Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Teater | Theatre > Onderhoude | Interviews

Onderhoude | Interviews


<< 1 >>

Dance for All students head for the USA
Steyn du Toit - 2011-12-07
Untitled Document Four Dance for All (DFA) students have been invited to attend dance workshops in San Francisco and New Jersey this month (December 2011). The CEO of DFA, Philip Boyd, chats to Steyn du Toit about this exciting opportunity. For those not familiar with Dance for All, what is the organisation about? Dance for All (DFA) is an organisation that uses dance to engage and empower children from low-income communities in Cape Town. Most of our students live in extremely...

Mike van Graan on the “arts campus”, Africa 101
Naomi Meyer - 2011-10-27
What is Africa 101? It’s a week-long programme to introduce South Africans to – or better inform them about - African visual art, music, theatre, dance, cinema, literature and festivals. With South Africa having the largest GDP on the continent, and probably the largest arts market, Africa 101 is a strategy to realise one of the two main aims of the African Arts Institute, which is to build South African / regional markets for African artists and creative goods. South Africa is...

Stuart Taylor’s new show explores the crazy ups and downs on the roller coaster ride of aspiration
Steyn du Toit - 2011-08-25
Untitled Document  The award-winning duo of comedian Stuart Taylor and director Heinrich Reisenhofer have teamed up once again to create yet another sure-fire comedy that features witty stories, astute observations and thought-provoking punch lines that will have you bent over with laughter. With Taylor’s style being aptly described as classy, laid-back and enigmatic, Money’s Too Tight To Mention explores the crazy ups and downs on the roller coaster ride of aspiration. In his light-hearted,...

Wim Vorster oor Kuifman en die tekort aan geraamtes in sy kas
Steyn du Toit - 2011-08-17
Untitled Document Kuifman, deur Wim Vorster, word beskryf as ’n “kamp komedie” en vertel Wim se eie verhaal vanaf geboorte deur puberteit en die uiteindelike vrede maak met gaywees. Hy gesels met Steyn du Toit oor waar hy vandaan kom, die betekenis van die woord “kuifman”, en oor die tekort aan geraamtes in sy kas. Waar en hoe is Kuifman gebore – hoe het die skryfproses gewerk? Met die intrapslag by Kosie House of Theatre was my opdrag om ’n teks vir die...

Die suksesverhaal van ’n wrak: Brink Scholtz in gesprek met Emma Kotze
Emma Kotze - 2011-07-29
Brutaal eerlik is hoe ek Brink Scholtz ervaar as sy praat oor haar jongste werk, Wreckage, wat vanjaar by die Grahamstad Nasionale Kunstefees op die planke gebring is. Scholtz het met ’n besige program vanjaar met twee suksesse op die feesprogram gepronk (Wreckage en Beelzebub), maar het ten spyte hiervan graag tyd gemaak vir ’n interessante gesprek met my rondom haar werk. Wreckage, die “idee” en die skep van die produksie Scholtz is oorspronklik genader om dié...

Kosie House of Theatre se hartstog, harde werk en toewyding vir teater
Steyn du Toit - 2011-07-05
Untitled Document Kosie House of Theatre is ’n unieke konsep in Suid-Afrikaanse teaterkringe. Steyn du Toit het met Wim Vorster gesels oor hierdie “one-stop theatre shop”, sy mense, en wat hulle alles bied. Wat is Kosie House of Theatre? Kosie House of Theatre is ’n jong produksiehuis wat in die afgelope twee jaar of wat trag om ’n verskeidenheid teatergenres op die planke te bring. Dit wissel van klug tot ernstige drama en selfs kunsmusiek. Hoekom die naam Kosie?...

Bruce J Little on The Fat, The Femme and the Fabulous
Steyn du Toit - 2011-07-05
Untitled Document Bruce J Little, Catherine Hopkins and Neels Clasen The Little Poof! team is back with another “Homofabulous Gaybaret!” at the Joburg Theatre – The Fat, the Femme and the Fabulous. Written by and starring Bruce J Little, directed by Neels Clasen and musically directed and accompanied on piano by Cathrine Hopkins, this little show is a cross-section of South African queer culture’s most celebrated characters. It’s a singing and speaking rainbow flag...

Pieter-Dirk Uys oor Ouma Ossewania, die Kaktus van Demokrasie en die Poggenpoels
Steyn du Toit - 2011-06-30
Untitled Document Pieter-Dirk Uys bring twee van sy bekendste karakters, Evita Bezuidenhout en Ouma Ossewania Poggenpoel, saam vir een vertoning met ’n pouse tussenin. Die show se naam is Die Poggenpoels praat, maar nie almal is bly om te hoor Ouma Ossewania is nog met ons nie, soos Pieter-Dirk vir Steyn du Toit vertel. Hoe pas Ouma Ossewania Kakebenia Poggenpoel in die prentjie in – hoe is sy verwant aan Evita? Ouma Ossewania Kakebenia Poggenpoel is Evita se ma. Gebore tydens die...

Doo Bee Boobies return for yet another colourful cult show
Steyn du Toit - 2011-06-08
Untitled Document Grown men in pink tights, merkins and lashings of coq … feathers? It must be the cult all-male, all-madness musical revue Doo Bee Boobies! This infamous cult favourite returns to show all the young whippersnappers out there how true-blue comedy revues should be done. But when it came to interviews, Steyn du Toit found out the cast believed that less was more. What exactly is a Doo Bee Boobie? An old fat, tired but very, very talented performer. Would you be comfortable...

Somebody to love: Cutting edge dance company back for another Cape Town visit
Steyn du Toit - 2011-06-08
Untitled Document Mzansi Productions is back for another exciting visit to Cape Town – along with a brand new show. In Somebody To Love: A Dance Celebration to the Music of Queen acclaimed choreographers Debbie Rakusin, Timothy le Roux and Mari-Louise Basson explore facets of relationships in an elegant and sophisticated dance show brimming with atmosphere, ambience and superlative entertainment. Eighteen of Queen’s greatest songs have been arranged for the production by DuPreez Strauss....

Laurika Rauch oor haar loopbaan, huwelik en nuwe musiekblyspel, Stuur groete aan Mannetjies Roux
Steyn du Toit, Laurika Rauch - 2011-05-26
Untitled Document Die spelers in Stuur groete aan Mannetjies Roux Laurika Rauch kan met reg die Mama van Afrikaanse musiek genoem word. En à la die treffermusiekspel Mama Mia word van die liedjies van Christopher Torr wat sy bekend gemaak het, nou byeengebring in die dramatiese musiekspel Stuur groete aan Mannetjies Roux – ’n eerste in Afrikaans. Sy deel ’n paar insae rondom die produksie met Steyn du Toit. Die spelers Deon Lotz en Isadora...

Janni Younge talks to Steyn du Toit about Ouroboros
Janni Younge, Steyn du Toit - 2011-05-19
Untitled Document At its heart Ouroboros is a love story between a dancer, Nokobinisa, and a poet, Andre. The production, created and designed by Janni Young in association with Handspring Puppet Company, is inspired by the work of US poet laureate Billy Collins and was first presented to great acclaim on the main programme of the National Arts Festival in 2010. It can be seen at the Baxter for a limited run from 1 to 11 June. Its director, Janni Younge – also the 2010 Standard Bank Young...

Paul Warwick Griffin chats to Steyn du Toit about directing Jesus Christ Superstar
Steyn du Toit - 2011-05-10
Untitled Document After its successful run at Theatre on the Bay and Montecasino Theatre in 2006, Pieter Toerien is once again bringing Jesus Christ Superstar to South Africa. The bigger, revamped version will be staged at the Artscape Opera House in Cape Town and at the Teatro at Montecasino in Johannesburg in May and June this year. The original production team of Paul Warwick Griffin as Director and Charl-Johan Lingenfelder as Musical Director return to work their magic again, as does Wonderboom...

Die stem agter Betésda: Naomi Bruwer gesels met Nicola Hanekom
Naomi Bruwer - 2010-05-11
Die omgewingspesifieke drama Betésda, uit die pen van die aktrise Nicola Hanekom, is Sondagaand by die Absa KKNK Kanna-toekennings met drie Kanna-pryse bekroon. Die stuk, wat in en rondom die munisipale swembad in Oudtshoorn afgespeel het, is as die beste aanbieding en die beste Absa KKNK-debuutwerk bekroon, terwyl Hanekom die prys vir beste regie ontvang het. Betésda het tydens die Absa KKNK gedebuteer met Neels van Jaarsveld, Stian Bam, Bronwyn van Graan, Gretha Brazelle, Mark...

Heupvuur: Cornelle Carstens oor die ConArtists
Cornelle Carstens - 2009-12-17
1. Cornelle, jy het die ConArtists-rehabilitasieprojek begin. Kan jy ons miskien ’n bietjie meer vertel van wat presies dié projek behels en hoe jy daarby betrokke geraak het? Ek het ’n lisensiaat in drama verwerf by die Akademie vir Dramakuns onder Milla Louw as deel van my nagraadse studies, hoofsaaklik omdat ek nog altyd ’n onblusbare passie gehad het vir die uitvoerende kunste. Tydens my sabbatsreis in die Suid-Kaap ’n paar jaar gelede, het ek betrokke geraak...

Dorpstraat Teater: ’n einde met ’n nuwe begin
Naomi Bruwer - 2009-12-17
Dorpstraat Teater is legendaries in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf. Baie kunstenaars het hulle tande daar geslyp sedert die teater sy deure twaalf jaar gelede oopgemaak het en van ons mees gevestigde kunstenaars sal nie die geleentheid laat verbygaan om daar op te tree nie. Die laaste paar maande het gerugte die ronde gedoen dat Dorpstraat Teater sy deure gaan sluit. Nou is dit amptelik! Op 23 Desember word die laaste vertoning in die teater by Dorpstraat 59, Stellenbosch, gehou. Gelukkig...

Gedagtes oor kabaret: Dorothea van Zyl in gesprek met Hennie Aucamp
Hennie Aucamp - 2008-12-18
En so kom ons aan die eindevan 'n aand vol troebel pret -want "troebel pret" is - met permissie -die somtotaal en definisievan hierdie hoerkind: KABARET.Dit bied 'n leunstoel - sonder leuning -en noem sy hoofdis: as-met-heuning;dit sien die skedel agter vlees -al sou dié vlees hóé prima wees.Kom, klink 'n loopdop op die loten sit hom toe met: EDELVROT!(Uit: Oudisie! 1991) Hennie, jy word volledig vereenselwig met kabaret in Afrikaans. Wil jy iets oor jou...

Danie Botha in gesprek met Hennie Aucamp oor toneel, 2008
Danie Botha - 2008-11-12
... Die talentpoel, in watter kultuurbestel ook al, is klein, en die geloof dat pryse en opdragte al om die hawerklap 'n Deon Opperman en 'n Reza de Wet gaan oplewer, is 'n bietjie opportunisties, om die minste te sê. Botha: Ek het al dikwels ervaar dat as 'n mens in die een of ander...

Haydee Morgan-Hollander chats to Anton Krueger about Chatter
Haydee Morgan-Hollander - 2008-08-12
Anton Krueger’s new play, Chatter, recently played at the Grahamstown Festival and at the 969 Festival in Jo'burg. The play was the winner of the Gauteng Pansa Festival of Staged Readings last year and is directed by Greg Homann. It features Wayne van Rooyen, Asher Stoltz, Shannon Esra, Alex Halligey, Stacey Sacks and Jemma Kahn.Critics describe Chatter as “a delightful comedy of errors in which Alan Ayckbourn-style farce meets chat room culture”. The Herald describes the plot as...

Veeltalige Bongi: Haydee Morgan-Hollander gesels met Bongile Mantsai
Haydee Morgan-Hollander - 2008-03-13
Foto: Klein Libertas Teater Bongile Mantsai, wenner van die Aardvark- en die Vita-toekenning vir Beste Ondersteunende Speler in die dramas Karoo Moose en Elke Duim ’n Koning[1] (’n ondersoek na André Huguenet as mens en akteur, maar ook oor opvattings oor die toneelkuns en dramateorie), het as relatief jong akteur bekendheid verwerf vir sy veeltalige vertolkings in beide Afrikaans én Engelse verhoogproduksies: Moegoeman en die...

Interview with Playwright Mike van Graan: Intro
Haydee Morgan-Hollander - 2008-02-21
"Skryf is nie eerste nie," says Marlene van Niekerk. "Eerste is lees en woorde – stories van ander mense. Dié stories beïnvloed nie net die inhoud nie, maar ook die vorm daarvan." Die Generaal­, commissioned by the Aardklop Arts Festival for its tenth anniversary, and sponsored by ABSA, was awarded the Anglogold Ashanti Smeltkroes Prize for the Best New Afrikaans Script at the festival on 28 September 2007. Die Generaal is Mike van Graan’s first...

Interview with Playwright Mike van Graan: On Translation, Text and Language (With specific reference to Die Generaal)
Haydee Morgan-Hollander - 2008-02-21
“One of the themes of the play is about language so that other languages are spoken in the play such as Tswana and English, but most of the play is in Afrikaans.” – Mike van Graan. With regard to the objectives of the Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK), Temple Hauptfleisch, editor of the South African Theatre Journal (SATJ) gave the following explanation (2004a:296): The Oudtshoorn Festival was founded in 1994 with the express purpose to promote the Afrikaans language,...

Interview with Playwright Mike van Graan: On wearing the first hat – Mike van Graan as playwright
Haydee Morgan-Hollander - 2008-02-21
What will you write now that apartheid has gone? I write – largely – because I have something to say. Which some would say is a bad starting point, as it imposes some kind of authorial vision on the characters that one creates. For me, though, it is about the dialectic between what one wants to say – or explore – as a writer, and the characters that one creates. It is not one or the other. It is about finding the most effective way – and one that has integrity...

Interview with Playwright Mike van Graan: On characters and casting (Die Generaal)
Haydee Morgan-Hollander - 2008-02-21
Are your characters strictly play-bound? How much of you is reflected in your characters? In an interview with Louise Laubscher you said, "Ek dink wat ek in my dramas doen, is om my eie vrese te besweer" (Die Burger, 5 April 2006); in an interview with Diane de Beer, "He [Van Graan] sees it as cathartic theatre and while he knows escapist offerings are popular, he believes strongly that theatre helps people deal with their anxieties and fears" (Star, 2 May 2006). It’s...

Interview with Playwright Mike van Graan: On the Future of the 21st-century South African stage drama
Haydee Morgan-Hollander - 2008-02-21
Ten years ago (in 1995) Yale’s Theatre Magazine published a special issue in which various predictions were made about the direction which South African theatre was likely to take following the demise of apartheid. Mark Gevisser, Malcolm Purkey, Carol Steinberg and Loren Kruger all, to a greater or lesser extent, predicted a move from a public space, where issues of collective identity were debated, to a more intimate and personal theatre concerned with individual experiences. –...

Interview with playwright Mike van Graan: On audiences, directors, the media and new means of communication
Haydee Morgan-Hollander - 2008-02-21
Van Graan het dit reggekry om sy diepere, intellektuele insigte in ‘n aangrypende en hoogs dramatiese verhaal te omskep… Die Generaal is voorwaar een van die spogproduksies van vanjaar se Aardklop. – Kobus Burger, Beeld (2007). I suspect that audiences support work – comedy or serious, “low” or “high” – because of previous experience of the quality of the work of the director or writer, so that, for example, Saartjie Botha...

When you are able to define what you do, then you’ve stopped searching: Anton Krueger in conversation with Jaco Bouwer
Anton Krueger - 2007-10-30
Anton Krueger caught up with Jaco Bouwer, winner of the Standard Bank Young Artist of the Year Award for Drama 2008, and asked him a few questions about his craft, his passion and his new award. I’ve seen a number of your productions over the years, from Bangalore Torpedo to Die Generaal, and I really enjoy your work. I’ve always found it innovative, fresh. I didn’t know that you were a dancer (as it says in the press release for the Standard Bank Young Artist of the Year Award...

Creative Industry
Janet van Eeden - 2007-09-05
A new initiative is starting up in Johannesburg called Creative Industry. Their website ( http://www.creativeindustry.co.za) states: Creative Industry offers accessible, enjoyable courses, taught by experienced professionals working at a senior level. Our screenwriting course is taught by two of the country’s top drama writers, with a combined track record of over forty years, while our fiction course is led by two South African writers with three published novels each to their credit. All...

Janet van Eeden in conversation with Kobus Moolman on the release of his collection of radio plays, Blind Voices
Kobus Moolman - 2007-08-01
Some of us remember growing up with the radio creating a subliminal sound track to our young lives. Running in from playing outside to catch Noddy at a quarter to four every week day; listening to the usual suspects while warm in bed in the evenings: Squad Cars, Taxi and The Men from the Ministry. Sundays were days of worship: The Goon Show was almost a religion in our family, thanks to my father, who was a complete devotee. And in the background there was always my grandmother, Nana, having her...

Passievol en vurig oor drama: Haydee Morgan-Hollander gesels met Franois Toerien
Francois Toerien - 2007-07-23
… waar gee die pad sy wit draai na die hart?” (Uit Jan Rabie, Sestiger in Woord en Beeld) "'Laasnag het ek gedroom dat ek weer in 1975 woon, die jaar toe ek laas gelukkig was. Toe het ek afgekom by die trap en vir my water getap in die kombuis. Dit was so stil in die huis. Die mooiste jare is verby. Anyway, en toe het ek gedroom dat ek in ‘n jaar so ver as moontlik van 1998 af gaan woon,' sing-praat Gert Vlok Nel in 'Epitaph'. “Ek eet, slaap en drink my werk,...

Die lot van die skeppende kunstenaar III: Haydee Morgan-Hollander gesels met Vicky Stemmet
Haydee Morgan-Hollander - 2007-06-06
In gesprek met akteur Paul Eilers, visuele kunstenaar Thijs Nel en verhoogbestuurder Vicky Stemmet oor die lot van die skeppende kunstenaar, aan die hand van toneelstukke soos Brief van die Harlekyn. Teks: CJ Langenhoven se Fragment en Brief van die Harlekyn uit Stille Waters Verwerking: Thijs Nel Regie: Louis van Niekerk Stel- en Beligtingsontwerp: Louis van Niekerk, Vicky Stemmet Verhoogbestuur: Vicky Stemmet Een toneelmeester is verantwoordelijk voor de uitvoering en toezicht...

Die lot van die skeppende kunstenaar II: Haydee Morgan-Hollander gesels met Thijs Nel
Thijs Nel - 2007-06-06
In gesprek met akteur Paul Eilers, visuele kunstenaar Thijs Nel en verhoogbestuurder Vicky Stemmet oor die lot van die skeppende kunstenaar, aan die hand van toneelstukke soos Brief van die Harlekyn. Teks: CJ Langenhoven se "Fragment" en "Brief van die Harlekyn" uit Stille Waters Verwerking: Thijs Nel Regie: Louis van Niekerk Stel- en Beligtingsontwerp: Louis van Niekerk, Vicky Stemmet Verhoogbestuur: Vicky Stemmet For as long as I can remember, art has been for...

Die lot van die skeppende kunstenaar I: Haydee Morgan-Hollander gesels met Paul Eilers
Paul Eilers - 2007-06-06
In gesprek met akteur Paul Eilers[1], visuele kunstenaar Thijs Nel en verhoogbestuurder Vicky Stemmet oor die lot van die skeppende kunstenaar, aan die hand van toneelstukke soos Brief van die Harlekyn Teks: CJ Langenhoven se “Fragment” en “Brief van die Harlekyn” uit Stille Waters Verwerking: Thijs Nel Regie: Louis van Niekerk Stel- & Beligtingsontwerp: Louis van Niekerk, Vicky Stemmet Verhoogbestuur: Vicky Stemmet ...

Om te skryf na dit wat onskryfbaar is: Haydee Morgan-Hollander gesels met Willem Anker (1979-), skrywer, dramaturg, Suid-Afrikaner
Willem Anker - 2007-04-26
One day you'll be blind like me. You'll be sitting here, a speck in the void, in the dark, forever, like me. (Pause.) One day you'll say to yourself, I'm tired, I'll sit down, and you'll go and sit down. Then you'll say, I'm hungry, I'll get up and get something to eat. But you won't get up. You'll say, I shouldn't have sat down, but since I have I'll sit on a little longer, then I'll get up and get something to eat. But you won't get up and you won't get anything to eat. (Pause.) You'll look...

Onderhoud met Marion Holm oor die komedie Die vrou wat haar man gekook het
(Woordfees 2007)

Haydee Morgan-Hollander - 2007-03-06
I do not have much patience with a thing of beauty that must be explained to be understood. If it does need additional interpretation by someone other than the creator, then I question whether it has fulfilled its purpose. – Charlie Chaplin Foto: Johan Wilke Marion Holm ís Sussie, in dieselfde mate wat Tobie Cronjé Willem is en Casper de Vries oom Kallie, en haar rafel is nog lank nie uit...

NP van Wyk Louw en die Meisies: Haydee Morgan-Hollander het gesels met die produksiespan
Albert Maritz - 2007-01-22
NP van Wyk Louw en die Meisies … Met Erica Wessels en Tinarie van Wyk Loots as die meisies, en die musiek van Frieda van den HeeverRegie: Albert Maritz10 Maart 2007 Woordfees, Stellenbosch 2006 was NP van Wyk Louw se herdenkingsjaar: die befaamde digter is ’n 100 jaar gelede op 11 Junie gebore. Albert Maritz, Erica Wessels, Tinarie van Wyk Loots en Frieda van den Heever gesels oor die skep van ’n teks uit Van Wyk Louw se omvattende oeuvre, die daaropvolgende werkproses en...

Kevin Ehrenreich lááik verhoogwerk. Haydee Morgan-Hollander gesels met hom daaroor
Haydee Morgan-Hollander - 2007-01-05
Die onderhoud is gevoer terwyl Kevin Ehrenreich en sy geselskap KAT (Kopdoekie-Afrikaans en Teater) tussen 14 en 16 November 2006 in Windhoek opgetree het met ‘n nuwe Gatiepie-skets, Gatiepie sien Vrou-spoke. Dit speel 30 Januarie - 2 Februarie in Artscape, Kaapstad. “Die huise was daai tyd een groot yard. Julle sê mos werf? Ek het in die hart gebly - by Ant Lisa. By nommer 7 Cross-straat, agter die Star bioscope wat in Hanoverstraat was. Langs die bioscope was Banks...

Dramatiese vertaling
Aldo Behrens - 2006-11-28
Haydee Morgan-Hollander het gesels met Chrisna Beuke-Muir oor die vertaling en opvoering van ’n Nederlandse debuut-toneelteks Sus van, wat onlangs op die Bank Windhoekfees te sien was. Chrisna Beuke-Muir in Sus van “Ek kan my nie indink dat iemand – een van julle – geïnteresseerd souwees in my verhaal nie." "Waarom nie?" "Ek bedoel, as dit so was, dan sou iemand...

Winde van verandering by Dorpstraat Teater: Rohan en Eldré groet
Marius Hartzenberg - 2006-11-14
Rohan en Eldré Strydom Foto: Naomi Bruwer “Die winde van veranderinge het gewaai by Dorpstraat Teater. Skakel asseblief die nuwe eienaars.” Die res van die outomatiese e-pos, kompleet met Engelse vertaling, het my met ’n draaitjie gelei na ’n ontmoeting met die vorige eienaars, Rohan en Eldré Strydom, op die stoep van dié bekende "Kafee" in Stellenbosch verlede week. “Jy sal...

Charles Fourie on South Other-Ness and the world stage
Anton Krueger - 2006-09-11
Anton Krueger in coversation with award-winning South African playwright, Charles Fourie. Anton Krueger: It's probably not the best way to kick off this interview - admitting that I haven't seen many of your most recent endeavours - but I'm afraid that's what I'm going to have to do. Perhaps you could tell me about some of your most satisfying recent projects. Charles Fourie: The most recent was the Vonkverse multimedia poetry project we did for LitNet, which was launched at this year's KKNK....

''Ek is nie manies depressief nie, maar ek pas gemaklik in Nagel se skoene''
Haydee Morgan-Hollander, Albert Maritz - 2006-09-08
Haydee Morgan-Hollander in gesprek met Albert Maritz wat Willie Nagel speel in die kykNET-reeks Orion. “In ‘n onlangse episode van Orion sê Willem Nagel: ’n Moordsaak is soos my (fokken) Portapool, Van Heerden. Al lyk alles blou en verfrissend, al skyn die sonnetjie blink op die water, iewers is daar ‘n lek … “Jare al oefen ek om in mense se oë te sien wat hulle dryf … ek identifiseer met Nagel se dilemmas; die oorwegend goed óf kwaad...


<< 1 >>