Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Straight > Poësie | Poetry

Poësie | Poetry


<< 1 2 >>

Wonderland
Sulani Grobler - 2011-07-26
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Wonderland I hide it in the shadow of my day job. The dark side where I go often. But you will never know unless you ask nicely in a whisper close enough...

Lekkerkry
Sulani Grobler - 2011-07-26


Haaikoek
Skurwejantjie - 2011-07-20


Eragrostika
Skurwekraagjantjie - 2011-07-19
Hierdie blad bevat moontlik erotiese verwysings. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. Inligting van hierdie blad se gebruikers sal onder geen omstandighede uitgeruil word nie. | The following page may contain erotic references. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Personal information of this page's users will under no circumstances be shared. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Die...

bosnimf
Skurwekraagjantjie - 2011-05-04


gisteroggend was die maan
Skurwekraagjantjie - 2011-04-06


Woorde wat my jags maak
JP - 2011-03-30
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Woorde wat my jags maak Gevoel, eroties, brandend, stygend, swellend, hande, lippe, tong, strelend, sag, uitlokkend, op en af, heen en weer, in en uit, stadig, nat, glad, druppend, vlak, dieper, nog dieper, vinniger, ritmies, natter, gladder,...

Ek droom van ...
JP - 2011-03-22
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ek droom van ... ’n Kaal lyf op ’n bed Blink van olie Tepels wat kliphard regop staan ’n Plat magie Bene wat opgetrek is ’n Kaalgeskeerde poesie Nat, druppend en uitlokkend ’n Kloppende piel wat drup van pre-cum Ek...

Obskuur in tevredenheid
Jalunka Steyn - 2011-03-09
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Obskuur in tevredenheid In ’n tyd van veel, geringe ure op ’n ritme van seldsaam, oorrompel jy my aandag, geklee in my smaak se geure. ’n Glimlag van noord tot suid gekerf deur jou blote teenwoordigheid, tot die weste-son my tevredenheid besmet met...

Nabetragting na Vaaltynsdag 2011
Ian Hendrix - 2011-03-02
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Nabetragting na Vaaltynsdag 2011 smag jy ook na my? my begeerte na jou wese laat my liggaam sidderend roep ek smag na jou jou liefde jou gevoel jou vel en jou reuk jy laat my liggaam smeek jy raak my saggies aan ek bevoel jou buite en jou binne tot jy jou stadig...

Sedert die begin
Anoniem - 2011-02-03
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Sedert die begin Sedert die begin is mense verskriklik mooi. Ek skaam my daarvoor. Veral die bloos brug van haar voet. Gretige vingers wat tik en die hart aanjaag tot tone magiese blou naels in leersole na die aarde delf. Verborge hakskene. Wat behaag die draperings...

Afrikaanse minnares
Natteli Jags - 2010-11-02
(vir al die corny English Lovers) ’n Paar goedgekose woorde laat haar brein swymel in akkoorde ’n Gewilde frase soos: “Ek wil jou naai” laat haar toppie vinnig waai en dis nie te lank nie of sy strek dat hy haar roosknop kan lek ’n fyn kantbroekie oor ’n gladde koekie of ’n man in ’n pak met ’n allamintige knop laat haar asem in haar keel stok en haar hart met reëlmaat vinnig klop suck lick en dick hoort in ’n kommin fliek die...

Jy bly in my kop
Shivas - 2010-06-29
Hoeveel keer dink ek aan jou, aan wat ek graag wil doen met jou, aan jou en jou hande op my lyf. Snags gaan ek slaap met jou in my kop en ek word wakker en jy is nog daar. En ek wonder. Wonder of jou mond nog dieselfde proe jou tong se hunker nog so salig is jou vingers nog so gretig om te plesier my diepste wese kan verken en ontdek. In my gedagtes sien ek jou naakte lyf jou blou, blou oë sê: "Ek wil jou hê" en my liggaam is vir jou soos 'n ryp vrug reg om deur jou gepluk te...

Vyeliefde
M Labuschagne - 2010-03-18


Point of no return
Linda Lovelace - 2010-02-11
Forbidden even the thoughtof them ever touchingbut over the weeks and monthsconversation turned slowlyever so subtlyto topics of shared confessionsat first in hesitant wordsof what turns you onand what makes you wetand what is your deepest most intimatecravingone day she reads an explicit accountsent by him to excite herabout secret passions and intimate experiencesand what he enjoys most of allusing his mouthand his tongueas skillful toolsto pleasureand achieveindescribableecstasyshe closes her...

Ek wou
Linda Lovelace - 2010-01-18
Ek wou jou nog ’n rukkie by my hou jou smaak op my tong jou reuk aan my lyf Ek wou die gevoel nog beter onthou jou hand diep in my jou warm mond wat honger nie genoeg van my kon kry Ek wou hierdie beeld stywer vasklou twee lywe in ’n donker huis waar ons mekaar tot oorgee bring en dan volmaak in harmonie die buitekant tot stilte dwing Maar die fyn fyn reste is weggewas en die oggendlig bleek die nag tot as Al wat bly is hoe jy voel in my diep,...

Eskimo Nell
Johann de Lange - 2010-01-11
Skrywer onbekend; vertaal deur Johann de Lange Mans word algar oud & hulle balle word koud & die punt van hulle piele raak blou, maar ver van ’n lewe van storm & strewe het elk ’n storie wat hy steeds onthou. So bring my ’n stoel & staan my ’n dop & ek sal jou die storie vertel van Doors du Biel & Gert Gariep & ’n hoer genaamd Eskimo Nell. Doors du Biel & Gert Gariep het op jag gegaan, heel katools, Doors du Biel met sy...

Jy
Swerwer - 2009-05-26
Jy was my dokter my terapeut my hoop waar ek gesit het in die donker gat. Soos jy my uitgelig het met jou opleiding jou medisyne het jou slinksheid jou seks my oorweldig. "Los jou vrou - jou familie, dan sal jy beter word" "kom lê teen my sagte bors" "ek sal jou veilig maak" "word my minnaar …" Ons affair was eers wonderlik vervullend opbouend tot jou ware motiewe duidelik ontbloot is. Jy het my gewond erger ...

Ek, jy, ons
Elza - 2009-02-25


Bed
Elza - 2009-02-25


Esau-man
Elza - 2009-02-25


Die liefde volg ek slaafs
Elza - 2009-02-25


Tempel van genot
Elza - 2009-02-25


Liefde sonder naam
Elza - 2009-02-25


Ek verlang
Oils - 2009-01-21
Ek verlang ...na jou lang koperrooi hare wat tot by jou stuitjie strekdie opgewondenheid in jou ysblou oë as jy my sien.Ek verlang na die sproete op jou neus, rug en skouersdie sproete op jou melkwit borste met die ligte pienk puntejou bleek vel wat so mooi saam met jou rooi hare gaan.Ek verlang na die gevoel van jou omhelsingjou klossie oranje donsies by jou vroulikheid.Ek verlang na jou rooi lippe op en om die staal van my manlikheidjou reuk ná skelm seks in my kar.Ek verlang na die...

Lende
Bibi en Eric-Shaun - 2008-10-28
Soos amber kole in die skemer smeul jou oë en met een blik smelt my wit satynjurk tot wit melk oor my vel. Die glansende oker van jou trillende lyf - alles in my verstyf, dis net jou strelende stem wat klamsoet en sag in jou keel kwispel - jou tong wat ritmies pols in my. Jou hande bibber argeloos in 'n naarstige poging om die landskap van my liggaam te ontsluier en deur te dring tot my kern. Leksel vir leksel proe jy die soetheid van vlees en oorwin die hongergod...

Ek mis
Monnik - 2008-08-05


Alleen
Anoniem - 2008-05-20
Ek is alleen, alleen met my gedagtes, my emosies, my rekenaar …Ek is alleen, alleen met my verlange en drange …Ek is alleen, alleen omdat ek dit so gekies het…Ek is alleen, alleen nie omdat ek iets verkeerds gedoen het en gestraf word nie …Ek is alleen, alleen omdat ek ‘n beter lewe wil hê …Ek is alleen, alleen omdat ek ‘n beter geleentheid vir my kind wil verseker en ‘n toekoms met ‘n bietjie meer sekuriteit vir ons oudag …Intussen...

geen woorde nie
Berns - 2008-05-20


Soek-soek
Vlek - 2008-04-15
Jou honger handesoek-soekoor my crotch,jaag my revs opnog ‘n notch.Ek kan jou lusin jou asemhaling hooren weetek gaan nouenige tyd mycomposure verloor.Ek is pielstyfvir die hongervan jou hande,vir die kurwesvir jou lyf.Jy stryk my string – hoe ver gaan jy my bring?Dan glipjy my zipoop en vatmy styfheid vasen met jou linkerhandtrek jy jou pantie af.Jy’s drupnatonder my vingers,‘n glibberige spleet,en ek weetjy like die ins and outsvan my kneukelsin jou inside recess.Jy wriemel...

Elke dag by die werk
Vlek & Komkol - 2008-04-02
Elke dag by die werklaat jy mysoos ‘n pervert voel(sonder dat jy weet)met jou sexy lyfen jou rompiesen jou reukja, vir jouwil ek dood naai!(of ek wilten minste try)ek weetjou cleavage smeekdat ek my tongdaarin moet steekjou nat moet leken jou pielietjie-tepelsvra om genibbel te wordjy maak my jagselke dag by die werk(sonder dat jy weet)en een van die daegaan ek jou kleertjiesnie net metmy oë uittrek nieen jou bevoel en bevatmet meer as my gedagtesdaardie dagsal jy kleiin my hande weesen...

Solo in Tweesang
Arno Kemp - 2008-04-02
Sy loop singend die huisie binne, kardoes vol kruideniers doen deskant in haar slanke arms. Haar lang bruin hare stroom oor haar rug and swiep na die kant toe sy die koue goed in die yskas stop. Haar plat satynskoentjies skop sy ploffend op die plankvloer uit en val in die blou fluweelstoel. Die namiddagson rinkink om haar halfkaal bene toe die lang romp geluidloos weerskante toe oopvou. Sy speel lusteloos met die krullerige lokke wat hier langs haar op die leunstoel hang, en byt vrolik in 'n groen...

Spleetvrug
Vlek - 2008-03-17


Voorbereiding
(SNVL)

Vlek & Komkol - 2008-02-26
Ek gaan jou dooshare met Velcro pluk bietjie vir bietjie terwyl ek oor jou gryns en buk ek wil jou hoor gil en die pyn op jou gesig sien (jy maak my gathare taai) – ek picture my thrill! jou hande agter jou rug vasbind met 20-pond-vislyn (en jou voete ook) die bitch in jou gaan ek soos The Exorcist uit jou uit dryf – maar Baby, om daar te kom moet jy jou demons face hierdie sessie gaan ek pace om dit in kort op te som: ek het heelnaweek tyd! dan gaan...

Naald en gare / Kinkel-sprinkel
Herbie Michaels - 2008-02-11
Met hope apologie aan DJO* My nooi is in ‘n G-string, my ouma in 'n korset, daar's iemand ... iemand in latex, daar's 'n vrou vir elke smaak! As ek 'n stukkie velwarm kant tussen my vingers vryf of lek, breek uit die stil gedagtevloed wat oral deur...

Klein dood
Vlek & Komkol - 2008-01-25


Middernag blues
Vlek - 2008-01-25
Jou hande vinger oor die are op my voorarmssoos blou riviere onder my velEk hoor die blues in die agtergrondDie saksofoon se maat tuit sy mond oor die punt wat knopsoos ‘n erekte tepel– en ek mis jou –terwyl Lionel Richie sing: Say you, say meSay it together … My mond fluister teen jou oor“Hy lieg jy weet”My lippe in jou nekken die plekvan siddering wat sylangs slang teen jou lyf afdruk ek jou vas teen die muurgenadeloos by dit staan.Jou holtes klopMy drif kliphardMy...

Waar is jy?
AA Nonomous - 2007-12-03
en hier gaan ons alweerabsolute stilteen ek weet jy is daarmaar helaasnie 'n woord nienie 'n geluid nienie 'n ritsel nienie 'n beweging nienie 'n roering nienie 'n skarrel nienie 'n teken van lewe nienie 'n beduidenis nienie 'n voeling nienie 'n mail nienie 'n sms nienie 'n gedagte nienie 'n spoegspatsel op my screen nienie 'n vorm van kommunikasie nienie 'n "I love you" note nienie 'n tiksel niewat moet ek nou dink?jy is kwaadjy is besigjy is nie da' niejy is wegjy het jou hare gaan doenjy...

Aan Johan Jooste
Juan - 2007-09-26
My hart brand vanaand van die pyn,Ek wens so die seer wil verdwyn.Wat is trane en hartseer oor liefdewat nooit regtig was,My lewe lê in die as.As is verbrande hout en my hart en glimlag raak yskoud.Koud soos die Noordpool se wind,Mag die pyn in my gemoed ophou om my vleeste verslind,Dat ek eendag my lewe weer sonder die pynSoos ‘n vretende kanker in my gemoedMy siel en lewensvreugde terugvind.En kan lag oor jouWat nooit sielslewend was.Want al wat jy kan doenIs om liefde en dromete verander...

Driehoek
Cornelia - 2007-06-14


Lag
Cornelia - 2007-06-14


Paradyskloof (vir Carina)
Daniel Hugo - 2007-06-14


Drome
L Nell - 2007-05-21
Saggies toegevou in rustige dromeverskyn daar aan my 'n pragtige mooie skonein die digte mistigheid wat sweef voor my,met 'n sexy lyfie waarmee sy my wil verlei.Verdwaas, verwonderd lê ek daar versteen.Ek sien rooi hare, pragtige lyfie en 'n sexy been.Terwyl wasige mistigheid begin verdwyn,vrees ek my droom is besig om te kwyn.Met verwondering bekyk ek hierdie pragtige mens,en dadelik het ek 'n behoefte aan net hierdie wens:ek wil my arms vir altyd om haar lyfie slaan,die oomblik wat sy teen...

sy was waatlemoen
Bernard - 2007-03-30


Totale oorgawe
Juan - 2007-03-12
Jy het in my lewe gekom met 'n groot "crash, boom, bang" Die wellus na jou volmaakte liggaam vloei oor my soos die stormdrange van die see. Kom bevredig my liggaam, my denke, my siel Ek wil jou oor en binne in my lyf voel Die stuheid van jou warm asem in my nek in my oor Jou tong wat gulsig na myne soek Jou lippe wat myne omsluit Die bevrediging wat ons albei na smag Die innerlike lus wat nie einde kan kry Kom bevredig my, bevredig jou Jou warm hande wat oor my liggaam...

xx
Skinderbekkie-Bettie Onjeur - 2007-03-12
Vertel my van die naweek: was dit goed vir jou? Het hy sy bakkie deur die bos gejaag? (Dis mos waarvan hy hou …) Wat het julle als gedoen? Waar het jy geëet? (Daar’s soveel plekkies langs die pad maar mens moet van hul weet …) Wat het hy jou als gewys? Wat het jy gesien? (Ek hoop jy’t lekker uitgerus, jy’t die blaaskans verdien …) En het jy koel op die oop stoep gaan sit, in die vallei af getuur? En het tyd vir jou verbygevlieg? (Elke...

Wedersiens
Liesl Botha - 2007-02-26


Wedersiens
Liesl Botha - 2007-01-25


Verbode Liefde (Deel 2)
Stefan - 2006-12-05
Opgedra aan al die slagoffers van "Affairs" Jy voel vernederd en verraai, jy was toe nié haar enigste naai! Hoe kon jy dan so dom wees? En nou, nou is jy 'n bedorwe gees. Jou verbode liefde was toe al die tyd maar net nog 'n loslyf slet! 'n Gewetenlose estrogeen-“junkie” wat, ieder geval, jou nooit sou vat nie. Haar verleidelike woorde, liggaam en liefde was toe al die tyd vals en leeg. Maar hoe moes jy dan tussen al die lyne lees? Jy was dan so blind,...

Verbode Liefde
Stefan - 2006-10-23
Party mense noem dit egbreuk,ander noem dit owerspel;hoe sal mens dan weet wat’s die verskilas jy jou lewensmaat verkul?Hoe leef jy saam die skuldgevoel,of fok jy bloot net voort sonder emosie?Die nuutgevonde verbode vrug (dosie)is dan so verleidelik - o, so onweerstaanbaar!Skielik ervaar jy aanvaarding, teerheid en liefde. Die warmte, nabyheid van jou verbode vriendindryf jou tot ongekende orgasmes, passie en fantasieë – totdat realiteit weer sy draakgesig voor jou gooi!Noem dit...


<< 1 2 >>