Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Artikels | Features > Afrikaans

Afrikaans


<< 1 >>

Hipermedia en -poësie: ’n kort inleiding
Chris Brunette - 2009-10-22
Welcome to the information age, circa 2001, where nothing is quite like it used to be and everything is the same, only more so. — Laura GurakHoewel dit mag voorkom of elektroniese teks ‘n heel nuwe vorm van poësie moontlik maak, is afwykings van tradisionele, gedrukte poësie nie ‘n nuwe verskynsel nie. Die eerste tentoonstelling van visuele, klinkende en bewegende poësie het reeds in 1964 in Cambridge plaasgevind (Solt 1968). Selfs vroeër het Tommaso Filippo...

Wortels wat oor kontinente heen strek: Surinaamse skrywers besoek Suid-Afrika
Willem Fransman - 2008-12-19
ʼn Reis op soek na ʼn identiteit. Dis hoe die Surinaamse skrywers hul ekskursie na Suid-Afrika beskryf. ʼn Soeke na hul wortels op ʼn ander kontinent, ʼn ander land, wat tog so identies soos hul moederland is ... en natuurlik die Nederlandse naelstring wat die twee lande aan mekaar verbind! ʼn Eintlike soeke na taalbroers en -susters. En daarvan het hulle baie gekry!Die groepie Surinaamse skrywers sou op 6 en 7 Oktober 2008 op die vliegtuig in Schiphol en Den Haag opklim met...

Deelnemers aan Versindaba 2008 deel hul indrukke
2008-10-09
LitNet het deelnemers aan Versindaba 2008 genader vir hul kommentaar op dié geleentheid wat op 5 en 6 September op Stellenbosch gehou is. Lees die reaksies van Joan Hambidge, Vader Bonaventure Hinwood, Ilse van Staden, Charl-Pierre Naude, Helena Conradie, Rosa Smit, Marius Crous, Carina Stander, Jasper van Zyl en Peter Snyders. Joan Hambidge oor Versindaba 2008 Digters is soos skoonheidskoninginne: in kompetisie, die naels altyd uit vir mekaar. (Behalwe: ek hou van almal.) Die Versindaba...

Tref en trap
Jaco Botha - 2008-05-06
Kyk, ek is mos so half van ’n wannabe komediant. Toe gaan doen ek bietjie navorsing oor wat Afrikaanse mense snaaks vind. Sekerlik die belangrikste ding wat ek uitgevind het, is dat die poepgrap Afrikaners al vir honderde jare laat skater. Of dit nou Suutjiespoepers in Stellenbosch of Spuitpoepers van Springs is, almal geniet die ou klankie van ’n bobaas buikwind. Mense soos Leon Schuster en Willie Esterhuyse verstaan hierdie feit intiem en laat dit vir hulle werk. Selfs ’n...


<< 1 >>