Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Feeste | Festivals > Artikels | Features

Artikels | Features


<< 1 2 3 >>

Boekbedonnerd 2011: Bookends
Bibi Slippers - 2011-11-04
The first session I attended at the Boekbedonnerd festival demonstrated, very poignantly, why events like these are so important. The speaker was Mongane Wally Serote, and the talk was devoted for a large part to the debate around the inclusion of the names of SADF Soldiers on the monument at Freedom Park. Serote was an inspiring speaker: intelligent, sensitive and warm, and highly aware of the complexities of the theme he was addressing. At the end of his talk, when the floor was opened for questions,...

This is not a status update: The most extraordinary moments at Boekbedonnerd IV
Bibi Slippers - 2011-11-04
I made a deliberate decision to avoid Facebook while I was at the Boekbedonnerd festival, because of my theory. My theory is that Facebook works like a drug: a quick status update fulfils the immediate need to do something creative. You feel like you’ve made something, written something, had a little exhibition. But very few status updates are actually art, and no status update can really replace the rush of writing an actual poem or a story. But some things are just so extraordinary and...

Boekbedonnerd 2011: Book Town Richmond
Bibi Slippers - 2011-11-04
Richmond is a small town in the middle of everywhere. 821 km from Johannesburg and 720 km from Cape Town, Richmond's claim to fame is its status as a book town. The little village has 13 bookshops, and the town's website explains exactly why Richmond was a great choice for a book town. With the Boekbedonnerd festival Richmond comes alive - accommodation providers welcome streams of tourists to town; the three restaurants are filled with lively conversation; locals seize the opportunity to...

Die lang pad na Richmond – ’n logboek-inskrywing
Bibi Slippers - 2011-11-04
Donderdag 27 Oktober 2010. 9 vm. Kaapstad. Geliefde, notaboek, kamera, padkos, pen en skoon onderklere ingepak. Vertrek (’n halfuur laat) van die huis af, gooi R523,76 se brandstof in by die Total in Observatory. Olie, water, bande – check. Ry 14 km na die huis van Albie Sachs. Pak Albie se sak, tas, kussing en hoed by ons bagasie in die kattebak. Vertrek (nou byna ’n uur laat) seelangs N1 toe. Noord se kant toe. Richmond toe. Geliefde bestuur eerste, oë plus-minus...

Boekbedonnerd Dagboek: 29 Oktober 2011
Bibi Slippers - 2011-11-04
Liewe DagboekGister was Pep se verjaarsdag, vandag verjaar my ma. Ek moet onthou om haar te sms, maar nie nou nie – amper laat vir die eerste sessie en ek weet daar gaan min sitplek wees: dis nie aldag dat Antjie Krog in Richmond uitslaan nie. Ek is reg ... baaaaaaaaie mense. Antjie het reeds ’n hoop boeke op die vloer neergesit en begin hulle deurwerk, Engelses eerste. Sy lees uit Begging to be Black en eindig met iets waarmee ek identifiseer: "Once again poetry has...

Boekbedonnerd 2011: Dagboek – 28 Oktober
Bibi Slippers - 2011-11-04
Liewe Dagboek Dis die eerste dag van Boekbedonnerd IV en ek is effe bedonnerd want ek het jou by die huis vergeet. Nou skryf ek in hierdie R3-notaboek wat ek eerste-ding vanoggend by Pep gekoop het. (Dis Richmond Pep se verjaarsdag en op die vloer by die ingang is ’n klein tradisionele fees uitgelê. Daar is ook ’n sangoma wat besig is om die winkel te bless. En baie blou en geel balonne. O wye en vreemde, vreemde land.) Dis 9-uur (presies op tyd) en die eerste spreker is Mongane...

Boekbedonnerd 2011: Film
Bibi Slippers - 2011-11-03


Boekbedonnerd 2011: Visual art
Bibi Slippers - 2011-11-03
With the transformation of Richmond from book town to picture book town, there was a pronounced focus on the visual arts at this year’s festival. Modern Art Projects put on exhibitions by prominent South African artists Roger Ballen and Abrie Fourie, and exhibited selected works by Jan van der Merwe and Gordon Froud, among others. Mural artists Mike Norris and Louise Gershie launched the picture book town project, each painting a mural on the side of the Guild Hall. Mike Norris...

Boekbedonnerd IV: Die skrif aan die muur
Bibi Slippers - 2011-11-03


Boekbedonnerd 2011: Sketchbook | Sketsboek
Eckhard Cloete - 2011-11-03
Eckhard Cloete’s doodles tell the Boekbedonnerd story in 6000 words. Lina Spies on The Diary of Anne Frank Marie Heese on some of the more recognisable features of the main character in her novel The Double Crown Festival organiser Darryl David with the troublesome microphone Albert Troskie delivered a talk on the pipe organ heritage of South Africa. The only festival-goer to upstage Antjie Krog was a dog in eccentric...

Gedigte in die Goudstad: Melville Poetry Festival
René Bohnen - 2011-10-21
Untitled Document Op Saterdag 15 Oktober was gedigte in die Goudstad gratis. Veel liefliker nog: hulle was ook vry. Plakkaat vir die uitstalling van Hans Pienaar se werk en Charl-Pierre Naudé se metafoorposse Sypaadjieverse met hart en ritme Die Melville Poetry Festival het afgeskop op die hoek van Sewende Straat en Vierde Laan. Op soek na parkering toe ek daar aankom, het luide gejuig en lewendige tromspel aangekondig dat die gees reeds hoog loop. Die strate...

Poetry Africa on tour in Cape Town
Bibi Slippers - 2011-10-20
Untitled Document On the first page of the Poetry Africa 2011 programme an invocation derived from the words of Colombian poet Fernando Rendón informs readers: An exultant wave of poetry is moving through the world, linking people who attend the same desire, the same aspiration to take the challenge of the great transformations of the spirit, building a gesture, an openness to all the changes and disruptions needed to establish a new life in this world. On Saturday, 15th October, this exultant...

Fiona Ramsay in conversation with Janet van Eeden about her new role in Sailing Somewhere
Janet van Eeden - 2011-09-30
Review by JvE At this year’s Hilton Festival, Fiona Ramsay, always a favourite performer of mine, performed in the world premiere of Sailing Somewhere written by Matthew Hurt. It is directed by Vanessa Cooke and features Tony Bentel on the piano. The ingenious set design recreates the deck of a cruise ship, with a small alcove as Ramsay’s dressing room. It’s made up entirely of gauze backdrops. An aging singer in the Starlight Bar on board a cruise ship remembers the moments...

Mandisa Haarhof, creator of Crush-hopper, in conversation with Janet van Eeden
Janet van Eeden - 2011-09-30
Short review by JvE One of my favourite plays at the recent Hilton Arts Festival was the charming and touching Crush-hopper, Mandisa Haarhof’s semi-autobiographical story about coming to terms with her mixed heritage. This show won a Standard Bank Ovation award at the Grahamstown National Arts Festival and Haarhof won the Musho Festival’s Audience for Best Performer earlier this year. Quite rightly so. This former student of mine has been trying to articulate her complicated background...

Open Book-verslag: Poësie van lirieke
Bibi Slippers - 2011-09-30
Hier is ’n belangrike brokkie inligting vir dié wat dit nog nie weet nie: Computicket bring nie deeltekens op hulle kaartjies aan nie. Toe ek ná die bekendstelling van Leon de Kock se boek Bad Sex skarrel om betyds by die Fugard-teater te wees vir die volgende geleentheid (Poësie van Lirieke, sonder die deeltekens) het ek begin dink dat die literêre fees dalk ontaard het in ’n ander tipe feestelikheid. Feestelik was die Poësie van Lirieke bepaald, maar...

Open Book-verslag: Die begin en einde van die roman
Bibi Slippers - 2011-09-28
Met apologie aan Billy Collins. Die begin Dit begin in die Fugard Studio, beslis een van die mooiste teaterruimtes in Kaapstad. Dit begin met ’n leë verhoog, en met mense wat drupsgewys indrentel. Dit begin wanneer die ligte die agterste muur pers kleur, wanneer drie van ons land se grootste outeurs die verhoog bestyg en in die kollig gaan sit. Saam met hulle sit een van ons mees begaafde letterkundiges, hier om die gesprek aan die gang te sit. Aan die heel begin word die gehoor en skrywers...

Fotoverslag: Versindaba 2011
Bibi Slippers - 2011-09-27
Die jaarlikse Versindaba is op Vrydag 23 en Saterdag 24 September op Stellenbosch gehou. Hierdie jaar se tema, Roer die snare, het in ’n wye verskeidenheid items opslag gevind, en besoekers is getrakteer tot ’n smorgasbord digterlike woorde en gesprekke oor die digkuns. Die program het Vrydagaand afgeskop met die DJ Opperman-gedenklesing, gelewer deur Lina Spies. Spies het “God, die magtige magneet: die religieuse motief in die poësie van DJ Opperman” as haar onderwerp...

Versindaba 2011: Digtersgala
Bibi Slippers - 2011-09-27
Die Versindaba 2011 Digtersgala was ’n spoggerige geleentheid, en het vanjaar by Lanzerac Hotel en Spa plaasgevind. Gaste het vooraf en na afloop van die verrigtinge heerlik gesmul aan pikante happies wat deur Lanzerac verskaf is. Valiant Swart het gesorg vir ’n tikkie musikale magic, en 7 digters het uit hul werk voorgelees. Akteurs Marlo Minnaar en Joanie Combrinck het verse voorgelees van TT Cloete, Breyten Breytenbach, MM Walters, Hennie Aucamp, Joan Hambidge, Mari Grobler, Louis...

Versindaba 2011: Chris Chameleon en Louise Viljoen gesels (oa) gedigte, musiek en rugby
Bibi Slippers - 2011-09-26
Chris Chameleon het tydens vanjaar se Versindaba ’n insiggewende gesprek gehad met Louise Viljoen oor sy toonsettings van Ingrid Jonker se gedigte. Buiten die diep sake van woorde en musiek het Chameleon ook gereeld die gesprek in die rigting van rugby geswaai. Jip. Bokke! Chris Chameleon en Louise Viljoen praat oor gedigte, musiek en (natuurlik) rugby. Die gesprek het geraak aan die proses wat Chameleon volg om die gedigte te toonset, asook sy belangstelling...

Open Book Festival Verslag 4: Wysheid met die grysheid
Bibi Slippers - 2011-09-22
Untitled Document Ek is nie heeltemal oortuig dat almal wys word met die gryswordslag nie. So het ek byvoorbeeld op 21 reeds my eerste grys haar gehad, met min (goed, géén) teken van die wysheid wat toe al sigbaar was nie. Vandag is ek baie grys, maar nog steeds nie baie wys nie. “Wysheid met die grysheid”, ’n voorlesing deur Peter Snyders, Hennie Aucamp en Johann Nel (van MM Walters se werk), het nie veel gedoen om my te oortuig nie. Peter...

Open Book Festival Report 3: A whale of a time
Bibi Slippers - 2011-09-22
Untitled Document Henrietta Rose-Innes’s latest novel, Nineveh, was launched in the Iziko Museum’s Whale Well on Wednesday afternoon as part of the Open Book Literary Festival in Cape Town. Although Nineveh of the title refers to a Cape Town residential estate and not the Biblical Nineveh, I couldn’t help smiling at the Jonah connotation – you know, the guy who got swallowed by a whale when he was meant to be on his way to, um, Nineveh? Besides being the (temporary) home...

Open Book Festival Report 2: Straight from the horses’ mouths
Bibi Slippers - 2011-09-22
The Fugard Theatre played host to a panel discussion about the publishing industry in South Africa, chaired by Mervyn Sloman from The Book Lounge. Terry Morris from Pan Macmillan Frederik de Jager from Umuzi, Colleen Higgs from Modjadji, Veronica Klipp from Wits University Press, Alison Lowry from Penguin and Terry Morris from Pan Macmillan started the discussion by telling the audience some good news about the publishing industry today. Their reasons to be cheerful included...

Open Book Festival Report 1: Forthcoming attractions
Bibi Slippers - 2011-09-21
Untitled Document Chris van Wyk I should have recognised Chris van Wyk when I saw him in the Townhouse Hotel on the first morning of the Open Book Festival in Cape Town, but I didn’t. He asked for directions to Lobby Books and I gave him some, but being sort of lost myself, I don’t think they were any good. When I found him a little while later (not very far from where I had left him), looking somewhat lost, I offered to walk with him, seeing that I was heading...

Smaller motifs from the National Arts Festival 2011
Anton Krueger - 2011-07-14
Untitled Document On July 9th I wrote a slightly ponderous article for Cue on the historical themes present in many of the shows at the Grahamstown festival this year, and then another, even more ponderous item on the 10th about authenticity and indigenous dance; but there were also a number of smaller motifs which seemed to recur in the shows I saw. For example, there was also a motif I spotted of guys taking their shirts off – from Jamie Bartlett in Death of aforementioned Colonialist,...

PG du Plessis vereer by Innibos-fees
Marius Bakkes - 2011-07-07
Untitled Document PG du Plessis is vereer vir sy uitnemende skrywer-bydrae tot die Afrikaanse kultuurskat. Die land ken hom as skrywer, dramaturg en veral as televisiegasheer. Hy is ook ’n Hertzog-pryswenner. Skrywer Chris Barnard sê van PG: "Hy is vinniger as Eitemal, hy is aarder as Opperman, hy is so gevat soos Kaspaas, hy is slimmer as die houtjie van die galg. Hy is ’n mens in die volste sin van die woord. En hy leef die lewe." Persoonlik onthou ek PG as my koerant-redakteur...

Innibos-fees: ’n Seder val in Waterkloof benodig geen ontrimpeling om gehore te laat skater
Paul Boekkooi - 2011-07-07
’n Seder val in Waterkloof Skrywer: PG du Plessis Regisseur: Albert Maritz Rolverdeling: Chris van Niekerk, Erica Wessels, Waldemar Schultz, Perlé van Schalkwyk, Jana Fischer, Petrus du Preez, Wessel Pretorius, Janel Jordaan, Lulu Botha, Francois Jacobs en Adriaan van As Tegniese Regisseur: Gaerin Hauptfleisch Ontwerp: Leopold Senekal, Gaerin Hauptfleisch en Albert Maritz Looptyd: 120 minute Uitnemende skrywers dink en skryf tydloos. Hulle hou hulle nie op met enige giere binne ’n...

Innibos-fees: Vader van rolprente word vereer
Marius Bakkes - 2011-07-07
Daar kan sonder enige vrees vir teëspraak gesê word dat dit Jans Rautenbach die vader van die moderne Suid-Afrikaanse rolprent is. Hy was ook sy tyd ver vooruit. Daarom was dit ook belangrik dat daar nie langer gewag kon word om Rautenbach by Innibos te vereer vir sy baanbrekerswerk – veral op intellektuele gebied, tot die plaaslike rolprentbedryf nie. Myns insiens het die vertoon van sy werk by die fees ’n besondere diepte aan die verskeidenheid vermaak wat vanjaar hier op...

Innibos-fees vereer drie veterane
Maggie van Eeden - 2011-07-07
Die jaarlikse Innibos-fees (Nelspruit) 2011 het hierdie jaar weer sowat 85 000 feesgangers vermaak met ’n wye verskeidenheid produksies, stalletjies en uitstallings. Talle van Suid-Afrika se kunsveterane is by dié jaar se fees vereer. ’n Spesiale bronsbeeld deur die bekende beeldhouer Arend Eloff is tydens die Jakaranda 94.2-konsert aan Ollie Viljoen oorhandig vir sy lewenslange bydrae tot Suid-Afrikaanse musiek. Ook is een van Suid-Afrika se voorste filmmakers tydens die fees...

Flicker en Wreckage verg "regterbrein-mentaliteit" bywoning
Emma Kotze - 2011-07-07
As ons gaan aansit vir twee produksies waarin Andrew Buckland verskyn, is daar van nature ’n sekere verwagting by ons geskep. Ons kan ongelukkig nie sê dat hierdie twee produksies noodwendig al hierdie verwagtinge oortref het nie. Beide Flicker, met Anthena Mazarakiz en Craig Morris, en Wreckage het die gehoor met verskillende opinies laat wegstap. Flicker Regisseur: Gerard BesterRolverdeling: Andrew Buckland, Athena Mazarakis, Craig Morris Looptyd: 60 minuteFlicker is ’n fisiese...

Purgatorio lewer uitstekende regie en toneelspel by die Grahamstad Kunstefees
Emma Kotze - 2011-07-06
Untitled Document Purgatorio Regisseur: Clare Stopford Skrywer: Ariel Dorfman Beligting en vervaardiging: Patrick Curtis Verhoogbestuur: Anri Schoeman Rolverdeling: Dawid Minnaar , Terry Norton Looptyd: 80 minute Byna geen negatiewe kommentaar kan oor die regie of die toneelspel van hierdie werk gelewer word nie. Ons kon ook nie anders verwag van dié produksie op die fees se hoofprogram nie. Die twee gesogte hoofakteurs, Dawid Minnaar en Terry Norton, sowel as die welbekende Clare...

Abnormal Load: ’n Gladde vertoning by die Grahamstad Kunstefees
Emma Kotze - 2011-07-06
Untitled Document Abnormal Load Regisseur: Neil Coppen Skrywer: Neil Coppen Beligting: Tina le Roux Verhoogbestuur: Nosipho Bophela Looptyd: 90 minute ’n Fyn uitgewerkte en goed gerepiteerde stuk. Die fees het dit weer reggekry om nie teleur te stel met sy hoofprogramkeuses nie. Dit is altyd ’n groot bederf om produksies op dié program te sien, omdat die begroting dikwels vir beide ’n visuele skouspel en talentbelaaide toneelgeselskap ruimte laat. Die hoofakteur,...

Eerste Festival voor het Afrikaans in Amsterdam: Samevatting en menings
Carina van der Walt - 2011-06-30
Untitled Document Klik hier om na die Festival voor het Afrikaans se indeksblad te gaan. Na drie aflewerings van liriese sfeerbeskrywings oor die eerste Afrikaanse fees in Amsterdam (17 tot 19 Junie) is dit tyd vir ’n terugblik. ’n Tikkie Nederlandse nugterheid sal van my kant af op hierdie stadium nie onvanpas wees nie. Ek vleg dit deur al die lowende indrukke soos Eugène Marais sy gedig “Skoppensboer”begin met: “’n Druppel gal is in die soetste wyn...

The Festival voor het Afrikaans: A jigsaw puzzle for Afrikaans
Christo van der Rheede - 2011-06-27
To assemble a jigsaw puzzle for Afrikaans reflecting all her nuances is a time-consuming and challenging task in South Africa and even abroad today. Many people refuse outright to be burdened with us, some for specific reasons. Therefore it came as quite a surprise when Joris Cornelissen, a Dutch citizen with a keen interest in Afrikaans, told me three years ago about his intention to build a jigsaw puzzle for Afrikaans. And, of all things, in the form of an Afrikaans Arts Festival in the lowlands....

Eerste Festival voor het Afrikaans in Amsterdam: “Daar happen soms iets …” (Dag 3)
Carina van der Walt - 2011-06-24
Klik hier om na die Festival voor het Afrikaans se indeksblad te gaan. Met hierdie woorde van digter Marius Titus lei Karen Meiring haar spreekbeurt in. Sy woorde vat die sfeer en die boodskap van die fees treffend saam. Dit is 19 Junie, die derde dag van die Afrikaanse fees in Amsterdam. Sondagoggend. Die Nederlanders word onverhoeds betrap. Hulle is taalbeskouings, sosiale kritiek en statistiek nie so vroeg op die nugter maag gewoond nie. Dis ’n dag waarop hulle normaalweg nie...

Festival maakt indruk
Ingrid Glorie - 2011-06-24
Kosten noch moeite zijn gespaard om van het eerste Festival voor Afrikaans op Nederlandse bodem een succes te maken. Als locatie is gekozen voor het Tropentheater in Amsterdam. Dit theater, dat samen met het Tropenmuseum deel uitmaakt van het Koninklijk Instituut voor de Tropen, is gehuisvest in een monumentaal gebouwencomplex. Het gebouw – in het jaar van de oplevering 1926 nog het grootste van Amsterdam – was bedoeld om bezoekers onder de indruk te brengen van het rijke Nederlandse...

In gesprek met Denise Jannah: Oor jazz en getoonsette gedigte
Carina van der Walt - 2011-06-23
Untitled Document Carina van der Walt en Denise Jannah glip vinnig weg vir ’n geselsie. Na haar optrede val ek en Denise Jannah mekaar opgewonde in die rede. Sy gloei nog van al die energie. Ons babbel in Nederkaans en ons verstaan mekaar perfek. Sy begin met ’n aankondiging: Dit was die eerste keer dat ek “Op Blouberg se strand”gesing het. En “Lisa se klavier”was ook die eerste keer. Werklik? En “Muskietejag”. En “Die towenares”....

Eerste Festival voor het Afrikaans in Amsterdam: Heuning vloei, stroop verstop (Dag 2)
Carina van der Walt - 2011-06-22
Untitled Document Klik hier om na die Festival voor het Afrikaans se indeksblad te gaan. Op dag twee van die Afrikaanse fees in Amsterdam loop mens jou vas in ’n vreemde kontrepsie. Dis ’n soort sleepwa sonder ’n wa, maar met ’n skootrekenaar wat Boerneef-gedigte op die sypaadjie skryf. Ongelooflik! Op die imposante trappe wag Theater van de Verloren Tijd die gaste in met voordragte uit die Afrikaanse en Nederlandse poësie. Dit is ’n dag met hoogtepunte...

Eerste Festival voor het Afrikaans in Amsterdam: Hemel is ’n kring van heuningwoorde (Dag 1)
Carina van der Walt - 2011-06-21
Untitled Document Klik hier om na die Festival voor het Afrikaans se indeksblad te gaan. Die saal vir die opening van die eerste Afrikaanse fees in Amsterdam was te klein. Op Vrydagaand 17 Junie het die ingangsportaal van die Koninklike Instituut vir die Trope gegons. Bekendes en minder bekendes het mekaar om die nek geval. Die atmosfeer was gelaai. Energie was in die lug. Dis ’n energie wat die Nederlanders beny. Dit trek hulle aan soos ’n blom ’n heuningby. Die resultaat...

''The Karoo is not for sissies'': Letter from Richmond about the JM Coetzee Festival
Darryl David - 2011-06-14
Untitled Document The JM Coetzee Literary Festival, celebrating Booktown Richmond's fifth anniversary, was held over the last weekend in May. Speakers included John Kannemeyer, Mike Marais, Gareth Cornwell, Michiel Heyns, Mike Nicol, Beverley Roos Muller, Ampie Muller, Peet Venter, Ian Perrin, Ronald Suresh Roberts, James Clelland and Darrel Conolly. Darryl David and Peter Baker report. June 10, 2011 Good Morning Karoosters Was it not Shakespeare who spoke of the darling buds of May? Well, I...

Friday at the Franschhoek Literary Festival 2011
Sadie Beyl - 2011-05-20
One could be forgiven for thinking that the Franschhoek Literary Festival is full of serious, middle-aged people wearing tweed. Oh, that crowd does exist, but the first talk that we went to was certainly not like that. The audience consisted of a lot of teenagers in crisp school uniforms. Okay, one man on the panel was a little older than most. Sam Wilson (editor-in-chief of Women 24) chaired the talk and dubbed Michael Rice (an education specialist) “The Old Man” as she multitasked,...

KKNK 2011 – ’n fees van uiterstes
Steyn du Toit - 2011-04-13
Untitled Document ’n werk uit Hannalie Taute se uitstalling, "Skeidingsangs" Aan die een kant is die KKNK basies ’n reuse-biertent. Of ’n worsmasjien. Die een doef-doef-kloon na die ander met dieselfde stywe jeans en highlights se sang word orals waar jy gaan, by jou ore af geforseer. En na aanleiding van gehore wat hulself flou hande klap hiervoor, begin mens ook maar wonder wat die toekoms vir Afrikaanse “kultuur” inhou. “Praat Afrikaans...

Die woord het fees geword: Notas by 'n Woordfees-koeplet
Bibi Slippers - 2011-03-18
As die 12de US Woordfees gesien kan word as ’n lang vrye vers met etlike stansas, was my besoek maar ’n klein koeplet: twee dae aan die begin van die fees, waartydens ek die poësiegesprekke en -besprekings op die program bygewoon het. Maar selfs binne hierdie twee reëls is daar – soos in die beste gedigte – heelwat om aan te kou en herkou. Ek dis my ervarings op as ’n tweedehandse fees, ’n geleentheid vir dié wat nie persoonlik daar kon wees...

Organiser of the first ever Midlands Meander Literary Festival, Darryl David, in conversation with Janet van Eeden
Darryl David - 2010-09-07
Lindy Stiebel launching the Midlands Meander Literary Trail. The first ever Midlands Meander Literary Festival was held over a warm winter weekend in August at the beautiful Yellowwood Café just outside Howick in the KwaZulu-Natal Midlands. “It’s been a long time coming,” says founder and programme director of the Festival, Darryl David. “I’ve dreamt of this day for seven years, and this year it finally came together.” David is the founder of...

Die Woordfees: brood én sirkus
Naomi Meyer - 2010-08-04
Afrikaanse kunstefeeste Dis 2010 en Afrikaanse kunstefeeste verrys in die land soos Zoeloe-krygers voor die Voortrekkers by die Slag van Bloedrivier. Noem hulle legio, want daar’s baie: die ABSA KKNK (selfs met sy groter tweetalige aanbod as sommige van die ander, klop sy hart, as die verwysing na die GRA verskoon sal word, steeds Afrikaans), Aardklop, Volksblad Kunstefees, Innibos, die Woordfees en, onlangs, Woordpoort. Toe ek in die laerskool was, het daar nog ’n vak bestaan met die...

Die igloe op Buffelskop: ’n Persoonlike terugreis (II)
Etienne van Heerden - 2010-07-14
Lees eers Deel 1 hier. Terwyl die konvooi die pad vat teen die Visrivier af na Halesowen-stasie digby ons plaashek by Beulahlands en ons “station of choice”, waar Olive en Cronwright-Screiner ook moes trein vang, dink ek aan die toeval. Nie net het ek hier grootgeword ’n kilometer of drie van haar graf nie, maar my oumagrootjie Gird – my ma se ouma, Jessica Gird – het langs Samuel Cronwright-Schreiner gewoon in ’n straatjie in Melkbaai, die Strand, digby die...

Die igloe op Buffelskop: ’n Persoonlike terugreis (I)
Etienne van Heerden - 2010-07-14
Etienne van Heerden het die eerste Gees van Schreiner-fees in die Karoodorp Cradock, waar hy grootgeword het, bygewoon, en lewer ’n persoonlike verslag van die fees en die Karoo van sy kinderjare. Menán van Heerden het die foto’s geneem. Laatnag in die winter op die pad tussen Willowmore en Graaff-Reinet kloof die motor se ligte ’n gleuf oop. Weerskante is die bosse donker en blits rooi aalwyne verby. Ek ry behoedsaam, want sedert die winter-jagseisoen geopen het, het twee...

In die Nimmer-Immer-Bos
2010-02-24


Heupvuur: Melt Myburgh oor Woordfees-olifante, SêNet-verslawings en kanaal-ape
Shané Kleyn - 2010-01-26
Melt, jy het hier in Ryneveldstraat vanaf die LitNet-kantoor opgeskuifel na die US se Lettere en Wysbegeerte-gebou, waar jy nou as Woordkunsprojekbestuurder by die Woordfees werksaam is. Wat presies doen ’n woordkunsprojekbestuurder? Ja, Shané, ek het ná daardie knie-operasie behoorlik op Ellen Botha se krukke geskuifel om by die US se Woordfeesspan aan te sluit. Amper handeviervoet, kan jy maar sê. As woordkunsprojekbestuurder is ek verantwoordelik vir die skrywersprogram,...

Woordfees 2010: Volledige program
2010-01-18
FEESTEMA Die elfde US Woordfees buit in die spesiale (sokker)baljaar die dubbelsinnigheid van dié eg-Afrikaanse, onvertaalbare woord (in Engels én Nederlands) uit deur baldadig en speels met die wêreldbekertema te baljaar, met sport en sports as subtema. Dié uitstekende voorstel kom van prof Rufus Gouws, voorsitter van die Dept Afrikaans en Nederlands én van die US Woordfees se dagbestuur. Ons jaarlikse Woordfeestema geld oudergewoonte slegs vir...

toets
2010-01-18
FEESTEMA Die elfde US Woordfees buit in die spesiale (sokker)baljaar die dubbelsinnigheid van dié eg-Afrikaanse, onvertaalbare woord (in Engels én Nederlands) uit deur baldadig en speels met die wêreldbekertema te baljaar, met sport en sports as subtema. Dié uitstekende voorstel kom van prof Rufus Gouws, voorsitter van die Dept Afrikaans en Nederlands én van die US Woordfees se dagbestuur. Ons jaarlikse Woordfeestema geld oudergewoonte slegs vir...


<< 1 2 3 >>