Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Kos & Wyn | Food & Wine > LitNet Virtuele Wyngemeenskap > Wynfotogalery

Wynfotogalery


<< 1 >>

Brandewyn versny-geheime uit die mou gelaat by Van Ryn's
Johann H Crafford - 2008-11-07
'n Streng-gekeurde groep joernaliste met 'n besondere belangstelling in fynproewersbrandewyn is genooi na 'n intieme versny-ervaring met die brandewynmeester Johan Venter wat in die binnekamers van die Van Ryn's-distilleerdery naby Stellenbosch aangebied is. Die groep het byeengekom in die Paradiso-lokaal wat vir Johan se spesiale gaste opsy gesit word, is op enkele versny-geheime ingelaat, en is aangemoedig om hul eie mengsels te maak van die seldsame brandewyne wat Johan vir die...

Bergfietsryers kuier in die suidelikste wynwêreld
Johann H Crafford - 2008-10-20


Wyn en sokkies van Peter Falke Wines!
Johann H Crafford - 2008-09-09
Die Annandale-area net buite Stellenbosch op die pad na Somerset-Wes het ‘n nuwe wynprodusent, en as jy sokkies op sy cabernet sauvignon ruik, kan dit dalk te make hê met die feit dat Peter Falke meer bekend is vir sy sportsokkies as vir wyn. Vir nou, in elk geval. Hierdie groepie het die moderne wynproelokaal besoek en sowel die Peter Falke Sauvignon Blanc as die Cabernet Sauvignon gate uit geniet. In die gewone volgorde op die grasperk voor die kelder/proelokaal is oudrenjaer Hannes...

Kom maak ‘n draai by Polkadraai
2008-09-01
Polkadraai-heuwels tussen Stellenbosch en Kuilsrivier is een van die Stellenbosch-wynroete se bes bewaarde geheime. Hier kry mens meestal klein boetiekwynmakerye vanwaar jy asemrowende uitsigte op sowel Stellenbosch en sy omgewing as Valsbaai het. En vir ‘n uitsonderlike eetervaring is Jakarta Rijsttafel Restaurant langs die La Provence-pad net die plek. Hier geniet (kloksgewys van links voor) Ingrid Bein van Bein-privaatkelder, Duncan en Veronica Fransz van Jakarta, en Fanie Joubert van La...

‘n Aandjie uit met vriende op Eikendal
2008-07-21


Weskuskuiertjie
2008-07-21


Pret en plesier op De Grendel
Johann H Crafford - 2008-06-30
‘n Groep wynliefhebbers het onlangs besoek gebring aan die De Grendel-landgoed in die Durbanville-wynvallei vir ‘n baie spesiale keldertoer en wynproe. Pryse is gewen tydens ruiksessies om die geure van wyne te identifiseer, en ‘n gelukkige trekking is aan die einde van die geleentheid gehou waartydens Robbie “Leeuloop” Wessels, een van vier glansmense wat die hele toer en proe meegemaak het, Jerome Olivier van Bellville se dag gemaak het. Die ander wenners van wyn (vir...

Wyn, kos en mense aan die Weskus
Johann H Crafford - 2008-06-12
Tydens ‘n onlangse besoek aan die Olifantsrivier-wynroete langs die Weskus het ‘n handvol wynskrywers “kragte gemeet” met die wynmakers van daai geweste. Hier kuier Jan Ponk (Fryer’s Cove), Johan Rademan (RSG), Monika Greeff (Olifantsrivier Vodacom-wynroete), Edo Heyns (Wynland/Fynproe), Jors Troelie (Litnet Virtuele Wyngemeenskap), Hilsa van Heerden (Melkboomsdrift) en nog ‘n mooi meisie van daai geweste heerlik saam by Muisbosskerm om wyn en kos wat die begrip...

Guy Webber kuier saam met vriende na ‘n heerlike brood- en wynsessie
Johann H Crafford - 2008-06-06


Nina Swart, Terblanche Jordaan, Lize Beekman en Dieter Voigt hou piekniek
Johann H Crafford - 2008-06-06


“Donkiestap” oor Polkadraai-heuwels
Johann H Crafford - 2008-06-06


Wynliefhebbers proe Van Ryn-brandewyne, Belgiese sjokolade en Brasiliaanse koffie
Johann H Crafford - 2008-06-06


Piekniek met bokswyn saam met Nina Swart, Terblanche Jordaan, Lize Beekman en Dieter Voigt
2008-06-05



<< 1 >>