Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Film > Artikels | Articles

Artikels | Articles


<< 1 >>

Harry Potter and the way forward
Rohan Magerman - 2011-08-10
Untitled Document Director: David Yates Cinematography: Eduardo Serra Starring: Daniel Radcliffe, Ralph Fiennes, Emma Watson, Rupert Grint, Alan Rickman, Helena Bonham Carter Runtime: 130 minute With the final instalment of the Harry Potter saga, The Deathly Hallows: Part 2, currently on circuit, fans of the series must be walking around with tissues in front of their eyes. It is indeed sad to say goodbye to a much-loved film series which has captivated the world for more than a decade. But...

Black Butterflies actor Grant Swanby in conversation with Janet van Eeden
Janet van Eeden - 2011-08-10
Untitled Document Grant Swanby Grant, you’ve been acting for many years now – on stage, on television (you became a household name playing Ryno in Isidingo for a few years) and in film. In fact, many films made in this country feature you. Could you tell the readers of LitNet about your role in Black Butterflies? I play the part of Jan Rabie, the well-known South African writer and one of the leading minds in the movement known as the “Sestigers”. Together with his wife...

Daar doer in die fliek: Leon van Nierop kyk terug op die Afrikaanse rolprentbedryf
Steyn du Toit - 2011-07-14
Untitled Document Lede van die Daar doer in die Fliek-span. Van links is Christa Lategan (vervaardiger en redigeerder), Zendre Lategan (produksie-assistent), Johan Lategan (regisseur en redigeerder) en André van den Heever (kameraman). Daar doer in die Fliek is nie ’n formele dokumentêr nie. Dit is eerder ’n gesellige kuierprogram waarin Leon van Nierop met nostalgie terugkyk na die geskiedenis van die Afrikaanse rolprent. Hy vertel meer vir Steyn...

Fees van die ongenooides nou op kykNET
2010-03-18
Fees van die ongenooides is die storie van gewone mense wie se lewens deur oorlog geraak word. Wanneer groot opstande, revolusies en oorloë dreig en mense se lewens aangetas word, word hulle sosiale wese in flarde geskeur, hulle toekoms word onseker en hulle lewens kry ’n oop einde. Die desperate dilemma waarin hulle hulle bevind, laat hulle dinge doen wat ondenkbaar sou wees in tye van sekuriteit en voorspelbare vrede. Die verwarring en onsekerheid wat oorlog meebring, veroorsaak...

A few Academy Award predictions for 2010
Reney Warrington - 2010-03-03
Introduction First off, of course Avatar is going to clean up at the Oscars! It will be a great pity, though. Yes, the film was groundbreaking in terms of animation. The much needed lesson in biodiversity was conveyed in a "cool" medium that would engage younger audiences as well. However, James Cameron forgot all about narrative, character development and the underrated power of subtlety. Give him an Oscar for Art Direction or Special Effects, but Best Picture? No! That honour...

Top tien flieks vir 2008
Suzette Kotzé-Myburgh - 2008-12-18
1. Gone baby gone 2. Lust, caution 3. The counterfeiters 4. Paris Je t'aime 5. The kite runner 6. Juno 7. Into the wild 8. Darjeeling Limited 9. The band's visit 10. Jerusalema 1. Gone baby gone: Tot my groot teleurstelling het dié film blitsvinnig van ons kringloop verdwyn - wat seker beteken dat min mense daarna gaan kyk het. Hierdie fliek oor die verdwyning van 'n vierjarige dogtertjie in 'n versukkelde buurt in Boston is egter 'n speurverhaal én 'n morele...

Heath Ledger, 1979-2008
'n Kort oorsig oor sy films

André Crous - 2008-01-29
Geboortedatum: 4 April 1979Sterfdatum: 22 Januarie 2008 James Dean, 'n ander akteur wat in die fleur van sy lewe dood is, se naam het onmiddellik opgeduik toe ek die nuus van Heath Ledger se afsterwe hoor. Die assosiasie is baie verloklik, maar ook voortydig en nie heeltemal van toepassing nie. James Dean se reputasie berus net soveel op sy voorkoms as op sy intense karakteruitbeeldings in 'n somtotaal van drie films. Vir twee van hierdie drie films is hy vir 'n Oscar-toekenning genomineer (een...

Top tien flieks vir 2007*
André Crous - 2008-01-14
1. The Bourne Ultimatum 2. Zodiac 3. Me and you and everyone we know 4. The prestige 5. Marie Antoinette 6. In the valley of Elah 7. Little children 8. The lives of others 9. A mighty heart 10. Shortbus * Hierdie lys bevat slegs films wat wel in Suid-Afrika vrygestel is. Hoewel die films almal redelik goed is, is dit nogtans 'n teleurstelling, omdat After the wedding nie daarop kan pryk nie. "Dis 'n briljante fliek, so...

Top tien flieks vir 2007
Suzette Kotzé-Myburgh - 2007-12-19
The lives of others Pan’s Labyrinth Babel In the valley of Elah Half Nelson La vie en rose Me and you and everyone we know Ingrid Jonker: Her lives and times As it is in heaven Perfume Te midde van die stygende rentekoerse en kookpunt-politiek was 2007 darem nie ’n teleurstelling op die fliekfront nie. Ons fliekjaar het meer as ’n hand vol werklik goeie films opgelewer. ...

Quinceañera at Cinema Nouveau
From 22 June 2007 - 2007-06-15
Ster-Kinekor Distribution is proud to announce the release of Quinceañera at Cinema Nouveau screened by Jameson on 22 June 2007. This film focuses on Magdalena, the daughter of a Mexican-American family who runs a storefront church in Echo Park, Los Angeles. With her fifteenth-birthday approaching, all she can think about is her boyfriend, her Quinceañera dress, and the limo she hopes will carry her on her special day. But a few months before the celebration, Magdalena falls...

Top tien flieks vir 2006
André Crous - 2007-01-19
Ek kan nie anders as om met kollega Suzette saam te stem nie: hierdie filmjaar was nou nie juis waffers nie. Selfs die onafhanklikefilm-industrie – die flieks van Cinema Nouveau staan gewoonlik uit – is vanjaar byna heeltemal van my lys afwesig. Die tien flieks wat dit wel gemaak het, het my darem wel geboei en ek het die meeste van hulle ‘n tweede keer gekyk, so dalk is daar tog ‘n straal van hoop. Brokeback mountain, met sy ryk atmosfeer, ondersteun deur pragtige musiek...

Top tien flieks vir 2006
Suzette Kotzé-Myburgh - 2007-01-09
Junebug Capote Keeping Mum Spring, Summer, Fall, Winter . . . and Spring Water Brokeback Mountain The devil wears Prada March of the penguins A Prairie home-companion A good woman Om dit sagkens te stel: 2006 was nou nie ’n wafferse fliekjaar nie. Net die eerste twee films op my lys kan ek werklik as swaargewigte beskryf; die res was kykenswaardig, maar nie só dat hulle ’n ernstige leemte in jou geesteslewe sou laat as...

Candy, a devastating diamond of a film
2006-11-30
Official Selection, Berlin 2006, Competition.Directed by: Neil Armfield Produced by: Margaret Fink and Emile Sherman Studio: ThinkFilm Inc. Based on the novel by Luke Davies Writer/s: Neil Armfield (screenplay) and Luke Davies (screenplay & novel) Cast: Abbie Cornish as Candy, Heath Ledger as Dan, Geoffrey Rush as Casper, Damon Herriman as Roger Moylan and Roberto Meza-Mont as JorgeRunning time: 106 minAge respriction: 16 LRelease date: 15 December at Cinema Nouveau, screened by Jameson....

Garbo bewaar tot vandag haar geheim
Jean Meiring - 2006-08-03
Greta Garbo, die legendariese rolprentaktrise van die jare twintig en dertig, is 'n eeu gelede gebore. Sy bly een van die boeiendste en mees enigmatiese figure wat Hollywood nog opgelewer het. Grusinskaya, Russiese prima ballerina, strompel haar kamer in Berlyn se Grand Hotel binne. Haar ster is aan 't verdof en sy's deeglik bewus sy is stoksielalleen in die wêreld. Vanaand het sy selfs geweier om die verhoog te betree. Sy verwilder haar diensmeisie met 'n skor sug: "I vant to be alone."...


<< 1 >>