Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Geestelik | Spiritual

Geestelik | Spiritual


<< 1 2 >>

Nuwe vrystelling: Jesus is die EEN!
2011-11-08
Jesus is die EEN!: Verloor ons nie die evangelie in die Emerging Church nie? Johan Janse van Rensburg Uitgewer: Christian Media ISBN: 9781920460266 Prys: R129.95 Klik hier en koop Jesus is die EEN! nou van Kalahari.net! Die “Emerging Church” is die gonswoord in die teologiese wêreld vandag. Die kerk moet – volgens die voorstanders van hierdie rigting – die evangeliese boodskap van die Bybel so aanpas dat dit in die behoeftes van die postmoderne mens voorsien....

Wisselvlakke
Karin - 2011-10-14
Wisselvlakke Ek beleef ’n lewe waarvan die waardevlakke wissel. ’n Gejaag na wind, seisoen, wat my tot die dood toe bebesig. Uitputtend ontneem dit my saakmakende nagedagtenis. Ek rebelleer. Ek beleef ’n lewe waarvan die waardevlakke wissel. Kruipende ouderdom vervorm my tot ’n slakkegang, prooi van nagskaters. Omslingerd met alarmrame loer ek oor my gekromde skouers. Ek rebelleer – boos veragtend. Ek beleef ’n lewe waarvan die waardevlakke wissel. Ek moet...

Vals alarm – eindtyd kom en gaan. Wat nou?
Alta Pretorius - 2011-05-26
Untitled Document Noudat die sogenaamde Eindtyd van 21 Mei 2011 gekom en gegaan het en die aarde draai nog steeds, wat nou van die volgende verdoemingsdatum? Miljoene mense het regoor die wêreld gewonder of daar dalk waarheid kon steek in die voorspelling van Harold Camping, wat ’n fortuin spandeer het om die nuus te versprei dat 21 Mei 2011 D-dag sou wees. Camping, ’n 89-jarige afgetrede siviele ingenieur, het ’n multimiljoendollar-medianetwerk geskep – hoofsaaklik...

Palmsondag
Laurie Gaum - 2011-04-14
Dit is die begin van Heilige Week op pad Paasfees toe. Op Palmsondag ontmoet ons in die middel van die Kompanjiestuin. Swerms duiwe vlerk op en neer tussen die groep van so 150 mense en Tuynhuys. Elkeen van die deelnemers kry ’n kruisie gemaak van gevlegte palmblare. Die priesters seën die kruisies soos hulle tussen die mense deur beweeg en almal met water besprinkel. Ek voel die druppels van my vel af spat. Vader Terry Lester, met ’n helderrooi toga aan, is die voorganger. Dan...

Kwad
Ellen Minnaar - 2011-01-25


’n messias gesoek
Dirk Hattingh - 2011-01-06
van die lang pad na worcester, links afgedraai nou gaan hulle voete reguit wellington toe hulle het selfs oorsee gehoor, hier is dalk ’n messias en hier voor hulle sit hy nou op sy hoë stoel hy is dan die messias van die vorige eeu dié doktor murray na wie duisende jaarliks kom soek sy profesieë wêreldwyd in dik boeke nagelaat hier voor hulle nog steeds verdiep in ’n boek hulle het omgedraai, ...

Orakel
M Labuschagne - 2010-12-15
Orakel (die wingerd het sy wysheid maar putkos het pille wat langs die gehoorbuis van jou keel afloop )wie ore het, laat hom hoor!( en ...

Gebed van die soekende
Clarence Payne - 2010-09-29
Gebed van die soekende … Die soeke van die mens is die soeke na waarheid, is die soeke na God. Vader, dit klink dalk ydel, maar hier diep binne my is daar die twyfel. Sekerlik het ek iets iewers gemis, maar ek weet nie meer wie u seun Jesus Christus is. Is dit poligamie, selfs klakkelose kakofonie? Dié dat ek sukkel om te assosieer met Christene en kie. Met troebel hart en dagbreeksmart, probeer ek die eindlose vrae uit my hart uit tart. Dis wat ek nog nooit kon sien nie,...

Jesus
M Labuschagne - 2010-09-15
Jesus gee my Jou lippe digtersoet ewigelewensbloed deur sinodes versluier met liturgieë stil beduie skriftuurlik is die geseling geskryf teen Jou jammerlike lyf wys my Jou hande onder die skuiwergate ...

FilosofieKafee: SONDAG 30 MEI 2010 vanaf 11:30
2010-05-28
FilosofieKafee http://filosofiekafee.blogspot.com Sondag: 30 Mei 2010 vanaf 11:30 “Politieke indrukke”: Oop gesprek met Prof Danie Goosen Daar is nie ’n vraag in die politieke geskiedenis van Afrikaners wat ’n belangriker plek inneem as die vraag na hulle verhouding met die groter Suid-Afrika nie. Vanaf hulle vroegste politieke oomblikke is dit ’n sentrale motief: In watter verhouding staan die deel tot die geheel? Vanweë die dinamiese aard van die politieke...

Surfing for Jesus
Tiah Marie Beautement - 2010-02-17
“On your knees!” Marko yelled, as the wave hurtled fifty-six-year-old Grace toward the beach. Her knees were as far as she got. As she fell into the water, her well-padded bottom hit the sandy sea floor. Heaven help her, she bounced. Twice. Toppling right over. She sat up just in time for the next wave to smack her face, sending her flailing backwards. As she lay fully submerged in the salty water, her mind flashed to the poor crab she had spotted earlier, at the mercy of...

Onsigbares
Floris A Brown - 2010-02-03
(Vir: Alle blindes swaksiendes en multigestremdes) in jul straat, jul stede loop ons, die onsigbares julle wat kan sien, sommige ondankbares sien ons wat blind is, nie raak ons kieries klop heeldag aan jul hoë demokratiese deure ons hulpkreetbriefies vlieg hul nerfaf teen julle toe ruite terwyl julle jul soustreinwerkswinkels afsluit met feesdinees, miljarde rande pomp deur tee en koffiekantuite bedags, vinger-op-die-lip, julle haas wyedraai verby ons, té...

In die glans van die Silwersmid
Floris A Brown - 2010-02-03
(Om in Sy diens te staan) Aanbidders van GOD met Bybel lied lier en tamboeryn jul simfonie kleur die hemelruim ek hoor hoe julle Sy grootheid tussendeur blitse donderstorms uitbasuin ek sien hoe julle jul vingers deur witwas cumuluswolke streel hoe julle saam met die engel Migael teen ’n leervlieswolk klim en stoei klim en stoei om in die plek van die Hoogheiligstes van Aanbidding te kom ek hoor jul wit haelkorrels die tromme dreun, jul musikale klanke...

Net ’n plekkie in die son
Catharina Bouer - 2010-01-19
Ek soek tog ook net ’n plekkie by die see in die son. ’n Bootjie wat rustig vaar na nêrens, wiegelied oor die golwe heen en die koel seebries wat teen my aan warrel, die vrede en rustigheid en vreugde wat oor my spoel en die seer wat ek nie meer voel. En as my bootjie op die strand van nêrens anker en ek kaalvoet oor die warm sand stap, en die sand so deur my tone plomp, die skulpies om my heen wat soos silwer en goud skitter in die son en strelend aan ...

Laat ons soos ’n arend op Jesus se liefde sweef
Catharina Bouer - 2010-01-19
Ek het ’n lang pad geloop, soos elke ander mens wat glo dat hy ’n Christen is. Ver op die horison het ’n helder lig geskyn. Ek het geweet dat dit God is. Tog God was soos ’n reënboog, so onbereikbaar en mooi. Telkens het ek God se stem gehoor: "Gee jou lewe vir my.” Ek kon dit nie verstaan nie, ek het mos reeds my lewe vir Christus gegee, waarom dan tog die geroep. Ek doen mos goed vir ander; ek gaan kerk toe. Wat is daar tog dan meer wat ek kan...

I'tikaafaat (spiritual retreat)
2009-08-12
I'tikaafaat (spiritual retreat) will be held at the Habibia Soofie Mosque in Duine Road, Rylands Estate, Cape Town on the last five odd-numbered evenings of the Holy Month of Ramadhan. Events will start at around an hour after midnight. Qiyam al-layl (the non-obligatory "night vigil" Islamic prayer) will be led by Hafith Razeen Carelse and Hafith Muneer Manie. Dhikrullah (the remembrance of God) will be presented by the 'Ibaad-u-Ragmaan Qadiri Jamaa'ah. Everybody...

What has ruined our Zeitgeist?
Cobus Fourie - 2009-07-15
I mused a bit. Only a bit. It is thus an impromptu discussion of the two main actors complicit in the social dilemmas the world is facing. I have two culprits: religious fundamentalism and moral relativism. In my humble philosophically untrained view the former was caused by the latter. Religion used to dictate private moral choices and clerics very devoutly felt it was their god-ordained occupation to save normal folk from their sinful selves. Hence dogma was used to control the citizenry...

Shapes of Me vier die potensiaal van Suid-Afrikaanse jeug
2009-06-05
Nuwe produksie deel van Kunstekaap se jeugprogramShapes of Me is 'n opwindende nuwe Suid-Afrikaanse produksie wat geskep is deur van die land se bekendste musieklegendes in samewerking met jong talentvolle Suid-Afrikaners.Shapes of Me is deel van Kunstekaap se breër program om Jeugdag te vier en die talent van Suid-Afrikaanse jeug ten toon te stel. Dit word aangebied deur Kunstekaap se afdeling vir gehoorontwikkeling en onderwys, in samewerking met ComArt, 'n gemeenskapskunste-organisasie...

Two Penguin authors shortlisted for the Sunday Times Literary Awards 2009
2009-06-05
Penguin Books South Africa is proud to announce that two Penguin authors have been shortlisted for the 2009 Sunday Times Fiction Prize and the Alan Paton Award.On Wednesday, 4 June it was announced that Damon Galgut is on the shortlist for the Sunday Times Fiction Prize for The Impostor and Pippa Green is shortlisted for the Alan Paton Award for Choice, Not Fate ~ The Life and Times of Trevor Manuel. The winners will be announced on the 1st of August 2009. ABOUT THESE AWARDS:The Alan Paton Award...

Adrio König skop ou stof op in Die evangelie is op die spel
Guillaume Smit - 2009-05-21
Titel: Die evangelie is op die spelOuteur: Adrio KönigUitgewer: Lux Verbi BMISBN: 9780796308573Datum uitgegee: Maart 2009Bladsye: 288Klik hier en bestel Die evangelie is op die spel nou van kalahari.net! Adrio König se kontroversiële nuwe boek, Die evangelie is op die spel, is pas gepubliseer. Selfs voor uitreiking het die boek begin golwe maak deurdat van die persone wat in sy boek vermeld word, in die openbaar op sy menings gereageer en ’n voortgesette openbare debat oor...

Die Joodse Purim en die Christelike Ester-beweging. Solidariteit of vervreemding?
Theodorus du Plessis - 2009-03-10
Vanjaar op 10 en 11 Maart vier Jode (inbegrepe Messiaanse Jode) wêreldwyd ’n fees waarvan in die Bybelse boek Ester gelees kan word. Amptelik heet die fees “Purim” (Hebreeuse meervoud vir lot – Ester 9:26) maar nie-amptelik “Fees van Ester” of “Ester-fees”. Die woord purim verwys na die lot wat Haman gewerp het om die dag te bepaal waarop sy plan om alle Jode uit te wis in werking gestel sou word, terwyl die populêre benaming Ester-fees...

Die bestaan van 'n Godheid
Naas Ferreira - 2009-01-23
Dit is nogal insiggewend hoe party mense oor hierdie sake dink. Die eerste gedagte wat by my opkom, is mens se vertrekpunt oor sulke goed. As jy weens een of ander beletsel, ongelukkigheid, ongeloof, selfs 'n wrok van een of ander aard redes soek waarom God nie bestaan nie, is dit seer sekerlik, soos Coenie se skrywe bewys, relatief eenvoudig om die bestaan van 'n Skepper te probeer wegredeneer. As mens, aan die anderkant weer, nie 'n probleem het met die idee van...

Sekerheid as die grootste vyand van die mensdom
Nico Smith - 2009-01-22
Na aanleiding van die artikel oor Coenie Nolte se boek Waar sit jou God? wat in Januarie op God@LitNet verskyn het, wil ek graag ʼn kantaantekening by sy boek maak. Ek het Nolte se boek pas gelees. Dis ʼn roerende verhaal van iemand wat sy sekerheid oor God, soos deur die kerk aan hom oorgedra was, verloor het en self op soek na God gegaan het – natuurlik met die gedagte om te weet wie die ware God werklik is. Dit was in besonder die prysgee van sy sekerheid oor wie God is,...

Nuwe geestelike boeke vir kleuters
JB Roux - 2008-11-27
Daar het so pas ’n gerfie pragtige kinderboeke met ’n geestelike inslag verskyn – kleurvolle publikasies deur uitgewers wat besef dat dit pret moet wees om woelwaters van Jesus en die verlossingsboodskap te leer. Jesus se wonderwerke in legkaarte en My klein Bybeltjie in legkaarte is ’n wonderlike konsep, waarin leesboekies en legkaarte gekombineer word. Elke kartonboekie (geskik vir kinders van drie tot ses jaar) bestaan uit vyf minilegkaarte van ses stukkies...

Werkswinkel: Onthou hoe om weer te bid
Saterdag 29 November 2008 - 2008-11-14
Terblanche Jordaan bied 'n oggend werkswinkel aan in die Konferensie Saalby die Kolping Centre in Durbanville Saterdag 29 November 2008 van 9am tot 1pm ~ ONTHOU HOE OM WEER TE BID ~TEMA: Die "Onse Vader" gebed se BetekenisOorsprong en Plek van die GebedBetekenis en Uitleg van die Gebed uit oorspronklike taalDie Sewe vlakke van bewussyn wat aangespreek wordOoreenkoms en Ontsluiting van die Sewe Chakra'sVir wat, hoekom en hoe BID ons ...?Waarom word GEBED so gering geskat ...?Die...

Die Nuutste Geestelike Boek vir die gelowige Christen
2008-10-20
Die Nuutste Geestelike Boek vir die gelowige Christen op die Mark! Om die liefde in te gaan moet die liefde eers wakker gemaak word...Hoe om die Liefde van God in te gaanBeskikbaar @ R100. ‘n eksemplaar.Posgeld en verpakking ekstra Bestellings per e-mail adres: christog1@tiscali.co.za of www.love-liefde.co.za"Dit het my meer as veertig jaar geneem voordat ek tot die besef gekom het: LIEFDE is waaroor alles gaan. Daarom dan hierdie boek vir jóú wat hier lees. Mag dit jou oë...

Ek soek jou
Floris A Brown - 2008-09-09


Senior Burgers
Floris A Brown - 2008-09-09
(Lofdig vir senior burgers wêreldwyd)vandag staan ek voor julleSenior Burgers om 'n pryswoordvir julle te bringvandag buig ek my hoofvoor julle uit eerbied en respekek was julle voete met nardusoliesalf julle van kop tot toonmet seënbede vanuit die Hoogste Troonnooit het julle ons jul kinderskleinkinders óf agterkleinkindersin die steek gelaatpioniers wat myle versit hetwat die landerye vir ons oopgeploeg het sodat ons vandagkan vrugte plukpioniers wat ons die leëringevan...

O God dit brand!
Floris A Brown - 2008-09-09
(Vir Totius na die lees van "Passieblomme")Totiusek wou nog altydvir jou 'n gedig maak'n gedig oor jou Passieblommewat hier diep in dieonderste diklaagvelle vanmy hart kom gis hetmet elke herlees van elke vershet jy my dieper gekatrolmy traanbelaaide emosieshoog in my oogkaste kom stootek hoor hoe jou smartteen my oordromme fluister:"Ag, sy het nie gesterwe,maar sy was somaar dood":ek klim in die meelewe vandie skielikheid, in die meelewevan 'n passievolle vaderhartverskoon...

Waar branders fluister
Floris A Brown - 2008-09-09
(Tema: Hoop - teen kindermishandeling & geweld)(SAUK 2 Pasella-opname 15-17 Julie 2007 Koppie Alleen, De Hoop Natuurreservaat - soos uitgesaai op Woensdag 8 Augustus 2007) soos 'n ou motor afblaas teen slangkronkelpaaiesug ons oor De Hoop wat net nêrens te siene isskielik oorval sandduine bo fynbos ons om draaiedrogbeeld van 'n hoë lang wit seebrander aan 'n kusoor hortjiesdwarslêers kabeltou pale om weg te keerbetrag ek die pyl na lang strandduine en voëlgeluidhier...

Edelsteen
Floris A Brown - 2008-09-09
(Lofdig vir vroue wêreldwyd vir Moedersdag, of Ma of Vroulief se verjaardag)God het jou, edelbeen van rib, uit Adam gegee vir: die wêreld vir Afrika vir ons land stad of dorp vir die Huis vanAanbidding waar jy liefde vir jou manjou kinders koester. God het jou, edelsteen van goud,gegee: uiterlike skoonheid daardie eie aan jou pragtige postuur daardie eie aan jou innerlike gesindheid elkeen geskape in sy beeld van volmaaktheid. God het jou, edelsteen van diamant,gemaak: 'n deugdige...

Die Bybel in Afrikaans
Johann P Boshoff - 2008-09-08
Sonder die Bybel in Afrikaans was geen uiteindelike standaardisering en amptelike erkenning van Afrikaans as't ware moontlik nie, al het die letterkunde uiteindelik wel wesenlik daartoe bygedra.Die behoefte van Afrikaans-sprekers aan die Bybel in Afrikaans, en nie in 17de-eeuse Nederlands nie, was danksy Pannevis en Hoogenhout regstreeks die oorsprong vir die eerste Afrikaanse Taalbeweging (van rofweg 1875 tot 1900), met ds SJ du Toit wat in dié tyd met 'n Bybelvertaling in Afrikaans...

Spring Labyrinth Retreat
19 – 21 September 2008 Stanford - 2008-08-05
Celebrate SPRING and rejuvenate your body and mind in the fresh country air at Bodhi Khaya Retreat outside Stanford.Get outdoors and explore walking different labyrinths to receive insights and inspiration on your path of self-discovery. Make use of this profound time of renewal and rebirth at the Spring Equinox and return to your life with renewed vigour, passion, peace and creativity.Labyrinths offer one of the oldest contemplative tools that is used for personal and spiritual growth. Comment...

Glenn-Douglas Haig - step by step, stone by stone
Engela Neethling - 2008-07-22
Engela Neethling talks to Glenn-Douglas Haig, writer, personal transformation coach and intuitive healer, about life, change and his new LifeStones series, which is available at Exclusive Books. PORT ALFRED – Glenn-Douglas Haig exudes positive energy. An amputee with a bounce in his step, a man that treads lightly but with direction, is Glenn, a gentle soul who has seen the darker side of life, a side which has given him direction, but alas, also cost him his leg.Forty-something Glenn –...

Verkwik jou siel saam met Laurie Gaum
2008-06-24
Wil jy dalk die winterkou verdryf met 'n bietjie voedsel vir die siel? Indien jy naby Kaapstad woon is hier net die ding vir jou! Laurie Gaum bied 'n reeks interaktiewe ervarings-gebaseerde werkswinkels aan saam met spesiale gaste. Komende Donderdagaand die 26ste skop Laurie saam met dr Cecile Cilliers af met die onderwerp "Spiritualiteit en kuns". Aan die hand van die monnik Thomas Merton se foto's en tekeninge word jou persoonlike kreatiwiteit verken. Op 3 Julie is die onderwerp "Sensuele...

Exploring Consciousness presents - "Into the great silence" - A meditation on life.
Labia Cinema, Sunday 29 June 2008 - 2008-06-23
Exploring Consciousness presents - INTO GREAT SILENCE A meditation on life. A contemplation of time. Silence.An internationally acclaimed documentary by Philip Gröning.Germany/Switzerland 2007, very few subtitlesWHEN: Sunday 29 June 2008WHERE: Labia Cinema on Orange: Tel 021-424 5927 ***Exclusively at the Labia***TIME: 5.45pm (NB Note starting time)COST: R35 includes a glass of Flagstone wine/fruit juice after screening Running time: 162 minutes INTO GREAT SILENCENestled deep in the postcard-perfect...

Spirituality & nurturing your soul
Laurie Gaum - 2008-06-11
An invitation to experienced based interactive workshops on spirituality presented by Laurie Gaum along with special guests THURSDAY 26 JUNE ‘08spirituality & art (Laurie & dr Cecile Cilliers)- From Thomas Merton’s photographs, drawings & writings to an exploration of your own creativity THURSDAY 3 JULY ‘08sensual spirituality (Laurie & Mike Botha)“If spirituality loses touch with its roots in sexuality, it loses power to form and inform our deepest...

Roux, Maree en Masote sorg vir skitter-tuiskoms
Adriaan Visser - 2008-06-10
Groot verwagting is in die media geskep oor Coming Home deur Isak Roux, op Saterdag 17 Mei in die Johannesburgse Stadsaal aangebied as produksie van Total Miagi se 2008-fees.Aan dié verwagting is enersyds voldoen.Isak Roux se veelsydigheid, wat hom heel bo in sy musiekportuurgroep plaas, is duidelik in Coming Home getoon. Roux is inderdaad meesterlik as komponis, verwerker én pianis. Van die delikate orkestrale prelude in klassieke styl regdeur 'n verskeidenheid inheemse en sinkretiese...

Meditations on Easter – 21 March 2008
2008-03-06
Meditations on Easter – 21 March 2008 Op 21 Maart 2008, om 13:30 vind ‘n Paasbelewenis plaas by Mosaïek wat deel uitmaak van hulle jaarlikse paasfeesviering, PaasFest, om Goeie Vrydag en Paasnaweek ‘n momentele gebeurtenis te maak.Met Meditations on Easter span Richard Cock met die Chanticleer Sangers, die Johannesburgse feesorkes, tenoor Nicolas Nicolaides kragte saam met die Mosaïek Kunstespan.Die 90minute program behels ‘n mosaïek-collage van klassieke werke...

Orgasms and hallelujahs. Christian spirituality and sexuality - a missionary position
2008-02-28
SPIRASA (the Spirituality Association of South Africa, an academic society) is pleased to announce a lecture seminar in Stellenbosch on Friday, Feb. 29th, 14h30 - 16h00.Dr. Christo Lombaard will present a paper titled:Orgasms and hallelujahs. Christian spirituality and sexuality - a missionary positionAfter the paper has been read, all present will be invited to share their own views and opinions. (These may well influence the final version of the presentation, which will be published later this...

Spirasa Meeting in Pretoria
2008-02-14
SPIRASA (Spirituality Association of South Africa) Book discussion and research seminar Date: Tuesday, February 19, 2008Venue: Samuel Pauw Building, Room 6-22, University of South Africa, PretoriaConference Fee: R60.00, payable at the meeting. (R30.00 for attendance of any single section of the programme.)(Meals are available at the campus restaurants, for participants' own account.)Please book attendance in advance by e-mailing ChristoLombaard@gmail.com Programme: First Session09h00: Welcoming &...

GENESIS 6: Almagtig
Reneé Yzel - 2008-02-11


GENESIS 2: Preludium
Reneé Yzel - 2008-02-11


GENESIS 1: Skepping
Reneé Yzel - 2008-02-11
GENESIS1. SkeppingDis koud en donkerwoes en leeggas-atome kloek saamdraai kolkend om en omuit miniatuurverdigtingword ’n sliert gevormkolke stoot en duvorm hitte-energie’n soepel samesmelting baaruit waterstofatoom ’n lootwat angstig-angstig haar heliumhand deur die gaswand stootdog haar wateraar verdorbou gas en hitte oppresiese transformasiebeur uit haar vrugknop voortpoliepe vol atomeenig – soort by soort van helium na koolstof, van koolstof na suurstof en magnesium van...

Paasfest
2008-02-07


If only for a day
Kay Von Willingh - 2008-01-23
Too many words unspoken, So many promises brokenIf only for a day To sit, to love to laugh and playWe hear your music in the backgroundAnd long your humming to the soundCan God allow our daunting dreamsIf only for a day The sun is shining brightlyAnd suddenly you appearHave you come to ease our pain and grieveIf only for a dayBut soon you’d have to go againWhere only Angels treadA tear, a sigh and sad goodbyeFor ever and a day Send your spiritual...

Lux Verbi-boeke met die stuur van 'n SMS
2007-12-07
'n Keuse van Lux Verbi-boeke is nou beskikbaar om afgelaai te word op jou selfoon, en is 'n eerste in die Christelike boekebedryf.Die pas waarteen ons lewe versnel elke dag, en daarom wil Lux Verbi ons produkte nou meer toeganklik vir lesers maak. Lux Verbi is trots om Lux Verbi Mobile bekend te stel, wat beteken dat sommige van ons boeke nou op jou selfoon gelees kan word deur 'n sleutelwoord na 31602 te SMS teen 'n koste van R40. Die sleutelwoord is gekoppel aan die spesifieke boek wat jy wil aflaai...

Godsdiens: Die Binnekamer
Johann P Boshoff - 2007-11-20
Luiheid of laksheid is glo een van die sewe doodsondes volgens Middeleeuse besinners (teoloë, as 'n mens dié woord opsluit moet gebruik). En dié ouens was beslis nie dom nie. Hulle het nie gepraat van pure slegtigheid om agter jou eie slonserige bas aan op te ruim nie. Nog minder het hulle gepraat van uitstel wat afstel word, al het dié dinge wel raakpunte met luiheid, veral in figuurlike, metaforiese sin. Nee, dié mense het gepraat van geestelike luiheid. Kyk...

Meet a Living Legend! The Venerable Tenzin Palmo
Countrywide: November and December - 2007-10-24
Meet the Venerable Tenzin Palmo whose life and 12-year retreat in the Himalayas are recorded in Vicki Mackenzie’s book Cave in the Snow.We are deeply honoured to receive the Venerable Tenzin Palmo in South Africa.Don’t miss this opportunity to meet one of the most remarkable personalities in the modern history of Buddhism: Nov - Dec 2007 in Pretoria, Johannesburg, Plettenberg Bay, Stanford, Cape Town, and Durban.Buddhism is often called the Religion of Compassion. Indeed, throughout...

Rob Nairn presents: “The Path from Neurosis to Joy”
Cape Town - 11, 13 & 16 December 2007 - 2007-10-24
Rob Nairn resigned as a professor of criminology at UCT in 1980 to pursue training in psychology and Buddhism. He is now a highly respected international lecturer and author who offers his wealth of experience of meditation in the context of psychology.In this course, you will learn: - how personality is formed and structured- what hidden forces within us cause psychological problems and why these result in suffering- how meditation can take us beyond psychology into the field of transformation,...


<< 1 2 >>