Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Skryfraad

Skryfraad


<< 1 2 3 4 5 >>

Kompetisie: Drie gunstelingspreuke | Competition: Three Sayings
2011-11-04
Untitled Document “Siembamba, almal babas ...” Sagmoedige Neelsie inspireer met sy sêgoed in Jan Scannell se boek Spreuke van CJ Langenhoven. Maar hy het ’n groter nalatenskap agtergelaat: Die Burger-koerant en die eertydse volkslied, “Die Stem”. Daar is baie ander wie se woorde ewe onthoubaar is. Wie se en watter spreuk spreek tot jou? Vertel ons en jy kan twee kraaknuwe boeke wen. Stuur jou drie gunsteling-aanhalings, sêgoed of spreuke na wen@litnet.co.za....

Jungle Jim Call for Submissions
2011-11-02
Untitled Document Jungle Jim is a bi-monthly illustrated print publication, aiming on spreading narrative, imagination and concept-driven African stories. Taking from the pulp tradition, we publish short and serialized fiction that entertains and engrosses in all dramatic genres (horror, sci-fi, crime, detective, western, romance, adventure etc.), accessible to all, but with a high quality of writing. We seek to publish stories that explore the collision between visceral daring of pulp and the...

Dawn Garisch wins the Inaugural Sol Plaatje European Union Poetry Award for the poem ‘Miracle’
2011-10-26
Untitled Document The Jacana Literary Foundation is pleased to announce the winner of the Sol Plaatje European Union Poetry Award 2011. Dawn Garisch accepted the honour for her poem ‘Miracle’ at a prize-giving ceremony at the Poetry Africa festival in Durban.Second place went to Beverly Rycroft for her entry ‘Has your Dad got a bird yet?’. Third place was jointly awarded to Kea’ Modimoeng for ‘Be lebetse batlhoki’ (‘They have forgotten the poor’)...

Afrikaanse Skrywersunie word geloods
2011-10-24
Afrikaanse Skrywersunie word geloods In opvolging van ’n mandaat wat aan ons verskaf is deur ’n vergadering van Afrikaanse skrywers tydens die Woordfees vroeër vanjaar op Stellenbosch, verneem ons graag langs hierdie weg van u of u as mede-skrywer daarin sou belang stel om lid te word van die Afrikaanse Skrywersunie. Ons onderneem om binne die volgende maande ’n amptelike stigtingsbyeenkoms te belê. ’n Aanduiding van u steun in hierdie stadium sal help om...

Help RSG, Leserskring en By om die gewildste gedigte in Afrikaans te kies
2011-10-18
Untitled Document Watter is die gewildste gedigte in Afrikaans? Ingrid Jonker, Breyten Breytenbach, Antjie Krog, Louis Leipoldt, Totius, Eugène Marais. DJ Opperman, NP van Wyk Louw, Adam Small, Peter Blum, Ronelda Kamfer, Loftus Marais en Jasper van Zyl. Soveel stemme, soveel onvergeetlike gedigte – en dit alles in Afrikaans. Dis tyd om die Afrikaanse digkuns te vier en hulde te bring aan die woorde wat ons oor dekades heen bybly. Leserskring, RSG en By is op soek na die gewildste...

RHS Write a Non-Fiction Story course
2011-10-14
Course information Registrations close: 21 October 2011 Course begins: 31 October 2011 Course fee: R6,800 (excl. VAT) LitNet readers will receive a R500 discount on the course fee. Simply quote the word "LitNet" when registering for the course. The course in a nutshell Learn the principles of writing a non-fiction story including biography, memoir, travel, adventure or even historical account Be guided and mentored through your journey of compiling a 10-page non-fiction story 16-week...

Praatjie by geleentheid van eretoekenning aan Floris Abraham Brown deur die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans
Charles P Beukes - 2011-10-13
Ek sit een laat somermiddag in die bovertrek van ’n gastehuis in Aucherareder, ’n dorpie in Skotland, naby die wêreldberoemde Glen Eagles Hotel, waar my dogter haar praktika doen, en begin skryf oor Floris Brown. Sommer net want ek oorweeg ’n artikel in een of ander publikasie. Nooit het ek kon dink dat daardie stukkie spontane werk beslag sou kry by vandag se verrigtinge hier by die US, waar Brown vereer word deur die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans nie. Vir my is...

Dankbaarheid teenoor God en my medemens
Floris A Brown - 2011-10-13
Toespraak deur Floris Abraham Brown tydens sy huldiging by die Woordfees Versindaba aangebied deur die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans op 24 September 2011 te Stellenbosch Goeiemôre dames en here Ek sluit graag die woord “Repliek” in ’n kassie weg en bring my boodskap onder die tema: “Dankbaarheid teenoor God en my medemens”. Ek wy ook vandag aan my oorlede pa en ma, Johnny en Maggie Brown, en my skoonouers Hendrik en Sophia Bailey toe. Wanneer Gio...

As stilbly ’n manier van praat is: Die lewe en werk van Adam Small bespreek
Bibi Slippers - 2011-10-13
Untitled Document ’n Simposium oor die lewe en werk van Adam Small is op Vrydag 8 Oktober by die UWK aangebied. Small sal in Desember vanjaar sy 75ste verjaarsdag vier, en akademici met persoonlike en professionele bande met Small het van hierdie geleentheid gebruik gemaak om te besin oor Small se bydrae as digter, dramaturg, filosoof en mens. Tydens die oggendsessie het Jakes Gerwel, Francois Cleophas en Michael Cloete persoonlike herinneringe en benaderings tot sy werk uit verskillende...

Bloemfontein gasheer van BSV-Skryfwedstrydwenners 2011 van oor die hele land (en wêreld)!
Corlietha Swart - 2011-09-01
Van die wenners van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) se jaarlikse nasionale skryfwedstryd geborg deur die Fakulteit Geesteswetenskappe van die Universiteit van die Vrystaat, het die BSV-Slypskool 2011 met die skrywer Irma Joubert as deel van hul pryse gratis bygewoon. Voor, van links na regs: Corlietha Swart (voorsitter: Bloemfonteinse Skrywersvereniging), Marita Viljoen (Hoërskool DF Malan, Bellville), Irma Joubert (BSV-Slypskoolaanbieder 2011), Ronelle Ceronio...

Namibian Creative Writing Weekend
2011-09-01
Award-winning writer Isabella Morris will lead participants through two exciting workshops: 1. Travel Writing Workshop. 2. Master Class in Fiction Writing which includes: Creating Characters with Emotional Depth, Multi-cultural writing, Sex-writing in Fiction, and Turning Notebook Scribbles into Stories. During the course participants will engage in exercises that will encourage them to explore their writing in new ways. The course is designed for anyone who has an interest in improving their writing...

Fanie Naudé gee raad aan voornemende kortverhaalskrywers
Fanie Naudé - 2011-07-20
Fanie Naudé se raad aan voornemende kortverhaalskrywers “No iron can pierce the heart with such force as a period put just at the right place.” – Isaac Babel Lees oor die tradisionele sieninge van die moderne kortverhaal: die idee dat dit ’n “slice of life” verteenwoordig – iets wat uit die hoek van die oog gesien word, in die verbygaan; die gedagte van ’n enkele of unieke effek; ’n vertelling wat die eienskappe van ’n...

James Whyle: Rules of thumb for prospective short story writers
James Whyle - 2011-07-13
James whyle: Rules of thumb for prospective short story writers I am no expert on the short story, but here are some general rules of thumb that make sense to me. Rules of thumb Write. Write daily. It doesn't matter what it is, but try always to have at least one biggish project at some stage of evolution at all times. Read continuously, but never out of obligation. Search out writers that entertain and provoke you. Steal and copy what you love. (Imitation is good practice.) Acknowledge...

“Paintings in Words”-versaand
2011-07-13
Untitled Document Philip de Vos Paintings in Words versaand Rust-en-Vrede Kunsgallery, Durbanville 27 Julie: 19h00 vir 19h30 Toegang: R20 Philippa Kabali-Kagwa en Philip de Vos tree 27 Julie op by die Paintings in Words versaand by Rust-en-Vrede Kunsgallery, Durbanville. Ingang: R20.00. Tyd: 19:00 vir 19:30. Bring jou gedigte saam vir open mic. Sop, brood en wyn te koop. Bespreek by 021-9764691 of email rustenvrede@telkomsa.net. Sitplekke is beperk – besprekings...

Willem de Vries se raad aan voornemende kortverhaalskrywers
Willem de Vries - 2011-07-05
Willem de Vries se raad aan voornemende kortverhaalskrywers Aangesien ek ’n veel groter kortverhaalentoesias is as wat ek ’n lang publikasiegeskiedenis agter my naam het, neig onderstaande meer na waarnemings as wat dit as suiwer raad sal dien. Die aard van ’n kortverhaal is nader aan dié van ’n gedig as wat dit aan romans verwant is. Soos wat gedigte se seggingskrag in woorde opgesluit is, voeg elke woord in ’n kortverhaal iets belangriks daaraan...

Nicole Jaekel Strauss gee raad aan voornemende kortverhaalskrywers
Nicole Strauss - 2011-07-05
Nicole Jaekel Strauss se raad aan voornemende kortverhaalskrywers My (beskeie en versigtige) raad aan kortverhaalskrywers is: Die belangrikste is om te begin. Kom aan die skryf. Moenie te veel dink oor wat jy wil skryf nie; later gaan jy in elk geval baie daarvan weer verander. Moet veral nie te veel praat oor wat jy wil skryf nie, skrýf dit net. Kies ’n tema en werk daarvolgens. Verbeel jou in jou verhaal in. Eksperimenteer met verskillende stemme. Vermy sentimentaliteit. ...

Helena Gunter gee raad aan voornemende kortverhaalskrywers
Helena Gunter - 2011-06-28
Helena Gunter se raad aan voornemende kortverhaalskrywers 1. Weet dat daar nie werklik ’n resep is nie, maar vra jou nietemin die volgende vyf vrae af: Waaroor wil/moet ek ’n storie skryf? (Wil/moet is belangrike woorde.) Wie is die mense (karakters) in die storie? Waarom doen hierdie mense wat hulle doen? (Dit moet ’n leser interesseer en oortuig.) Waar speel die storie af? Wanneer speel die storie af? 2. Slaan ’n tent op met die volgende vier hoekpenne: karakters ruimte situasie emosie....

Nini Bennett gee raad aan voornemende kortverhaalskrywers
Nini Bennett - 2011-06-28
Nini Bennett se raad aan voornemende kortverhaalskrywers Met die skryf van kortverhale is waarneming en die korrekte hantering van taal uiters belangrik. As ’n voornemende skrywer nie daarop fokus om oorspronklik en akkuraat waar te neem nie, sal die skryfproses ook nie slaag nie. Gebruik jou sintuie, visualiseer die verhaalgebeure en “hoor” jou karakters praat. Sonder ’n bouplan kan ’n argitek nie ’n huis ontwerp en die bouer nie die huis bou nie....

Jaco Fouché se raad aan voornemende kortverhaalskrywers
Jaco Fouché - 2011-06-23
Jaco Fouché se raad aan voornemende kortverhaalskrywers Minder is meer. Ek sukkel om hierdie stukkie raad te volg, maar dit moet gedoen word en ek glo vas in ’n "skraal" teks. In die rolprent A river runs through it stuur die pa sy jong seun weer en weer terug na sy skryfwerk toe met die opdrag om dit die helfte korter te maak. Uiteindelik word die seun ’n letterkunde-dosent. Kyk ’n mens na die stuk werk waarop die rolprent gebaseer is (ek...

Riana Scheepers gee raad aan voornemende skrywers
Riana Scheepers - 2011-06-23
Riana Scheepers se raad aan voornemende skrywers Daar is niks romanties aan skryf nie; dit is harde, harde werk. As jy dink stories kom soos feetjies in die nag, is jy verkeerd. Hulle kóm soms soos feetjies in die nag, maar dan is dit ’n wonderwerk – moenie daarop reken nie. Skryf is genadeloos; dit laat nie baie ruimte vir fyn nerwe nie. Moenie begin skryf omdat jy dink dit gaan jou ryk maak nie. Of beroemd. Jy sal miskien eendag ryk en beroemd wees, maar...

Call for Writers and Poets: Jozi Book Fair 2011
2011-06-22
Untitled Document Jozi Book Fair 2011Museum\Africa, Newtown6-8 August 2011jozibookfair@khanyacollege.org.za Would you like to read your work, launch your book, publication or newsletter at the Jozi Book Fair? We cordially invite you to participate in the 3rd edition of the Jozi Book Fair, to be hosted at the Museum\Africa, Newtown, on 6, 7 and 8 August 2011. Jozi Book Fair provides writers, poets with a space to launch your book, read from your work and otherwise engage the public on your work....

Joan Hambidge se raad aan voornemende digters
Joan Hambidge - 2011-06-14
Joan Hambidge se raad aan voornemende digters ’n Mens kan gedigte skryf alleen indien jy die gedigte wat reeds in daardie taal geskryf en gepubliseer is, ten minste ken. Indien jy dit nie ken nie, kan jy geen bydrae lewer nie. Nie alleen moet jy tematies kennis neem van wat alreeds gedoen is nie, maar jy moet ook verstegnies ingelig wees. Jy moet lees en as ’t ware kennis neem van al die fabrieksgeheime. Jy moet wérk aan ’n gedig. Selfs –...

Carina Stander se raad aan voornemende digters
Carina Stander - 2011-06-07
Carina Stander se raad aan voornemende digters As jy net lank genoeg kan lewe om een gedig te skryf, waaroor sal dit gaan? Skryf vandag nog daardie gedig. Só keer jy dat die groot vonk binne jou geblus word deur ’n uitstellery en, uiteindelik, ’n afstellery. Maak dadelik ’n nota van daardie sterk sin of beeld wat by jou opkom wanneer jy by die vliegtuig uitkyk, ’n openbarende droom of brief ontvang, of ’n blaargeraamte sien as die son by jou kamer...

YouTube-video: Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2012
2011-06-01


Lewies Botha se raad aan voornemende digters
Lewies Botha - 2011-05-31
Lewies Botha se raad aan voornemende digters Die beste raad wat ek het vir aspirantdigters is om liewer nie gedigte te pleeg nie, tensy die skeppingsdrang jou so oorweldig het dat jy jou nie kan verhelp nie. (Oorweeg dan in elk geval om eerder te skilder; of dalk kan jy sing. Die kanse op roem en rykdom in ’n rockband is meer waarskynlik.) As jy dan moet, kan jy wenke maklik genoeg op die web Google. Soos: vermy sentimentaliteit vermy clichés dig...

Martina Klopper gee raad aan voornemende digters
Martina Klopper - 2011-05-24
Martina Klopper se raad aan voornemende digters Kry ’n mentor, iemand wat jy kan respekteer en vertrou en vice versa. Alle groot musikante en skilders het mentors gehad en baie daarby gebaat. Lees Groot verseboek ’n paar keer; jy moet die tradisie waarin jy dig, goed ken. Dis een van die belangrikste lesse wat ek geleer het. ’n Gedig gebeur nie vanself nie – sit op jou gat en oefen en skryf en oefen en skryf. En hou al die weergawes van jou werk. Gaan dit...

Skryf nou in vir die ATKV-Woordveertjies 2011
2011-05-17
Untitled Document Die 2011 ATKV-Woordveertjies word in samewerking met Sanlam op Vrydag, 9 September tydens ’n prestigegeleentheid by Nooitgedacht net buite Stellenbosch toegeken. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Woensdag, 8 Junie 2011. Die reglemente en inskrywingsvorms is beskikbaar by www.atkvprojekte.co.za. Daar kan in die volgende kategorieë ingeskryf word vir die ATKV-Woordveertjies: ATKV-Prosaprys* Prys vir Dramateks Prys vir Liefdesroman Prys vir Poësie ...

GIPCA Programme for May
2011-04-20
Three Great Texts / Big Questions lectures and ‘the names we give’: Events in Art, Culture and Society' is on the bill for GIPCA in May. All events take place in Hiddingh Hall on UCT’s Hiddingh Campus in Orange Street, Cape Town. On 5 May at 17:30 three prominent authors, Henrietta Rose-Innes, Rustum Kozain and Gabeba Baderoon, will discuss their favourite literary pages as part of the Great Texts / Big Questions lecture series. The Great Texts / Big Questions lecture on 12 May...

Skryfwerkswinkels deur Harry Kalmer: 'n tweedag-verkenning van die storiekuns
2011-04-14
Harry Kalmer, bekroonde skrywer en dramaturg bied in Mei en Junie weer sy gewilde skryfwerkswinkel aan. “Die sukses van, en die reaksie op, verlede jaar se werkswinkel het my laat besluit om die kursus hierdie jaar wyer aan te bied. Dit gebeur nou in Pretoria, Potchefstroom en Johannesburg. Ek kan nie waarborg dat ek jou binne twee Saterdae 'n literêre superster gaan maak nie, maar ek kan jou 'n paar dinge wys wat skryf makliker gaan maak en jou gaan help om jou storie beter te...

Nasionale Skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging bekendgemaak
2011-04-14
Untitled Document Die Groot Nasionale BSV-Skryfwedstryd aangebied deur die Bloemfonteinse Skrywersvereniging in samewerking met NALN en geborg deur die Fakulteit Geesteswetenskappe van die Universiteit van die Vrystaat. Die voorsitter van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, Corlietha Swart, nooi voornemende skrywers om R12 000 los te skryf in die jaarlikse landwye skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging. Die sluitingsdatum is Vrydag, 6 Mei 2011. Vanjaar word die prysgeld weer...

Nuwe skrywersorganisasie onder bespreking
Marga Collings - 2011-03-14
Ongeveer dertig skrywers, resensente, akademici en uitgewers het op Saterdag 12 Maart by Protea Boekhuis in Stellenbosch byeengekom om die stigting van ’n nuwe organisasie wat ten doel het om die belange van skrywers en boeke te bevorder, te bespreek. Die behoefte aan ’n liggaam wat die belange van boeke en skrywers verteenwoordig en as spreekbuis vir die boekgemeenskap optree, is geïdentifiseer na aanleiding van die onlangse heftige debat op veral LitNet en Versindaba oor...

Afrikaanse skrywersvergadering: ’n mondstuk vir skrywers
Francis Galloway - 2011-03-14
Francis Galloway lewer verslag oor die skrywersvergadering gehou op 12 Maart 2011, Protea Boekwinkel, Stellenbosch. Media24 se advertensie vir die pos van ’n Nasionale Boekeredakteur, en die ontstelde reaksie wat dit by skrywers en ander betrokkenes by die Afrikaanse boek uitgelok het, het aanleiding gegee tot hierdie gesprek oor die moontlikheid van ’n organisasie wat as kampvegter vir skrywers en hulle belange kan optree. Die groepie belangstellendes wat vir die vergadering...

Leopard’s Leap | LitNet 60 words competition
Imke van Heerden - 2011-02-14
Read the first entries here.Write a mini-story approximately 60 words long with an ecological or nature conservation theme, and it could be published on a limited-edition Leopard’s Leap back label! Any conservation-themed story qualifies, as long as you can tell it in 60 words. You may write about any ecological topic you are passionate about. The winner’s story will be printed on the back label of a limited-edition Leopard’s Leap bottle series, which will be sold countrywide....

Leopard’s Leap | LitNet 60-woorde-kompetisie
Imke van Heerden - 2011-02-14
Lees die eerste inskrywings hier.Skryf ’n mikrostorie in ongeveer 60 woorde met ’n ekologiese of natuurbewaringstema, en jou verhaal kan op ’n Leopard’s Leap-wynetiket verskyn! Enige natuurbewaringstema kwalifiseer, solank jy die storie prontuit in 60 woorde kan vertel. Dig oor dieretuine, skryf ’n kort-kortverhaal oor renosterstropers of Kaapse pikkewyne, of sê jou sê oor enige ekologiese tema wat jou na aan die hart lê. Die wenner se verhaal sal...

Urban Voices International Poetry & Theatre Festival 2010
2010-10-05
Urban Voices International Poetry and Theatre Festival 2010 Johannesburg and Cape Town: 16 - 28 October 2010 Urban Voices International Poetry and Theatre Festival 2010, once again promises to deliver an original, diverse and cutting edge of the spoken word for the South African aficionados of the arts. “for this year´s festival we have has scouted far and wide, both locally and internationally, searching for the best most talented, and progressive poets and artists who will not only...

As You Write It
2010-10-05
Paul (Mason) and Hugh (Hodge) have devised a new writing course in seven sessions. Each session takes as its inspiration Jaques speech from As You Like It - "All the world's a stage etc". Each session focusses on one of the Ages of Men and Women starting at the beginning (birth) to end with the end (sans everything). The course will be held in Simonstown from next week on Tuesday 12th October, Thursday 14th, Saturday 16th; then the following week on Tuesday 19th, Wednesday 20th, Thursday 21st...

MA in Kreatiewe Skryfwerk UK, 2011
2010-10-04
Voornemende digters mag nou aansoek doen vir ‘n MA in Kreatiewe Skryfwerk onder Joan Hambidge. Daar is weeklikse klasse (verpligtend) waarin ‘n oorspronklike portefeulje ontwikkel word. Stuur jou aansoek met 10 gedigte in één Word-dokument aan joan.hambidge@uct.ac.za op 30 Oktober 2010. Studente wat hierdie kursus suksesvol voltooi het, is onder andere, Martina Klopper (Nadoodse ondersoek), Carina Stander wat reeds twee bundels gepubliseer het en skrywers soos Fourie...

Twintig jaar diens aan vryskut-taalpraktisyns
2010-09-15
SATI Boland vier hulle 20ste bestaansjaar, asook Internasionale Vertaaldag op 18 September met 'n kort seminaar en 'n feestelike middagete by die Welgemeend-herehuis in Kaapstad. Oud-lede, lede en vriende van SAVI Boland word genooi om die geleentheid by te woon. SAVI Boland is die vryskut-afdeling van die SuidAfrikaanse Vertalersinstituut en bied reeds die afgelope twee dekades 'n forum vir professionele taalpraktisyns. Hoewel SAVI Boland se aktiwiteite op 'n vrywillige grondslag deur lede self...

Statement on the Ingrid Jonker Prize 2010
Rustum Kozain - 2010-09-10
Following criticism about the suspension of this year’s Ingrid Jonker Prize, herewith a statement on behalf of the committee that administers the award. The work of the committee The Ingrid Jonker Prize committee is made up of volunteers; no committee member receives any remuneration for serving on the committee. There are no written regulations that govern or guide the selection, “appointment” and number of committee members. Customarily, a poet is approached by the committee...

Skryfskool deur Harry Kalmer
2010-09-09
Die dramaturg en skrywer Harry Kalmer bied op Saterdag 9 Oktober en 16 Oktober 'n skryfwerkswinkel aan by “Zietsies” gastehuis in Auckland Park Johannesburg. “Ek kan nie waarborg dat ek binne twee Saterdae van jou 'n Dana Snyman of 'n Marita van der Vyver sal maak nie, maar ek kan jou 'n paar dinge wys wat skryf makliker gaan maak en jou gaan help om jou storie beter te kan vertel,” sê Harry. Harry is die bekroonde skrywer van 7 boeke, 22 opgevoerde dramas en...

Random House Struik Creative Writing course
2010-08-16
Course outcomes: · Learn how to bring more flair, drama and passion to your writing · Gain the practical skills and expert knowledge to improve your story-writing techniques for fiction and non-fiction · Top manuscripts are selected and submitted to Random House Struik for consideration · Click here for more information Course information: · 10-week part-time course presented online, allowing for flexible...

You can write a book
2010-08-13


Longing to write?
2010-08-12
Where? Kenilworth, Cape Town When? Friday/Saturday 17/18 September 2010 Friday evening: 18h30 - 21h00 Saturday: 09h00 - 16h00 Cost? R700 Enrolment: R150 deposit Course Coverage? Overcoming obstacles to meaningful writing Right brain / left brain interaction in creativity Developing the life-style of a writer Finding your writing genre Useful exercises for stimulating inspiration 'Where to from here?'...

The Plain Language Programme
2010-08-10
How do you win the writing game? Understand the rules of engagement: how you play, how you strategise and how you end up winning. Who should attend? Anybody who is responsible for company policy, including: Senior Management Human Resource Specialists Company Directors Everybody who writes for the public, including: Public Relations Practitioners Account Directors Managers Copywriters Course Developers Composers of emails Administrators Editors Journalists Marketing Practitioners Minute...

Groot Nederlands Dictee
2010-08-10


Great Texts / Big Questions - 12 August 2010
2010-08-06


Die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit van Stellenbosch bied op Vrydag 3 en Saterdag 4 September 2010 ’n poësiewerkswinkel aan
2010-08-06
DEPARTEMENT AFRIKAANS EN NEDERLANDS SKRYWERSWERKSWINKEL Vrydag 3 en Saterdag 4 September 2010 Poësie Die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit van Stellenbosch bied vanjaar weer ʼn poësiewerkswinkel aan vir studente en lede van die publiek. Die doel met ons jaarlikse werkswinkels is om aan aspirantskrywers die geleentheid te bied om hul talente te slyp onder leiding van ’n gevestigde skrywer of ’n kundige uit die skryf- en uitgewersprofessie. Vanjaar...

Staceyann Chin in Border/Clash: A Litany of Desires
2010-07-08
International slam poet and activist Staceyann Chin in Border/Clash: A Litany of Desires at the Baxter "Every day I get better at knowing that it is not a choice to be an activist; rather, it is the only way to hold on to the better parts of my human self. It is the only way I can live and laugh without guilt." - Staceyann Chin The internationally acclaimed slam poet, full-time writer, performing artist and activist, Tony-nominated Staceyann Chin, returns to Cape Town at the Baxter Golden Arrow...

JENNA MERVIS is Off-the-Wall @ A TOUCH OF MADNESS on Monday 21st June at 8pm
2010-06-18


Poetry: Call for submissions
2010-06-01



<< 1 2 3 4 5 >>