Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Kennisgewings | Notices

Kennisgewings | Notices


<< 1 2 3 4 35 >>

Robinson Regstreeks: Desember–Januarie
2011-12-15
Untitled Document Robinson Regstreeks Sondagaand 18 Desember 19:30–20:00 op KykNet Robinson Regstreeks, nou in spitstyd op Sondagaand 19.:30 Wie is verantwoordelik vir die behoud en bewaring van ons monumente? Onlangs het Afrikaanse sangers deelgeneem aan ’n musiekfees wat by die Voortrekkermonument gehou was om fondse in te samel. Die Voortrekkermonument se staatsubsidie is hierdie jaar met meer as 900 000 Rand gesny. Ons praat met kenners van die Anglo-Boereoorlog Museum in Bloemfontein...

SATI Conference 2012: Call for papers
2011-12-15


Herkonstituering van Pretoria-PEN: Oproep aan skrywers om aan te sluit
2011-12-07
Fanie Olivier, John Miles en Pieter Haasbroek is ’n groep skrywers wat Pretoria-PEN wil herkonstitueer. Hieronder is hul motivering en ’n oproep aan skrywers om aan te sluit. Untitled Document Herkonstituering van Pretoria-PEN: Oproep aan skrywers om aan te sluit Hierdie brief is aan die langerige kant (jammer daaroor), maar dis miskien belangrik in die lig van die feit dat Dan Roodt onlangs in ‘n fietsryverslag in Rapport na homself verwys het as die nuut-herverkose president...

Tafelberg is ’n wonder(like) ding
2011-11-14


Launch of the inaugural Sol Plaatje European Union Poetry Anthology
2011-11-09


Launch: Critical scholarship in New South African Review 2
2011-11-09
Untitled Document Launch: New South African Review 2 Edited by Devan Pillay, John Daniel, Preshani Naidoo & Roger Southall Monday, 14 November: 17h30 for 18h00 Join co-editor Roger Southall and contributor Paul Hoffman for the launch of the second volume of this wide-ranging yearly publication which aims to offer analytical and critical scholarship around important debates on contemporary South Africa. This year's issue is particularly concerned with the much-vaunted New Growth Plan amongst...

2011 Freedom to Create-prysfinaliste aangekondig
2011-11-09
Untitled Document Kaapstad, 3 November 2011: Freedom to Create het vandag die finaliste vir die jaarlikse Freedom to Create-prys aangekondig. Die $100,000 prys, wat in twee kategorieë verdeel word – Hoof- en Gevangeniskunstenaar – sal hul pryse by ’n prysuitdelingseremonie en konsert op 19 November 2011 in die pragtige Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuine in Kaapstad ontvang. Die finaliste vir die 2011 Freedom to Create-prys is: Hoofprys: Ayat Al-Gormezi (Bahrain)...

Agt van SA se top-dansgroepe sê mekaar die stryd aan vir die titel van Red Bull Beat Battle-kampioene van 2011
2011-11-08
Untitled Document Plaaslike dansgroepe spook dit uit Oktober, 2011 (Johannesburg) – Red Bull Beat Battle stel sy kompetisie bekend waarin agt dansgroepe mekaar die stryd gaan aansê vir die titel van 2011 se Red Bull Beat Battle-kampioene. Dit word op 19 November 2011 by The Blue Room in Johannesburg se OuParkstasie aangebied. Met die wye reeks stedelike dansstyle wat byeengebring word – wat wissel van die ritmiese Pantsula, die energieke Hip Hop, die ekspressiewe bewegings...

Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs
2011-11-08


Workshop in Microsoft Excel as a Research Tool
2011-11-02
Untitled Document Foundational Module Target Audience: Professionals with little or no experience in basic data analysis who are increasingly required to produce such analyses The general perception of Microsoft Excel is that it is a spreadsheet program for quick calculations and the preparation of income tax figures, whereas it is a powerful program with a wide range of functionalities and only a small proportion of Microsoft Excel users know how to exploit these. The purpose of Datinar’s...

MA in Creative Writing at Rhodes University
2011-11-02
Rhodes University's MA programme in Creative Writing, offered in the Institute for the Study of English in Africa (ISEA), is one of only two such programmes in the country accredited by the South African Qualifications Authority, SAQA. The programme runs over a minimum one year for full-time students based in Grahamstown and a minimum of two years for part-time students living elsewhere. Full-time students meet a different writing teacher each week, all of them practising writers of fiction, non-fiction,...

Borrowed Angels Healing Initiative
2011-10-14


Wenners van pryse by Clover Aardklop Nasionale Kunstefees aangekondig
2011-10-13
Die produksies Mooi Maria, Rooiland, lig en … miskien het op 8 Oktober 2011 by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees met die grootste pryse weggestap. Die dramaturg Tertius Kapp se Rooiland het die AngloGold Ashanti/Aardklop-Smeltkroesprys gewen vir die beste nuwe Afrikaanse teks wat by Aardklop debuteer. Volgens die paneel is dit “’n onversetlike teks wat hard slaan, terwyl die gebruik van die taal outentiek is vir die milieu waarin dit afspeel. Dit is nie net ’n tronkdrama...

15th Poetry Africa International Poetry Festival
2011-10-13
Untitled Document 15th Poetry Africa International Poetry Festival 17-22 October in Durban 8-15 October in Blantyre, Johannesburg, Harare, and Cape Town A select group of 20 participants from 12 different countries make up the exciting line-up of the 15th Poetry Africa international poetry festival. Hosted by the Centre for Creative Arts (University of KwaZulu-Natal) and made possible through core funding from the National Lottery Distribution Trust Fund and other valued partners, Poetry Africa...

An Exhibition of Music by doyen Stefans Grové
Ina van Rooyen - 2011-09-30
A concert dedicated to the music of the celebrated South African composer, doyen Stefans Grové, will take place on Sunday, 2nd October 2011 at 16:00 in the ZK Matthews Great Hall at Unisa in Pretoria. This Exhibition of Music is the third concert in recent years showcasing the prolific Grové’s versatility in compositions for a variety of instruments. Three of the six works to be performed are premieres. In February this year Grové was honoured for his lifelong dedication...

SAWC Annual Short Story Competition
2011-09-22
Untitled Document Rules and Guidelines for the Annual Short Story Competition Theme: Open Genre: Short Story (fiction only) Closing date: 31 October 2011 Fee: The entry fee is R45 for members and R55 for non-members. If you would like to receive a critique of your entry an additional R10 is payable. You may submit more than one entry, each with the prescribed fee/s. Requirements: All competition submissions must be in English. Entries may not exceed 2 500 words. Entries must not have been...

Pienaar van Niekerk se Die stem van die skrywer-uitstalling by die Breytenbach Sentrum
2011-09-16


Wen kaartjies na die Open Book-fees in Kaapstad
2011-09-15
Die Open Book Literary Festival tref Kaapstad volgende week, en daar is ’n klomp groot Afrikaanse skrywers op die program. Jy kan dubbelkaartjies na die volgende geleenthede wen, met komplimente van LitNet en die Open Book-organiseerders. Andre P. Brink, Etienne Van Heerden en Ingrid Winterbach: Die Begin en Einde van die Roman Event No: 69 Date: 23 September 2011 Venue: The Fugard Studio Time: 12:00 - 13:00 Price: R30 Drie formidabele skrywers in gesprek met Louise...

"Die stem van die skrywer" by die Breytenbach Sentrum
2011-09-15


Robinson Regstreeks: Haatspraak
2011-09-15
Robinson Regstreeks, Sondagaand 18 September 2011, hierdie Sondag 20:00–20:30 op kykNet Robinson Regstreeks, nou in spitstyd op Sondagaand 19:30. Die gelykheidshof se uitspraak dat die sing van die liedjie “Skiet die Boer” haatspraak is, het uit verskillende oorde groot reaksie ontlok. In Robinson Regstreeks kyk ons na wat presies die uitspraak behels en hoe afdwingbaar dit is. Ons vra in watter konteks kultuur vir een na aan die hart lê en die ander beledig. Sluit...

Ry en red Renosterveld
Gerrit Rautenbach - 2011-09-15
Daar is net vier persent Renosterveld oor in die Wes-Kaap. Dit het toentertyd gestrek van Vanrhynsdorp in die weste via Tafelberg tot by Mosselbaai in die ooste. Vandag is daar net loslappies oor, maar mense begin al hoe meer die rooi ligte sien. ’n Klomp van hulle het op hul bergfietse gespring om te kom help. Gerrit Rautenbach stel ondersoek in. Die swart gedeeltes is al (vier persent) Wes-Kaapse Renosterveld wat oorbly – destyds het dit gestrek van Vanrhynsdorp...

Absa KKNK 2011: Gemeenskapsgroei deur die kunste
2011-09-15
Die Absa KKNK het vanjaar van krag tot krag gegaan in sy bydrae tot die opheffing en uitbouing van die gemeenskap waarin dié kunstefees sowat 18 jaar gelede ontstaan het. Die Fees is toenemend ’n groeifees, waardeur die Groter Oudtshoorn-gemeenskap, die dorp, die streek en Suid-Afrika opgebou en ontwikkel word. Met ses fokuspunte as bene vir gemeenskapsgroei, het die Kunste-ontwikkelingsprogram van dié Fees vanjaar ’n paar stewige treë gegee. Die Absa KKNK 2011 se...

Mr Gay 2011 finalists announced – Vote for your favourite!
2011-09-14
Lance SMS 14 to 34008 to vote for Lance Ryan SMS 5 to 34008 to vote for Ryan Franco SMS 6 to 34008 to vote for Franco Charles SMS 7 to 34008 to vote for Charlie Douw SMS 8 to 34008 to vote for Douw Rudolph SMS 3 to 34008 to vote for Rudolph Fahraaz SMS 4 to 34008 to vote for Fahraaz Leon SMS 15 to 34008 to vote for Leon James SMS 13 to 34008 to vote for James André SMS 12 to 34008 to vote for André Adam SMS...

Fotografiewerkswinkel op 24 September
2011-09-14
Algemene inleiding tot digitale fotografie: 24 September ‘n Fotografiewerkswinkel wat basiese beginsels, wat onder andere beligting en samestelling dek word aangebied deur Johann van Tonder, skrywer van Die Burger se fotografierubriek en dosent in fotojoernalistiek by Stellenbosch Universiteit, wat gereeld kursusse by universiteite aanbied. Tyd: 09:30 - 17:00 Koste: R800. Ligte verversings ingesluit. Plek: Historium Konferensiesentrum, Afrikaanse Taalmuseum Besprekings: Kontak Amira...

Download Van Coke Kartel's newest track, “Vir almal”
2011-09-13
Van Coke Kartel returned to Bellville Studios on Monday 5 September 2011 to start working on 12 brand new tracks. Since March 2010 the band has changed the original three piece line up with the addition of Jedd Kossew on lead guitar and Jason Oosthuizen on drums. The new four piece surprised fans with the free download of a teaser song on Monday 5 September 2011. Download their new track “Vir almal”! The song “Vir Almal” was recorded earlier this year at B# Studios...

Nudes from the Nineties – Jan Visser exhibition
2011-09-13


GIPCA calls for proposals for 2012 fellowships
2011-09-13
The University of Cape Town has issued a call for proposals for Creative Arts Fellowships, to be taken under the auspices of the Gordon Institute for Performing and Creative Arts (GIPCA). This is the fourth year that the fellowships, made possible by a generous donation from Sir Donald Gordon, will be offered. GIPCA is an innovative institution at UCT promoting new interdisciplinary creative research in the disciplines of music, dance, fine art, drama, creative writing, film and new media, and in...

Jazz piano trio at Unisa lunch hour concert
2011-09-13
A jazz piano trio will perform at the next free lunch hour concert in the Miriam Makeba Concert Hall on the Unisa Muckleneuk Campus on Friday, 16 September at 13:00. The musicians are Wandile Molefe (piano), Thembinkosi Mavimbela (bass) and Itumeleng Molala (drum kit). This is the third year the Unisa Music Foundation has been presenting monthly lunch hour concerts. Staff members, students and members of the public are welcome to attend this free event. The concert starts at 13:00 and will end...

The Genée International Ballet Competition nears
2011-09-13
In 3 weeks’ time, the prestigious Genée International Ballet Competition will begin at the Artscape Theatre complex in Cape Town. Presented by the Royal Academy of Dance (RAD) and supported by the UCT School of Dance and Cape Town City Ballet, Genée will take place at the venue’s theatre and opera house from 30 September to 9 October 2011. Founded in 1931, the Genée International Ballet Competition has travelled as far afield as Canada, Hong Kong, Greece and Singapore....

Die Heuwels Fantasties: Arts Ambassadors for the Springboks at the Rugby World Cup
2011-09-13
Fred den Hartog, Pierre Greeff, Hunter Kennedy, Philip Erasmus Photo by Antonie Robertson Afrikaans alternative-pop sensation, Die Heuwels Fantasties, have been invited by the Department of Arts and Culture to act as Arts Ambassadors for the Springboks at the Rugby World Cup in New Zealand. They jetted off on the 6th of September to New Zealand to join the Bokke at all of their pre-events and press functions. They will also do a few shows and attend a signing session with the Bokke while...

Persverklaring: Cancer.vive
2011-09-08
Cancer.vive is ’n splinternuwe organisasie wat bestaan uit ’n groep mense wat kanker oorleef het of steeds daarmee leef, en wat ’n positiewe verskil wil maak aan die lewens van ander wat ook dié siekte het. Van die 16de tot die 24ste September gaan die uitsonderlike groep mense die land op Triumph-motorfietse deurkruis, met ’n baie spesifieke doel voor oë – om fondse in te samel, mense in te lig oor die realiteite van kanker, bewustheid te skep en om ondersteuningsnetwerke...

Marlene van Niekerk en Nicole Jaekel Strauss wen die UJ-Pryse vir Skeppende Skryfwerk in Afrikaans
2011-09-02
Die UJ-Prys vir die beste skeppende skryfwerk in Afrikaans wat gedurende 2010 gepubliseer is, gaan aan Marlene van Niekerk se Die sneeuslaper. [Van Niekerk was ook die wenner van dié prys vir haar roman Agaat in 2004.] Dit is die elfde jaar wat hierdie toekenning gemaak word en slegs die derde keer wat ’n kortverhaalbundel as wenner aangewys word. [Die ander twee kortverhaalbundels was Rachelle Greeff se Merke van die nag (2001) en Abraham H. de Vries se Tot verhaal kom (2003).] Vorige...

Hart van Windhoek-fees
2011-09-01
As jy dink verlede jaar was Huisgenoot se Hart van Windhoek-fees lekker, gaan jy dit vanjaar dubbel en dwars geniet. Dit word vanjaar 16 en 17 September by die Doc Jubber Hokkievelde, Olympia, Windhoek gehou. Nie net is daar meer as 35 kunstenaars en hul bands wat saamspan om vermaak uit die boonste rakke te verskaf nie, die internasionale sangsensasie Westlife kom heelpad van Ierland om ons op Vrydag 16 September te vermaak. “Ons is baie opgewonde oor vanjaar se fees,” sê...

Uitnodiging: NP Van Wyk Louw-gedenklesing
2011-09-01


Nederlands Diktee
2011-08-30
Dit sal vanjaar die 13e jaar wees wat die Nederlands Diktee plaasvind in SASNEV (voorheen Huis der Nederlanden), Sentraalplein 4, Pinelands, op Saterdag 26 November 2011 om 10 uur. Die pryse is geskenk deur die Konsulate van België en Nederland en die diktee word ondersteun deur baie ander klubs. Deelname is gratis. Deelnemers korrigeer hul eie teks en neem na afloop hul pogings saam huis toe. Slegs die ses bestes lewer hul diktee in by Piet van Dongen, hoof van die Jurie, wat dit weer...

Robinson Regstreeks, Sondagaand 28 Augustus 2011
2011-08-25


African Arts Institute’s hosts the second all-Africa month-end music party
2011-08-23
Untitled Document African Dance Music Kimberley Hotel, cnr of Roeland and Buitenkant Street (Cape Town) Friday 26 August: 20:00 Entry: R30.00 DJ Oliver Barnett of Putumayo World Music will be calling the shots at the African Arts Institute’s second all-Africa month-end music party at the Kimberley Hotel, Roeland Street, on Friday 26 August. His will be a special mix of Sub-Saharan Soul, the sounds of urban Africa, and CD giveaways of the recent Putumayo release, African Beat. Entry R30, from...

Life-enhancing course based on The Artist's Way with Kobus Burger
2011-08-23
Untitled Document Get back into the driver's seat "Twenty years from now you will be more disappointed by the things you didn't do than by the ones you did do. Sail away from the safe harbour. Catch the trade winds in your sails. Explore. Dream. Discover." – Mark Twain Whether you are a banker, consultant, writer, artist, personal assistant or gardener, being able to tap into your inner creativity enhances your life. Being creative means following your dreams and finding your life's purpose....

NMMU Honneurs in Afrikaans & Nederlands (2012)
2011-08-18
Untitled Document Honneurs in Afrikaans & Nederlands (2012) NMMU Is jy ’n ’n surfer met ’n liefde en ’n belangstelling in die Afrikaanse taal-en letterkunde of net iemand wat hou van lees en oor boeke dink terwyl jy doodrustig teug aan ’n koppie koffie of skemerkelkie? Of is jy iemand wat deur die natuurreservaat om die kampus sal loop en besin oor die sinsbou van Afrikaans en die invloed van ander tale op die kies van name vir voëlssoorte en bokspesies? ...

Global SlutWalk Movement comes to South Africa
2011-08-16
Untitled Document SlutWalk Cape Town Prestwich Memorial, 1 Somerset Road, Cpt Saturday 20 August: 12h00 Cape Town (August 12, 2011) – On Saturday, August 20, 2011, there will be a public walk in Cape Town centre, beginning at noon at the Prestwich Memorial [1 Somerset Road] in solidarity against the blaming of people who are victims of rape and sexual violence. Having started as a response to a Toronto police officer’s comment in January that “women should avoid dressing like...

National Arts Festival Call for Main Programme 2012 Proposals Reminder
2011-08-10
Untitled Document The 38th edition of the National Arts Festival will be held from 28 June–8 July 2012 and we are reminding people to enter their proposals for the main programme for 2012. “We are looking for new and compelling work that raises the bar on excellence and innovation in the performing arts, visual arts and cross-disciplinary arts”, said Festival Director Ismail Mahomed. A Festival Committee comprising of specialists in the various art genres will review all the...

ATKV-Kinderboektoekennings: Wenners
2011-08-05
Vanjaar se wenners van die ATKV-Kinderboektoekennings is soos volg: Voorleeskategorie: 3 – 6 jaar Skrywer: Theresa van Baalen (LAPA Uitgewers) – Karla Krullebol Illustreerder: Chris Venter (LAPA Uitgewers) – Karla Krullebol Selfleeskategorie: Graad 1 – 3 Skrywer: Keina Swart (Protea Boekhuis) – Hoekom praat grootmense so snaaks? Illustreerder: Maja Sereda (Protea Boekhuis) – Hoekom praat grootmense so snaaks? Selfleeskategorie: Graad 4 – 5 Skrywer:...

ATKV-Woordveertjies 2011: Finaliste
2011-08-05
Die tyd vir woorde en wenners is net om die draai wanneer die jaarlikse ATKV-Woordveertjies op Vrydag, 9 September by Nooitgedacht net buite Stellenbosch aangebied word. Tydens hierdie prestigegeleentheid word uitsonderlike prestasie rondom die Afrikaanse woord bekroon. ’n Uitgesoekte groep gaste sal getrakteer word met spesiale spyse, pryse en woordvermaak. Finaliste (alfabeties gelys volgens van) in die volgende kategorieë, sluit in: ATKV-Prosaprys Padmaker – Christine...

Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se jaarlikse BSV-Slypskool vanjaar met Irma Joubert!
2011-07-26
Untitled Document BSV-Slypskool met Irma JoubertNoorderbloem Aftree-oordsaal, Bayswater, BloemfonteinSaterdag 20 Augustus: 08h00 – 15h00Koste: R200 Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging bied vanjaar op Saterdag, 20 Augustus 2011 om 8:00 – 15h00 te Noorderbloem Aftree-oordsaal, Bayswater, Bloemfontein die jaarlikse Slypskool vir ontluikende skrywers aan onder leiding van die uiters produktiewe skrywer, Irma Joubert, wat gaan fokus op die skryf van ’n roman, die slaggate en die...

Women’s voices to ring out loud at Sibikwa’s Poetry Festival
2011-07-20
Untitled Document Linda Gabriel Sibikwa’s Poetry Festival The Bassline, Newtown, Johannesburg Saturday August 6th: 12h00 – 17h00 Tickets: R25 [+ R5 to “buy the mic” during Open Mic sessions.] Seriti sa Basadi kicks off The first salvo in Sibikwa Art Centre’s Seriti sa Basadi (Dignity of Women) Festival 2011 will be fired off in a big poetry happening that’s being staged at one of Newtown’s most popular venues, The Bassline, early in August. Young people...

Mr. Gay South Africa 2011 entries open with first prize announced
2011-07-12
Untitled Document Entries for Mr. Gay South Africa™ 2011 have opened and the first prize is a trip for two to Thailand including accommodation and airplane tickets sponsored by Wilco van Eeden and Club Travel Honeydew. Coenie Kukkuk, director of operations said: “We have a long-standing relationship since 2009 with Club Travel Honeydew and they have always provided our winners, contestants and guests with excellent service. They were also instrumental in getting Francois Nel, now Mr....

Leeskring met Joan Hambidge en Deborah Steinmair
2011-07-04


Wetenskapsimposium by die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
2011-06-22
Untitled Document Fees van die Wetenskap SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, Potchefstroom 23-24 Junie akademie@akademie.co.za Van katarakte tot hoë bloeddruk en van onderwys tot persvryheid is van die onderwerpe wat volgende week by die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se wetenskapsimposium (23/24 Junie) op Potchefstroom gehou word. Die simposium onder die opskrif Wetenskap en Samelewing word op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit gehou. Die tema wil veral klem lê...

Italiaanse kwartet met 'n jazz-aanslag
2011-06-22
Die Italiaanse Luca Ciarla Quartet sal ná hulle optredes by die Nasionale Kunstefees in Grahamstad en die Volksblad Kunstefees in Bloemfontein ook in Potchefstroom optree tydens ’n konsert op Dinsdag 19 Julie 2011 om 19:30 in die Konservatoriumsaal. Hierdie Dekaanskonsert lui dan ook die Skool vir Musiek se konsertreeks vir die tweede helfte van die jaar in. Die lede van die Luca Ciarla Quartet is tans Luca Ciarla (viool), Vince Abbracciante (akkordion), Nicola Di Camillo (kontrabas)...

Klein Karoo Klassique 2011: ’n Fees van vokale en instrumentele klassieke musiek
2011-06-22
Kombineer ’n uithaler simfoniese opera galaprogram, een van die mees ontroerende gewyde klassieke koorwerke, kamermusiekkonserte met ’n vars artistieke inslag en vokale musiek vanaf die vroeë barok tot by hoogtepunte uit die klassieke en romantiese repertoire en selfs ’n paar ligte, meer hedendaagse konserte met kunsuitstallings, keurkos en fluweelsagte wyn en jy kry die derde Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn van Donderdag, 4 tot Sondag, 7 Augustus 2011. ’n Wenresep...


<< 1 2 3 4 35 >>