Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Skryfsake | Writing matters > Kennisgewings | Notices

Kennisgewings | Notices


<< 1 2 3 >>

Kompetisie: Drie gunstelingspreuke | Competition: Three Sayings
2011-11-04
Untitled Document “Siembamba, almal babas ...” Sagmoedige Neelsie inspireer met sy sêgoed in Jan Scannell se boek Spreuke van CJ Langenhoven. Maar hy het ’n groter nalatenskap agtergelaat: Die Burger-koerant en die eertydse volkslied, “Die Stem”. Daar is baie ander wie se woorde ewe onthoubaar is. Wie se en watter spreuk spreek tot jou? Vertel ons en jy kan twee kraaknuwe boeke wen. Stuur jou drie gunsteling-aanhalings, sêgoed of spreuke na wen@litnet.co.za....

Jungle Jim Call for Submissions
2011-11-02
Untitled Document Jungle Jim is a bi-monthly illustrated print publication, aiming on spreading narrative, imagination and concept-driven African stories. Taking from the pulp tradition, we publish short and serialized fiction that entertains and engrosses in all dramatic genres (horror, sci-fi, crime, detective, western, romance, adventure etc.), accessible to all, but with a high quality of writing. We seek to publish stories that explore the collision between visceral daring of pulp and the...

Dawn Garisch wins the Inaugural Sol Plaatje European Union Poetry Award for the poem ‘Miracle’
2011-10-26
Untitled Document The Jacana Literary Foundation is pleased to announce the winner of the Sol Plaatje European Union Poetry Award 2011. Dawn Garisch accepted the honour for her poem ‘Miracle’ at a prize-giving ceremony at the Poetry Africa festival in Durban.Second place went to Beverly Rycroft for her entry ‘Has your Dad got a bird yet?’. Third place was jointly awarded to Kea’ Modimoeng for ‘Be lebetse batlhoki’ (‘They have forgotten the poor’)...

Help RSG, Leserskring en By om die gewildste gedigte in Afrikaans te kies
2011-10-18
Untitled Document Watter is die gewildste gedigte in Afrikaans? Ingrid Jonker, Breyten Breytenbach, Antjie Krog, Louis Leipoldt, Totius, Eugène Marais. DJ Opperman, NP van Wyk Louw, Adam Small, Peter Blum, Ronelda Kamfer, Loftus Marais en Jasper van Zyl. Soveel stemme, soveel onvergeetlike gedigte – en dit alles in Afrikaans. Dis tyd om die Afrikaanse digkuns te vier en hulde te bring aan die woorde wat ons oor dekades heen bybly. Leserskring, RSG en By is op soek na die gewildste...

Bloemfontein gasheer van BSV-Skryfwedstrydwenners 2011 van oor die hele land (en wêreld)!
Corlietha Swart - 2011-09-01
Van die wenners van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) se jaarlikse nasionale skryfwedstryd geborg deur die Fakulteit Geesteswetenskappe van die Universiteit van die Vrystaat, het die BSV-Slypskool 2011 met die skrywer Irma Joubert as deel van hul pryse gratis bygewoon. Voor, van links na regs: Corlietha Swart (voorsitter: Bloemfonteinse Skrywersvereniging), Marita Viljoen (Hoërskool DF Malan, Bellville), Irma Joubert (BSV-Slypskoolaanbieder 2011), Ronelle Ceronio...

Namibian Creative Writing Weekend
2011-09-01
Award-winning writer Isabella Morris will lead participants through two exciting workshops: 1. Travel Writing Workshop. 2. Master Class in Fiction Writing which includes: Creating Characters with Emotional Depth, Multi-cultural writing, Sex-writing in Fiction, and Turning Notebook Scribbles into Stories. During the course participants will engage in exercises that will encourage them to explore their writing in new ways. The course is designed for anyone who has an interest in improving their writing...

“Paintings in Words”-versaand
2011-07-13
Untitled Document Philip de Vos Paintings in Words versaand Rust-en-Vrede Kunsgallery, Durbanville 27 Julie: 19h00 vir 19h30 Toegang: R20 Philippa Kabali-Kagwa en Philip de Vos tree 27 Julie op by die Paintings in Words versaand by Rust-en-Vrede Kunsgallery, Durbanville. Ingang: R20.00. Tyd: 19:00 vir 19:30. Bring jou gedigte saam vir open mic. Sop, brood en wyn te koop. Bespreek by 021-9764691 of email rustenvrede@telkomsa.net. Sitplekke is beperk – besprekings...

Call for Writers and Poets: Jozi Book Fair 2011
2011-06-22
Untitled Document Jozi Book Fair 2011Museum\Africa, Newtown6-8 August 2011jozibookfair@khanyacollege.org.za Would you like to read your work, launch your book, publication or newsletter at the Jozi Book Fair? We cordially invite you to participate in the 3rd edition of the Jozi Book Fair, to be hosted at the Museum\Africa, Newtown, on 6, 7 and 8 August 2011. Jozi Book Fair provides writers, poets with a space to launch your book, read from your work and otherwise engage the public on your work....

YouTube-video: Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2012
2011-06-01


Skryf nou in vir die ATKV-Woordveertjies 2011
2011-05-17
Untitled Document Die 2011 ATKV-Woordveertjies word in samewerking met Sanlam op Vrydag, 9 September tydens ’n prestigegeleentheid by Nooitgedacht net buite Stellenbosch toegeken. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Woensdag, 8 Junie 2011. Die reglemente en inskrywingsvorms is beskikbaar by www.atkvprojekte.co.za. Daar kan in die volgende kategorieë ingeskryf word vir die ATKV-Woordveertjies: ATKV-Prosaprys* Prys vir Dramateks Prys vir Liefdesroman Prys vir Poësie ...

GIPCA Programme for May
2011-04-20
Three Great Texts / Big Questions lectures and ‘the names we give’: Events in Art, Culture and Society' is on the bill for GIPCA in May. All events take place in Hiddingh Hall on UCT’s Hiddingh Campus in Orange Street, Cape Town. On 5 May at 17:30 three prominent authors, Henrietta Rose-Innes, Rustum Kozain and Gabeba Baderoon, will discuss their favourite literary pages as part of the Great Texts / Big Questions lecture series. The Great Texts / Big Questions lecture on 12 May...

Skryfwerkswinkels deur Harry Kalmer: 'n tweedag-verkenning van die storiekuns
2011-04-14
Harry Kalmer, bekroonde skrywer en dramaturg bied in Mei en Junie weer sy gewilde skryfwerkswinkel aan. “Die sukses van, en die reaksie op, verlede jaar se werkswinkel het my laat besluit om die kursus hierdie jaar wyer aan te bied. Dit gebeur nou in Pretoria, Potchefstroom en Johannesburg. Ek kan nie waarborg dat ek jou binne twee Saterdae 'n literêre superster gaan maak nie, maar ek kan jou 'n paar dinge wys wat skryf makliker gaan maak en jou gaan help om jou storie beter te...

Nasionale Skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging bekendgemaak
2011-04-14
Untitled Document Die Groot Nasionale BSV-Skryfwedstryd aangebied deur die Bloemfonteinse Skrywersvereniging in samewerking met NALN en geborg deur die Fakulteit Geesteswetenskappe van die Universiteit van die Vrystaat. Die voorsitter van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, Corlietha Swart, nooi voornemende skrywers om R12 000 los te skryf in die jaarlikse landwye skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging. Die sluitingsdatum is Vrydag, 6 Mei 2011. Vanjaar word die prysgeld weer...

Leopard’s Leap | LitNet 60 words competition
Imke van Heerden - 2011-02-14
Read the first entries here.Write a mini-story approximately 60 words long with an ecological or nature conservation theme, and it could be published on a limited-edition Leopard’s Leap back label! Any conservation-themed story qualifies, as long as you can tell it in 60 words. You may write about any ecological topic you are passionate about. The winner’s story will be printed on the back label of a limited-edition Leopard’s Leap bottle series, which will be sold countrywide....

Leopard’s Leap | LitNet 60-woorde-kompetisie
Imke van Heerden - 2011-02-14
Lees die eerste inskrywings hier.Skryf ’n mikrostorie in ongeveer 60 woorde met ’n ekologiese of natuurbewaringstema, en jou verhaal kan op ’n Leopard’s Leap-wynetiket verskyn! Enige natuurbewaringstema kwalifiseer, solank jy die storie prontuit in 60 woorde kan vertel. Dig oor dieretuine, skryf ’n kort-kortverhaal oor renosterstropers of Kaapse pikkewyne, of sê jou sê oor enige ekologiese tema wat jou na aan die hart lê. Die wenner se verhaal sal...

Urban Voices International Poetry & Theatre Festival 2010
2010-10-05
Urban Voices International Poetry and Theatre Festival 2010 Johannesburg and Cape Town: 16 - 28 October 2010 Urban Voices International Poetry and Theatre Festival 2010, once again promises to deliver an original, diverse and cutting edge of the spoken word for the South African aficionados of the arts. “for this year´s festival we have has scouted far and wide, both locally and internationally, searching for the best most talented, and progressive poets and artists who will not only...

As You Write It
2010-10-05
Paul (Mason) and Hugh (Hodge) have devised a new writing course in seven sessions. Each session takes as its inspiration Jaques speech from As You Like It - "All the world's a stage etc". Each session focusses on one of the Ages of Men and Women starting at the beginning (birth) to end with the end (sans everything). The course will be held in Simonstown from next week on Tuesday 12th October, Thursday 14th, Saturday 16th; then the following week on Tuesday 19th, Wednesday 20th, Thursday 21st...

MA in Kreatiewe Skryfwerk UK, 2011
2010-10-04
Voornemende digters mag nou aansoek doen vir ‘n MA in Kreatiewe Skryfwerk onder Joan Hambidge. Daar is weeklikse klasse (verpligtend) waarin ‘n oorspronklike portefeulje ontwikkel word. Stuur jou aansoek met 10 gedigte in één Word-dokument aan joan.hambidge@uct.ac.za op 30 Oktober 2010. Studente wat hierdie kursus suksesvol voltooi het, is onder andere, Martina Klopper (Nadoodse ondersoek), Carina Stander wat reeds twee bundels gepubliseer het en skrywers soos Fourie...

Twintig jaar diens aan vryskut-taalpraktisyns
2010-09-15
SATI Boland vier hulle 20ste bestaansjaar, asook Internasionale Vertaaldag op 18 September met 'n kort seminaar en 'n feestelike middagete by die Welgemeend-herehuis in Kaapstad. Oud-lede, lede en vriende van SAVI Boland word genooi om die geleentheid by te woon. SAVI Boland is die vryskut-afdeling van die SuidAfrikaanse Vertalersinstituut en bied reeds die afgelope twee dekades 'n forum vir professionele taalpraktisyns. Hoewel SAVI Boland se aktiwiteite op 'n vrywillige grondslag deur lede self...

Random House Struik Creative Writing course
2010-08-16
Course outcomes: · Learn how to bring more flair, drama and passion to your writing · Gain the practical skills and expert knowledge to improve your story-writing techniques for fiction and non-fiction · Top manuscripts are selected and submitted to Random House Struik for consideration · Click here for more information Course information: · 10-week part-time course presented online, allowing for flexible...

You can write a book
2010-08-13


Longing to write?
2010-08-12
Where? Kenilworth, Cape Town When? Friday/Saturday 17/18 September 2010 Friday evening: 18h30 - 21h00 Saturday: 09h00 - 16h00 Cost? R700 Enrolment: R150 deposit Course Coverage? Overcoming obstacles to meaningful writing Right brain / left brain interaction in creativity Developing the life-style of a writer Finding your writing genre Useful exercises for stimulating inspiration 'Where to from here?'...

The Plain Language Programme
2010-08-10
How do you win the writing game? Understand the rules of engagement: how you play, how you strategise and how you end up winning. Who should attend? Anybody who is responsible for company policy, including: Senior Management Human Resource Specialists Company Directors Everybody who writes for the public, including: Public Relations Practitioners Account Directors Managers Copywriters Course Developers Composers of emails Administrators Editors Journalists Marketing Practitioners Minute...

Groot Nederlands Dictee
2010-08-10


Great Texts / Big Questions - 12 August 2010
2010-08-06


Die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit van Stellenbosch bied op Vrydag 3 en Saterdag 4 September 2010 ’n poësiewerkswinkel aan
2010-08-06
DEPARTEMENT AFRIKAANS EN NEDERLANDS SKRYWERSWERKSWINKEL Vrydag 3 en Saterdag 4 September 2010 Poësie Die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit van Stellenbosch bied vanjaar weer ʼn poësiewerkswinkel aan vir studente en lede van die publiek. Die doel met ons jaarlikse werkswinkels is om aan aspirantskrywers die geleentheid te bied om hul talente te slyp onder leiding van ’n gevestigde skrywer of ’n kundige uit die skryf- en uitgewersprofessie. Vanjaar...

Staceyann Chin in Border/Clash: A Litany of Desires
2010-07-08
International slam poet and activist Staceyann Chin in Border/Clash: A Litany of Desires at the Baxter "Every day I get better at knowing that it is not a choice to be an activist; rather, it is the only way to hold on to the better parts of my human self. It is the only way I can live and laugh without guilt." - Staceyann Chin The internationally acclaimed slam poet, full-time writer, performing artist and activist, Tony-nominated Staceyann Chin, returns to Cape Town at the Baxter Golden Arrow...

JENNA MERVIS is Off-the-Wall @ A TOUCH OF MADNESS on Monday 21st June at 8pm
2010-06-18


40 Free Tickets for this Thursday's Poetry Play : The Secret of Words at 8pm at SABC
2010-06-01
Zulfah Otto-Sallies , Cape Town’s own, producer and director the music and mystical poetry production the secret of words, which opened last week and runs till 6th June at the SABC Auditorium in Sea Point is offering 40 comps for this Thursdays show at 8pm. They had a last minute cancellation and the cast would much rather have an appreciative audience than empty seats! Please contact Naahid Nakidien as soon as possible on the details below if you, your friends, students and networks would...

Vir Pierre oor psigoses
Wouter - 2010-05-25
Hello Pierre, Hierdie mees onlangse brief van jou verwys, en het ook al oor Kobus se "transference" issues geskryf. Dit wat jy in jou brief geskryf het is sinvol en word as korrek beskou. Die probleem is, jy kan dit 'n duisendvoudig herhaal, maar steeds sal dit afgemaak word op maniere wat glad nie as 'n gesprek deug nie. Daar word van die gelowige verwag om vir sy geloof te argumenteer en dit te verdedig, maar hierdie volskaalse ontkenning van enige eksterne argumente is 'n verskynsel wat my...

Anton en die mediese bedryf
Altruïs - 2010-05-25
Anton, Ek stem heelhartig saam met jou brief. Ek het so ruk terug ‘n brief geskryf oor die kostes van ‘n GP (iets soos R280 vir 3 minute), en Dok het heel onthuts geantwoord. Ek wil nou nie weer vir Dok vies maak nie, maar ek voel nog dieselfde. Dis te erg. Manlief het Januarie ‘n knie-operasie gehad. Minder as ‘n uur, net die kraakbeen verwyder. Die narkotiseur se rekening was net oor die R3500 – dit vir 1 uur! Nie eens die ortopediese chirurg se rekening was so...

Novels, Memoirs, Non-Fiction, Editing & Romancing the Dollar is back
2010-05-24
Writers Write: Starts 22 May 2010 - How to write a book / Writers Write 2: 24 -27 May 2010 - Advanced: How to plot a book Memoirs: 7 – 10 July: "...without a memory, man is demoted to the lower animals." ~ Malcolm X / You, the editor: 27 May 2010 – How to edit Romancing the Dollar: 19 & 20 June - How to write for Mills & Boon / Kids etc: 29 May 2010 – Write for children Where: Dunkeld West, Sandton & Bantry Bay, Cape Town / RSVP: neo@writerswrite.co.za or call...

Bloemfonteinse Skrywersvereniging se landswye Skryfwedstryd 2010 geborg deur die Fakulteit Geesteswetenskappe van die UV
2010-05-24
Honderde inskrywings het vanjaar vanoor die hele land (en selfs in enkele gevalle vanuit die buiteland) ingestroom vir die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se jaarlikse Nasionale Skryfwedstryd (2010). Baie skole het veral ook hulle beste inskrywings gestuur en soms ook vanjaar die volwassenes in die ope-afdeling die stryd aangesê vanweë die interessante onderwerpe in daardie afdeling. Vanjaar se wedstryd is geborg deur die Fakulteit Geesteswetenskappe van die Universiteit van die Vrystaat...

JONATHAN NKALA is Off-the-Wall @ A TOUCH OF MADNESS on Monday 10th May at 8pm
2010-05-07


Min tyd oor vir landswye Skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging met R12 000-prysgeld en 'n gratis slypskool vir wenners by PG du Plessis
2010-05-03
Die voorsitter van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, Corlietha Swart, nooi voornemende skrywers (volwassenes en hoërskoolleerlinge) om R12 000 los te skryf in die jaarlikse Afrikaanse landwye skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging. Die sluitingsdatum is 7 Mei! Daar is ook aanmoedigingspryse vir deelnemers wie se moedertaal nie Afrikaans is nie. Vanjaar word die prysgeld geborg deur die Fakulteit Geesteswetenskappe van die Universiteit van die Vrystaat en geadministreer...

Waardevolle Africana-boeke na Taalmuseum
2010-04-06
'n Versameling van sowat 300 waardevolle Africana-boeke het so pas 'n nuwe tuiste gevind by die Taalmuseum in die Paarl danksy 'n samewerkingsooreenkoms met die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie Biblioteke (KSUT: Biblioteke).Dié samewerkingsooreenkoms behels die uitruil van materiaal, ondersteuning en professionele kennis. Die boeke is op Vrydag 19 Maart tydens 'n funksie ter afskop van nasionale Biblioteekweek deur die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM)...

Never believe in anything until it has been officially denied
2010-04-06
Quotations from April BabiesNever believe in anything until it has been officially denied.~ Otto von Bismarck, Apr 01All sorrows can be borne if you put them into a story or tell a story about them.~ Isak Dinesen, Apr 17 The broad mass of a nation . . . will more easily fall victim to a big lie than to a small one.~ Adolf Hitler, Apr 20In the evenings - only in AprilWriters Write - 78 Published Graduates - is perfect if you:· have already written a book and want to brush up on trends...

PETER MERRINGTON is Off-the-Wall @ ESPRESSO DOT KOM on Monday 5th April at 7pm
2010-04-01


More published graduates and a new nomination
2010-03-30
‘You can have your book or you can have your excuses. You can't have both.' ~ Amanda Patterson Amanda Patterson, founder of Writers Write, nominated for South African Woman of the Year 2010 More published Writers Write graduates... The Lazarus Funeral Parlour by Pamela Oberem (Umuzi)Tackling the Brick Wall by Ulrike Hill (Crink)The Reality of Our Freedom by Gontse Kgalalelo Malope (Molaphole Publishers) Writers Write is perfect if you: · have already written a book and...

A writer's diary
2010-03-26
March 201027 March - Writers Write in Johannesburg (4 Saturday Mornings)28 March - Short Cuts April 20103: Writers Write for TV8: kids etc. - Write Children's Books12 - 15: Writers Write in Durban (4 Weekday Mornings)15: You, the editor17: The Tipping Point17: Writers Write in Johannesburg (4 Saturday Mornings)19 - 22: Writers Write in Cape Town (4 Weekday Mornings)19: Writers Write in the evening28: The Story of a Business29: Send & Receive Mail news@writerswrite.co.za for information on...

Write a book in the evenings in April
2010-03-26
This is the ideal course for any published, or pre-published, short story writer, columnist, blogger, newsletter writer, novelist or non-fiction writer. Writers Write is perfect if you: · have already written a book and want to brush up on trends and storytelling techniques· want to be inspired, motivated and educated· are writing a nonfiction book and you need to add some creative oomph· have ever dreamed of writing a novel, a memoir or...

FOLIO BOOKS invites you to an evening of poetry with Helen Moffett & Liesl Jobson
2010-03-17
FOLIO BOOKSinvites you to anevening of poetry withHelen Moffett & Liesl Jobson. Helen Moffett's debut book of poems is Strange Fruit. Liesl Jobson has published two books of poetry and flash fiction: View from an Escalator and 100 Papers. Come and share a glass of wine while listening to poems that will delight, shock, anger, comfort and amuse. Date: Friday 19 March, 2010Time: 6 for 6.30pmVenue: Folio Books, 207 Main Rd, Newlands, opp Westerford HighCost: FreeRSVP: 021 685 7190 or...

2011 PEN/STUDZINSKI LITERARY AWARDS
2010-03-12
Entries invited from 1 March 2010The South African Centre of International PEN (SA PEN) is pleased to announce the launch of the second in the series of PEN/STUDZINSKI Literary Awards. Entries for the award for original short stories in English are called for from 1 March 2010 and AFRICAN PENS, a compilation of the short-listed stories, will be published in mid-2011.Prizes totalling £10 000 will once again be donated by American philanthropist and global investment banker, John Studzinski....

KHADIJA HEEGER is Off-the-Wall @ A TOUCH OF MADNESS on Monday 15th March at 8pm
2010-03-11


Writers Write
2010-03-10
What fiction editors don't want. Writers Write is often asked to appraise an author's writing. When we do, we find that there are five consistent errors that occur in debut manuscripts.The five consistent errors that occur in debut author's manuscripts.1. Cardboard cut out characters2. Too many characters3. Over-writing - Just to make sure that the reader understands. 4. Silent Torment - Too much thinking, not enough action5. Where am I? - The novel set in a writer's head.Cardboard...

Off-the-Wall expands
2010-02-19


Antjie Krog in conversation with Marianne Thamm
2010-02-05
Kalk Bay Books & Random House Struik invite you to a discussion BEGGING TO BE BLACK Antjie Krog in conversation with Marianne ThammBegging to Be Black is a book of journeys - moral, historical, philosophical and geographical. These form strands that Krog interweaves and sets in conversation with each other, as she explores questions of change and becoming, coherency and connectedness.An extraodinary book by one of South Africa's most important writers and thinkers, ntjie Krog will be joined...

Maskew Miller Longman to host writers’ workshops!
2010-02-04
Maskew Miller Longman's fifth Literature Awards competition launched in November 2009 focuses on the genre of youth novels and once again the competition will give equal weighting to all 11 official South African languages.To help aspirant writers with the submission of their youth novel, Maskew Miller Longman will be hosting writer's workshops across various provinces in South Africa. Rachelle Greeff, well-known author of various short story anthologies, novels and children's stories...

Haiku Workshops
2010-02-02
Norman Morrissey, who has read Off-the-Wall, is workshopping haiku at Jim Phelp's home - 44 Second Avenue, Fish Hoek - on Saturday February 13 between 9am and noon (4 places available), and a second session (fully booked) in the afternoon. The three hour workshop costs R300. Don't miss this opportunity to inspire your writing. I believe there'll be a get-together in the evening, which I'm hoping to attend myself.Norman writes:The format is a three hour, very practical chance for folk...

Pionier-Instituut se eerste Afrikaanse kursusse vanaf Maart 2010
2010-01-28
Soek jy ‘n kursus op internasionale standaard wat jou * voorberei op ‘n loopbaan in die sakewêreld, politiek of veiligheidsektor * ontwerp is deur vooraanstaande akademici en ervare praktisyns * persoonlike aandag verseker om jou potensiaal te help verwesenlik * leer om te ontleed hoe politieke gebeure die ekonomiese kanse in ander wêrelddele ingrypend kan verminder of vermeerder * in Afrikaans onderrig * laat aansluit by ‘n groeiende internasionale...


<< 1 2 3 >>