Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Opvoeding | Education > Skole | Schools

Skole | Schools


<< 1 2 3 >>

Poortkompetisiewenners van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns word bekendgemaak
2011-03-29
Untitled Document Malebo Phala, wenner van die Afrikaanse poësieafdeling met haar gedig, "Die land van my ouers" ’n Swart leerling van die Lyttelton Manor High School in Pretoria is die wenner van die Afrikaanse poësieafdeling van die Poortkompetisie vir jong skrywers van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. “Die land van my ouers” was die wengedig van Malebo Phala. Haar moedertaal is Sepedi en sy woon in Clayville, Olifantsfontein....

Wen met naam vir jeugklub
2011-03-02
Untitled Document ’n Jeugklub is die nuutste projek van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument in die Paarl. Groot pryse is op die spel in ’n kompetisie wat verlede week geloods is om ’n naam vir dié klub te vind. Graad 6- tot 12-leerders en studente word genooi om ’n voorstel vir ’n klubnaam, wat “oorspronklik, hip, funky en cool” moet wees, en hul naam, van en ouderdom te sms na 073 224 6519. Die sluitingsdatum is 25 Maart en die wenners sal...

Winter
Kara Meiring - 2010-10-26
Ek was weer bevoorreg om leerders se bydraes tot die Kaapstadse Afrikaanse Eisteddfod se afdeling vir letterkunde te beoordeel. Die sameroeper was Dirk Binneman. Hier is dan die werk wat hoogste lof verwerf het. Sameroepers van elders kan gerus ook hulle belowendste inskrywings na dbbotha@mweb.co.za stuur. – Danie Botha Kara Meiring (Graad 9) Winter Die man trek die jas stywer om sy lyf. Die winter het vroeg gekom vanjaar. Hy groet ’n koerantverkoper vriendelik en loop vinniger....

Gemufde probleem
Marte-Lize van Eeden - 2010-10-26
Ek was weer bevoorreg om leerders se bydraes tot die Kaapstadse Afrikaanse Eisteddfod se afdeling vir letterkunde te beoordeel. Die sameroeper was Dirk Binneman. Hier is dan die werk wat hoogste lof verwerf het. Sameroepers van elders kan gerus ook hulle belowendste inskrywings na dbbotha@mweb.co.za stuur. – Danie Botha Marte-Lize van Eeden (Graad 11) Gemufde probleem Stoom wil net-net uit Sandra Louw se ore blaas. Sy is laat vir ’n baie belangrike vergadering met verskaffers...

Die Dinsdag
Stefni Borchardt - 2010-10-26
Ek was weer bevoorreg om leerders se bydraes tot die Kaapstadse Afrikaanse Eisteddfod se afdeling vir letterkunde te beoordeel. Die sameroeper was Dirk Binneman. Hier is dan die werk wat hoogste lof verwerf het. Sameroepers van elders kan gerus ook hulle belowendste inskrywings na dbbotha@mweb.co.za stuur. – Danie Botha Stefni Borchardt (Graad 10) Die Dinsdag My hande sweet; my bene bewe. My asem is die hele tyd min. “Ek? Juffrou bedoel ek moet krieket speel?” Daar’s...

Gekraakte spieël
Terence Makapan - 2010-10-19
Ek was weer bevoorreg om leerders se bydraes tot die Kaapstadse Afrikaanse Eisteddfod se afdeling vir letterkunde te beoordeel. Die sameroeper was Dirk Binneman. Hier is dan die werk wat hoogste lof verwerf het. Sameroepers van elders kan gerus ook hulle belowendste inskrywings na dbbotha@mweb.co.za stuur. – Danie Botha Terence Makapan (Graad 11) Gekraakte spieël Spieëltjie, spieëltjie aan die wand, wie is dié aan die weerskant? Hy’t swart hare, bruin...

facebook-profiel
Ronnie Elliott - 2010-10-19
Ek was weer bevoorreg om leerders se bydraes tot die Kaapstadse Afrikaanse Eisteddfod se afdeling vir letterkunde te beoordeel. Die sameroeper was Dirk Binneman. Hier is dan die werk wat hoogste lof verwerf het. Sameroepers van elders kan gerus ook hulle belowendste inskrywings na dbbotha@mweb.co.za stuur. – Danie Botha Ronnie Elliott (Graad 12) facebook-profiel ouderdom sestien geslag manlik ras wit nie Europees nie taal Afrikaans soms wens ek Engels lengte een komma agt iets...

leë brilkassie
Ronnie Elliott - 2010-10-19
Ek was weer bevoorreg om leerders se bydraes tot die Kaapstadse Afrikaanse Eisteddfod se afdeling vir letterkunde te beoordeel. Die sameroeper was Dirk Binneman. Hier is dan die werk wat hoogste lof verwerf het. Sameroepers van elders kan gerus ook hulle belowendste inskrywings na dbbotha@mweb.co.za stuur. – Danie Botha Ronnie Elliott (Graad 12) leë brilkassie ek het my voorgeneem om nooit weer my bril af te haal en iemand in die oë te kyk nie; om nie weer leke-vrae in...

negentig sedert het kruis
Ronnie Elliott - 2010-10-19
Ek was weer bevoorreg om leerders se bydraes tot die Kaapstadse Afrikaanse Eisteddfod se afdeling vir letterkunde te beoordeel. Die sameroeper was Dirk Binneman. Hier is dan die werk wat hoogste lof verwerf het. Sameroepers van elders kan gerus ook hulle belowendste inskrywings na dbbotha@mweb.co.za stuur. – Danie Botha Ronnie Elliott (Graad 12) negentig sedert het kruis [vir emj smit (née schenck), gebore op 10 mei 1919 in het kruis, naby piketberg; ma van tien op omega,...

Ontnugtering by die hawe
Ronnie Elliott - 2010-10-19
Ek was weer bevoorreg om leerders se bydraes tot die Kaapstadse Afrikaanse Eisteddfod se afdeling vir letterkunde te beoordeel. Die sameroeper was Dirk Binneman. Hier is dan die werk wat hoogste lof verwerf het. Sameroepers van elders kan gerus ook hulle belowendste inskrywings na dbbotha@mweb.co.za stuur. – Danie Botha Ronnie Elliott (Graad 12) Ek was vyf jaar oud toe my pa my die eerste keer hawe toe geneem het. Ek onthou nog goed dat die skepe vir my iets magies, amper heilig...

Adriaan Louw gesels met Lizz Meiring oor haar werk, die sokker en Die beste van Bizzie Lizzie
Adriaan Louw - 2010-06-25
Terwyl die hele land op hulle vuvuzelas blaas, het Adriaan Louw met Lizz Meiring gaan gesels oor haar werk, die sokker en Die beste van Bizzie Lizzie. Lizz, jy word beskryf as Suid-Afrika se veelsydigste vermaaklikheidskunstenaar. Van al jou bedrywighede, waar lê jou hart se punt? In enigiets wat my kreatiwiteit laat groei, dit toets. Elke projek bring ander uitdagings, vra nuwe vaardighede. Natuurlik is en bly ek eerstens ’n aktrise, maar na 80 teks- en regie-projekte, tien boeke...

Groot skoonmaakdag in Ga-Rankuwa Saterdag 12 Junie...
2010-06-09
Junie is Wêreld Omgewingsmaand: kom help ons om ons stad skoon te maak! Stad Tshwane en Moonprint Concerts for the Earth reik uit om die Wêreld Omgewingsmaand te ondersteun deur onder meer ’n klompie skoonmaakaksies in die Tshwane-area te orkestreer gedurende die maand van Junie. Komende Saterdag, 12 Junie, vind die tweede skoonmaakaksie plaas in Ga-Rankuwa, aan die noorde van Pretoria. Die skoonmaakaksie is die inisiatief van mnr. Gontse Nthathe, ‘n lid van die Ga-Rankuwa...

Nuusflits: Afrikaanse Leermateriaal (integrasie met Tegnologie) - Hoë Strukture in die wêreld
2010-05-04
Ons vierde gratis leessstuk vir opvoeders is nou beskikbaar op ons webblad: u kan dit aflaai by http://www.thinkonline.co.za/afrikaans.htm Dit gaan oor Hoë Strukture in die Wêreld en is min of meer op Graad 5-6-standaard (Afrikaans Huistaal). Dit bestaan uit die volgende (10 bladsye): Leeswerk, 'n begripstoets (sinsbou), lees van inligting vanaf 'n tabel, omsit van inligting na 'n diagram, asook mondelinge werk. Leerders is gefassineerd om te leer van geboue soos die Burj...

LitNet-spens: Monoloog uit Blomme vir die winter
NP Van Wyk Louw - 2010-04-15
Naam van skrywer NP Van Wyk Louw   Naam van teks Monoloog uit: Blomme vir die winter (Hotelvrou)   Subgenre Monoloog uit dramateks   Aantal spelers 1 - Veral geskik vir hoërskooldogters, grade 11-12.   Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas...

Hans Christian Andersen: Die seun wat nooit grootgeword het nie …
Alex B Broadway - 2010-02-03
Hans Christian Andersen is ’n naam wat amper alle kinders en grootmense op die aardbol sekerlik ken. Sy sprokies is al in meer as 150 tale vertaal, en is ook al aangepas tot verskillende media soos Disney-films en kleurvolle musiekblyspele. Hy is op 2 April 1805 gebore, en dié datum staan in verskeie lande as Nasionale Kinderboekdag bekend. As kind het sy ouma vir hom stories vertel van hoe die Andersen-familie van Deense koninklikes is, en...

Fun with Words
2010-01-21
FUN WITH WORDS (Grade 4) is being developed according to the guidelines set out in the Work Schedule distributed to schools during 2009. FUN WITH WORDS comprise weekly units that will add context to all the work as set out in the schedule. Each week's unit includes a weekly planner, a note to educators, a memorandum and, where appropriate, flash cards and assessment rubrics. The worksheets and activities may be used in many ways; however, suggestions on how to use the material will be included...

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika Wiki: Eerste telegraafkantoor in Suid-Afrika
2010-01-19
Eerste telegraaflyn, DieprivierDie eerste telegraaf het in 1860 in Suid-Afrika te lande gekom en dit sonder enige groot ophef. Dit is deur ’n private firma, te wete die Kaap van Goeie Hoop Telegraaf Maatskappy bedryf. Die telegraaf is amptelik in April 1860 tussen Kaapstad en Simonstad, oor ’n afstand van ongeveer 40 km en teen ’n koste van ongeveer £707,15 in gebruik geneem. Die lyn tussen die twee dorpe is deur houtpale (van ’n swakgehalte-hout) gedra wat...

Skrywer in die kollig: Francois Bloemhof
Adriaan Louw - 2009-12-02
Met meer as 45 boeke op die mark is Francois Bloemhof een van Suid-Afrika se grootste skrywers. Adriaan Louw het vinnig by hom gaan inloer. Jy het in 2009 alleen vyf boeke vrygestel. Waar kry jy al die tyd en raak mens se idees nooit op nie? My kop het eerder te veel stories as te min; daar is ’n klomp idees wat ek nooit eens gebruik nie. Maar 2009 was dalk ’n uitsondering – ek mik definitief nie om elke jaar vyf boeke uit te gee nie. Flipom, jou jongste boek,...

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika Wiki: Eerste telefoon in Suid-Afrika
2009-12-01
Die eerste telefoon in Suid-Afrika is in Februarie 1878 in gebruik geneem. Die Duits-gebore Gustav Adolph Boettger het hier teen 1870 ’n horlosie-en-juwelierswinkel in Kortmarkstraat 9, Kaapstad gehad. Hy het ’n private lyn van die Telegraafkantoor na sy winkel gehuur. Sodoende was hy regstreeks in verbinding met die Koninklike Observatorium om die korrekte tyd van hulle af te kry. Elke middag om 12-uur het hy dan ’n bal wat op ’n paal bo op sy winkel was, laat val om...

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika Wiki: Eerste radiostasie in Suid-Afrika
2009-11-26
Marconi telegraafboodskap Die eerste radiostasie in Suid-Afrika is in 1910 op die Bluff in Durban geopen. Die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) was teen 1899 in ’n gevorderde stadium van onderhandelings met die Duitse firma Siemens & Halske vir die verkryging van ’n draadlose telegraafstelsel. Die stelsel is deur die ZAR bestel, maar in Kaapstad het die Britte daarop beslag gelê. Was dit nie vir die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog nie, kon die ZAR die eerste land...

Wat is Honderstebolder?
2009-11-24


Holderstebolder bied aan: Skryfkompetisie
2009-11-24
Verjaarsdagkompetisie!!! Sjoe, maar die tyd vlieg!!! Holderstebolder het in November 2008 sy eerste nuusbrief uitgestuur. Om ons verjaarsdag te vier, nooi ons julle hartlik uit na ons skryfpartytjie! Stuur vir ons ’n storie, staaltjie, gediggie, letterversie of slagspreuk en jy staan ’n kans om ’n lekker boekprys geborg deur LAPA-uitgewers te wen! Pryse word toegeken aan afsonderlike ouderdomsgroepe. Skole met die meeste inskrywings kan ook ’n paar lekkerleesboeke...

Holderstebolder bied aan: Storieminute Begripstoetse vir die Grondslagfase
2009-11-24
Wat is STORIE MINUTE? STORIE MINUTE is ’n wonderlike pakket begripstoetse vir ouers en skole! STORIE MINUTE bevat 60 kort stories vir leesoefeninge (op werkvelle) of luisteroefening (op CD). Elke storie kom saam met vragies op drie verskillende moeilikheidsvlakke. STORIE MINUTE is spesiaal ontwikkel om kinders tussen 5 en 10 jaar se konsentrasie, luister- en leesvaardighede en woordeskat te ontwikkel. STORIE MINUTE is rondom die volgende 12 onderwerpe ontwikkel: My liggaam’n...

Holderstebolder bied aan: Dramaklasse vir kinders (3jr. - gr. 7) en volwassenes
2009-11-24
Anna Emm Productions Dramaklasse vir Mammas en Kleuters, Gr. R-7 MAMMAS & KLEUTERS 3-4 jariges Afrikaanse Klas: LANGEBERG RIDGE, DURBANVILLE Donderdae 10h00-11h00 Klas 9 Ons Visie: Die visie van ons Drama Academy is om vir ons lede – oud of jonk – toneelspel as ’n kommunikasiemiddel aan te leer. Die Mamma & Kleuterklasse fokus daarop om ’n nuwe manier van kommunikeer tussen ma en kind te ontwikkel. Beweging, gesigsuitdrukkings, kuns, musiek...

Afrikaanse plakkate en plakkers
2009-11-24
A3 PLAKKATE (R25,00 elk): Verskillende huise Huis deursnit My gesin Die tuin Snaakse huise Vormhuisie My slaapkamer Beroepe Vervoermiddels Vervoer-speelgoed Vervoer: lug, pad en see Historiese vervoermiddels Verskillende bote Insekte Bergdiere Seediere Voëls Voëltjies: lewenssiklus Wilde diere Troeteldiere Mamma en baba diere Kleure Kleurwiel Vorms Sintuie Ruimtelike oriëntasie Sintuie: ek proe Sintuie: ek voel My liggaam:...

Letterkunde-treffers by Kaapse Afrikaanse Eisteddfod
2009-10-29
Vroeër vanjaar was ek bevoorreg om hoërskoolleerders se prosa en gedigte vir die Kaapse Afrikaanse Eisteddfod te beoordeel. Ek was beïndruk deur die hoë gehalte. Daarom het ek met die organiseerder, Dirk Binneman, en Melt Myburgh ooreengekom dat ons die werk hier op LitNet wyer bekend sal stel. Die deelnemers, behalwe Ronnie Elliott, het my verslae gebruik om verbeterings aan te bring en daarna het ek dit as ’n ou ervare boekeredakteur geredigeer. Dit was vir...

5 Oktober is Internasionale Onderwysersdag!
2009-09-28


Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika Wiki: Tydlyn van Nelson Mandela se lewe - IV
2009-09-25
Geskiedenis-bronmateriaal: Nelson Mandela-tydlyn - Politieke jareLees artikel 1 hier, artikel 2 hier en artikel 3 hier.Artikel 4 van 4 in hierdie aflewering: UittredeNelson Mandela was die eerste president van demokratiese Suid-Afrika vanaf 1994. Hier volg die tweede aflewering van 'n tydlyn vanaf sy geboorte in 1918 tot 2008. Die volledige artikel is beskikbaar by http://wiki.nuwegeskiedenis.co.za.1999 - Tree af Mandela tree af en Thabo Mbeki volg hom op as president. Thabo Mbeki is in 1997...

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika Wiki: Tydlyn van Nelson Mandela se lewe - III
2009-09-18
Geskiedenis-bronmateriaal: Nelson Mandela-tydlyn - Politieke jareLees artikel 1 hier en artikel 2 hier . Artikel 3 uit 4 in hierdie aflewering: Politieke jareNelson Mandela was die eerste president van demokratiese Suid-Afrika vanaf 1994. Hier volg die tweede aflewering van 'n tydlyn vanaf sy geboorte in 1918 tot 2008. Die volledige artikel is beskikbaar by http://wiki.nuwegeskiedenis.co.za.1989 - Ontmoeting met BothaNa verskeie vertragings ontmoet Mandela en Botha vir tee by die president se...

Emile Doubell – 19, propvol talent en op pad boontoe!
Adriaan Louw - 2009-09-11
Emile Doubell is 19 jaar oud, ’n kuns-en-kultuur-onderwyser, en ook ’n sanger en akteur met ’n goeie repertoire in musiekteater. Hy was een van die Top 20-finaliste vir MNET se High School Musical-kompetisie en is tans ’n groeplid van Siklus! Vir Emile is dit slegs die begin van ’n suksesvolle loopbaan wat voor hom lê. Adriaan Louw het met hom gesels. Hoe het jou sangloopbaan begin? My sangloopbaan het in 2003 begin toe ek aan my eerste sangkompetisie...

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika Wiki: Tydlyn van Nelson Mandela se lewe - II
2009-09-10
Geskiedenis-bronmateriaal: Nelson Mandela-tydlyn - Politieke jareLees artikel 1 hier. Artikel 2 uit 4 in hierdie aflewering: Politieke jareNelson Mandela was die eerste president van demokratiese Suid-Afrika vanaf 1994. Hier volg die tweede aflewering van 'n tydlyn vanaf sy geboorte in 1918 tot 2008. Die volledige artikel is beskikbaar by http://wiki.nuwegeskiedenis.co.za.1957 - Skei Mandela en sy vrou Evelyn skei nadat hy uit die tronk vrygelaat word. Hulle drie kinders bly by Evelyn. 1958 -...

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika Wiki: Tydlyn van Nelson Mandela se lewe - I
2009-09-03
Geskiedenis-bronmateriaal: Nelson Mandela-tydlyn – Die vroeë jare Artikel 1 uit 4 in hierdie aflewering Nelson Mandela was die eerste president van demokratiese Suid-Afrika vanaf 1994. Hier volg 'n tydlyn van vanaf sy geboorte in 1918 tot 2008. Die volledige artikel is hier beskikbaar. 1918 – Geboorte Nelson Rolihlahla is gebore op 18 Julie 1918 in 'n klein dorpie genaamd Mvezo in die Transkei. Sy pa, Gadla Henry Mphakanyiswa, was die hoofman van Mvezo en raadslid...

Onnie in die kollig: Gerhard de Jager
Adriaan Louw - 2009-08-07
Gerhard de Jager is ʼn jong dirigent van Kaapstad. Hy is gebore in die Kalahari en het sy skool- en universiteitsloopbaan in Bloemfontein voltooi met twee grade agter sy naam. Na verdere studie in Amerika het hy onder andere in Finland en Italië gewerk. Vanaf 2009 gee hy voltyds klas by SACS in die oggend en smiddae by die Universiteit van Kaapstad. Gerhard is die enigste kind, maar ontken sterk dat hy ʼn bedorwe brokkie is! Hy speel self kontrabas, trompet en klavier, en as hy sy dirigeerstokkie...

Meester 19
Danie Cronjé - 2009-07-16


Meester 18
Danie Cronjé - 2009-05-13


Sarah Theron – girl van die suburbs
Adriaan Louw - 2009-03-05
Sarah Theron, die diva met die formidabele stem, is ’n meisie van die suburbs wat ’n storie het om te vertel. Adriaan Louw het met haar gesels oor musiek, die lewe en ma-wees. Haar jongste album, Sit die ketel aan, is ’n moet-koop wat landswyd beskikbaar is. Ons weet so min van Sarah, die vrou agter die stem. Waar is jy gebore en getoë? Ek's hier in Barnardstraat in Bellville gebore, in die Hansa-Kliniek. 'n Keisersnit wat van die begin af bottel gedrink het....

Meester 17
Danie Cronjé - 2009-03-02


Music in the Art Gallery – Bellville, 1 March
2009-02-19
Three Durbanville artists, DRAGANA JEVTOVIC, soprano and VELA MRDJEN, cellist, together with pianist SJOERD ALKEMA will give a concert at the Bellville Art Gallery, Bellville Library Center, on Sunday, 1 March at 19:00. Their programme includes an arrangement of Dvorak's Moravian duets for voice, cello and piano, Russian and Yiddish solo songs and works for cello by JS Bach, G Faure and C Saint- Saens.A concert for classical music lovers in the beautiful ambiance of the Bellville Art Gallery.An...

Idols groei steeds: Adriaan Louw gesels met Dewald Louw
Adriaan Louw - 2009-02-17
Sowat drie jaar het verloop sedert Dewald Louw die eerste Afrikaanse Idols gewen het. Dié talentvolle sanger het so pas ’n nuwe CD uitgereik. Adriaan Louw het met hom gaan gesels oor die afgelope drie jaar van “groot word”. Baie van die Suid-Afrikaanse Idols verdwyn van die toneel ná hul debuut-CD. Hoe verseker jy dat dieselfde lot jou nie tref nie? Idols stel jou aan ’n groot aantal mense bloot, maar wanneer die reeks verby is, word jy in die duister...

Die Unhappy Hour en Loftus Marais
2009-02-07


Meester 16
Danie Cronjé - 2009-02-05


Meester 15
Danie Cronjé - 2008-12-18


Nagtegaal Drama-skryf-werkwinkel
2008-12-02
Fasiliteerders: Nico Luwes & Hennie van Greunen R70Do. 29 Jan - So. 1 Feb. 2009Artscape20 Voornemende dramaturge - 10 per groep wat deurgaans by projekleier bly, sal deur intensiewe skryf- en besprekingsessies gehelp word hoe om daardie drama-idee vas te pen. Skakel Bev Maritz by Tel: 021 521 2000 / E-pos: bev@joho.co.za om plek te bespreek. Deelnemers is verantwoordelik vir eie reis- en verblyfreëlings. Sessie 1: Do. 29/01 @ 09:30- 20:00 Inleiding, wat is drama?, dramastruktuur, dialoog,...

Vyf vinnige vrae: Carina Diedericks-Hugo
Adriaan Louw - 2008-11-18
Jy het so pas ʼn nuwe boek, Die Verdrinking van Josua van Eden, vrygestel. Dit is veel dieper en heeltemal anders as enige van jou vorige boeke. Wat het jou laat besluit om hierdie verandering aan te bring?Dit was nie eintlik 'n besluit wat ek bewustelik geneem het nie. Die storie kom al vyf jaar en het deur die jare verskillende gedaantes aangeneem. Dit was egter eers toe ons drie jaar gelede Stellenbosch toe getrek het dat die storie werklik begin vorm aanneem het. My studeerkamer kyk uit...

Leesnetprojek: Steun vir swak lesers
2008-11-03
Die swak leesvermoë van leerders en jongmense in Suid-Afrika vra om 'n grootskaalse saamdink en veral saamdoen deur almal wat 'n belang het by leesontwikkeling en -ondersteuning. Die swak leesprestasie van kinders en selfs volwassenes is 'n nasionale probleem wat ontwikkeling vertraag en ook groot probleme in die werkplek veroorsaak. Die pas gestigte Afrikaanse Taalraad (ATR), as koördinerende en netwerkskeppende liggaam, met 'n ledetal van nagenoeg 35 Afrikaanse organisasies,...

Die verdrinking van Josua van Eden: indrukke van ʼn tiener-leser
Adriaan Louw - 2008-10-28
Die verdrinking van Josua van Edendeur Carina Diedericks-Hugo ISBN: 9781415200650Uitgewer: Umuzi RRP: R120Klik hier om meer uit te vind oor die boekKlik hier om Die verdrinking van Josua van Eden nou by kalahari.net te koop! LitNet se KlasKamer het Adriaan Louw, ʼn tienerleser, gevra om sy indrukke oor Carina Diedericks-Hugo, met ons lesers te deel.Ek het die eerste keer ʼn Diederick-Hugo-boek sowat ses jaar gelede gelees. Dit was die eerste boek in haar Thomas-reeks, wat uiters gewild...

Meester 14
Danie Cronjé - 2008-10-28


Fanie Viljoen se "Kaptein Hamerkophaai" in KleinB
2008-10-18
Op 6 September het KleinB(urger) met ʼn splinternuwe vervolgverhaal geskryf deur die kinder- en jeugskrywer, Fanie Viljoen, begin. "Kaptein Hamerkophaai" word vir die volgende 11 weke in KleinB gepubliseer. Die verhaal verskyn eksklusief in Die Burger.'n Volledige hulpbronpakket (fokus op gr4-7 leerders) vir ouers en onderwysers kan gratis afgelaai word by www.dieburger.com. Daarvoor moet op die KleinB/Hamerkophaai-skakel geklik word. Die hulpbronpakket bevat hoofstuk-vir-hoofstuk...

Winners of the Heinz Junior Chefs of the Year Competition announced
2008-10-18
Marlene Breytenbach en Jason PosthumusThe winners of the exciting new Heinz Junior Chefs of the Year competition involving high-school learners from around Tshwane have been announced.Marlene Breytenbach and Jason Posthumus from Oos Moot were declared overall winners followed by Anastasia Meyer from Hoërskool Garsfontein in second spot and Shede van Rooyen and Candice Paola from Willowbridge High School taking third place.Rory Pimentel and Candice Harding from Hoërskool Hendrik Verwoerd...

Suurlemoen! ’n soete leeservaring
Gerda Odendaal - 2008-10-15
Titel: Suurlemoen!Outeur: Jaco JacobsUitgewer: LAPAFormaat: SagtebandAantal bladsye: 159ISBN: 9780799342352Die spreekwoord lui: "If life keeps handing you lemons, make lemonade." En Suurlemoen! bied voorwaar liters vol soet-suur limonade-leesgenot.Tiaan en Zane is twee sestienjariges wat daarvan droom om hul eie band te hê. Die droom vorder egter nie verder as net hulle twee met 'n kitaar en 'n baskitaar nie. Totdat Zane besluit om die Mozartbeeldjie in die musiekklas met...


<< 1 2 3 >>