Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Opvoeding | Education > Skole | Schools > Artikels

Artikels


<< 1 >>

Winter
Kara Meiring - 2010-10-26
Ek was weer bevoorreg om leerders se bydraes tot die Kaapstadse Afrikaanse Eisteddfod se afdeling vir letterkunde te beoordeel. Die sameroeper was Dirk Binneman. Hier is dan die werk wat hoogste lof verwerf het. Sameroepers van elders kan gerus ook hulle belowendste inskrywings na dbbotha@mweb.co.za stuur. – Danie Botha Kara Meiring (Graad 9) Winter Die man trek die jas stywer om sy lyf. Die winter het vroeg gekom vanjaar. Hy groet ’n koerantverkoper vriendelik en loop vinniger....

Gemufde probleem
Marte-Lize van Eeden - 2010-10-26
Ek was weer bevoorreg om leerders se bydraes tot die Kaapstadse Afrikaanse Eisteddfod se afdeling vir letterkunde te beoordeel. Die sameroeper was Dirk Binneman. Hier is dan die werk wat hoogste lof verwerf het. Sameroepers van elders kan gerus ook hulle belowendste inskrywings na dbbotha@mweb.co.za stuur. – Danie Botha Marte-Lize van Eeden (Graad 11) Gemufde probleem Stoom wil net-net uit Sandra Louw se ore blaas. Sy is laat vir ’n baie belangrike vergadering met verskaffers...

Die Dinsdag
Stefni Borchardt - 2010-10-26
Ek was weer bevoorreg om leerders se bydraes tot die Kaapstadse Afrikaanse Eisteddfod se afdeling vir letterkunde te beoordeel. Die sameroeper was Dirk Binneman. Hier is dan die werk wat hoogste lof verwerf het. Sameroepers van elders kan gerus ook hulle belowendste inskrywings na dbbotha@mweb.co.za stuur. – Danie Botha Stefni Borchardt (Graad 10) Die Dinsdag My hande sweet; my bene bewe. My asem is die hele tyd min. “Ek? Juffrou bedoel ek moet krieket speel?” Daar’s...

Gekraakte spieël
Terence Makapan - 2010-10-19
Ek was weer bevoorreg om leerders se bydraes tot die Kaapstadse Afrikaanse Eisteddfod se afdeling vir letterkunde te beoordeel. Die sameroeper was Dirk Binneman. Hier is dan die werk wat hoogste lof verwerf het. Sameroepers van elders kan gerus ook hulle belowendste inskrywings na dbbotha@mweb.co.za stuur. – Danie Botha Terence Makapan (Graad 11) Gekraakte spieël Spieëltjie, spieëltjie aan die wand, wie is dié aan die weerskant? Hy’t swart hare, bruin...

facebook-profiel
Ronnie Elliott - 2010-10-19
Ek was weer bevoorreg om leerders se bydraes tot die Kaapstadse Afrikaanse Eisteddfod se afdeling vir letterkunde te beoordeel. Die sameroeper was Dirk Binneman. Hier is dan die werk wat hoogste lof verwerf het. Sameroepers van elders kan gerus ook hulle belowendste inskrywings na dbbotha@mweb.co.za stuur. – Danie Botha Ronnie Elliott (Graad 12) facebook-profiel ouderdom sestien geslag manlik ras wit nie Europees nie taal Afrikaans soms wens ek Engels lengte een komma agt iets...

leë brilkassie
Ronnie Elliott - 2010-10-19
Ek was weer bevoorreg om leerders se bydraes tot die Kaapstadse Afrikaanse Eisteddfod se afdeling vir letterkunde te beoordeel. Die sameroeper was Dirk Binneman. Hier is dan die werk wat hoogste lof verwerf het. Sameroepers van elders kan gerus ook hulle belowendste inskrywings na dbbotha@mweb.co.za stuur. – Danie Botha Ronnie Elliott (Graad 12) leë brilkassie ek het my voorgeneem om nooit weer my bril af te haal en iemand in die oë te kyk nie; om nie weer leke-vrae in...

negentig sedert het kruis
Ronnie Elliott - 2010-10-19
Ek was weer bevoorreg om leerders se bydraes tot die Kaapstadse Afrikaanse Eisteddfod se afdeling vir letterkunde te beoordeel. Die sameroeper was Dirk Binneman. Hier is dan die werk wat hoogste lof verwerf het. Sameroepers van elders kan gerus ook hulle belowendste inskrywings na dbbotha@mweb.co.za stuur. – Danie Botha Ronnie Elliott (Graad 12) negentig sedert het kruis [vir emj smit (née schenck), gebore op 10 mei 1919 in het kruis, naby piketberg; ma van tien op omega,...

Ontnugtering by die hawe
Ronnie Elliott - 2010-10-19
Ek was weer bevoorreg om leerders se bydraes tot die Kaapstadse Afrikaanse Eisteddfod se afdeling vir letterkunde te beoordeel. Die sameroeper was Dirk Binneman. Hier is dan die werk wat hoogste lof verwerf het. Sameroepers van elders kan gerus ook hulle belowendste inskrywings na dbbotha@mweb.co.za stuur. – Danie Botha Ronnie Elliott (Graad 12) Ek was vyf jaar oud toe my pa my die eerste keer hawe toe geneem het. Ek onthou nog goed dat die skepe vir my iets magies, amper heilig...

Adriaan Louw gesels met Lizz Meiring oor haar werk, die sokker en Die beste van Bizzie Lizzie
Adriaan Louw - 2010-06-25
Terwyl die hele land op hulle vuvuzelas blaas, het Adriaan Louw met Lizz Meiring gaan gesels oor haar werk, die sokker en Die beste van Bizzie Lizzie. Lizz, jy word beskryf as Suid-Afrika se veelsydigste vermaaklikheidskunstenaar. Van al jou bedrywighede, waar lê jou hart se punt? In enigiets wat my kreatiwiteit laat groei, dit toets. Elke projek bring ander uitdagings, vra nuwe vaardighede. Natuurlik is en bly ek eerstens ’n aktrise, maar na 80 teks- en regie-projekte, tien boeke...

LitNet-spens: Monoloog uit Blomme vir die winter
NP Van Wyk Louw - 2010-04-15
Naam van skrywer NP Van Wyk Louw   Naam van teks Monoloog uit: Blomme vir die winter (Hotelvrou)   Subgenre Monoloog uit dramateks   Aantal spelers 1 - Veral geskik vir hoërskooldogters, grade 11-12.   Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas...

Hans Christian Andersen: Die seun wat nooit grootgeword het nie …
Alex B Broadway - 2010-02-03
Hans Christian Andersen is ’n naam wat amper alle kinders en grootmense op die aardbol sekerlik ken. Sy sprokies is al in meer as 150 tale vertaal, en is ook al aangepas tot verskillende media soos Disney-films en kleurvolle musiekblyspele. Hy is op 2 April 1805 gebore, en dié datum staan in verskeie lande as Nasionale Kinderboekdag bekend. As kind het sy ouma vir hom stories vertel van hoe die Andersen-familie van Deense koninklikes is, en...

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika Wiki: Eerste telegraafkantoor in Suid-Afrika
2010-01-19
Eerste telegraaflyn, DieprivierDie eerste telegraaf het in 1860 in Suid-Afrika te lande gekom en dit sonder enige groot ophef. Dit is deur ’n private firma, te wete die Kaap van Goeie Hoop Telegraaf Maatskappy bedryf. Die telegraaf is amptelik in April 1860 tussen Kaapstad en Simonstad, oor ’n afstand van ongeveer 40 km en teen ’n koste van ongeveer £707,15 in gebruik geneem. Die lyn tussen die twee dorpe is deur houtpale (van ’n swakgehalte-hout) gedra wat...

Skrywer in die kollig: Francois Bloemhof
Adriaan Louw - 2009-12-02
Met meer as 45 boeke op die mark is Francois Bloemhof een van Suid-Afrika se grootste skrywers. Adriaan Louw het vinnig by hom gaan inloer. Jy het in 2009 alleen vyf boeke vrygestel. Waar kry jy al die tyd en raak mens se idees nooit op nie? My kop het eerder te veel stories as te min; daar is ’n klomp idees wat ek nooit eens gebruik nie. Maar 2009 was dalk ’n uitsondering – ek mik definitief nie om elke jaar vyf boeke uit te gee nie. Flipom, jou jongste boek,...

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika Wiki: Eerste telefoon in Suid-Afrika
2009-12-01
Die eerste telefoon in Suid-Afrika is in Februarie 1878 in gebruik geneem. Die Duits-gebore Gustav Adolph Boettger het hier teen 1870 ’n horlosie-en-juwelierswinkel in Kortmarkstraat 9, Kaapstad gehad. Hy het ’n private lyn van die Telegraafkantoor na sy winkel gehuur. Sodoende was hy regstreeks in verbinding met die Koninklike Observatorium om die korrekte tyd van hulle af te kry. Elke middag om 12-uur het hy dan ’n bal wat op ’n paal bo op sy winkel was, laat val om...

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika Wiki: Eerste radiostasie in Suid-Afrika
2009-11-26
Marconi telegraafboodskap Die eerste radiostasie in Suid-Afrika is in 1910 op die Bluff in Durban geopen. Die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) was teen 1899 in ’n gevorderde stadium van onderhandelings met die Duitse firma Siemens & Halske vir die verkryging van ’n draadlose telegraafstelsel. Die stelsel is deur die ZAR bestel, maar in Kaapstad het die Britte daarop beslag gelê. Was dit nie vir die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog nie, kon die ZAR die eerste land...

Letterkunde-treffers by Kaapse Afrikaanse Eisteddfod
2009-10-29
Vroeër vanjaar was ek bevoorreg om hoërskoolleerders se prosa en gedigte vir die Kaapse Afrikaanse Eisteddfod te beoordeel. Ek was beïndruk deur die hoë gehalte. Daarom het ek met die organiseerder, Dirk Binneman, en Melt Myburgh ooreengekom dat ons die werk hier op LitNet wyer bekend sal stel. Die deelnemers, behalwe Ronnie Elliott, het my verslae gebruik om verbeterings aan te bring en daarna het ek dit as ’n ou ervare boekeredakteur geredigeer. Dit was vir...

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika Wiki: Tydlyn van Nelson Mandela se lewe - IV
2009-09-25
Geskiedenis-bronmateriaal: Nelson Mandela-tydlyn - Politieke jareLees artikel 1 hier, artikel 2 hier en artikel 3 hier.Artikel 4 van 4 in hierdie aflewering: UittredeNelson Mandela was die eerste president van demokratiese Suid-Afrika vanaf 1994. Hier volg die tweede aflewering van 'n tydlyn vanaf sy geboorte in 1918 tot 2008. 1999 - Tree af Mandela tree af en Thabo Mbeki volg hom op as president. Thabo Mbeki is in 1997 verkies as die nuwe president van die ANC. 2000 - Bemiddelaar Mandela...

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika Wiki: Tydlyn van Nelson Mandela se lewe - III
2009-09-18
Geskiedenis-bronmateriaal: Nelson Mandela-tydlyn - Politieke jareLees artikel 1 hier, artikel 2 hier en artikel 4 hier. Artikel 3 uit 4 in hierdie aflewering: Politieke jareNelson Mandela was die eerste president van demokratiese Suid-Afrika vanaf 1994. Hier volg die tweede aflewering van 'n tydlyn vanaf sy geboorte in 1918 tot 2008. 1989 - Ontmoeting met BothaNa verskeie vertragings ontmoet Mandela en Botha vir tee by die president se woning. Die ontmoeting is hartlik en Mandela dring aan op...

Emile Doubell – 19, propvol talent en op pad boontoe!
Adriaan Louw - 2009-09-11
Emile Doubell is 19 jaar oud, ’n kuns-en-kultuur-onderwyser, en ook ’n sanger en akteur met ’n goeie repertoire in musiekteater. Hy was een van die Top 20-finaliste vir MNET se High School Musical-kompetisie en is tans ’n groeplid van Siklus! Vir Emile is dit slegs die begin van ’n suksesvolle loopbaan wat voor hom lê. Adriaan Louw het met hom gesels. Hoe het jou sangloopbaan begin? My sangloopbaan het in 2003 begin toe ek aan my eerste sangkompetisie...

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika Wiki: Tydlyn van Nelson Mandela se lewe - II
2009-09-10
Geskiedenis-bronmateriaal: Nelson Mandela-tydlyn - Politieke jareLees artikel 1 hier, artikel 3 hier en artikel 4 hier. Artikel 2 uit 4 in hierdie aflewering: Politieke jareNelson Mandela was die eerste president van demokratiese Suid-Afrika vanaf 1994. Hier volg die tweede aflewering van 'n tydlyn vanaf sy geboorte in 1918 tot 2008. Die volledige artikel is beskikbaar by http://wiki.nuwegeskiedenis.co.za.1957 - Skei Mandela en sy vrou Evelyn skei nadat hy uit die tronk vrygelaat word. Hulle...

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika Wiki: Tydlyn van Nelson Mandela se lewe - I
2009-09-03
Geskiedenis-bronmateriaal: Nelson Mandela-tydlyn – Die vroeë jare Artikel 1 uit 4 in hierdie aflewering Lees artikel 2 hier, artikel 3 hier en artikel 4 hier. Nelson Mandela was die eerste president van demokratiese Suid-Afrika vanaf 1994. Hier volg 'n tydlyn van vanaf sy geboorte in 1918 tot 2008. 1918 – Geboorte Nelson Rolihlahla is gebore op 18 Julie 1918 in 'n klein dorpie genaamd Mvezo in die Transkei. Sy pa, Gadla Henry Mphakanyiswa, was die hoofman van...

Onnie in die kollig: Gerhard de Jager
Adriaan Louw - 2009-08-07
Gerhard de Jager is ʼn jong dirigent van Kaapstad. Hy is gebore in die Kalahari en het sy skool- en universiteitsloopbaan in Bloemfontein voltooi met twee grade agter sy naam. Na verdere studie in Amerika het hy onder andere in Finland en Italië gewerk. Vanaf 2009 gee hy voltyds klas by SACS in die oggend en smiddae by die Universiteit van Kaapstad. Gerhard is die enigste kind, maar ontken sterk dat hy ʼn bedorwe brokkie is! Hy speel self kontrabas, trompet en klavier, en as hy sy dirigeerstokkie...

Sarah Theron – girl van die suburbs
Adriaan Louw - 2009-03-05
Sarah Theron, die diva met die formidabele stem, is ’n meisie van die suburbs wat ’n storie het om te vertel. Adriaan Louw het met haar gesels oor musiek, die lewe en ma-wees. Haar jongste album, Sit die ketel aan, is ’n moet-koop wat landswyd beskikbaar is. Ons weet so min van Sarah, die vrou agter die stem. Waar is jy gebore en getoë? Ek's hier in Barnardstraat in Bellville gebore, in die Hansa-Kliniek. 'n Keisersnit wat van die begin af bottel gedrink het....

Idols groei steeds: Adriaan Louw gesels met Dewald Louw
Adriaan Louw - 2009-02-17
Sowat drie jaar het verloop sedert Dewald Louw die eerste Afrikaanse Idols gewen het. Dié talentvolle sanger het so pas ’n nuwe CD uitgereik. Adriaan Louw het met hom gaan gesels oor die afgelope drie jaar van “groot word”. Baie van die Suid-Afrikaanse Idols verdwyn van die toneel ná hul debuut-CD. Hoe verseker jy dat dieselfde lot jou nie tref nie? Idols stel jou aan ’n groot aantal mense bloot, maar wanneer die reeks verby is, word jy in die duister...

Die verdrinking van Josua van Eden: indrukke van ʼn tiener-leser
Adriaan Louw - 2008-10-28
Die verdrinking van Josua van Edendeur Carina Diedericks-Hugo ISBN: 9781415200650Uitgewer: Umuzi RRP: R120Klik hier om meer uit te vind oor die boekKlik hier om Die verdrinking van Josua van Eden nou by kalahari.net te koop! LitNet se KlasKamer het Adriaan Louw, ʼn tienerleser, gevra om sy indrukke oor Carina Diedericks-Hugo, met ons lesers te deel.Ek het die eerste keer ʼn Diederick-Hugo-boek sowat ses jaar gelede gelees. Dit was die eerste boek in haar Thomas-reeks, wat uiters gewild...

Suurlemoen! ’n soete leeservaring
Gerda Odendaal - 2008-10-15
Titel: Suurlemoen!Outeur: Jaco JacobsUitgewer: LAPAFormaat: SagtebandAantal bladsye: 159ISBN: 9780799342352Die spreekwoord lui: "If life keeps handing you lemons, make lemonade." En Suurlemoen! bied voorwaar liters vol soet-suur limonade-leesgenot.Tiaan en Zane is twee sestienjariges wat daarvan droom om hul eie band te hê. Die droom vorder egter nie verder as net hulle twee met 'n kitaar en 'n baskitaar nie. Totdat Zane besluit om die Mozartbeeldjie in die musiekklas met...

Loopbaan-Ekspo lok talle in Kaapstad
Melt Myburgh - 2008-02-11
Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans het van 1 tot 3 Februarie 2008 'n Loopbaan-Ekspo aangebied by Kunstekaap in Kaapstad. EKM Dido en Jan-Jan en Marilize Nagtegaal het op LitNet se uitnodiging werkswinkels aangebied oor beroepsmoontlikhede vir matriekleerders. Melt Myburgh het foto's geneem. Christa van Louw van die SBA en Ria Olivier, redakteur van Die Plaaswerf. ...

Douwe op jou drumpel: Onderwys of opvoeding?
Douwe van der Zee - 2007-07-18
Daar is dikwels gesê dat die taak van ‘n onderwyser is om kinders te leer, en dat opvoeding die taak van ouers is.Miskien het dit in die verlede gegeld, maar dit geld nie vandag meer nie. Daar is vandag bitter min ouers wat werklik kwaliteit-tyd aan hul kinders bestee, soms vanweë omstandighede en soms vanweë hul eie keuses.Sover dit my aangaan is die onderwys vandag seker omtrent die belangrikste beroep wat daar is. Vir baie kinders is onderwysers hul belangrikste rolmodelle....

Douwe van der Zee oor dissipline
Douwe van der Zee - 2007-05-23
“My father did not tell me how to live. He lived, and let me watch him do it.” - Clarence Budinton Kelland Ek lees met belangstelling die skrywes oor dissipline. My spesifieke belangstelling het baie te make met my eie ervarings in en bespiegelings oor die onderwys. ‘n Aantal mense het al daarop gewys dat die simptome van ADD en ADHD presies die gedragspatrone is waarvan onderwysers nie hou nie. Baie van...

Vyf vinnige vrae aan Antjie Krog
Melt Myburgh - 2007-04-23
Antjie Krog saam met twee jong bewonderaars: Stuart Barnard en Lourens Oberholzer.Antjie Krog is waarskynlik die beroemdste Afrikaanse digteres. Sy geniet internasionale erkenning vir haar werk oor die Waarheid- en Versoeningskommissie. Haar poësie en boeke soos Country of My Skull en A Change of Tongue word wêreldwyd gelees. Antjie is Buitengewone Professor aan die UWK. Melt Myburgh het onlangs met haar gesels.1. Jy doen die wonderlikste dinge met jou studente aan die UWK. Vertel my asb...

Om 'n legende op te som: Sebastian Wolfaardt gesels met Philip de Vos
Sebastian Wolfaardt - 2007-04-04
Hoe som 'n mens 'n legende soos Philip de Vos op? Musikant? Skrywer? Fotograaf? Of koning van die limeriek? Baie min kunstenaars kry dit reg om al dié dinge tegelyk in 'n enkele beroep saam te trek. Philip is een van hulle. Sy limerieke en stories is nes sy lewe – energiek en sprankelend. Sy eie lewe was mos hoeka die inspirasie vir sy “eerste” boek, Karel Van Krieketstraat. Lg is egter nie die eerste boek van Philip wat gepubliseer is nie. Soos 'n opgewonde seun vertel...

Vyf vinnige vrae aan Reinet Nagtegaal
Melt Myburgh - 2007-02-28
Reinet Nagtegaal se langverwagte tweede roman, Abra K'Dabra, word vanjaar tydens die Stellenbosse Woordfees bekendgestel. Op Saterdag 10 Maart gesels sy om 16:00 in die Protea Boekwinkel oor dié publikasie. Melt Myburgh het vyf speelse (en minder speelse) vrae aan haar gestel: Reinet, jou nuwe roman Abra K'Dabra word binnekort op die Stellenbosse Woordfees bekendgestel. Is daar hekse en toorgoed in die boek, of wend jy jou soos Madonna tot die Kabala? Te-he-he! Hekse en toorgoed,...

Wes-Kaapse onderwysers ontstoke oor Departement se lees-planne
Melt Myburgh - 2007-02-16
Afrikaans-onderwysers wat die WKOD se eersteronde-trosvergaderings (die sg “cluster meetings”) bygewoon het, se moed het in hul skoene gesak toe 'n omsendbrief getiteld BELEID OOR LEES VIR LEERDERS IN HUIS- EN ADDISIONELE TALE: GRAAD 4- 12 (sic) aan hulle uitgedeel is. Volgens dié dokument, omsendbrief 0002/2007 (verwysingsnommer 20060921-0053 13/2/11/6/1), word daar van leerders wat Afrikaans as vak neem, verwag om jaarliks 'n kruiwavrag boeke deur te draf. 'n Leesverslag oor...

Vyf vinnige vrae aan Johan Bakkes
Johan Bakkes - 2007-01-29
Johan Bakkes is vinnig besig om 'n kultusfiguur te raak onder reisgoggas en wulpse middeljarige vroue. Melt Myburgh het al saam met hom dronk geword en partytjie gehou op 'n besige sypaadjie in Grahamstad. Hy het dié skrywer van Moer toe die vreemde in en Nou's ons in ons donner in gepeper met vyf vinnige vrae. Genade, Johan! By woordfeeste het ek al vele slanke (getroude) dames hul spykerhakke sien aftrippel agter jou wildewragtig image aan. Is almal so gaande oor jou butch voorkoms? ...

Krismis vir Afrikaans-onnies danksy Trippel-H
Melt Myburgh - 2006-12-20
Daar is darem maar snaakse kreature in die onderwys. Dit het ek pas weer besef toe ek matriekvraestelle nagesien het in die Wes-Kaap. Glo my, ek het nie by die nasiensentrum opgedaag om deur onderwysers se modegimnastiek verras te word nie. Nee, ek was daar om 'n bydrae te lewer tot die welsyn van die volk se Afrikaans Tweede Taal-kandidate. En vir die geld, natuurlik! Die vinnigste manier vir onderwysers om geld te maak sonder om die wet te oortree, is steeds om vraestelle aan die einde van elke...

Ontmoet John van de Ruit, skepper van Spud
John van de Ruit - 2006-11-20
KlasKamer se inwonende joernalis en resensent, Albertus Kidd, het gaan uitvind hoe dit gaan met John van de Ruit, die gewilde akteur en skrywer van die blitsverkoper Spud. Lees jy Afrikaanse literatuur? Indien wel, wat dink jy daarvan en het dit verander sedert jy op skool was? Ondanks my Nederlandse van is my vermoë om Afrikaans te praat 'n volledige verleentheid. Ek neem aan om in Durban groot te word, is ook nie juis die beste plek om dit op te tel nie … Die antwoord, dus, is jammer,...

Vyf vinnige vrae: Marius Crous
Marius Crous - 2006-11-06
Marius Crous en Melt Myburgh by vanjaar se VersindabaFoto: Naomi Bruwer Die digter Marius Crous se tweede bundel, Aan 'n beentjie sit en kluif, het onlangs by Protea Boekhuis verskyn. Voordat Crous as taalversorger by die parlement beland het, het hy 'n draai in die onderwys gemaak. Hy was ook Afrikaans-dosent aan die Universiteite van KwaZulu-Natal en Namibië. Melt Myburgh het hom stormgeloop met vyf moedswillige vrae. 1. Ek hoor jy was in beheer van dissipline in die dae toe jy skoolgehou het...

Legendariese onderwyser: Ella Wagenaar
Laetitia Taute - 2006-09-29
Dr Ella Wagenaar is een van daardie legendariese opvoeders wat geslagte leerders se lewens oor jare heen aangrypend beïnvloed het. Sy word vanjaar 75 en woon op Grahamstad. Na haar aftrede as onderwyser het sy 'n koeksister-onderneming op die been gebring om 'n bron van inkomste te skep vir werklose mense in haar gemeenskap. Een van haar oudleerders, Laetitia Taute (gebore Herselman), onthou vir Ella só: As Ella Wagenaar jou Afrikaanse pad (by wyse van spreke) gekruis het, sou die...

CoolKids: Rousseau Kluever - in die vaarwater van Ryk Neethling en Roland Schoeman
Melt Myburgh - 2006-09-12
Foto deur Kevin Jenkins Maak gerus 'n nota van die naam Rousseau Kluever – van hierdie talentvolle jong man gaan jy nog baie hoor. Dié boorling van Durbanville is een van Suid-Afrika se belowendste jong swemmers. Hy is egter nie net tuis in die water nie – hy het ook 'n passie vir Afrikaans. Rousseau, tans in graad 11 by Rondebosch Boys’ High in Kaapstad, is lid van die Suid-Afrikaanse Junior-swemspan. In Julie het hy deelgeneem aan die DSW-kampioenskappe in Darmstadt,...

Onnies wat 'n verskil maak: San Knoetze, Kingswood College, Grahamstad
Melt Myburgh - 2006-09-12
As die gesig op die foto hier bo iewers 'n klokkie lui, is jy waarskynlik 'n Insig-leser. 'n Portret van San Knoetze, Afrikaans-onderwyser by Kingswood College op Grahamstad, het in die Julie-uitgawe van dié tydskrif verskyn as deel van 'n foto-essay oor mense wat 'n verskil in hul gemeenskappe maak. Melt Myburgh het San se wêreld gaan verken en terselfdertyd 'n foto van haar by Brent Meistre, fotografie-dosent aan Rhodes Universiteit, gebedel. Almal wat vir San Knoetze ken, stem oor...

5 vinnige vrae: Pieter-Dirk Uys
Pieter-Dirk Uys - 2006-09-12
Met sy besoeke aan skole regoor Suid-Afrika het die legendariese Pieter-Dirk Uys (ofte wel, tannie Evita Bezuidenhout) reeds 'n enorme bydrae gelewer om leerders en opvoeders bewus te maak van die gevare rondom Vigs. Melt Myburgh het vyf vrae aan hom gestel. 1. Met jou Vigs-bewusmakingveldtog het jy die land deurkruis en 'n magdom skole besoek. Wat is jou indruk omtrent die stand van onderwys in die land? 700 skole, oor ’n miljoen jong mense. Die stand van onderwys is altyd moeilik om te...


<< 1 >>