Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Gay > Rubrieke | Columns > Marius Crous: Man-tot-man

Marius Crous: Man-tot-man


<< 1 >>

M2M: ‘n Paar lesse geleer by straight mense
Marius Crous - 2008-01-24
1.Een van die dinge wat ek geleer het, is dat straight mans* beslis ook mekaar se piele uitkyk. Daar word nou nie so uitgebreid en in detail daaroor gepraat soos by ons nie, maar ek dink tog mens kan die bewondering in hulle reaksies hoor wanneer hulle dit aan iemand noem. Onderweg van die kleedkamer by die strand moes ek dié Krismis hoor hoe Straight A vir Straight B sê: “Het jy daai ou met die geel hemp se meneer gesien? Liniaallengte.” Dis maar net een geval. In hulle...

Wat gay seuns wil weet
Marius Crous - 2007-09-04
As in-die-kas-student was die eerste gay roman wat ek op Stellenbosch (nog by die destydse Griet-boekwinkel) gekoop het, Edmund White se A boy’s own story (1982). Dit was inderdaad 'n belangwekkende bydrae tot my worsteling met my seksuele identiteit, veral in 'n tyd toe ek in 'n manskoshuis met sy macho fasade en sy straight bravade moes oorleef. Ek wens ek het toe alreeds geweet van Auden se opvatting dat wanneer ‘n man jou viktimiseer, hy eintlik heimlik eroties aangetrokke voel tot...

Wie is die sexyste skrywer(s) in Afrikaans?
Marius Crous - 2007-07-25
Is daar iets soos ‘n sexy skrywer in Afrikaans? En waaraan word sexy gemeet sonder om te diskrimineer op grond van straight/gay, haargroei, liggaamsbou, ouderdom of beroep en inkomste? Eintlik is alle skrywers seker sexy. Enige man wat met sy brein kan woeker, is ‘n aanwins. ’n Man wat nie net lyf is nie, maar wat as die lig afgeskakel word, darem nog intelligent oor die osoonlaag of die voordele van ’n oop verhouding kan praat.In die tagtigerjare het almal oor Alexander Strachan...


<< 1 >>