Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Vryepoort > Afrika Afrikaan Kapittels

Afrika Afrikaan Kapittels


<< 1 >>

Kaapstad Kapittel
Manie de Waal - 2006-08-09
Hi daar Was gisteraand by die gesprek in die Kaap in Fridas (Breestraat), en dit baie geniet. Die enkele vraag: "Is gesprekvoering nodig?", en gepaardgaande kommentaar dat "ons generasie deur die kraak geval het en dat die jeug met nuwe kreatiewe oplossings sal kom", het egter vir my die punt gemis. Gesprekvoering IS nodig, indien om geen ander rede nie as dat dit stimulerend en natuurlik is. In daardie lig gestel het ek die aand geniet. Onafwendbaar was daar vir my 'n sterk...

Potchefstroom Kapittel
Steven Bosch - 2006-08-09
Na aanleiding van die kapittel wat op 28 Mei in Potchefstroom gehou is, het ek besef hoe nodig dit is dat meer gesprekke soos hierdie op plaaslike forum plaasvind. Natuurlik is die kwessies wat ons as jongmense raak, breedweg dieselfde, maar vanuit 'n gesprek wat Fokofpolisiekar as sterk vertrekpunt gehad het, is dit duidelik dat die jeug van Potchefstroom (wel, ten minste diegene wat daar was) krities dink oor waardes en wie namens ons daaroor besluit. Die Afrikaanse jongmens van vandag is nie...

Pretoria Kapittel: Die dinge wat ek besef het
Louise van Dyk - 2006-08-09
Ek is opgewonde ... sommer baie opgewonde om deel te word, régtig deel, van die reënboog van kulture, etnisiteite, geskiedenis en toekoms van die mense van my land. Dis dan ook gesprekke soos die Kapittel wat ek onlangs in Pretoria bygewoon het wat die deure hiervoor begin identifiseer, die moontlikhede tasbaar maak, en ook die struikelblokke na die oppervlak bring. Wat het ek besef? Ek is deel van die jeug van Suid-Afrika. Ek het daarom die geleentheid en die verantwoordelikheid...

Pretoria Kapittel
Pauli Adendorff - 2006-08-09
And so on a chilly Sunday afternoon a group of us got together to uplift our country, our youth, and ourselves. With Linkie and Robert as our hosts at Li-Bel in Sunnyside, Pretoria, we chatted away over a few glasses of Chardonnay and bowls of broccoli soup, trying to figure out how to celebrate 16 June 2006 – if we should celebrate it. 16 June 2006 – Youth Day – marks the 30th anniversary of more than 20 000 pupils in Soweto protesting against the Bantu Education Department –...

Die landskap van Afrika Afrikaan
Rudi Buys - 2006-08-09
Beste Reisiger Baie dankie dat jy belangstel om deel te neem aan AFRIKA AFRIKAAN deur jou mening te laat hoor. Daar is ’n hele storie om te vertel oor die ontstaan van die inisiatief, waar die naam vandaan kom en hoe die idee eintlik tussen ’n klomp jongmense van regoor ons land ontwikkel en dinamies groei. ’n Storie wat ek of een van die ander vrywilligers graag met verloop van tyd met jou rondom ’n koppie koffie en ’n lekker sigaar sal wil gesels! Maar kom ons...


<< 1 >>