Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Geestelik | Spiritual > Rubrieke | Columns > NetZen

NetZen


<< 1 >>

'n Sterk ego?
Johann Rossouw - 2006-10-31
deur Johann Sôhô Rossouw, Zen-monnik en dissipel van meester Roland Yuno Rech Nadat hy die vorige aflewering van NetZen gelees het, sê 'n vriend 'n waardevolle ding. Hy skryf dat hoewel hy dit baie geniet het, hy tog met een ding sukkel: “Jy is een van die mense met die sterkste ego’s wat ek ken. Hoe rym dit dan met jou praktyk van Zen?” Uit hierdie vraag spreek moontlik twee versweë aannames: (1) dat mense wat die Weg van die Boeddha beoefen, nie ego’s...

Die Zen-kombuis:
''Dit gaan nie oor die kos nie''

Johann Rossouw - 2006-10-10
Dit is wanneer hy sy moue oprol wat die kok die gees van die Weg verwesenlik – Meester Dogen, Instruksies aan die Zen-kok ’n Paar jaar gelede het ek die eerste keer tydens ’n somerkamp van nege dae as kombuishulp gewerk by die La Gendronnière-Zen-tempel onder leiding van ’n baie ervare tenzo (kok). Aan die einde van die kamp het ek oor ’n glas wyn met hom oor die kombuiswerk staan en gesels, en hy het vir my gesê: “Dit gaan nie oor die kos nie.” Sy...


<< 1 >>