Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Boeke | Books > Resensies | Reviews > Afrikaans > Vrye Woord-resensies

Vrye Woord-resensies


<< 1 >>

Politokrasie: Koos Malan se skerp bemoeienis met die territoriale staat
Pieter Duvenage - 2011-08-25
Politokrasie Koos Malan ISBN: 9780986985737 Koos Malan se werk Politokrasie, met die subtitel “die dwanglogika van die territoriale staat”, verdien ’n wye leserspubliek onder Afrikaners in die besonder en Suid-Afrikaners in die algemeen. Malan se sentrale argument is dat die staat, veral die territoriale en soewereine staat, soos ons dit vandag ken, nie ’n natuurlike nie, maar ’n historiese gegewe is. Met ander woorde die staat het nie altyd gelyk soos dit nou...

Kopwond: Genesing vir die dinge wat een mens aan ’n ander doen
Jeanette Ferreira - 2011-08-23
Kopwond: Vergete slagoffers van die Bosoorlog Anthony Feinstein Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624052876 Prys: R170.95 Klik hier en koop Kopwond nou van Kalahari.net! Feinstein, ’n mediese student, omseil etlike kere sy oproepinstruksies tydens die Grensoorlog. Terwyl hy in Parys, Frankryk, is, “deurdrenk van die sukses” (’n musiekprys vir strykers), haal die bruin koevert hom weer in. Hy oorweeg om (1) as uitgewekene in Parys te bly, (2) as gewetensbeswaarde terug...


<< 1 >>