Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Expats > Onderhoude | Interviews > Jong expats | Young Expats

Jong expats | Young Expats


<< 1 >>

Jong expats: Esthea Kruger oor Denton, Texas
Imke van Heerden - 2010-03-26
Denton op sy beste Stockyards in Fortworth Sneeu op Oukersaand ’n Stukkie Amerikaanse kultuur Mooi uitsig op Lake Roberts naby Denton Esthea, waar woon jy nou en is die gras wel groener daar? Ek is besig met my D in klavieruitvoering in ’n klein plekkie in Texas met die naam Denton, so ongeveer 40 minute se ry van Dallas. Nee,...

Jong expats: Karen Smit oor Edmonton, Kanada
Imke van Heerden - 2010-02-17
Uitsig op die stadskern van Edmonton oor die Saskatchewan-riviervallei Aangetrek vir die koue, met jakkalspelsoorskutte; Ysbeeldhouwerkfees; Fantasiekostuum vir Halloween Ski by die Marmot Basin in Jasper Karen, waar woon jy nou en is die gras wel groener daar? Ek woon in Edmonton in Alberta, Kanada. Dis so ’n paar uur noord van Calgary en ’n paar uur oos van die Rockies. Kanada is ’n ongelooflike mooi land, maar Edmonton is plat en baie industrieel (olie). So ek mis die...

Jong expats: Yolandi Oosthuizen oor New York
Imke van Heerden - 2010-01-27
Die klassieke DKNY mural in Soho, wat onlangs toegeverf is. Ek het toevallig in dieselfde straat gewerk tydens my eerste jaar in NY, so ek was baie ontsteld die dag toe my landmerk verdwyn het 7th Avenue – of soos almal dit ken, Fashion Ave Ek by ’n poster van die Tim Burton-uitstalling wat tans by die MoMA aan die gang is Jeff Koons-uitstalling op die MET se dak Die...

Jong expats: Lize Viljoen oor Seoel, Suid-Korea
Lize Viljoen - 2009-12-09
Lize, waar woon jy nou en is die gras wel groener daar? Ek woon in Seoel, Suid-Korea, en gras is baie skaars hier! Grappies op ’n stokkie, hier is die geleenthede vir werk goed. Daarmee saam gaan stabiliteit, en mens kan lekker huis opsit. Niks vergelyk egter met Suid-Afrika nie. As ek daar kon werk kry, sou ek enige dag wou terug. Ek is wel dankbaar vir die verskillende lewensieninge en anderste soortgeite wat ek elke dag raakloop. Korea is ’n baie stabiele plek, met ’n lang, interessante...

Jong expats: Anne-Mart Lemmer oor Guildford, Londen
Imke van Heerden - 2009-11-26
Ek! In die katakombes van St Martin in the Fields, Trafalgar Square. The Pier, Brighton, afgeneem tydens een van my reise. Vervoer tussen die “isles” en “sounds” van Skotland! ’n Klipstrand op Brighton met Brighton Pier in die agtergrond. Keltiese kruise in ’n begraafplaas op die Isle of Skye. Isle of Iona, in die noordweste van Skotland. Anne-Mart, waar woon jy nou en is die...

Jong expats: Anja Boonzaier vertel ons meer van Taiwan
Imke van Heerden - 2009-11-16
By ’n volmaanpartytjie op die strand in JKho Phangan, Thailand Hierdie gebou, Taipei 101, met sy 101 verdiepings was die hoogste tot onlangs toe. Dit het ’n stunning restaurant op die 85ste verdieping met 'n badkamer wat net uit vensters bestaan. Pragtige uitsig vanaf die troon oor die hele stad! Hehehe ... Pragtige lanterns by een van die vele tempels Die strate van Taiwan is vol kompeterende liggies en advertensieborde!...

Young Expats: Marli Vlok on Vancouver, Canada
Imke van Heerden - 2009-11-16
Ja, dis ek in die lab, druk besig om my Cryptomonas te oorreed dat dit ’n goeie idee sal wees om nou te begin groei. Main Mall is die straat waar my departement is (daar steek so ’n stukkie van die gebou uit aan die regterkant). Ons kyk in die rigting van Vancouver Island. Nog ’n “must have”-item as jy in Vancouver bly: Wellingtons! Die totempale in Stanley Park, ’n...

Jong expats: Marisa Crous vertel ons meer van Amsterdam
Imke van Heerden - 2009-11-12
Waar woon jy nou en is die gras wel groener? Ek bly so 200 m van Anne Frank se huisie hier in Prinsengracht, Amsterdam. Dis ’n ongelooflike plek om te bly, reg in die hartjie van die stad. Dit raak nou ongelukkig al baie vroeg donker en baie koud, so sou nie sommer sê dat die gras groener hier is nie. Maar Amsterdam het verskriklik baie om te bied vir ’n nuuskierige mens soos ek. Wat maak Amsterdam uniek? Definitief die fietse. Hulle is net orals, en ek voel...

Jong expats: Marlize Dippenaar vertel ons meer van Geoje-do
Imke van Heerden - 2009-11-12
Waar woon jy nou en is die gras wel groener daar? Ek bly op die oomblik in Suid-Korea op die tweede grootste eiland in Korea, Geoje-do. Maar dis vir seker nie net palmbome en wit strande nie en ons is darem met ’n brug aan die vasteland vas. Die gras is vir seker nie groener nie – hier is nie eers gras nie ... Dit is wel ’n ongelooflik stresvrye leefstyl wat baie rustiger is as die een wat ek by die huis gehad het. Hoekom het jy Suid-Afrika verlaat? Beplan jy...

Young Expats: Ammiel Bushakevitz on Leipzig, Germany
Imke van Heerden - 2009-11-04
Where are you living at present and what are you doing there? Is the grass truly greener on the other side?I am currently living in Leipzig, Germany. I am a classical pianist and am completing the degree Diplom Instrumental Korrepetitor at the Mendelssohn Academy here. This Academy (the full German name is the Hochschule für Musik und Theater "Felix Mendelssohn Bartholdy") is the only institution which offers this exact degree, which is one of the reasons I have chosen to study in...

Young Expats: Nicole van der Molen chats about Taiwan
Imke van Heerden - 2009-10-26
Where are you living at present and what are you doing there? Is the grass truly greener on the other side?I'm currently living and teaching in Taiwan and have been doing so for the past two and a half years. For me as a qualified teacher the grass is definitely greener this side of the world. Our salaries are much better than we would be earning back home!Why did you leave South Africa?When I graduated from varsity I didn't want to start teaching in South Africa, because I wanted to experience...

Jong expats: Erik Dippenaar vertel ons meer van Londen
Erik Dippenaar - 2009-10-21
Waar woon jy nou en is die gras wel groener daai kant? Ek woon die afgelope vier jaar in Londen. In terme van my loopbaan is die gras meer as net groener - die rigting waarin ek spesialiseer, bestaan bykans nie in Suid-Afrika nie.Hoekom het jy Suid-Afrika verlaat? Beplan jy om terug te kom? Ek het oorspronklik Londen toe getrek om my studies te kom voortsit aan die Royal College of Music. Sedertdien het ek vir myself 'n loopbaan begin uitkerf.Ek droom wel daarvan om eendag terug te trek Suid-Afrika...

Jong expats: Carla Botha vertel ons van Dubai
Imke van Heerden - 2009-10-21
Waar woon jy nou en is die gras wel groener daai kant? Op die oomblik al 'n maand in Dubai. Groener gras? Watse gras? Op 'n ernstiger noot: ek kan nie my pragland Suid-Afrika vergelyk met wat ek op hierdie stadium hier leer, sien en ervaar nie. Ek is 'n volbloed-patriot, so hierdie deel van my lewe is net tydelik - ek kom terug huis toe sodra my bankrekening sterk staan. Hoekom het jy Suid-Afrika verlaat? Beplan jy om terug te kom? Die toergogga het my gebyt en ek het ál nege provinsies...

Jong expats: René van Wieren vertel ons van Basalt, Colorado
Imke van Heerden - 2009-10-13
Waar woon jy nou en is die gras wel groener?Ek woon aan die punt van die Rocky Mountains in Colorado, in 'n klein dorpie, Basalt, 'n spikkel op die kaart so 20 minute van die ski slopes van Aspen af. Die gras is groener vir so vier maande van die jaar; die res van die tyd is die enigste groen wat 'n mens sien, die miljoene dollars wat hier gespandeer word. Let wel, nie vanuit my beursie nie! Party dae, as dit so koud is dat net my neus uitsteek bo die sneeu, dan dink ek aan die eikebome...

Jong expats: Gina Schreuder vertel ons van St Andrews, Skotland
Imke van Heerden - 2009-10-13
Waar woon jy nou en is die gras wel groener? Wat maak jy daar?Ek woon in St Andrews in Skotland, waar ek besig is met my meestersgraad aan St Andrews-universiteit se nagraadse bestuurskool. Die gras is baie groener, omdat dit 80 persent van die tyd reën. :)Hoekom het jy Suid-Afrika verlaat?Die graad wat ek graag wou doen ('n meestersgraad in bestuur wat fokus op die "creative industries"), kan 'n mens net by 'n Britse universiteit doen. Ek is by ses universiteite aanvaar,...

Jong expats: Helena Odendaal vertel ons van Tokio
Imke van Heerden - 2009-10-07
Waar woon jy nou en is die gras wel groener daai kant?'n Mens kry altyd hierdie vraag van vriende en familie. Dit gaan nie soseer oor groen gras nie, meer dat ek glo dis belangrik is vir enige persoon om hul horison te verbreed. Die expat-gemeenskap in Japan is baie divers en die meeste mense verlaat lande soos Engeland en Amerika om iets anders te beleef.Hoekom het jy Suid-Afrika verlaat? Beplan jy om terug te kom?Dieselfde motivering as hier bo genoem. Daar is 193 lande in die wêreld,...

Young Expats: Alexis van den Heever chats about Seoul, South Korea
Imke van Heerden - 2009-10-07
Where are you living at present and what are you doing there? Is the grass truly greener on the other side?I've been living in South Korea for the past four months - dodging the onslaught of raging hormones while teaching middle school students the difference between "berry" and "belly". In many ways the rice paddies on the other side are much greener - there is very little crime, due to strict gun control laws. Poverty is not as pervasive and in your face. Korea's infrastructure,...

Jong expats: Chesna Coetzee vertel ons oor Daegu, Suid-Korea
Imke van Heerden - 2009-10-05
Waar woon jy nou en is die gras wel groener daar? Daegu, Suid-Korea. En ja, die gras is groener, want ek is nooit broke nie (lol) ... en dis easy money (sonder enige ondervinding!). Hoekom het jy Suid-Afrika verlaat? Studieskuld, en dit was die maklikste en goedkoopste opsie. Beplan jy om terug te kom? Hell yeah!!! Wat van Suid-Afrika laat jou lag en wat laat jou huil? Vrugtesmouse en taxi-"ghatjies" en hul oneindige goedjies! Never a dull moment! Wat laat my huil? Die feit dat ek...

Young Expats: Briggitta August tells us about Hwaseong City, South Korea
Imke van Heerden - 2009-10-05
Where are you living at present and what are you doing there? Is the grass really greener on the other side?I arrived in Hwaseong City, South Korea in July 2008 and I haven't been home yet. 14 months and counting! Here's no grass! But things are much better than back home. I feel safer.Why did you leave South Africa?Mainly to travel, and take a break from studies.Are you planning to come back? YES! What about South Africa puts a smile on your face, and what makes you cry?Our diversity puts...

Jong expats: Daléne Bosman vertel ons van Londen
Imke van Heerden - 2009-10-05
Waar woon jy nou en is die gras wel groener daai kant? Ek woon in Fulham (SW) Londen. Londen is verbasend groen (want dit reën so vrek baie!), maar is dit figuurlik groener as Suid-Afrika? Goeie vraag. Londen is fantasties in terme van die verskeidenheid, mobiliteit, veiligheid, geografiese ligging en werksgeleenthede. Alhoewel, die lewenskwaliteit wat ek so geniet in die Kaap is hier moeilik volhoubaar. Al daai sonskyn, heerlike kos, wêreldklas wyn en 'n baie meer rustige benadering...

Jong expats: Phoebe Nel vertel ons van New York
Imke van Heerden - 2009-10-01
Waar woon jy nou en is die gras wel groener aan die ander kant?New York. Ek sien dit nie as beter of "groener" oorsee nie - dis net geleenthede vir loopbaanontwikkeling, besigheids- en sosiale kontakte maak en ervaringe opdoen wat mens nie noodwendig in Suid-Afrika sou hê nie, maar wat mens positief sal kan aanwend in Suid-Afrika in die toekoms. Hoekom het jy Suid-Afrika verlaat? Beplan jy om terug te kom?Ek het New York toe gekom vir ‘n ongelooflike loopbaangeleentheid. Soos...

Jong expats: Reghardt de Beer vertel ons van Edinburgh
Imke van Heerden - 2009-10-01
Waar woon jy nou en is die gras wel groener?Ek woon en werk op 'n plaas 20 myl vanaf Edinburgh, Skotland. Wanneer mens die tyd in ag neem wat 'n mens aanpas, dan sal ek sê die gras is wel groener. Buitendien, die gras is baie groen hier aangesien dit so baie reën.Hoekom het jy Suid-Afrika verlaat? Beplan jy om terug te kom?Ek het Suid-Afrika verlaat om kulturele redes. Nie om vreeslik geld te maak of iets nie, maar eerder om 'n ander plek met sy mense te ervaar. Die Skotse...

Jong expats: Arnie van Kerwel vertel ons van Berlyn
Imke van Heerden - 2009-09-30
Waar woon jy nou en is die gras wel groener?Ek woon tans in Berlyn, Duitsland, en die gras lyk hier ... wel, tog groener (hulle gebruik artificial gras amper orals ... hehe). Hoekom het jy Suid-Afrika verlaat? Beplan jy om terug te kom?Ek het 'n baie mooi Duitse meisie in Suid-Afrika ontmoet, maar ongelukkig na vyf jaar het dit nie tussen ons uitgewerk nie. November hierdie jaar is ek definitief terug in Suid-Afrika. (Die rooi wyn bly nog steeds die beste in Stellenbosch!) Vertel ons bietjie...

Jong expats: Roelof le Roux vertel ons van Londen
Imke van Heerden - 2009-09-30
Waar woon jy nou en is die gras wel groener? Wat doen jy daar? Ek woon teen Lavender Hill in Londen (UK), en werk as 'n bemarkingsbestuurder vir 'n Anglo-Italiaanse aanlynwinkel, Nudo-Italia.com, wat Italiaanse olyfolie en antipasti uitvoer na die UK, VSA en Kanada. Die gras is baie groen, maar die lug bly maar grys. Hoekom het jy Suid-Afrika verlaat? Die Langer Weergawe: Op 'n somersdag in 2007 het ek my bevind in 'n kantoor van die top-bemarkingspesialis-werwingsagentskap in...


<< 1 >>