Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Kos & Wyn | Food & Wine > Artikels | Features

Artikels | Features


<< 1 >>

Occasions in demand
Susina Jooste - 2011-12-15
Untitled Document Occasions Francois Ferreira Publisher: Human & Rousseau ISBN: 9780798152488 Price: R195.95 Click here to buy a copy from Kalahari.net. The huge number of varieties and ingredients on supermarket shelves has changed our eating habits. Fresh salads, herbs and vegetables jostle for space with many local and exotic ingredients. Dishes that appear on our family tables and when we entertain friends have changed over the past few years. However, all these many new and improved...

Kom eet!: Hen en kuiken in dubbeldoorformaat
Peter Veldsman - 2011-12-14
Kom eet! Anita en Deon Meyer Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798151641 Prys: R189.00 Klik hier en koop Kom eet! nou van Kalahari.net! ’n Sterk, gesonde kuikentjie kan ’n mooi hennetjie of ’n rusverstorende Year-in-Provençe-rammetjie-uit-nek-haan word. Daarom enkele opmerkings oor plagiaat in kookboeke en tussenin ’n paar goue eierwaarhede komende van ’n goeie werfhen sonder dat ’n dommerige, snellertrekkende haantjie probeer om haar...

A braai white season – an exposé of the soft underbelly of the Afrikaner
Christo Lombaard - 2011-02-16
Christo Lombaard provides a tongue-in-cheek take on one of Afrikaans culture’s holy cows. To heat meat over a food fire is no new trend in the Johannesburg area. This culinary act may go back two million years and more, in this very vicinity. Proof? Less than an hour’s drive north-west of Jo’burg lies the “Cradle of Humanity”, the archaeological remains of the possible birthplace of our species. This is where many moons, nay, millennia, ago, some of our ancient forebears...

Kies gesond: Resepte vir elke dag bewys gesond kan lekker wees ook
JB Roux - 2010-08-17
Kies gesond: Resepte vir elke dag Carolié de Koster Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799652796 Prys: R197.95 Klik hier en koop Kies gesond: Resepte vir elke dag nou by Kalahari.net! Die Boerevolk is nou eenmaal lief vir lekker eet, en met oorgawe. Veral met Sondae of feesdae is ons tafels volgepak met braaiboud, bruingebraaide hoenders, gebakte aartappels, geelrys, groente wat met lepels botter en suiker omgetower is tot iets fenomenaals. En moenie vergeet van ons voorliefde vir stroopsoet,...

Annareth Bolton se tien top Stellenbosse wyntoerisme-ervarings van 2009
Annareth Bolton - 2009-12-17
Ná ’n besondere lang en koue winter is die meeste van ons slaggereed om ons plaaslike wynplase en restaurante te besoek vir lekker kos, wyn en goeie geselskap. Hier is ’n paar nuwe en interessante plekke in en om Stellenbosch. 1. Waterkloof-wynlandgoed se glansryke nuwe restaurant, ’n moderne dog onopgesmukte eetplek, met sy indrukwekkende ligging teen die hange van die Schapenberg aan die buitewyke van die Helderberg voer letterlik die kwaliteit en gewildheid van ’n...

10 Redes om die Stellenbosch Wynfees te besoek
Annareth Bolton - 2009-07-30
Annareth Bolton, hoof uitvoerende beampte van die Stellenbosch Wynroete, het aan LitNet 10 goeie redes verskaf hoekom jy vanjaar se Stellenbosch Wynfees moet besoek. Datum: Donderdag 30 Julie tot Sondag 2 Augustus Plek: Paul Roos Sentrum, Stellenbosch Die Stellenbosch Wynfees bied wyn- en kosliefhebbers nie minder nie as 500 verskillende wyne en gourmet-happies van 170 plaaslike uitstallers – alles onder een dak. Wil jy meer leer oor jou gunsteling Stellenbosch wyn of wynmaker,...

The angel art of brewing cognac
Engela Neethling - 2008-07-09
CRADOCK – Career farmer, winemaker and Savingnac creator Roger Jorgensen turned his hand to distillation in 1994. More than a decade of experience and valuable time with cognac mentors Robert Leaute of Remy Martin and Buks Venter of KWV has led to ever increasing specialisation in the art of transforming wild young wines into perfect amber Savingnac de Versailles.We met Roger at The Tuyshuise at Cradock, where he spoke to an appreciative audience about the art of making cognac. Roger now concentrates...

Major Cookbook Awards for South Africa in London
2008-04-22
On April 13 in London, South Africa books received major awards at the Gourmand World Cookbook Awards.Thanks to its refreshing and inventive new approach to cookbooks, Zhoozsh received the award for third “Best Cookbook in the World”. It is a unique cookbook, fun, with excellent recipes, with mouth watering stories. Jeremy Mansfield is the most successful radio host in the country, and Jacqui Mansfield is a best selling author. Jeremy is Nelson Mandela’s Honorary Grandson.ZhoozshJeremy...

Pick n Pay | LitNet Virtual Shopping Basket: Ingredients and wine list for March
2008-03-12
You still have a chance to win R1000 shopping voucher from Pick 'n Pay, or one of several food books sponsored by Jonathan Ball Publishers! So why not whip up an exotic pasta or a condensed milk chocolate mousse to savour with a glass of Landskroon Jerepico and send us your recipes? No photos required and you're welcome to add your choice of meat or any other ingredients to the ones listed below. And remember, you don't have to use all ten ingredients. Email your recipes to food@litnet.co.za and...

Pick 'n Pay | LitNet Virtual Shopping Basket Competition: Ingredients and wine list for January/February
2008-01-22
You still have a chance to win R1000 shopping voucher from Pick 'n Pay, or one of several cook books sponsored by Jonathan Ball Publishers! So why not whip up a vegetarian meal or a lamb biryani and send us your recipe? No photos required and you're welcome to add your choice of meat or any other ingredients to the ones listed below. And remember, you don't have to use all ten ingredients. Email your recipes to food@litnet.co.za and you could be a winner. Be inspired by the ingredients in your virtual...

Bistro Boer'geoisie: Hier skort net 'n vuur en die Bosveld
Yolanda McCabe - 2008-01-16
Bistro Boer'geoisieDertiendestraat, Menlo ParkPretoriaTel: 012 460 0264 Met die eerste oogopslag is ek onder die indruk dis 'n Griekse of Italiaanse restaurant. Daar’s geen opsigtelike naambord om dit te verkondig nie, net 'n ou omie op die stoep besig om sy oggendkoffie te drink. Ek stap in en voel "underdressed" in my sloffie-klere, maar die kelnerinnetjie verseker my dat daar niks mee fout is nie. Daar is geen ander mense binne nie. Orals is skilderye en ander oudhede waaraan...

’n Juweel aan die voet van Du Toitskloof
Johann H Crafford - 2007-12-05
Kyk, as jy nou 999 gaar kreefsterte, bedrup met heerlike knoffelbotter, en ’n lewende en hardegat skerpioen in die lug gooi, raai watter een ek sal vang! Toe ek dus hoor ek het ’n prys gewen in die jaarlikse Shirazfeeskompetisie, was ek byna so verbaas soos Paris Hilton toe sy verneem dat reëls, regulasies en wette ook vir die rykes geld. Die paar wyne, kase en olyfprodukte was op sigself al ’n groot glimlag werd, maar toe hoor ek die hoofprys is ’n naweek vir...

''Ag Here, gee tog net nog pens!''
Johann H Crafford - 2007-10-26
Die vleispotte van Egipte? Ga! Al ooit die kospotte van Lambertsbaai gesien? Om meer presies te wees, die vis- en vleispotte van Muisbosskerm? Nie? Dan weet jy nie wat jy mis nie. Voeg nou by daai kospotte ’n sauvignon blanc van hierdie area wat jou na die naaste leë glas laat gryp soos ’n drenkeling na ’n reddingsboei, en jy herskryf onmiddellik die definisie van die woord dekadensie. Nou beteken dit sommer ’n algehele oorgawe aan jou smaaksintuie. Of beter nog,...

Cloof verras met wyne en kos
Johann Crafford - 2007-10-10
"Braaivleis, rugby, sonskyn en Chevrolet!" Wie kan nog daai ou advertensierympie onthou uit die goeie ou dae wat so aanhoudend deur byna elke bloubloedman geneurie is dat dit later byna volksmond geword het?Ja, hoe meer Suid-Afrika verander, hoe meer bly hy maar dieselfde, nè? Maar dinge het tog verander. Rugby is nou ‘n beroepsport, daai Amerikaanse mouterkar is terug, en braaivleis is skynbaar nie meer sommer net braaivleis nie. Die son skyn darem nog dieselfde.Maar terug...

Wine 101 – KWV tells you all you need to know
2007-08-31
Many of us have been in the situation at a restaurant where the waiter hands you the wine list to make your selection. You break out into a cold sweat, hoping you make the right choice and that everyone at the table doesn’t think you’re an amateur.Even worse, what are you supposed to look for when the waiter then pours you a tasting of your chosen wine before he pours for the rest of the table?“There are no hard and fast rules when drinking wine. If you enjoy it, drink it,”...

Olifantsrivier Vodacom Wynroete: Waar tydelike ervarings permanente herinnerings word
Johann H Crafford - 2007-08-15
Dis nie aldag dat ek rondskarrel om byvoeglike naamwoorde te vind om iets te beskryf nie, maar die Matzikama het dit onlangs reggekry om my dit te laat doen. Die Matzikama is die gebied langs die Weskus wat noord van Clanwilliam begin en weer suid van Nuwerus in die noorde eindig, in die weste deur die Atlantiese Oseaan begrens word en in die ooste deur die Bokkeveld- en Koebeebergreekse. En dit sluit die Sandveld, die Knersvlakte, die Hardeveld en die Olifantsriviervallei in. En dis juis...

’n Verrassing in die middel van die Kaap se wynlande
Johann H Crafford - 2007-05-23
Wie sou nou ooit kon dink dat die Kaap se wynlande nog ’n verrassing kan oplewer, maar tussen Klapmuts en Simondium lê wat met veiligheid beskryf kan word as een van die Boland se besbewaarde geheime. En dit lê oop en bloot, reg onder ons almal se neuse. Die kennisgewingsbord lees "R45 Franschhoek", maar die teerpad van sowat nege kilometer kan maar net sowel die Simonsberg-wynroete genoem word (die pragtige Simonsberg lê aan die regterkant soos ’n fort...

Inner City Banquet
Herman Lategan - 2007-03-16
Just a few years ago Cape Town’s city centre was a dreary lunar landscape at night. Tired office workers migrated back home, to the suburbs. It was deadly quiet, no atmosphere, and dangerous on top of it. Tourists were mugged, and warned about criminals and street urchins. Culinary strips such as Kloof Street, Green Point and the outer suburbs flourished, but the heart of the city had no beat to it. Thankfully, all that has changed now. The nightlife of the inner city has been reclaimed...

Hier staan tradisie en passie skouer aan skouer
Johann H Crafford - 2007-03-15
Nes jy dink die Kaapse wynlande kan jou nie meer onkant vang nie, verras hy jou uit ‘n rigting waaruit jy dit allermins verwag. Ek doen die wynding nou al byna vier jaar (dis nou van leer en ervaar van die wingerdstok en sy nektar tot gereelde besoeke aan wynmakers oral vir my eie plesier en dié van ander). Ek het al half begin dikkop raak oor al my kennis en ervaring, en toe kry ek ‘n uitnodiging van die Beaumont-familie van Compagne’s Drift by Botrivier om hul ope dag...

Gaan geniet gerus die Darling-wynervaring
Johann H Crafford - 2007-02-21
So halfpad tussen Kersfees en Nuwejaar bel Amerikaanse vriende uit die Groot Appel my. Hulle kom in Maart weer ‘n slag in ons reënboogland kuier en wil dan ‘n “minder bekende” wynroete besoek. Ek moet weer vir hulle ‘n lekker wyntoer reël, met proeë (ook uit die vat) en lekker kos. So gevra, so gemaak. Maar waarheen? Ek gooi ‘n paar name na my vriend met die swaar suidelike aksent en hy besluit op Darling. Hoekom? Want die naam klink vir hom...

Delectable!
Great recipes and conversation with South African chef, Marlene van der Westhuizen

Marlene van der Westhuizen - 2006-10-24
Delectable (Food from Rural France to Urban Cape)Author: Marlene van der WesthuizenPhotographer: Stephen InggsPublisher: Pan Macmillan & Rollerbird Press (August 2006)ISBN: 1-920075-01-1 Win a copy of Delectable! Author Marlene van der Westhuizen is a trained chef who is known for the wine and food pairing she does regularly for terroir and vertical wine tastings. She also launches new wines and promotes wine cellars. She loves doing food and cooking demonstrations in both her kitchens: one...


<< 1 >>