Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
NetWerk | JobAds

NetWerk | JobAds


<< 1 >>

Inhoudsbestuurder / assistentinhoudsbestuurder: LitNet
2011-12-09
LitNet soek na ’n dinamiese raakvatter om in hierdie opwindende tyd van verandering en vooruitgang by ons span aan te sluit. Jy moet ’n passie vir kulturele sake hê, asook ’n lewendige belangstelling in die heersende sosiale debat. Daarbenewens moet jy oor die volgende beskik: ’n goeie kennis van LitNet en ’n passie vir die projek se bevordering ’n gevoel vir die tydsgees bewese redaksionele flair en ’n neus vir kulturele...

LitNet Akademies: Produksiebestuurder
2011-12-09
LitNet benodig ’n persoon met ’n belangstelling in: Afrikaanstalige navorsing die dryf van gesprekke rondom akademiese en aktuele sake en die benutting van nuwe tegnologie binne ’n akademiese en aanlyn-omgewing Die suksesvolle aansoeker sal as produksiebestuurder van LitNet se geakkrediteerde aanlynjoernaal, LitNet Akademies, optree en so gou moontlik by die LitNet-span aansluit. Hierdie pos bied ’n uitmuntende geleentheid vir ’n jong, ontwikkelende...

Vacancy: Lecturer/Senior Lecturer/Professor, Poznań, Poland
2011-11-30
Lecturer/Senior Lecturer/Professor South African Specialisation School of English (IFA) Adam Mickiewicz University (UAM), Poznań, Poland We invite applications for the above position. Appointment will be from February 2012. We are seeking expertise in the area of South African Cultural Studies with the primary focus on African cultures and languages, and including knowledge of Afrikaans, South African English, and South African literatures. Preference will be given to candidates with knowledge...

Inhoudsbestuurder: LitNet
2011-07-01
LitNet betree in Oktober 2011 ’n nuwe era, met ’n nuwe platform, voorkoms en fasiliteite. Ons is op soek na ’n dinamiese raakvatter om in hierdie opwindende tyd van verandering en vooruitgang by ons span aan te sluit. Jy moet ’n passie vir kulturele sake hê, asook ’n lewendige belangstelling in die heersende sosiale debat. Daarbenewens moet jy oor die volgende beskik: ’n goeie kennis van LitNet en ’n passie vir die projek se bevordering...

Vakature: Lektor in akademiese geletterdheid
2011-05-10
Untitled Document VAKATURE: LEKTOR IN AKADEMIESE GELETTERDHEID Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) Fakulteit Lettere en Wysbegeerte Skool vir Tale (Totale vergoedingspakket: R266 484 – R355 312 p.j. – werkgewerbydrae ten opsigte van byvoordele hierby ingesluit) Minimum vereistes: MA-graad in Afrikaans of Afrikaans en Nederlands of in Toegepaste Taalkunde Ongeveer drie jaar ervaring in die onderrig van Akademiese Geletterdheid of ’n taal op tersiêre vlak ...

Vacancy: Baxter Theatre Centre: Finance & Operations Manager
2011-02-11
Cape Town’s leading performing arts centre seeks a Finance & Operations Manager, for appointment as soon as possible. The successful candidate will report to the Baxter Theatre CEO, and through her, to the Baxter Executive and Board. The job incorporates all aspects of general, operational, administrative, financial and HR management. Requirements: A three-year accounting or business qualification plus 4 – 6 years’ relevant experience, or, if qualified by experience,...

Possible job experience at Kwela | Moontlike werksondervinding by Kwela
2010-11-10
Would you like to become a publisher? Gain six months’ experience now … Editorial Assistant: Kwela Books (Cape Town) NB Publishers Kwela Books (a leading publisher of Southern African fiction and non-fiction) has a temporary vacancy for six months (1 December 2010 to 31 May 2011) for an editorial assistant in their editorial department. Responsibilities Administering of all manuscript submissions; handling of manuscript and other author-related enquiries; managing freelance payments;...

Pos by LitNet: SêNet-webmeester
Sluitingsdatum: 20 Augustus 2010 - 2010-07-30
LitNet is op soek na 'n SêNet-webmeester wat nie skrik vir warm opinies, knorrige SêNetters en harde werk nie. Die webmeesterskap van SêNet behels die geduldige taalversorging en laai van briewe elke weeksdag. Jou daaglikse SêNet-redakteursbrief aan die SêNet-gemeenskap kan aan jou 'n omstrede en nuuswaardige profiel gee. Jy moet die vermoë besit om menings wat met jou eie bots, te bestuur en met begrip plek te gun op LitNet. Kortom, jy sal 'n sentrale plek...

Betrekking: Registrateur by Afrikaanse Privaatskool
Sluitingsdatum: 30 Junie 2010 - 2010-06-10
Sluitingsdatum: 30 Junie 2010Registrateur: Afrikaanse Privaatskool Heuwelkruin Kollege, Polokwane, Limpopo Posaanvaarding: 1 September 2010 Dinamiese, jong, Afrikaanse privaatskool (Gr 00 – Gr 12) beskik oor ’n vakature vir ’n Registrateur. Hierdie persoon sal deel wees van die skool se senior bestuurspan en sal direk aan die Kollegeraad rapporteer. Sy primêre rol is finansiële beplanning en die bestuur van beskikbare hulpbronne, asook die hantering van alle administratiewe...

Vakature by LitNet: Produksie-assistent
2010-03-18
LitNet benodig ’n entoesiastiese, verantwoordelike produksie-assistent om op ’n deeltydse basis saam met die LitNet-span te bou aan ons webwerf. Verantwoordelikhede Bywerking van LitNet – insluitend die ontwerp en laai van nuwe artikels en bywerking van bestaande webblaaie Administratiewe take Basiese ontwerp en laai van grafika Die pos kan uitgebrei word om webwerf-bemarking, byvoorbeeld intraweb-bemarking, sosiale media en basiese...

Betrekking: Skool vir Tale & Letterkunde, UK
Sluitingsdatum: 15 Maart 2010 - 2010-02-17
Sluitingsdatum: 15 Maart 2010 Skool vir Tale & LetterkundeLektoraat (Verw. 2159)Afdeling Afrikaans Die Afdeling Afrikaans in die Skool vir Tale & Letterkunde wag tans aansoeke in van geskikte kandidate wat ‘n bydrae sal kan lewer tot ‘n reeks kursusse wat deur die Afdeling aangebied word – van eerstejaars- tot nagraadse vlak, met inbegrip van hoofvakmodules (Literêre Teorie en Afrikaans & Neerlandistiek), en Afrikaans Intensief. Vereistes behels onder...

Vacancy: School of Languages & Literatures, UCT
Closing date: 15 March 2010 - 2010-02-17
Closing date: 15 March 2010 School of Languages & Literatures Lecturer (Ref. 2159) Afrikaans Section The Afrikaans Section of the School of Languages & Literatures seeks to appoint a candidate who will contribute to the range of courses offered by the Section, from first-year to postgraduate level, including modules in Literary Theory and Afrikaans & Netherlandic Studies (offered as a major), and Afrikaans Intensive. Requirements include: • a Master’s degree in...

Vakature by DALRO: Regte-administrateur
2009-09-03
Die Dramatiese, Artistieke en Letterkundige Regte Organisasie (DALRO) wil ʼn dinamiese outeursregadministrateur by sy span dramatiese-regte-administrateurs voeg. Jy stel belang in die verhoog en letterkunde. Jou belangstelling in en kennis van drama word verkieslik deur ʼn tersiêre kwalifikasie in dié veld gerugsteun. Jy sal daagliks navrae om opvoerregte hanteer, en jou uitstekende administratiewe vermoëns sal jou goed te pas kom. Outeursregadministrasie vereis geduld en noukeurige...

Vakature by LitNet: Meningsbestuurder
2009-08-11
LitNet is op soek na 'n dinamiese, hardwerkende Meningsbestuurder wat nie skrik vir warm opinies, knorrige SêNetters, blogstrolle en lang werksure nie. Benewens die webmeesterskap van SêNet, wat die geduldige taalversorging en laai van twee ladings briewe per weeksdag insluit, moet jy ook beheer neem van LitNet se groeiende blogsplatform en naweke saam met die Uitvoerende Redakteur 'n oog hou op blogmisbruikklagtes. Jou flair, jou twee daaglikse SêNet-redakteursbriewe...

Lektoraat in Afrikaans, Universiteit Kaapstad
Sluitingsdatum: 17 Augustus 2009 - 2009-07-29
Sluitingsdatum: 17 Augustus 2009 Skool vir Tale & Letterkunde Lektoraat Afdeling Afrikaans Ons wag aansoeke in van geskikte kandidate wat so spoedig moontlik diens kan aanvaar in die bostaande pos. Die Afdeling Afrikaans in die Skool vir Tale & Letterkunde wil graag ’n veelsydige akademikus aanstel wat leierskap aan die Afdeling se spesiale onderrigaktiwiteite kan verskaf. Hierdie aktiwiteite bied onderrig in mondelinge taalvaardigheid aan verskeie departemente in die UK...

LitNet Akademies: Redaksionele koördineerder
2009-07-13
LitNet is op soek na ’n persoon met ’n nagraadse kwalifikasie in die geesteswetenskappe en met ’n belangstelling in Afrikaanstalige navorsing. Die suksesvolle aansoeker sal as redaksionele koördineerder van LitNet se geakkrediteerde aanlynjoernaal, LitNet Akademies, optree en so gou moontlik by die LitNet-span aansluit. Hierdie pos bied ’n uitmuntende geleentheid vir ’n jong, ontwikkelende akademikus wat insig en ervaring wil kry op die gebied van die generering,...

UCT: Professor/Associate Professor/Senior Lecturer: Fine Art (Discourse, Theory & Practice of Art)
Closing date: 31 July 2009 - 2009-06-26
Closing date: 31 July 2009 Faculty of Humanities Professor/Associate Professor/Senior Lecturer: Fine Art (Discourse, Theory & Practice of Art) The Michaelis School of Fine Art is internationally recognised as one of Africa's foremost institutions for the study of fine art. We invite applications for the following posts for appointment as soon as possible. The School seeks to appoint a new member of staff to assume teaching and research in Discourse and the Theory & Practice of Art...

UCT: Professor/Associate Professor/Senior Lecturer: Fine Art (Painting)
Closing date: 31 July 2009 - 2009-06-26
Closing date: 31 July 2009 Faculty of Humanities Professor/Associate Professor/Senior Lecturer: Fine Art (Painting) The Michaelis School of Fine Art is internationally recognised as one of Africa's foremost institutions for the study of fine art. We invite applications for the following post for appointment as soon as possible. The School seeks to appoint a new member of staff with an established international standing and a specialisation in Painting, who would be able to lead teaching...

SA Writers' College: Novel Writing Tutor
Closing date: 31 July 2009 - 2009-06-25
SA Writers' College is one of South Africa's leading writing schools, offering 19 specialist online writing courses and one-on-one mentoring. Our tutors are well-known, professional writers, and have collectively won over 40 international writing awards. We currently require an additional tutor for our "Write a Novel" Course. This is a part-time, work-from-home position from anywhere in South Africa. The successful candidate will: Have published at least two novels...

Baxter Theatre Centre: Director
Closing date: 11 May 2009 - 2009-03-20
Closing date: 11 May 2009 Baxter Theatre Centre: Director The Baxter Theatre Centre is South Africa’s most exciting performing arts and entertainment venue. It aims, in the words of the late Duncan Baxter, to be “a theatre for all the people of Cape Town”. The Director is the chief executive of the Baxter and must have proven • general and financial management skills in the performing arts • fund-raising ability • experience in and an understanding of the...

UCT: Faculty of Humanities - Associate Professor/Senior Lecturer/Lecturer in Piano
Closing date: 10 October 2008 - 2008-09-12
Closing date: 10 October 2008 We invite applications for the above post in the Faculty of Humanities for appointment as soon as possible. The applicant will demonstrate substantial experience in piano pedagogy at a very high level, and will be acknowledged as a public performer in any one of the related fields (soloist, chamber musician, and/or accompanist). The publication of CDs and/or articles in professional journals will be a strong recommendation, and is essential for appointment at the...

UCT Department of English Language & Literature : Lecturers
Closing date: 30 September 2008 - 2008-09-09
Closing date: 30 September 2008 We invite applications for two posts, for appointment as soon as possible. The first post is in American Literary Studies in the 19th & 20th Centuries, with particular emphasis on the novel and poetry. For the second post we seek expertise in Metropolitan Literature of the 19th & 20th Centuries. It would be an advantage if candidates for these posts have experience in teaching World Literature and/or Shakespeare and the Renaissance period. Appointment...

Wegbreek Promosiekordineerder
31 Januarie 2008 - 2008-01-21
Wegbreek wil graag 'n Promosiekoördineerder aanstel. Wegbreek is op soek na 'n jong, energieke persoon met drif en inisiatief vir hierdie interessante en veelsydige betrekking. Die posisie behels die organisering en implementering van koste-effektiewe promosies in ooreenstemming met die kwaliteit en profiel van die handelsmerk om sirkulasiedoelwitte te handhaaf en te verbeter, asook om verdere bewusmaking van die handelsmerk uit te brei. Aktiwiteite sluit in handelsmerk-uitbreidingsinisiatiewe,...


<< 1 >>