Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Straight > Kompetisies | Competitions

Kompetisies | Competitions


<< 1 2 3 >>

''Quickie''-kompetisie: Durban-July
Sors - 2011-10-21
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Ek slaap. ’n Vroegoggend diep slaap. Die donker is reeds net-net versteur. My oggendglorie klop pynlik saam. Stadig draai die deur se knop. ’n Slanke lyf sweef tot...

''Quickie''-kompetisie: Die lessenaar
Sors - 2011-10-21
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Jy knyp krampagtig terwyl die skokgolwe deur jou trek. Die onmiskenbare tevredenheid van ’n superjagse vrou. Vir ’n oomblik lê jy stil en dan kom die amper...

''Quickie''-kompetisie: Biker-storie
Mike - 2011-10-20
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Dit is somer gou en die Harley is op die grootpad. Die fiets tel nou ordentlik spoed op en Tessa gly nader aan Tian se rug. Sy sit senuweeagtig haar hande in sy baadjiesak....

''Quickie''-kompetisie: Dwaaloog
Juffrou Meerkaaikie - 2011-10-20
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Wat ’n fees vir die oog. Die smeulende heupies onder daai kort katoenrokkie. Lang lenige latlyf met die amperse skaam tieties. Haar vel die kleur van ou koper. Vanaf dag...

''Quickie''-kompetisie: Plofstof
Linda Muller - 2011-10-20
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Omdat ons al gestoom het van begeerte vir mekaar, raak ons heeltyd in die motor suggestief aan mekaar. Hy jaag (jags). Ek soek met my oë die goedkoop hotelletjie, terwyl...

''Quickie''-kompetisie: Fopspeen
Mej Meerkaaikie - 2011-10-19
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Gloeiend in my skede, oeroue begeertes. Wild met dringende heet. Smagtend, hunkerend na die passie en wellus van half-barbaarse mans. Hul drange verskuil in vlugvoetige danse snags....

''Quickie''-kompetisie: Outops
Mej Meerkaaikie - 2011-10-19
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. My hele lewe lank was ek maar die spreekwoordelike jagse katjie wat ’n gaping maar net nie kon los nie. Doodnormale wese vol begeerte en drang. Volgende week word ek 28. Seker...

''Quickie''-kompetisie: Maryke se leermeester
Sors - 2011-10-19
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Jy sit hier voor my Jou neus is smal Jou hande o so fyn Jou skouers sag Jou voete klein Jou oë so groot – hulle skyn soos die oggendster … Jóú...

''Quickie''-kompetisie: Koffie
Ommesteek - 2011-10-19
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Dis vroegoggend. Sy staan in die kombuis, sit koffiebone in die maler in, sluit haar oë en neem die geur in. Sy't ’n dun, kort satyn-nagrok aan. Dan voel sy hom, styf...

''Quickie''-kompetisie: Gras
Ommesteek - 2011-10-19
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Somermiddae is hel, dink Liesl. Sy probeer slaap. Dis tevergeefs. Haar bure het kreunend en gillend seks. Haar hand gly na haar klam pantie, maar sy besluit om eerder op te staan...

''Quickie''-kompetisie: Eerste werkonderhoud
Kleinjan - 2011-10-19
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. ’n Welluidende manstem vra ek moet inkom. Die veiligheidshek buzz oop. Sy verskyn op die bopunt van die wenteltrap in die ruim foyer en beduie ek moet opkom. Sy’s...

Quickie competition: mixed messages
Brett Beiles - 2011-10-18
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. whenever we pass in the corridor she tosses a hooded smile think she knows something about me that i don’t want her to or something i don’t know yet which could...

Quickie competition: Dream on ...
Brett Beiles - 2011-10-18
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. All the blokes at the ad agency have the hots for Sarita, although she’s a suit. Even gay guys, and some women too. The next day I was presenting a big campaign with...

Quickie competition: Leg over
Brett Beiles - 2011-10-18
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. My ballie said he’d wait in the car. I struggled one step at a time to her flat on the third floor. She answered the door kaalgat, so straight away I took everything...

''Quickie''-kompetisie: Cleo het geweet!
Jay Em - 2011-10-18
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Die klop aan my kamerdeur laat my skrik. Ek kan my oë nie glo nie! Dis jy ... Jy stap in met ’n uitdagende glimlaggie om jou mond. Jy trek die stoel waarop ek gesit...

''Quickie''-kompetisie: Bly jy’t gekom
Roolsie - 2011-10-18
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. “Bly jy’t gekom. Dis my suster, sy sal jou solank voorstel.” Sy’s beeldskoon. Ongelooflike lyf in ’n klein, swart nommertjie. Pragtige bene, mooi...

''Quickie''-kompetisie: Passion’s fruit
Babe in the woods - 2011-10-18
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Jy vat sykouse, sprei my styf vas aan die vier hoeke van die bed. Dit maak my so jags om so uitgelewer op my rug te lê. Ek is weerloos, hygend en druppend, omdat jy my...

''Quickie''-kompetisie: Ekstase
Karel Klip - 2011-10-14
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Ek klop aan die deur. (Dit was laat.) Die skarnier krap en die deur gaan oop. Die hi-fi blaas Leonard Cohen. Ons staan nader. Sy stoot my op die bed neer. Kort voor lank, albei...

''Quickie''-kompetisie: Eva se klere
Tantalus - 2011-10-14
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Toe Eva drie weke oud was, dink sy: “Adam sien my nie meer raak nie.” Sy maak toe vir haar klere van vyeblare. Die middag pluk sy vrugte en roep vir Adam: “Kom...

''Quickie''-kompetisie: Ruiltransaksie
Hennie Jansen - 2011-10-14
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Toe die hysbakdeur agter my en die twee vreemde, aantreklike dames toegaan, selekteer ek die 34ste verdieping. Ons staar stilswyend na die liggiepaneel wat die opvaart aandui....

''Quickie''-kompetisie: Troubelofte
Kleinjan - 2011-10-14
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Hy het vir ’n versekeringsfirma in Commissionerstraat gewerk. Sy was ’n sekretaresse by ’n reklamefirma op die hoek van Rissikstraat. Hulle het elke etensuur...

''Quickie''-kompetisie: Braai
Noggie - 2011-10-14
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. “Ek is nie regtig goed met dié tipe ding nie …” My verduideliking, verskoning, verloëning val op die badkamerteëls om langs jou koningsblou...

''Quickie''-kompetisie: Hokaai
Jan - 2011-10-14
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Ek en die vrou so drie huise die straat op beloer en belustig mekaar nou al vir ’n jaar. Ongelukkig laat haar man Victor Matfield soos Klein Duimpie lyk. Maar ’n...

''Quickie''-kompetisie: Werkskollegas
Jo - 2011-10-14
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Werkskollegas. Ek getroud. Sy geskei. Ons flirt nou en dan. Konferensie by Sun City. Sy sluit kamerdeur oop en gaan staan by bed. Ek talm. Deur toe, paar treë, vurige...

''Quickie''-kompetisie: Het jy gesien?
Ina Hendrix - 2011-10-13
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Toe ek tuiskom van die werkfunksie, slaap Leon al – sonder ’n bo-laken. Sy boxer-slaapbroek bult waar dit saak maak. Droom hy? Ek trek uit, borsel my tande, en...

''Quickie''-kompetisie: Die afspraak
Chris Thomas - 2011-10-13
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Selfs deur die lateks voel die vel oor sy adamsappel sag soos sonde. Om sy ken en langs sy slape: die grofheid van sy stoppelbaard. Sy oë bly deurentyd toe. Hy is ongemaklik,...

Quickie competition: In Tapei
Hiddenapsara - 2011-10-12
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. I feel your eyes on me as I shop at the nightmarket in Taipei. Looking around, I see only Taiwanese faces staring back at me. I can feel you passing me. As I turn around to...

''Quickie''-kompetisie: Vurigheid
Ansia van Schalkwyk - 2011-10-12
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Dit was ’n Donderdagoggend toe dit uitgebrand het. Ons vurige liefde gereduseer na ’n ylerige rookwolkspiraal. Groot genoeg vir branderigheid in jou keel, maar te...

''Quickie''-kompetisie: Vloer 44½
Santie Nel - 2011-10-12
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Sy gil toe die hysbak tot stilstand ruk. Vir ’n oomblik ontmoet haar en die vreemdeling se oë. Dan is dit swart-donker. Die vreemdeling praat. Gerusstellende, diep...

''Quickie''-kompetisie: Losbandig
Jan - 2011-10-12
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. “Jou losbandigheid gaan nog jou dood beteken.” “Ja Ma.” Prekerige ou heks. Dit was my laaste gedagtes van my ma gewees, net voordat ek in die ry by...

''Quickie''-kompetisie: Bonzabaai
Louis van Bloemfontein - 2011-10-12
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Ek sit in my bakkie en staar oor die strandmeer. ’n Bussie met ’n seilbord stop agter my. In die truspieël sien ek hoe die jong man sy seilbord neem en laat...

''Quickie''-kompetisie: Die nimf van Sekelbaai
Louis van Biljon - 2011-10-06
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Juan sit met sy rug teen die rotse in die getypoel. Oor die betonwal sien hy dat daar iets oor die strand naderkom. Dit is ’n vrou, want hy kan twee stukkies...

''Quickie''-kompetisie: Sonder afspraak
Ian Hendriks - 2011-10-04
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Ek skakel die rekenaar aan. ’n Boodskap dat vars e-pos aangekom het, flits op die skerm se onderste linkerkantste hoek. Ek klik met die muis daarop. lees my soek my ...

''Quickie''-kompetisie: Wat ’n nag!
Ronél Gill - 2011-10-04
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Swetende lywe inmekaar verstrengel. Ses op nege, syfer agt … elkeen soekend na genot … sy eie plesier. Vier vingers soekend in die diepste van my wese, ’n...

''Quickie''-kompetisie: Skrik op die lyf
Everart - 2011-10-04
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Untitled Document Ek het so pas klaar geskeer. My gesig was in die handdoek, toe ek skielik die gevroetel voor voel. “En nou?!” “Presies,” fluister sy,...

“Quickie”-kompetisie: Ek en die IT-ou
Willa - 2011-09-30
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. My computer by die werk het probleme gegee, toe laat kom ek die IT-ou. Toe ek die ou se six-pack deur sy T-shirt sien, en sy lekker boude, kon ek nie help om nat te word nie. Ek het...

“Quickie”-kompetisie: Leermeester
Maryka Marais - 2011-09-30
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Die baba was vroeggebore, en ons was net sewe maande getroud.Dit was ’n nagraadse klas tydens die wintervakansie. Ek was besig om my troue te beplan. Die man met die grys slape...

''Quickie''-kompetisie: Die laaste oefening
Amos van der Merwe - 2011-09-28
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Die klimaks was intens, asemrowend, amper onmoontlik mooi. Sy handbewegings het ongekende passie in haar laat ontvlam totdat sy haar later, toe-oog en bewend, oorgegee het aan die...

LêNet: Sci-fi-skryfkompetisie: Die kuberhoer
Billie Reed - 2011-03-31
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. “Is jy seker dit sal werk?” vra Willie, wat onder my lê. “Niemand het nog gekla nie.” Ek skuif my reg om vir Gibs plek te maak. “Gaan ek die inligting kry waarvoor ek gevra het?” vra Gibs terwyl hy sy voël in my gladde poesie...

LêNet: Sci-fi-skryfkompetisie: Die brein as orgaan
Skandalus Hoejaer - 2011-03-31
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ek is al heelmiddag krapperig. Dit is my veertigste verjaarsdag, en in stede daarvan om bly te wees voel ek moerig en soek skoor, met die plaaswerkers, die jongeling by die koöperasie, ja, almal. Ek staan en kyk vir myself in die spieël, en is nie juis mal oor...

LêNet Sci-fi-skryfkompetisie: Die liefdestoel
KapokDaan - 2011-03-30
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Dokter, dít is wat daardie dag met my gebeur het: Ek was in Hoofstraat. Skielik voel ek dat ek baie vinnig opstyg. Toe ek nog dink dat ek een of ander aanval kry, besef ek dat ek in ’n gerieflike stoel sit. Die vertrek waarin ek was, was soos ’n hospitaal...

LêNet Sci-fi-skryfkompetisie: Die ander kant
Stefan - 2011-03-30
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Thomas sit agteroor in sy stoel en kyk in ongeloof na die toneel wat besig is om voor hom af te speel. Hy onthou hoedat sy ma altyd vir hom gesê het dat hy met die helm gebore is. “Goeiemôre meneer Vermoten,” groet die hotel se ontvangsdame toe...

LêNet Sci-fi-skryfkompetisie: Die golf
Billie Reed - 2011-03-23
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Met seer kake en ’n moeë tong vra ek my gasvrou: “Wat soek ek hier?” "Ek dog dis vanselfsprekend. Jy naai my poesie met jou tong en kan nie wag om jou piel in te kry nie.” Sy’s reg. Ek voel hoe haar poesiesap van my mond afdrup. Ek het...

LêNet Sci-fi-skryfkompetisie: Replika
Billie Reed - 2011-03-17
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. “Blade.” Dr Eve Deckard se blik skiet van die lêer voor haar na my oë. Sy bekyk my van kop tot tone, maak die lêer toe en staan stadig op. Haar lang swart hare val oor haar skouers en die vasgeknoopte wit jas aksentueer haar bruingebrande borste....

LêNet Sci-fi-skryfkompetisie: Astrale orgie
Ian Hendrix - 2011-03-16
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Webber- en Diagonal-strate wemel vanoggend van taxi’s en busse vol mense wat by die landdroshof werk, of in hofsake betrokke is. Toe ek die straat na die hofgebou oorsteek, hoor ek die stem my naam roep. Ek kyk om, maar sien niemand bekend nie. Ek sleep die trollie-tas...

LêNet Sci-fi-skryfkompetisie: Die lig gesien
Slagpen - 2011-03-10
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ek lê net. Kan nie slaap nie. Iewers, ver, blêr ’n radio: country-kak, al heelnag. Oor verlore liefdes en onskuld en ... Skielik is dit stil. Ek kan selfs ’n fokken kriek hoor tjirrrp. Tjoeps, is die kriek ook stil. Ek luister, my asem ingehou soos...

My fantasie-kompetisie: Japannese fees
Charles Barnard - 2011-03-09
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die Japannese vrou het orent op ’n kussing op die grond gesit. Haar lang swart hare was bo-op haar kop gebondel en vasgesteek met ’n Kanzasji-haarpen. Sy het haar hande agter haar rug vasgehou en haar linkerbeen was voor haar uitgestrek. Die regterbeen was in...

My fantasie-kompetisie: More than Valentine
AMBE Steyn - 2011-03-03
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Then their lips touched and stayed like that for a couple of seconds as the tension seemed to become raw between them. She heard him softly moan as he parted her lips and took her lower lip into his mouth. At that moment she could not stand it anymore, her eyes closed and...

My fantasie-kompetisie: Die konsertpianis speel ’n tongfantasie
Ian Hendrix - 2011-02-16
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Soos sy versoek het, parkeer ek in Selwynlaan en stap na Craft Place waar ek voor nommer 66 stilstaan, my aksieplan bedink en die trappies na die Victoriaanse villa se voordeur opstap. Voordat ek die klokkie lui, verskyn Liz in die deur – geklee in ’n amper-deurskynende...

My Fantasie-kompetisie: Verjaarsdag-fantasie
Lolita 12 - 2011-02-16
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. My fantasie het ek gedroom, en ek deel dit graag. Met my verjaarsdag kry ek geen geskenke van my lover af nie – nie ’n oproep of kaartjie nie. Baie omgekrap kom ek na werk by die huis, skink ’n glasie wyn en besluit om my e-posse te lees. Toe die skerm...


<< 1 2 3 >>