Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Gay > Poësie | Poetry

Poësie | Poetry


<< 1 >>

Oujongkêrel op drie-en-sestig
Danie Botha - 2010-11-18


Voornagte
Danie Botha - 2010-11-18
Voornagte Kaapstad 1 Ver en naby in die warm nag sprei hoë ligte deur die duister, wyk rotte voor die motors wat nog peins en kruie. Dit was ’n “gawe” aand van katkisasiewoorde en glo saamtas na die Waarheid. Ek maak my kamerdeur maar oop op die Eensaamheid. 2 Terwyl die prostituutjie slaap, terwyl my rentjie slaap, wil ek vreeslik baie dink, maar ek dink net aan sy slaap, aan niks anders nie. Miskien tog aan die liggaam wat net syne is en wat hy glo gee aan my. 3...

Asseblief meester
Johann de Lange - 2010-02-10
’n Vertaling van Allen Ginsberg se “Please Master” deur Johann de Lange Asseblief meester mag ek aan u wang raak Asseblief meester mag ek aan u voete kniel Asseblief meester mag ek u blou broek losmaak Asseblief meester mag ek na u goudbehaarde naeltjie staar Asseblief meester mag ek sagkens u onderbroek aftrek Asseblief meester mag ek u dye kaal voor my oë hou Asseblief meester mag ek my klere onder u stoel uittrek Asseblief meester mag ek u...

Dievx Dv Stade 2007
Johann de Lange - 2010-02-10
Vinnige aantekeninge met die linkerhand Laat spiere bult, glimlag, ontbloot op aanvraag wat ookal verlang word, die vlesige boude asof in onderwerping, die ontspanne of spulse lul lig die balle op, glimlag met tande wit lyftaal wat ’n gemaklike saamwees met die kyker veins. Seunsagtig, of beskaafde primaat. Jagter of prooi altyd in die visier van die fotograaf- voyeur. Uit die pantheon van sport word dié atlete die essensie van kontaksport; begeerte vleesgeword,...

Platonies
Johann de Lange - 2010-01-15
’n Vertaling van WH Auden se “The Platonic Blow” deur Johann de Lange Dit was ’n lentedag, net die dag vir ’n lê, en die lug ruik die ene kleedkamer; ’n dag om te suig of gesuig te word, toe ek hoek-om kom na my middagmaal sien ek hom naby op ’n rooi stoep staan, vars asof pas uit die stort. Ek gluip en ek sluip. Die kraakwit t-hemp omlyn ’n kragtige bolyf, die verbleikte denim verraai heelwat. Ek merk die snoes kurwes waar...

'n Nota in jou posbus
Johann de Lange - 2009-08-27
I wonder how many times you've been had And I wonder how many plans have gone bad I wonder how many times you had sex I wonder do you know who'll be next - Sixto Rodriguez 1 Ek wed jy is ‘n harige klein wetter met 'n ruie klos in die mik, lieste diep muskus ná ’n dag op kantoor. Jou fikse sfinkter met 'n digte sweetblink roset, soos die blinkswart baard van ’n uitgevrete mossel, is straks 'n strop begerig & glibberig tot...

Rachelle Greeff wen die Nagtegaal Tekspryskompetisie
2008-11-21
En ... die wenstuk van die landswye Nagtegaal Tekspryskompetisie is Die Naaimasjien deur Rachelle Greeff! Hierdie eenmanstuk, met ʼn bejaarde vrouehoofkarakter, speel af in ʼn aftreeoord waar sy terugdink oor haar lewe. Die dramaturg dra hierdie teks op aan "die ma's en oumas en grootmoeders wat soos Baboesjka-poppies in hul dogters staan." Die regisseur van Die Naaimasjien is Hennie van Greunen. Die prys behels n kontantbedrag van R30 000 plus die produksiekoste van die wenstuk,...

To an unknown boy
Johann de Lange - 2008-11-21
To an unknown boy No longer can guns be cancelled by love Roy Fuller I From slender goat-hips the boy milks the first flowers of his youth, stares into the mirror of his dying seed, ignorant of how this season's fruit are untimely crated in their juice, and buds on sprigs remain unborn and blind. Driven by a lean hunger. II Surely, death surprised you rather young: just eighteen and almost as attractive as you would have been. Unblemished. New blood on your blonde head, a cut on your downy upper...

Tongue-fuck
Johann de Lange - 2008-11-20
Tongue-fuck On your stomach, one leg pulled high, I can see where your blond leg-hair goes, grows darker and thicker, and the swollen ridge of your dick disappears between hard cheeks. Judas-eye opening wider for a rimming, fragrant bud in a bed of brown curls, ring clenched rhythmically as the first sharp pulses pump the spunk deep from my heave balls and from the red and swollen head squirt white wheels flying out across your back. Your body makes me hot for randy talk - ass and hard-on, dickhead,...

Koos Prinsloo [1957-1994]
Johann de Lange - 2008-11-20
Koos Prinsloo [1957-1994] Death is the passing ... of a living being into what Christian Boltanski calls "an absolutely disgusting pile of shit". Didier Semin Death, Didier Semin wrote in An artist of uncertainty, is the passing of a subject into the state of an object; the passing of a human being into a thing; of a friend into a corpse, a stranger: 3 o'clock in the morning, the hour of garbage cans and jingling milk bottles, they took away your gaunt blind body in a black body bag....

Two sailors pissing
Johann de Lange - 2008-11-20
Two sailors pissing after a watercolour by Charles Demuth heavy dick-holding sailors thicker even than those on the walls of Pompei pissing with sweet angelic faces aiming with strong wrists two clear flowing figures running water or arching fire dark blue uniforms against the brown-of-the-wall transparent reflections of the noon hour which they are a part of two foam-pissing sailors: that so much water, that such water-men, can hold such fire - the cold ashes of Pompei testify to this - that they...

Steam baths
Johann de Lange - 2008-11-19
Steam baths Auden, a visit The men in the sauna sweating take stock: from the fauna of the night a naked animal emerges wriggling through seaweed: its wise and furrowed face is huge, the dour shoulders, baggy skin. "It makes one think of Kafka," a tormented voice is muttering: "all is focused on obsession. All this vice, there's a touch of lunacy, isn't there? It's so mad and so ridiculous in a Dostoyevskian way. To extreme sickness, said Pascal, one must apply extreme...

Initiation
Johann de Lange - 2008-11-19
Initiation Rising nipples bear the flail of a sinuous and nippy quirt: a vicious honey-bee suspending blossomed flight. Intent the watchers watch for signalled pain and joy. And I gaze hornier how sternly and yet tenderly the boy is guided through a maze with sightless, bandaged eyes. Black leather swathes his body, (an epidermis sensual and new) tight-fitting over calf and thigh, a sweaty costume for the nude; attention clinches on the crotch -a clenched and shimmering fist. Scourged deep within...

Corona del mar
Johann de Lange - 2008-11-19
Corona del mar The young surfer with beach-white hair who waves at me and brown as the sun rides out the curved roar of a tall wave - spry wave-tumbler - is the crown of his species of marine animals and the scant swimming trunks that hold the uncut jewel the rosy coral reef of pleasure round which my lips and tongue complete a circ- ular breath slips and shimmers in the noonday sun underneath his feet the greedy sands suck as he walks by with long strides smooth and wet as a fin the surfboard a...

Almanac
Johann de Lange - 2008-11-18
Almanac They fle from me that sometyme did me seke With naked fote stalking my chambre. Sir Thomas Wyatt Where have all the beauties gone? Raoul, young boy tantalising with closed eyes, leaning back relaxed as if caught in a wet dream, a tiny bee tattooed on his dick; Judd, sulking underneath a black Stetson, his jeans pulled down, or with only boots and socks, cock clenched like a weapon in his gleaming fist; cowboy Brad, legs astride with leather-chaps, bronze bullhead-buckle belt open wide horns...

Night meeting
Johann de Lange - 2008-11-18


Gauntlet
Johann de Lange - 2008-11-18


Offer - Sybel 2001
Pieter Engelbrecht - 2008-01-28


Fragments
Pieter Engelbrecht - 2008-01-28
Fragmentswhen the night is almost overand dreams return to shadeswhen fragment memories remain the only scent of you.could I still hear your sparkling voicepour its joy into my heartor your amazing mind, unveil againthe essence of a captured thought?could it be the echo of your heartbeat,resounding the passion once sharedbeside me in this empty space?or, somehow, could I still cling to the fadingwarmth, left here by our last embrace?if only I could feel,your firm and tender handsunfurl mysterious...

Glans
Pieter Engelbrecht - 2008-01-28


Oh, before you go ...
Pieter van den Heever - 2008-01-24
Oh, before you go ...Dear momma's boy I know you've had your butt licked by your motherI know you've enjoyed all that attention from herAnd every man graced with your presence afterDear narcissus boy I know you've never really apologised for anythingI know you've never really taken responsibilityI know you've never really listened to a anyoneDear me-show boy I know you're not really into conflict resolutionOr seeing both sides of every equationOr having an uninterrupted conversationAnd any talk of...

Vuurmaakhout
Corné van Wyk - 2007-07-03
jy – mooiste seisoen in my hartbring nuwe hoop in my tyd van donker en swartjou oë skenk geboorte aan ‘n ander ekjou wese het my oor die dansvloer na jou aangetrekjou bors my kopkussing teen verweerjou lag die wondersalf teen ‘n bitter sweer en houe wat verbete sou val my engel het die seisoen kom kantelmet vuur van seer uit ‘n ander se manteljou woorde soos swaarde wat my binnedringek ‘n...

Droë profiel
Corné van Wyk - 2007-07-03
Die posman van die lewe het‘n pakkie voor my deur kom losen ek het dit oopgemaaken jou in smarag daarin gevind ...... skielik spruit nuwe leweuit die droë basom my leë profielen ek besef: my lewensvuur was dooie kole (ek, krom en skeef) pyn, ‘n splinter wat deur my hart steek. Maar jy was my eerste asemteug‘n gloeiende nuwe vuursag het jy my in jou arms neergelêen sag het jy my op my voorkop gesoen.My delwery in die skagvan ons verledelaat my kaal kabbelende gedagtesoor...

Gesprek
Louis Wessels - 2007-05-02


Wederlied – ’n letterdig
Johann P Boshoff - 2007-04-17
vir Jaco Schutte Jou song sing jy in jou vrye staat asof daar vlaktes wag vir jou, vir my, koppies, bos en sukkelstrome op my, op jou, in ’n vrye staat. Bring weer jou kitaar, lief. Uit sy snaresing weer jou song van ek en jy,jy en ekop kliprante agter onshuis van klip –asof dáár luike is, en oopnes jou liefde vir my,nes my liefde vir jou: één klank wat vanuit jóú bly klink‑ sonder seer, nou, oor ek en jy, sonder seer, nou,...

telraam
Sebastiaan Nouwen - 2007-04-17


Ek het dors
Sebastiaan Nouwen - 2007-04-17


Volmaan
Sebastiaan Nouwen - 2007-04-17


Sinode 2000
Sebastiaan Nouwen - 2007-04-17
The church is the only army that kills her own wounded soldiers. Van die vloer:Homoseksualiteit grappies skaats oor die vloer ...Ha ... ha ... hagrappies vlieg deur die lug ...Hie ... hie ...hiedie dominees maak grappies.Haaa ... haaa ... haaa ... ai tog!sinodetyd is grappietyd! die ouderlinge is stildiakens ookwag vir leiding ek is gaylangs my ’n kollega hy’s gaylangs hom ’n ouderling sy seun is gaylangs hom nog ’n ouderling sy broerskind is gaylangs hom...

Swanesang
Sebastiaan Nouwen - 2007-04-17


Textuality
Janine Hoek - 2007-02-13


Jan
Anna-Marie de Vos - 2006-11-28
Vir Jan Ek en my stokou hond my blinde hond my dowe hond my hond (Ma se hond, liewe hond), loop vir oulaas langs die see. Sy maer ou lyf draf skuins, ribbekas eerste ál teen die wind die branders kom hy eers agter ná die tyd. Sy oë vaaldof verdwaas gekatarak vang nou en dan ‘n vlietende flits miskien selfs net die verbeelding van ‘n seemeeu wat swiepend laag duik. Selfs nou nog tog die begeerte sy agterlyf kom laaste agterna as...

Op reis
Anna-Marie de Vos - 2006-11-28


Vir die seun wat ek nooit sal hê nie
Adam Willemse - 2006-11-16


Man
Adam Willemse - 2006-11-16


Soektog
Louis Wessels - 2006-11-14


''Ná die laatmiddag hoëveldreën'' en nog ander gedigte
Sara Holmes - 2006-09-08
Ná die laatmiddag-hoëveldreën Ná die laatmiddag-hoëveldreënvoel ek jou oral om my heenEk sien jou in die maan se straalwat deur die Golf se nat ruit dwaalEk sien jou in die nat, swart vlekke op teerstrateIn die oggendure is jou plek altyd verlateas ek agter jou rug wil inkruipen in jou oë wil versuipsê dat ek jou liefhetten spyte van enige verset. 27/12/04 Volmaakte Eenheid en al kan ek jouin woorde vasvangpleeg ek net versepoog ek net uitdrukkingkan...


<< 1 >>