Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Gay > Rubrieke | Columns > Johann Rossouw se nuusbrief uit Taiwan

Johann Rossouw se nuusbrief uit Taiwan


<< 1 >>

Tee in my kombuis
Johann Rossouw - 2008-04-02
Ek maak tee in my kombuis en woerts, daar betrap dit my. My blokkasie het verdwyn. Ek kan nou die nag deurskryf. Ek maak MS Word oop; vir my brein voel dit te stadig. Die woorde woel deur my gedagtes. Ek wil skryf, ek wil. Halleluja! wil ek gil. Ek wil skryf oor die lewe, vriende, die wêreld en alles daar buite. Ek wil my woorde weer eens op papier neerlê. So oneindig baie woorde. Ek wonder of dit is hoe ‘n skilder voel wanneer die prente in sy gedagtes maal en hy dit dan op die...

Dis tyd vir groet
Johann Rossouw - 2006-09-08
Stap saam met Johann Rossouw deur sy lewe. Hy vertel opreg en ontroerend. Dalk herken jy jouself en skep jy moed! In Prediker in die Bybel staan dat daar ‘n tyd is vir alles – ’n tyd vir blydskap en ‘n tyd van smart, ‘n tyd van oorlog en ‘n tyd van vrede, en so meer. In elkeen se lewe kom daar ‘n tyd van groet – ’n hallo-groet en ‘n totsiens-groet. Daar is verskillende maniere waarop mense groet. Afrikaanse families soen mekaar, gee stywe...


<< 1 >>