad Prys: R195Bladsye: 352ISBN: 9780798150965Klik hier om Padmaker by Kalahari.net te koop! Christine Barkhuizen-Le Roux se debuutroman Padmaker plaas die leser onmiddellik binne die handelingsverloop. Daar is geen lang beskrywende inleidings wat op woordspel konsentreer voordat die leser uiteindelik deur die personasies en wat met hulle gebeur, geboei word nie. Die inleidende paragraaf van die eerste...

Helene de Kock se Somersneeu lees glad
Suzette Kotzé-Myburgh - 2010-03-29
Titel: SomersneeuSkrywer: Helene de KockUitgewer: Human & RousseauISBN: 9780798151153Prys: R175 Klik hier en koop jou eksemplaar van Somersneeu nou van Kalahari.net! Die verhaal open met ’n skokkende en alte bekende gegewe: ’n plaasmoord. Daar word nie gesê wie vermoor word nie, ook nie die persoon se vrou se naam nie, dus hou dit die leser lank aan die raai – ’n slim tegniek deur die skrywer. Somersneeu verbeeld die wel en wee van ’n groepie vriende wat in...

Proe die lekker, kos-inspirasie uit SARIE allerweë die proe werd
Ilse Reuter - 2010-03-29
Titel: Proe die lekker, kos-inspirasie uit SARIE Outeur: Barbara Joubert Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798150620Publikasiedatum: Julie 2009 Bladsye: 192 Prys: R215Klik hier om Proe die lekker, kos-inspirasie uit SARIE by Kalahari.net te bestel! “Eet eers met jou oë, dan met jou mond – en moenie bekommerd wees oor die heupe nie!” Met dié wyse raad nooi Barbara Joubert, bekende en bekroonde kosredakteur van Sarie, op elke bladsy van Proe die lekker, kos-inspirasie...

Briewe uit Brittanje: reuse-verskeidenheid glimlag-stories met vindingryke toepassings
Hennie van Deventer - 2010-03-18
Briewe uit Brittanje Skrywer: Rhynie Greeff ISBN: 9781770220768 Prys: R159,95 Uitgewer: Zebra Press Klik hier en koop Briewe uit Brittanje nou by kalahari.net! “Liewe mense van my land …” Klokslag elke maand kom ’n brief met ’n bekende stempel – die moeite werd om, by wyse van spreke, daarvoor die posman by die tuinhekkie te gaan inwag. Eendag daag ’n hele boks vol briewe op, die hele posbus kant en wal. Jy weet nie waar om te vat en te los...

Goed om te weet: Dié feiteboek vir ingeligte Suid-Afrikaners is ’n intellektuele plesier
Leon van Nierop - 2010-03-08
Titel: Goed om te weet: Dié feiteboek vir ingeligte Suid-Afrikaners Skrywers/samestellers: Hans Büttner en George Claassen ISBN: 9780624047759Prys: R295 Uitgewer: TafelbergKlik hier en koop jou eksemplaar van Goed om te weet nou van Kalahari.net! Hierdie keurig-versorgde bundel propvol onderhoudende wetenswaardighede is die mees verdienstelike intellektuele plesier wat jy kan hê sonder om jou brein te ooreis. Die skrywers en samestellers het die boek in dertien afdelings...

Sokker: Jy wil dit weet, al weet jy nog nie jy wil dit weet nie
Tinus Horn - 2010-03-02
Titel: Sokker – alles wat jy wil weet maar te skaam is om te vraSkrywer: Tim SandhamUitgewer: Lapa UitgewersISBN: 9780799345377Klik hier om die boek op Kalahari.net te koop! Dis in die lug; dis op die grond. Dis erg aansteeklik, en ’n kondoom gaan jou nie daarteen beskerm nie. Vergeet ook maar van ’n vitamien B12-inspuiting en daai simpel suikerpilletjies wat die homeopaat aan jou wil afsmeer. Selfs dokter Ishmael Mtomkulu, wat so mooi kan help met die Lotto, penisvergrotings en...

Mulder-boek net betyds vir Afrikanervryheidstryd
Dan Roodt - 2010-02-16
Skrywer: Pieter MulderTitel: Kan Afrikaners toyi-toyi? Pretoria: Protea-boekhuisDatum: 2008ISBN: 978-1-86919-256-3Prys: R160Klik hier om Kan Afrikaners toyi-toyi? by Kalahari.net te bestel! Sedert die einde van 2009 heers ’n nuwe gees in die Afrikanerpolitiek. Vele mense het al onlangs opgemerk dat die debat in Afrikaans en onder Afrikaners geheel en al ’n ander koers begin inslaan as in Suid-Afrikaanse Engels. Terwyl die Engelse politieke diskoers vassteek in die gemeenplasige begrippe...

Pynlike, soms onwillige herinneringe aan ’n rock ’n roll-toer: ’n Resensie van Koos Kombuis se Die tyd van die Kombi’s
Desmond Painter - 2010-01-19
Titel: Die tyd van die kombi'sSkrywer: Koos KombuisUitgewer: Human & RousseauISBN: 9780798150996Prys: R185Klik hier en koop Die tyd van die kombi’s nou van Kalahari.net! Voëlvry was, in sekere opsigte, meer as net ’n rock-toer; dit was ’n maatskaplike beweging. Maar ’n mens sou ook te ver kon gaan. Jy sou in so ’n mate kon fokus op Voëlvry as ’n maatskaplike en politieke fenomeen dat jy uit die oog kan verloor dat dit, op die ou end, tog ook...

Oogensiklopedie gee nie sommer sy geheime prys nie
Joan Hambidge - 2010-01-18
Titel: OogensiklopedieDigter: Gilbert Gibson ISBN: 978 0 624 04831 2 Uitgewer: Tafelberg, 2009Bladsye: 135Klik hier en koop Oogensiklopedie nou van Kalahari.net! IGilbert Gibson het vanaf sy debuut met Boomplaats (2005) die aandag getrek as ’n opwindende digter wat op ’n slim wyse met intertekste werk. Toe kom die tweede bundel, Kaplyn (2007) en hy maak van die intertekstuele spel iets verregaande en uitdagend. Hy verskaf vooraf woorde – nee, eintlik spore – waarmee die...

Karlien van der Merwe se Lucas ’n aanwins vir elke geskiedenisbewuste én algemene leser
Rosa Smit - 2010-01-05
Karlien van der Merwe se Lucas verskyn dié jaar en kry as oorlogsroman dadelik ’n volwaardige plek in die Afrikaanse literatuur. Die skrywer skep met sorg en meelewendheid ’n verhaal oor die lyding van die Boerevolk tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Sy slaag daarin om met klein komposisies en tonele ’n eenheid te bou waarin ons Lucas waarneem wat reeds as jong seun, en later as man, deeglik alle aspekte van verlies beleef. Saam met die gemeenskap en die beleërde...


<< 1 2 3 4 >>