Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Boeke | Books > Kennisgewings | Notices

Kennisgewings | Notices


<< 1 2 3 4 10 >>

Tydskrif vir Geesteswetenskappe is vyftig jaar oud
Ina Grabe-Wolfaardt - 2011-12-15
Die Tydskrif vir Geesteswetenskappe, gepubliseer deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, is vanjaar ’n volle vyftig jaar oud. Die Redaksie het dit goedgevind om ’n feesuitgawe saam te stel ter viering van hierdie besondere mylpaal en om die Desembernommer van 2011 hiervoor opsy te sit. Ons dank aan die agtien medewerkers wat bereid was om in die bydraes in hierdie uitgawe terug te dink oor die afgelope vyftig jaar en, in die konteks van hulle eie belangstellingsveld of...

Nelle Dreyer by Protea Boekhuis Stellenbosch
2011-11-17


Find something to wish for at Exclusive Books this Christmas
2011-11-16
The Exclusive Books Wish List for Christmas 2011 is now in stores nationwide and is being celebrated in style with a whimsical Victorian Circus theme guaranteed to delight. This year sees the fabulous list of 58 bestsellers and value titles being supplemented by intelligent toy ranges such as Melissa & Doug, classic family board games, stylish interior décor items, Moleskins in an array of colours, high end stationery including the adorable Gruffalo range, and gorgeous gift wrapping. Christmas...

Boekbekendstelling: David Kramer – ’n Biografie
2011-11-15


Book launch: David Kramer – A Biography
2011-11-15


Boekbekendstelling: David Kramer – ’n Biografie
2011-11-10


Book launch: David Kramer – A Biography
2011-11-10


Book launch: The South African Letters of Thomas Pringle
2011-11-10
Book launch: The South African Letters of Thomas Pringle Boekhuis Bookshop, Cnr. Lothbury Avenue and Fawley streets, Auckland Park (plenty free parking available) Wednesday 16 November: 18h00 for 18h30 RSVP: by Tues. 15 Nov on 011 482 3609 or Boekehuis@boekehuis.co.za Boekhuis Bookshop & theVan Riebeeck Society invite you to a Book Launch and Discussion of the Society’s latest publication, The South African Letters of Thomas Pringle. Randolph Vigne, the editor of this collection, will...

Book launch: The Last Sushi by Zapiro
2011-11-08
Untitled Document Book launch: The Last Sushi by Zapiro Hyde Park Corner – 15 Nov 2011 Join us as Zapiro presents his cartoons and discusses Secrecy Bills, Showerheads and What Happened to Free Speech Date: Tuesday, 15 November 2011 Time: 17:30 for 18:00 Venue: Exclusive Books Hyde Park Corner, Johannesburg RSVP: matthew@jacana.co.za "Zapiro’s willingness to step into controversy and call out the deficiencies in South Africa’s new democracy make him possibly the most important...

Book launch: Diesel & Dust by Obie Oberholzer
2011-11-08
Untitled Document Book launch: Diesel & Dust by Obie Oberholzer Sasol Art Museum, StellenboschDate: Thursday, 1 December 2011 Time: 18:30 for 19:00 Venue: Sasol Art Museum Stellenbosch University 52 Ryneveld Street, Stellenbosch RSVP: matthew@jacana.co.za or 011 628 3200 Obie will give a slideshow presentation about Diesel & Dust The Book Lounge, Cape TownDate: Tuesday, 29 November 2011 Time: 17:30 for 18:00 Venue: The Book Lounge 71 Roeland Street, Cape Town RSVP: booklounge@gmail.com...

Book launch: Zapiro's 16th Annual The Last Sushi
2011-11-08


Fiona Ford and Professor Sibs Moodley-Moore in conversation around An Inconvenient Youth
2011-11-08


November is die maand om te skryf
2011-11-08


Deon en Anita Meyer stel 7 Dae en Kom eet bekend
2011-11-03


Boekbekendstelling: Jannie Mouton ''en toe fire hulle my''
2011-11-02


Boekbekendstelling: Sir David de Villiers Graaff
2011-11-02


Book Launch: Sir David de Villiers Graaff
2011-11-02


Book launch: The Unexploded Boer by Eric Rautenbach
2011-10-26
Untitled Document The Unexploded Boer Erich Rautenbach Publisher: Zebra Press Price: R190 ISBN: 978177022165 9 Format : 230 x 150 mm Extent: 256 pp. Binding: Trade paperback Imprint: Zebra Press Classification : Memoir BIC code: BGA When: Wednesday 2nd November Time: 5.30 for 6pm Where: The Bay Bookshop Cape Quarter, 126 The Square - Level One, 27 Somerset Road, Green Point, Cape Town. Refreshments will be served. Off-street parking available in the Cape Quarter (entrance...

Irma Joubert en Kerneels Breytenbach by Exclusive Books in Tygervallei
2011-10-25


Boekbekendstelling: Kronkelpad deur Irma Joubert
2011-10-25


Boekbekendstelling: Ons was daar
2011-10-20


Boekbekendstelling: Sirkusboere deur Sonja Loots
2011-10-19


Johan Bakkes by Protea Boekwinkel
2011-10-19


Book launch: An Inconvenient Youth: Julius Malema and the New ANC by Fiona Forde
2011-10-18
Title: An Inconvenient Youth: Julius Malema and the New ANC Author: Fiona Forde Publisher: Picador Africa ISBN: 9781770101975 Price: R88.95 Click here to buy a copy from Kalahari.net. Book launch: An Inconvenient Youth: Julius Malema and the New ANC by Fiona Forde Kalk Bay Books, 124 Main Road, Kalk Bay Friday 28 October: 18h30 for 19h00 Fiona Forde will be in conversation with John Maytham at a not-to-missed event at Kalk Bay Books. Insightful, thorough and balanced, An Inconvenient Youth...

Book launch: Snake by Tracey Farren
2011-10-18
Title: Snake Author: Tracey Farren Publisher: Modjaji Books ISBN: 9781920397388 Price: R162.95 Click here to buy a copy from Kalahari.net. Book launch: Snake by Tracey Farren Kalk Bay Books, 124 Main Road, Kalk Bay Thursday 27 October: 18h00 for 18h30 After being short-listed for a Sunday Times Fiction Award for her first novel, Whiplash, Tracey Farren has now published her second novel, Snake. We look forward to introducing you to the book and the author at Kalk Bay Books, when Tracey will...

Boekpraatjie: Sonja Loots by Protea Boekwinkel
2011-10-18


Ongelowige geloof: Bekendstelling van Om te mag twyfel / Doubting Faith – Book launch
2011-10-12


Boekbekendstelling: In die withaak se skadu
2011-10-11


Johan Bakkes stel sy jongste boek Oepse daisy bekend
2011-10-05


Nuut by Naledi: Lang bene & lipstiek
2011-10-04
Lang bene & lipstiek Gebruik jou seksualiteit en behaal sukses Riette Rust Uitgewer: Naledi Uitgewers Baie feministe sal sê dis ’n doodsonde om jou lang bene en lipstiek in te span om in jou werk te vorder. Maar nou bewys navorsing dit wérk! Die bekroonde joernalis Riette Rust skryf feitelik, boeiend en soms ook tong in die kies oor erotiese kapitaal, die nuwe gonswoord vir daardie X-faktor wat tot dusver onbeskryf is. Mens sou erotiese kapitaal kortliks kon opsom as...

Taalmuseum se “Ommietafel” vanjaar regstreeks op RSG
2011-09-22
Untitled Document Ommietafel met stories Die Taalmuseum, Historium Konferensiesentrum, Paarl Saterdag 29 Oktober Toegang: R200 Besprekings: www.cultivaria.com Die Taalmuseum in die Paarl bied op Saterdag 29 Oktober die vierde “Ommietafel met stories” as deel van die Cultivaria-fees aan. Dié storievertelprogram, wat in samewerking met LitNet aangebied word, sal regstreeks deur RSG uitgesaai word. Die program, wat van 12:00 tot 14:00 in die Taalmuseum se Historium Konferensiesentrum...

Chris Karsten se boodskap by die ontvangs van sy ATKV-pryse
Chris Karsten - 2011-09-22


LAPA Leeskring seminaar (Klein-Kariba)
2011-09-22
Untitled Document LAPA Leeskring seminaar (Klein-Kariba) Plek: ATKV Klein-Kariba Datum: 26-28 Oktober Koste: R950,00 Skrywers en sprekers sluit in o.a Pieter Aspe (bekende Vlaamse skrywer), Daniel Hugo, Marinda van Zyl, Christelle Webb-Joubert (RSG en boekeredakteur van Lééf), Corlia Fourie en vele meer. Kom geniet ’n Nederlandse film, musiek deur Valiant Swart en boekbesprekings van ongeveer 6 skrywers en sprekers. Bespreking is noodsaaklik. Jou kaartjie sluit...

LAPA Leeskring-seminaar
2011-09-22
Untitled Document Smul & gesels saam met LAPA skrywers! Plek: Bloemendal Restaurant (Kaap) Datum: 25 Oktober Koste: R350,00 Skrywers en sprekers sluit in Pieter Aspe (bekende Vlaamse skrywer), Daniel Hugo, Chanette Paul, Corlia Fourie, Karen Brynard, Madri Victor en vele meer! Bespreking is noodsaaklik. Jou kaartjie sluit in: ’n Heerlike ontbyt X4 Boekbesprekings Musiek deur Valiant Swart x2 boeke van enige twee skrywers op die program Boeke onder bespreking Die Midasmoorde...

ATKV-Woordveertjies 2011
2011-09-15
Tydens ’n luisterryke en feestelike aand van woorde en wenners is die ontvangers van vanjaar se ATKV-Woordveertjies op Vrydag, 9 September by Nooitgedacht net buite Stellenbosch aangewys. Die Woordveertjies is vanjaar vir die vierde keer aangebied. Vyftien Woordveertjies is toegeken vir uitsonderlike prestasie rondom die Afrikaanse woord. Die gasvrou vir die aand was Ruda Landman en die rooi tapyt is behoorlik uitgerol om aan die uitgesoekte groep gaste ’n onvergeetlike aand van...

Kennisgewing: Wie praat nou? nou beskikbaar
2011-09-13
Wie praat nou? – ’n Gids na die wêreld van geestelike energie Skrywer: T Goosen ISBN: 9780620482011 Dié boek is die eerste van ’n reeks opeenvolgende boeke wat vanuit ’n spiritueel/wetenskaplik/sielkundige denkrigting onderrig. Ons gaan op die lange duur meeste van die aspekte van die lewe bespreek waaroor almal soms wonder en dan redeneer dat daar geen antwoorde daarop bestaan nie. Die hoër leringe wat u hierin gaan vind, is geensins aangepas om by mense...

Book Launch: Bad Sex
2011-09-08
Boekehuis Bookshop & Umuzi Publishers have the pleasure to invite you to the launch and discussion of Bad Sex, a novel by Leon de Kock. Libby Meintjes and Michael Titlestad, both from the School of Language and Literature Studies at Wits, will be in conversation with Leon about his novel Where: Boekehuis Bookshop Cnr Lothbury and Fawley Streets, Auckland Park Date: Saturday 10 September 2011, 12:00 for 12:30 RSVP by 8/09: 011 482 3609 or Boekehuis@boekehuis.co.za Extract from Bad Sex...

Boekbekendstelling: Daai ding loop in jou bloed
2011-09-08
Protea Boekwinkel, Stellenbosch en Protea Boekhuis nooi u hartlik om te om deel in die bekendstelling van Daai ding loop in jou bloed. Saterdag 17 September om 11:00 Andringastraat, Stellenbosch (Net agter die Nuwe Letteregebou) Kom geniet ’n glasie van Delheim se beste en vra die outeurs om jou boek te teken! Iets oor die boek Die stories in hierdie boek gaan jou omklits. Jy gaan soms jou maag vashou van die lag, maar jy gaan ook gereeld ’n sakdoekie nodig hê om jou...

Launch of Denis Hirson’s The Dancing and the Death of Lemon Street
2011-09-07
Boekehuis Bookshop and Jacana Media cordially invite you to the launch of Denis Hirson’s novel The Dancing and the Death of Lemon Street as well as the launch of his essay on South African writing, “Worlds in One Country – a brief survey of South African writing from the 19th century to 1994”. Hirson will be introduced by writer and poet, Chris van Wyk. Where: Boekehuis Bookshop (Corner of Lothbury and Fawley Streets, Auckland Park) Date: Wednesday 7 September 2011 Time:...

Boekbekendstelling: Die pad na Skuilhoek deur Hans du Plessis
2011-08-26


Saturday Voices | Saterdagstemme
2011-08-25
Untitled Document Meet José Luís Peixoto, one of Portugal’s most celebrated young novelists Boekehuis Bookshop, Cnr. Lothbury and Fawley Streets, Auckland Park Saturday 27 August: 12h00 for 12h30 RSVP: Friday 26/8 on 011 482 3609 or Boekehuis@boekehuis.co.za The Consul-General of Portugal and Boekehuis bookshop have the pleasure of inviting you to a reading and discussion with Portuguese novelist José Luís Peixoto, The author of The Piano Cemetery Peixoto will...

Kortlys van die UJ-Prys | Shortlist of the UJ-Prize
2011-08-25
Die UJ-Prys vir Skeppende Skryfwerk in Afrikaans word vanjaar vir die elfde keer toegeken. Vorige pryswenners was onder meer: Elsa Joubert (2009), Etienne van Heerden (2008), Breyten Breytenbach (2007), Ingrid Winterbach (2006), André P. Brink (2005) en Marlene van Niekerk (2004). Antjie Krog was die eerste ontvanger van die prys in 2000. Die UJ-Debuutprys vir Skeppende Skryfwerk is reeds vyf keer aan ’n prosawerk en drie keer aan ’n digbundel toegeken. Klik hier vir nog inligting...

Kortlys van die UJ-PRYS | Shortlist of the UJ Prize
2011-08-25
Untitled Document Twee Protea bundels op UJ se kortlyste Wat die water onthou Louis Esterhuizen Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781869193539 Prys: R130.00 Protea Boekhuis kondig met trots aan dat twee van ons digbundels, Wat die water onthou en Oewerbestaan, meeding op die kortlyste van die onderskeie literêre pryse wat deur die Universiteit van Johannesburg uitgeloof word. Kortlys vir die UJ-prys vir die Beste Skeppende Skryfwerk in Afrikaans Louis Esterhuizen se digbundel...

Kortlys van die UJ-Prys vir Skeppende Skryfwerk in Afrikaans
2011-08-25
Untitled Document Die UJ-Prys vir Skeppende Skryfwerk in Afrikaans word vanjaar vir die elfde keer toegeken. Vorige pryswenners was onder meer: Elsa Joubert (2009), Etienne van Heerden (2008), Breyten Breytenbach (2007), Ingrid Winterbach (2006), André P. Brink (2005) en Marlene van Niekerk (2004). Antjie Krog was die eerste ontvanger van die prys in 2000. Die UJ-Debuutprys vir Skeppende Skryfwerk is reeds vyf keer aan ’n prosawerk en drie keer aan ’n digbundel toegeken. Die...

SABC 1 throws its weight behind National Book Week 2011
2011-08-17
Untitled Document SABC 1 throws its weight behind National Book Week, Calling you to action. What are you doing during National Book Week? Book sellers, businesses, parents, librarians, teachers are invited to turn a new page for literacy and throw their weight behind National Book Week, taking place nationwide from 5-10 September 2011. With its call to action of “Buy a Book, Read a Book, Share a Book”, this South African Book Development Council (SABDC) initiative, in association...

Introducing the Jacana Literary Foundation
2011-08-10
Untitled Document Jacana Media is proud and excited to announce the formation of the Jacana Literary Foundation. The Jacana Literary Foundation (JLF) seeks to promote and foster excellent writing from South and southern Africa, and to advance the writing of fiction in the region through a number of initiatives, one of which would be creative writing workshops. Through the generous seed-funding of MAGI (the Multi-Agency Grants Initiative), the JLF will be able to publish fiction that may not...

Melt Myburgh wen die Ingrid Jonker-prys met Oewerbestaan | Melt Myburgh wins the Ingrid Jonker Prize for Oewerbestaan
2011-08-10
Untitled Document Die bundel is in 2010 deur Protea Boekhuis uitgegee. Die ISBN-nommer is 9781869193690. Melt Myburgh wen die Ingrid Jonker-prys met Oewerbestaan Protea Boekhuis kondig met trots aan dat Melt Myburgh se bundel, Oewerbestaan, bekroon is met die Ingrid Jonker-prys vir 2011. Dié prestigeprys is in die lewe geroep deur vriende van Jonker. Dit word al om die ander jaar aan Afrikaanse debuutbundels toegeken en gedurende die alternatiewe jare word Engelse debuutbundels bekroon....

Program: Kalfiefees boekbesprekings
2011-08-03
Untitled Document Kalfiefees boekbesprekings Die Roostent, De Wetsaal, Hermanus 6 en 8 Augustus ’n Spesiale tent word vanjaar opsy gesit vir skrywers en boeke. Die Roostent sal uit die tent langs die De Wetsaal lei en bekendes kom daar oor hulle boeke gesels. Saterdag 6 Augustus 13:00 – 14:00 Elna van der Merwe, redakteur van Huisgenoot se boekebylaag, gesels met Martie Retief Meiring, skrywer van Elita en haar lewe met FW de Klerk en meer onlangs Janie du Plessis – ’n...

Book Launch: Other Signs by Ingrid de Kock
2011-08-03


Protea wen by die ATKV-Woordveertjies
2011-08-02
Untitled Document Hoekom praat grootmense so snaaks? Skrywer: Keina Swart Illustreerder: Maja Sereda ISBN: 9781869193416 Prys: R 100.00 Klik hier en koop Hoekom praat grootmense so snaaks? nou van Kalahari.net! Protea Boekhuis het pas verneem ons outeur én illustreerder is die wenners van ’n ATKV-Woordveertjie in die selfleeskategorie, Graad 1 – 3. Keina Swart (die outeur) en Maja Sereda (die illustreerder) het die toekenning ingepalm vir Hoekom praat grootmense so snaaks?...


<< 1 2 3 4 10 >>