Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Gay

Gay


<< 1 >>

Huis koop
Marinus Uys - 2011-05-04
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ek trek van Bloemfontein na Pretoria met ’n moerse gesukkel. Vir eens wil ek genuinely nie die roosstad en al sy glorie verlaat nie. Die werk het my verplaas en dit voel nou kompleet of hulle ’n gat in my kop gepraat het. Hoofkantoor...

Die storm
Paul Vermeulen - 2010-11-09
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die middagverkeer is iets ysliks toe ek die snelweg betree. Ses rye ligte staan feitlik buffer aan buffer in albei rigtings. Ek sug, en skakel my motor se ruitveërs en ligte aan. Die motreën van vanoggend het omgesit in ’n swaar reënbui. Ek leun terug...

LêNet-skryfkompetisie: Die lewensredder
Johann de Lange - 2010-03-02
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Skeef vandat ek kan onthou. Soos baie van my generasie was ek bedrewe in dubbellewe lei. Ons het op ’n plaas in die Waterberge gebly, nie juis ideaal vir ’n jongman met my geneigdheid nie. Veral nie ná die motorongeluk op my 18de wat my met ’n...

LêNet-skryfkompetisie: Meer wil as tril
Johann de Lange - 2010-03-02
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Dit is wat die man langs hom by die piskrip sê terwyl hy na die verpotte pieletjie tussen sy vingerpunte kyk. “Net stage fright,” antwoord Anton. Anton is gay, lief vir str8s, en hang uit by str8-kroeë waar hy die manne dophou as hulle gaan...

Buurvrou: Deel 2
OuOom - 2010-03-01
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Buurvrou Deel 1 Die week snel verby en ek sien net vir buurman. Groet hom vriendelik so oor die heining. Aan sy gedrag kan ek nie agterkom dat buurvrou hom vertel het van die perverse ou man wat hier langs hulle bly nie. Ek vee behoorlik die sweet van my voorkop...

LêNet-skryfkompetisie: Hyg al wat leef en beef!
Joan Hambidge - 2010-02-17
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Sonja Verbeek met haar tulband waarop staan “Ek lewe!”, weet dis nou of nooit! Dis die 14de Februarie. Valentynsdag in B-fontein. Sy het so pas by NALN ’n draai gegooi en na al die beelde in die tuin gekyk. Sy het besluit dat sy hierdie jaar met...

Simfonie van die koeie
delcecio - 2010-01-11
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Aanvanklik was dit net ’n gewone Saterdagmiddag. Pa is besig by die store om die laaste laatmiddag-werkies te doen, ek en Ma in die kombuis; dit is drukkend warm, irriterende vlieë word met afdrooglappe van die kos af gewaai. Ons praat oor weke, dae...

Maak oop die venster
Joan Hambidge - 2009-09-02
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Na Loftus Marais en Johann de Lange Met hulde aan Carol Ann Duffy I Met Windolene in my linkerhand en Mark Doty in my regterhand (verskoon die rymdwang, liewe leser) betree ek die “tearoom trade” verby ‘n piskruip, slang-kondoom, ‘n...

Marlise
Amanda Kaltwasser - 2009-08-20
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Dit was in 1993 as ek reg kan onthou. Ek was die draaiboekskrywer van die eenheid. Ek het by die Weermag gewerk, siviel, het gevoel ek gaan nie elke dag 'n romp en sykouse dra net omdat 'n staandemaglid 'n beter salaris kry nie. Ons videoproduksie-afdeling van die...

Nat
Laura - 2009-05-27
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. My oë volg die kurwe van jou slapende lyf. My hand volg my oë. Hoendervleis slaan uit oor jou hele lyf. Ek voel hoe dit warm raak tussen my bene. Ek raak met my vingerpunte aan jou arms, jou heupe jou boude … Verken die lyn van jou mond, jou nek,...

Eendrag maak mag
Jan Jansen - 2009-04-09
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ek is weermag toe in die vroeë tagtigs. Aangesien ek die eerste van die nuwe inname was wat by die kamp aangekom het, het ek nie die gewone worsmasjien ervaar waartydens nuwe troepe uitgereik word met toerusting nie. Dit was reeds laataand toe my trein op Kimberley-stasie...

Plett se pret
VDM - 2009-04-07
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. "Ek dink ons moet teruggaan. Die see word bietjie rof," sê Jan. "Ek stem saam," antwoord oom At. "Wat dink jy, Leon?" Teleurgesteld knik ek my kop. Wat kan mens nou doen teen die natuur? Ek het so uitgesien na die visvang op die see by Plettenbergbaai. Vroegdag...

Terug by die advokaat
Andries Goosen - 2009-03-31
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ek het ʼn telefoonoproep ontvang van Hannes, die advokaat wat ek verlede week gaan sien het oor kantoorbenodigdhede en ander toerusting. Hannes is die een wat my ingebreek het verlede week. Ek het daarna uitgesien om hom weer te sien. Ek het intussen een of twee...

My nuwe werk
Tellme - 2008-08-19
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Soos met enige nuwe werk is die eerste week bietjie weird. Dit was heeltemal anders as die groot “corporate” waaraan ek voorheen gewoond was. Ons was maar ‘n klein groepie wat uit ‘n huis gewerk het. Vyf mans, insluitend ek, en een girl. En...

Masturbreakfast
Arno Kemp - 2008-06-18
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die soelheid in jou appelmond Wil ek in elke soen weer vond Jou spanspekkies heelnag lank ontdek, Sagte peertjie lok my om te lekNaeltjie-aarbei rol ek om my tongEk, jagse en liefdevolle klongVergeet ek van my piesang: styf Wyl ek olie in jou ruggie vryf Jy kerm nie,...

Van alle kante af
Cherry Vos - 2008-05-06
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die eerste keer wat ek haar gesien het, was van agter af. Sy het skuins voor my gesit in die vergadering. Wat my oog eerste gevang het, was die bloedrooi Chanel-baadjie wat so stylvol saam met haar kort maar netjiese haarstyl gelyk het. Die eerste behoorlike kyk na...

Benoni vervolg
Olga - 2008-04-02
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. My “alleen aand” by die huis het ‘n drasties eienaardige wending geneem. My skoonsus was besig om met my brein en lyf te smokkel. Nadat sy my hand tussen haar bene ingeskuif het, kon ek voel hoe kookwarm sy was. In ‘n speelse gevroetel het...

Die bus Baai toe
Andr� van Zijl - 2008-04-02
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Dit was al donker toe die bus in Somerset-Wes intrek. Die Junie-reëntjie het saggies neergesak. My sitplek was in die vierde ry van agter teen die regtervenster.Die plek langs my was reeds beset toe ek met die gangetjie langs daar aangeskuif kom. Ek het my handbagasie...

My 'sus in Benoni
Olga - 2008-03-10
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. ‘n Mens raak maar alleen so tussen the malende skares in die UAE. Dis nou die Verenigde Arabiese Emirate. En dit beteken – vir my – Dubai. Ek het pas teruggekeer van die huis af ná my vierde besoek sedert ek hier in die Midde- Ooste geland...

Lekker in Dubai
Olga - 2007-09-20
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die koerante by die huis was vol van die Sondag ads: “Teaching in Dubai. Jobs for British, American, Australian and South African teachers. Earn thousands of tax-free dollars. Long summer holidays. Bla-bla-bla …” My hoofvakke was aardrykskunde,...

Die storie van die advokaat
Johannes de Witt - 2006-09-08
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Daar sit ek toe een vervelige Woensdagoggend by die werk, en besluit om bietjie my hand te waag aan die internet, met die doel om ‘n man te vang. Jy kan mos nie die Lotto wen sonder ‘n kaartjie nie; so sal jy seker ook nie juis ‘n gawe man uit die...

Oor Madonna en moffies in kombi�s
Cobus van der Merwe - 2006-08-17
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Eroties-humoristies vir as jy dronk wil wees (Dit gaan ’n kortverhaal wees hierdie, weet ek toe ek onthou. Want die begin is soos die einde, maar aan die einde is dit nie meer soos aan die begin nie. Ietsie het gebeur sodat iemand ’n lewensles geleer...


<< 1 >>