Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Vryepoort > Artikels | Features

Artikels | Features


<< 1 >>

Afrikaanskap is nie 'n velkleur nie
Annie Olivier - 2007-03-28
Liewe gehoor Soos julle sekerlik sal opmerk, is ek nie swart nie. Ek is wit en vanjaar nogal besonders so, omdat ek nie tydens die somervakansie naby enige strand was nie. Tog, as enigiemand my vra of ek 'n African of Afrikaan kan wees, sal ek dadelik en sonder om te skroom sê ja, omdat ek nie Afrikaanskap aan velkleur koppel nie. My bewussyn hieroor, hoewel aanvanklik vaag en sonder die woordeskat om dit uit te druk, het begin met 'n ontstellende ding wat ek in die vroeë...

Rudi Buys: hoe om deurwinterde inboorlinge in Afrika te word
Rudi Buys - 2007-03-14
Ek dra die notas wat ek vandag met u deel, op aan Gerhard Lubbe Buys en Claudette Napandula Ferreira, wat my tussen die palms van Wamboland, die beeskrale van Hereroland, die sandveld van Boesmanland, die kliprante van Namaland en kerkbasaartafels van my bloedvolk daadwerklik gewys het wat dit beteken om African te wees. Mag die wind nooit hulle spore in die sand toewaai nie. My naam is Barend Rudolf Buys. My grootjies was sedert 1715 hier soldate, boere, trekkers, onderwysers, predikante, skrywers,...

My ouma se bruin leertas
Gielie Hoffmann - 2007-03-08
Ná die tweede bel kry ek en my neef mekaar in die harwar wat Kaapstad Internasionale Lughawe is. Ons groet plegtig, vra wat van ons verwag word om te vra en ruil ‘n blou skeersakkie vir ‘n bruin leertas. Grootmoeder woon nou by ons en dis die laaste van haar klere uit die Kaap. Ek is die gelukkige wenner van die tas. En waar ons ook al die dag is, sal hy aan my sy wees: deurleef, Krugerwildtuinbruin – hy neem sy plek in met trots. Ek het slegs ‘n week vantevore...

Rapport en die US se Regsfakulteit
Johan Pienaar - 2006-12-05
Dit het my nog altyd verbaas hoe gemaklik dieselfde Afrikaners wat in gesprekke skerp uitlatings maak oor hoe die ANC (’n term wat die meeste van hulle gebruik as ’n sinoniem vir "swart mense in Suid-Afrika") na twaalf jaar van demokrasie nog nie die bagasie van apartheid afgeskud het nie, kort daarna passievol kan raak oor die onregte wat die Engelse aan die boere aangerig het in die Tweede Suid-Afrikaanse Oorlog – meer as ’n honderd jaar gelede. Ek gebruik spesifiek...

Arrogante Pioniers: jongmense betrokke by die toekoms
Rudi Buys - 2006-10-24
Voordrag gelewer by die Aardklop Sol Plaatje-Akademie-diskoers29 September 2006 Ek skinder vandag graag saam met u oor my generasie, omdat jongmense 30 jaar terug in Soweto en regoor die land teen apartheid gemarch het en sommige kritici deesdae verklaar dat die ondernemende gees van toe nie in ons generasie te vinde is nie. APATIES! basuin hulle van dakke af. En ook omdat ek 'n gevoelte kry dat ek en my maats die gevaar loop om ons te misreken met hoe gewigtig die eise van ons tydsgleuf in Suid-Afrika...

Allemaal muziek, allemaal familie
Hendrick-Jan de Wit - 2006-09-07
Paul Witteman: Erfstukken.Amsterdam: Stichting Collectieve Propaganda van het Nederlandse Boek (Productie Uitgeverij Balans), 2006. ISBN: 90 5965 0301Prijs: 2,50 €. (boekenweekessay). De journalist Paul Witteman schrijft in zijn essay Erfstukken over het thema van de boekenweek: muziek. Het is hem geraden ook, want zijn hele familie kraakte een muzikale noot. Zijn grootvader aan moerszijde heette Nicolaas Andriessen en was organist; zijn oom Hendrik Andriessen is een beroemd componist en organist;...

Our people once were warriors
Johannes Prins - 2006-08-24
I was lying in a burned out basementWith the full moon in my eyes.I was hoping for replacementWhen the sun burst thru the sky.There was a band playing in my headAnd I felt like getting high.I was thinking about what aFriend had saidI was hoping it was a lie. – Neil Young 1988 In ’n vervalle huis in die Hoëveld draai dié Neil Young-song se woorde deur my kop. Buite is my peloton...

Between ''want to'' and ''getting there''
Rudi Buys - 2006-08-23
Abstract from a paper delivered at the third annual conference of the Uniting Reformed Church in partnership with the Beyers Naudé Centre for Public Theology: Justice and Social healing, August 2006. A critical element of the South African public discourse and societal self-talk is the role of reconciliation and dealing with the psychological impact of a violent history, as well as the violence of current challenges presented by crime in all communities. At the heart of the conversation...

Suid-Afrikaners in Londen. Bang? Nooit.
Mandy Rossouw - 2006-08-09
Media24-korrespondent in Londen Vir jongmense wat hul heil in Londen kom soek het, is die vrees vir die onbekende iets wat nie meer 'n bliep op die radarskerm maak nie. Die vrees vir terroriste, wat in Londen juis onlangs weer beklemtoon is met dieherdenking van die bomaanvalle van 7 Julie verlede jaar, is ook een wat weggepraat word.Die bomme het mense aan die praat en aan die bewe gehad, dit kan niemand ontken nie. Maar, soos Suid-Afrikaners hier sê: "Ons ken van geweld." Waar...

Rape: crime or culture?
Carien du Plessis - 2006-08-09
At a junction at the side of a quiet road in a sparsely populated part of South Africa we talked about our rape fantasies. All three of us are from what can broadly be defined as the middle class and living in Cape Town. We are all women in our twenties or early thirties, but our backgrounds are different - one a black Zimbabwean, the other grew up in a coloured community on the fringe of the Cape Flats, while I grew up in the white suburbs of two university towns. Rape means different things to...

Hoog in die Afrikaanse toring
Dora Scott - 2006-08-09
As 'n mens die bydraes van sekere individue op Afrikaanse internet-gespreksforums lees, gee dit 'n beduidende indruk van 'n vreesbevange, sensitiewe groep mense. Hulle praat byvoorbeeld nie oor die kwaliteit van die musiek op Idols nie, maar is behep met die beoordelaars se “aanval” op die Afrikaner, eerder as 'n “aanval” op sommige Afrikaners se (bedenklike) musiektalent. Hulle praat nie oor die geleenthede wat daar in die land is en geskep word nie, maar bekla die feit...


<< 1 >>