Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Musiek | Music > Artikels | Features

Artikels | Features


<< 1 2 >>

Holland word Kaaps!
Menán van Heerden - 2011-10-13
Die “hiphopera” Afrikaaps het pas ’n Nederlandse speelvak beleef, met optredes in stede soos Amersfoort, Den Haag, Amsterdam, Rotterdam, Haarlem en Utrecht. Menán van Heerden was daar. AFRIKAAPS: “Afrikaans, Afrika, met alles wat dit beteken, en dan het jy natuurlik Kaaps, as ’n uitdrukking” (Jitsvinger, een van die Argitekbekke, en die kunstenaar wat die term gemunt het). Nederlandse toer: 22 September – 15 Oktober 2011 Die Afrikaaps-verhoog...

West Coast Music Arts and Drama Organisastion wil plattelandse kunstenaars help
Rohan Magerman - 2011-07-14
West Coast Music Arts and Drama Organisation wil plattelandse kunstenaars help. Plattelandse gemeenskappe is geneig om stereotipes te ontlok. Mense glo mos sulke plekke is gevrek en dat daar elke tien minute niks gebeur nie … en tussenin gaan daar ook nie veel aan nie. Met die onlangse totstandkoming van die West Coast Music Arts and Drama Organisation (WCMADO) kan dit egter nie meer van die Weskusstreek gesê word nie, want dié organisasie beplan om dinge te laat gebeur daar!...

From humble coffee shop to exciting indie record label
Steyn Fourie, Shane Durrant - 2011-05-20
In March 2010 Shane Durrant of Desmond & The Tutus and his wife Angie Batis opened Wolves in Illovo, Johannesburg. It was a humble coffee and cake shop, but soon became something of a creative community centre in Johannesburg, as Shane tells Steyn du Toit. I believe it all started with a coffee shop called Wolves. What happened there at the beginning? Well, we’d been talking about how our little community in Illovo would benefit from a local coffee shop where you can meet and...

Die See onder in jou leë glas
Nadine Theron - 2011-02-10
Foto’s: Alet Pretorius Pretoria se Die See moet nie verwar word met die soutwatermassa wat mens langs die kus kry nie. “Hoekom jouself dood werk vir ’n vakansie by die see, as jy die see kan sien, somewhere in ‘n bar in Pretoria, onder in jou leë glas?” sê Pretoria se Die See op hulle Facebook-bladsy. Hulle is: Henry Cadle Ferreira se stem, Dylan Thomas Graham se kitaarspel, Justin Smit se klank-ingenieurswese en baskitaarspel, en Dean Kenneth Basson se...

Dinsdagoggende in die sonnetjie: Chris Chameleon gesels oor sy solo-loopbaan en besige skedule
LitNet-redaksie - 2010-12-07
Dis wonderlik om jou oor die jare dop te hou. Hoe voel dit vanaf toe tot nou, vandat jy 5-6 jaar terug jou solo-loopbaan begin het? Die solo-ganery was een van die grootste vlinder-in-die-maag-ervaringe van my lewe. Ek het dit nie gekies nie, maar was daartoe gedwing deur my kollegas in Boo! se uittrede. Ek onthou die eerste optrede by die ironies-genaamde Back to Basics in Westdene, Jhb. Sonder die bystand van ’n orkes voel ’n mens baie blootgestel en kaal alleen daar op die verhogie....

Will Mono is en was nog altyd die ou in sy onderbroek wat mix-tapes maak vir meisies
Nadine Theron - 2010-11-18
Jy ken my nie Will Mono Wie is Will Mono? Ons eie electro-rave Houdini. “Ligte af. Onheilig, hierdie nag. Ek spoeg bloed as ek praat. Donker stories. Sonder draad. Swart hare. Swart hande. Hierdie hart klop soveel stadiger as joune. Jy ken my nie.” So sing Jax Panik op Will Mono se tweede en nuutste electro-liedjie, “Jy ken my nie”. Dis die waarheid. Jy ken nie vir Will nie. ’n Paar maande gelede het die Will Mono-projek se eerste danstreffer waarop Jan Joknie...

MK MVP: Kyk die video's
2010-11-18
Die top tien MK MVP video’s is op 17 November op Kraakvars bekendgestel. Elke video het ook ’n gepaardgaande agter-die-skerms-video wat tydens die verfilming gemaak is. MK MVP : 4AM – Steering Ships MK MVP : 4AM – Steering Ships [Making Of] MK MVP : Foto Na Dans – Die Vloed MK MVP : Foto Na Dans – Die Vloed [Making Of] MK MVP : CrashCarBurn – Long Live Tonight ...

DigSange van die hAp vier tweede fees met woord en lied – nuwe klanke vir die lente
2010-10-14
Sondag 17 Oktober, 14.30; UP-Groenkloofkampus, Pretoria ’n Groep digters, letterkundiges,voordragkunstenaars, sangers en musici trek Sondag in Pretoria saam om die Huis van Afrikaanse Poësie (hAp) se tweede fees, DigSange, aan te bied. Afrikaans – en wyle Uys Krige se 100ste geboortejaar – sal luisterryk met woord en lied gevier word.. Die fees word Sondag 17 Oktober om 14.30 in die Groenkloof-ouditorium van die Universiteit van Pretoria aangebied. Die gevierde sangeres...

Eckard Potgieter – Bulletproof boererock-pionier: Kronologie van ’n legende
Kabous Verwoed - 2010-08-04
In hierdie tyd van blinkende en dansende sangers en bactrack-benewelde brannas-drinkers by kunsfeeste se gratis tente word mens selde deur regte legendes gekonfronteer. Ek het so vyf jaar gelede aan ’n gedigte-aand by Steak ’n Ale in Pretoria deelgeneem. En my in een vasgeloop. Sedertdien het ons hegte vriende geword. Eckard Potgieter woon saam met Melanie (die vrou in sy lewe) en hulle twee pragtige kinders Peter en Lisa (hulle ander dogter Karla is ook ’n gereelde gas) op ’n...

Potch-groepe se “happy message”: The bearable lightness of being
Henry Cloete - 2010-06-02
“Ons maak nie hip hop waarin jy iemand se ma vloek nie … ons wil nie laster verkoop nie. As dit vir ander mense werk is dit fine, maar ons wil ’n ander message oordra.” Aan die woord is Louis Janse van Rensburg, bestuurder van die gewilde Potchefstroom-groep Straatligkinders. Deesdae hou hy egter ook sy lyf rapper en rym agter die mikrofoon onder die alias van Raptor. Sy groep se naam is Ekhouvanjou,okay! (alles so, sonder spasies), en hulle maak “Steri-voetstamper”-musiek. Hulle...

Die Antwoord: Fre$h van Coachella!
Janah Hattingh - 2010-05-06
Die Antwoord het, getrou aan die lirieke van “Enter the Ninja”, aan die begin van 2010 wêreldwye opslae gemaak – “all up on the interweb!”. Dit het aanleiding gegee tot hul uitnodiging om by Coachella, 'n musiekfees in LA, VSA, te speel en so ook die eerste musiekgroep van Suid-Afrika te word wat 'n uitnodiging na dié prestige geleentheid ontvang! Terug in Suid-Afrika, en nog “Fre$h uit die U$”, het die musiekgroep Stellenbosch Vrydag...

Foto's: Isochronous by Aandklas op Stellenbosch
Janah Hattingh - 2010-05-06


The Shotguns brand los in Kaapstad: Foto’s van debuut by The Assembly
Annie Klopper - 2010-04-29
Lees Henry Cloete se artikel oor en onderhoud met The Shotguns hier! Francois van Coke het met ’n akoestiese set die verhoog vir The Shotguns geopen. Francois van Coke Francois van Coke Voorsanger van The Shotguns, Warren Haviside Lauren Wiid en Elsa de Bruyn Baskitaarspeler van The Shotguns, Merwe le Roux Warren Haviside Elfriede Muller en Deon van der Merwe Merwe le Roux Jaco...

The Shotguns – The British bunch with South African pasts, celebrating all those reasons not to be in a celebratory mood
Henry Cloete - 2010-04-28
This road stretches on for ever, it seems. The sun is long gone and this flask of throwaway whiskey feels ominously light. Pull over to pick up a hitchhiker – the girl looks pretty tattered, her clothes seem rather lonely. “Good evening,” one has to say to her around a cheap cigar booming bad smoke from your bottom lip. She turns, rests her heavy, wide eyes on the eager lap of your gaze and whispers, “First you too late … then you don’t come at all” before...

Die Antwoord: A “religious experience”
Henry Cloete - 2010-02-22
In Cape Town's city centre a pair of bright orange crocs and an oversized reggae-coloured Hawaiian shirt that barely covers a prison-tat-inked chest strolls down Keeromstreet. He gets stopped by a balding dark-suit lawyer’s spectacles. “Can I take a picture with you?” the suit asks. “I saw your videos, I love it.” The rapper obliges. “Jissis. I thought, what did I do wrong now,” he mumbles when the impromptu photo shoot is done. The rapper searches...

Antony Hegarty, die nuwe enigma
Annemarié van Niekerk - 2010-02-19
Antony Hegarty sleur die wêreld mee. Sy sang dryf mense tot poëtiese uitsprake of majestueuse metafore. So beskryf NRC Handelsblad in Nederland byvoorbeeld onlangs sy stem as ’n katedraal. Om na Antony se falsetstem te luister, is inderdaad soos om heilige grond te betree, om jou skoene in eerbied te wil uittrek, want hy kom uit by plekke in jou siel wat jy al van vergeet het. Eintlik ontglip Antony alle definisies. Hy hoort nêrens en orals. Nie net in ’n katedraal...

Famous, versatile soprano Renée Fleming in three South African concerts
Ina van Rooyen - 2009-08-26
In a major artistic coup for South Africa, the inspiring world-renowned soprano Renée Fleming – stunning in her vocal talent, beauty and versatility – was engaged to bring a historic concert visit to South Africa at the end of August, amidst her very busy concert schedule around the world. Ms Fleming is one of the most celebrated and prominent sopranos of the 21st century. She participated in the Unisa International Voice Competition in Pretoria in 1984, but has never visited...

Chris Lamprecht se nuwe kunslied-siklus uitgevoer
Johann P Boshoff - 2009-07-01
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se eeufeesviering in Bloemfontein het op 24 Junie ‘n kunslied-etenskonsert in die Odeion ingesluit. Tydens dié konsert, Jong stemme, het mezzosopraan Leana Lötter en sopraan Marguerite Roos voordragte gelewer van liedsiklusse deur komponiste Arnold van Wyk, Chris Lamprecht en Pieter de Villiers. Lesley Ann Mathews het hulle op die klavier begelei. Marguerite Roos (sopraan), Chris Lamprecht (komponis), Leana Lötter (mezzosopraan),...

Princess Magogo – The royal opera comes home
Ina van Rooyen - 2009-03-26
Princess Magogo kaDinuzulu (1900–1984) is one of the great women of world history. In my book she is right up there with Joan of Arc, Florence Nightingale and Indira Ghandi. Her life acts as a role model for women throughout the world. In her phenomenal life, she became an exceptional composer and exponent of Zulu songs. – Sandra de Villiers, CEO, Opera Africa “South Africa is in for a treat when Opera Africa’s...

Geraas innie Gat
Anneke Steenkamp - 2009-03-20
Wat doen ongeveer 1000 mense op ’n Donderdag 6-uur in die Neelsie Studentesentrum op Stellenbosch? Hoekom glinster hulle oë? En wag … Hoekom is daar bier in hulle hande? Op Donderdag 12 Maart het Geraas innie Gat, georganiseer deur die US Woordfees en plaaslike radiostasie Mfm, plaasgevind. Die organiseerders het seker gemaak hulle sou die hele musiekluisterende Stellenbosch nadertrek vir ’n aand propvol energie. Hierdie lokaas wat hulle sou vermaak, Ashtray Electric,...

ATKV | Maties Joolfees: Foto's
Annie Klopper - 2009-02-05
Alex Fourie van Foto Na Dans The Parlotones se Glen Hodgson Die Maties het die afgelope naweek aan Kapenaars een van die beste maniere gebied om die jaar in te lui: die ATKV Maties Joolfees. Dié fees is die vyfde van sy soort wat op Stellenbosch se Braak gehou word en sedert sy aanvangs jaarliks skares by die duisende lok. Hierdie jaar was Black Market Riots, Red Light in June, 12th Avenue, Slagyster, The Pretty Blue Guns, Ryno Velvet, Bed On Bricks, The Parlotones, Foto...

Die MK Derde Avontoer: Nog foto's
Annie Klopper - 2009-01-07
Foto’s deur Annie Klopper Le-Roi Nel van Foto Na Dans lei die nuwe jaar met mening in. Gerdus Oosthuizen van New Holland vind beskerming teen die somerson. Zinkplaat se stil baskitaarspeler, Beitel van der Merwe. Seerowerkaptein Liam "Die Bison" Erwin en een van sy manskappe Wynand Olivier herontdek die natuur. Liezl Dick en Riana Wiechers het op Stilbaai bygedra...

Wat het gebeur op die MK Derde Avontoer?
Annie Klopper - 2009-01-07
TeeJay Terblanche en Gerdus Oosthuizen van New Holland ontspan op Onrus. Alex Fourie van Foto Na Dans. Annie Klopper het die afgelope Desember vertrek op die MK Derde Avontoer saam met tien bands en 100 seerowers op twee busse wat tussen Langebaan en Jeffreysbaai musikale chaos gesaai het. Annie het waarskynlik iewers langs die kus ’n pragtige man ontmoet en spandeer nou die res van die somer saam met hom in ’n afgeleë, romantiese kusdorp. Wat presies met haar gebeur...

Kameraderie, chips op croissants en sonskyn: Annie Klopper gesels met seerowers en bands oor die komende MK Derde Avontoer
Annie Klopper - 2008-12-05
Bennie de Jager van Straatligkinders. Captain Stu Jako Meyer van Reaanrottweiller Aanhangers in Stilbaai. New Holland se Reyno Buckle warm sy snare op – "backstage" in Camelot, Mosselbaai. Liam "Die Bison" Erwin, die oorspronklike DPK-seerower knip 'n uiltjie in die toerbus. Van Coke Kartel se Francois van Coke. Uit ondervinding het ek geleer: pak in ’n kamera, wet wipes, sonskerm, ’n slaapsak en openmindedness...

Die MK Derde Avontoer is op pad: Ontmoet die seerowers
Annie Klopper - 2008-12-02
Liam "Die Bison" Erwin is die definisie van 'n DPK-seerower. Van Coke Kartel se Justin Kruger in aksie tydens die MK Tweede Avontoer. Liam "Die Bison" Erwin en Johan Falck op die toerbus. Straatligkinders was op die MK Tweede Avontoer en is hierdie jaar weereens te sien op die MK Derde Avontoer. Beer Adriaanse, tromspeler van Zinkplaat. Tydens die MK Tweede Avontoer neem seerower Wynand Olivier dit letterlik op homself om die aand se line-up...

Leonard Cohen op 74 – A kid with a crazy dream
Anneli Groenewald - 2008-12-02
Hulle sê hy is terug op die verhoog omdat sy finansiële raadgewer hom oor die afgelope paar jaar verkul het. Of dit waar is, weet ek nie, maar hulle sê miljóéne. Nou het hy die geld nodig. Dié dat Leonard Cohen besluit het op 'n wêreldtoer: Boekarest, Wene, Praag, Warskou, Berlyn, München, Helsinki, Stockholm - onder andere. En Londen.Twee vertonings in die O2-Arena, en twee vertonings in Royal Albert Hall. In September het die Hallelujah-skrywer...

2008 Ramfest DVD-bekendstelling
Annie Klopper - 2008-11-05
Paul Riekert van Battery 9 Op Vrydag 24 Oktober is Stellenbosch op horings geneem deur die bekendstelling van die 2008 Ramfest DVD by Klein Libertasteater. aKING en Battery 9, wat deel van die line-up van die 2008 Ramfest was, het die launch van dié DVD ingelui met skittervertonings op die Klein Libertas-buiteverhoog. Die aand het boonop die bekendstelling van Battery 9 se sewende album, Galbraak, gesien, ’n CD waarvan die inhoud in ’n persverklaring beskryf word as hoofsaaklik...

Huisgenoot se Tempo-toekennings 2008: Wenners en foto’s
Annie Klopper - 2008-10-15
Die room van die Afrikaanse musiekbedryf het die afgelope naweek in ‘n sonnige Sun City saamgetrek vir die jaarlikse Huisgenoot Tempo-toekennings wat tydens die Huisgenoot Skouspel gehou word. Huisgenoot het hierdie jaar ook ‘n liedjieskryfkompetisie geloods waarvan die finaliste se inskrywings tydens die toekenningsgeleentheid opgevoer is deur gevestigde kunstenaars. Annie Klopper was daar en kon te danke aan haar beoordeelaarstatus die eksklusiewe afterparty invaar met haar kamera....

Rocking the Daisies 2008
Sonja Badenhorst - 2008-10-09
Rock festivals is nie vir sissies nie. En as jy die afgelope naweek sak en pak Rocking the Daisies toe is en 'n luukse getaway verwag het, is jy ook nie die rock festival-tipe nie. Maar as jy weet dat sonskerm, waterboots, 'n beanie en kopseerpille jou beste vriende is tydens so 'n naweek, is daar dalk tog hoop vir jou. Dié jaar se Rocking the Daisies is vanaf 3 tot 5 Oktober buite Darling op die Cloof-wynlandgoed gehou en die reuse-opkoms het selfs die organiseerders onkant gevang....

Foto Na Dans span die seile tydens launch: foto's
Annie Klopper - 2008-09-09
Die boodskap wat aan lede van die media en vriende van die rockgroep Foto Na Dans oorgedra is, was eenvoudig: Wees Woensdag 3 September om 17h00 by die hawe, voor die Sea Princess. (Trek warm aan.) Dit het nou nie juis vuurpylwetenskap geneem om uit te pluis dat ons die waters gaan invaar nie en ek was maar skrikkerig in die lig van die see se onstuimigheid wat onlangs nog voorbladnuus was. Min het ek besef dat stormagtigheid van ’n ander aard my aangenaam sou verras. Foto Na Dans maak...

Mama Afrika vir oulaas op die Europese verhoog by The Hague Jazz
Maryke Steenkamp - 2008-06-17
Miriam Makeba het vir oulaas die Europese verhoog betree by The Hague Jazz in Den Haag, Nederland. Maryke Steenkamp het gaan luister. Dit was die enigste vertoning van die fees waar ons moes toustaan buite. Lank toustaan. Klaarblyklik die gewildste vertoning op die program, dus. Sekerlik die gevolg van Miriam Makeba se foto wat as hooftrekpleister vir die fees gedien het. Seker ook omdat hierdie vertoning die laaste van haar Europese toer sou wees, ook moontlik die laaste Europese optrede van haar...

Gedagtes oor die verskille tussen gedigte en lirieke
Bernard Odendaal - 2008-06-11
As letterkundedosent wat baie met gedigte werk, maar ook ’n bietjie lirieke skryf en vertaal, is ek geprikkel deur die bespreking wat u aanmoedig oor of daar verskille bestaan tussen poësie en liriekkuns of nie. Die verhouding tussen woord en melodie in liedkuns moet betrek word by die nadenke hieroor, soos u tereg impliseer. Hennie Aucamp, soos ook wyle Stephan Bouwer, het natuurlik jare gelede al insiggewende Afrikaanse opstelle oor hierdie kwessies geskryf. In die afgelope somer...

Annie Klopper gesels met Lara Frances
Annie Klopper - 2008-04-01
Op ’n soel someroggend op Stellenbosch gesels ek met Lara Frances. Haar suksesverhaal herinner my om die een of ander rede aan ’n omgekeerde weergawe van Coyote Ugly se storielyn. Die verskil is: in plaas van die cliché van die small town girl wat die groot wrede stad aandurf om haar droom na te volg, is Lara ’n Jo'burg-girl wat eers op hierdie klein studentedorp besluit het om ’n sangloopbaan te begin: “Eintlik wou ek altyd sing; dit was ’n droom, maar...

Ramfest 2008: Rock ’n roll met horings
Annie Klopper - 2008-03-27
Hunter Kennedy van aKING Voorsanger van aKING, Laudo Liebenberg Battery 9 Een van die nasionale air guitar finaliste Francois Blom, voorsanger van K.O.B.U.S.! Inge Beckmann tydens Lark se swanesang. Gedurende die laaste naweek van Februarie het die tweede Ramfest sy kop (met horings) uitgesteek by die Nekkies-vakansieoord naby Worcester. Ek self het spreekwoordelik my horings skerpgemaak om die moshpit aan te durf met my kamera. (Okay, ek lieg,...

Eerste Suid-Afrikaner in geskiedenis om kompetisie te wen: Baanbreker Ben Schoeman slaan slag vir SA in Unisa Internasionale Klavierkompetisie
Ina van Rooyen - 2008-02-28
Ben Schoeman se naam was nie onder die eerste vier finaliste wat die sesde tot die derde pryse in die 11de Vodacom/Unisa Internasionale Klavierkompetisie gewen het nie. Spanning in die volgepakte ZK Matthews-ouditorium was tasbaar. Toe die naaswenner se naam, Alexey Yemtsov, genoem word, het die gejuig al losgebars, en die jong Ben Schoeman het sy gesig in sy hande verberg. Hy was die eerste Suid-Afrikaner in die geskiedenis van die Unisa Internasionale Klavierkompetisies om as wenner uit...

Maties rock op Braak
Annie Klopper - 2008-02-12
Maties Jool het op 2 Februarie 2008 'n gemeenskapsfees op Stellenbosch se Braak gehou om geld in te samel vir opheffingswerk onder minderbevoorregtes. Die Eikestad se biesies het gebewe soos daar gerock is. LitNet se onstuitbare Annie Klopper het haar lyf Annie Leibovitz gehou. Wynand Myburgh van Van Coke Kartel ...

Van Coke Kartel: Verskaffers van ’n energy trip
Annie Klopper - 2008-02-07
Francois van Coke Justin Kruger Nadat Fokofpolisiekar die Suid-Afrikaanse rock scene uit sy sokkies geskud het, is dit glad nie verbasend dat daar nou ’n paar after-shocks uit hierdie legendariese groep se geledere kom nie. November verlede jaar het Mercury Live in Kaapstad behoorlik gevibreer met die begin van Van Coke Kartel se launch-toer....

Chameleon terug in SA na suksesvolle toer in die Benelux-lande
Liny Kruger - 2007-12-12
Chris Chameleon in die Theater Bouwkunde in Deventer Chris Chameleon is pas terug van die Benelux-lande waar hy 25 vertonings in ses weke gelewer het, onder andere saam met een van Nederland se gewildste groepe, SPINVIS. Chris het meer as tien jaar gelede in Nederland en België begin optree, en hierdie was tot dusver sy mees positiewe en suksesvolle toer. Die platekontrak met Excelsior Recordings in Nederland maak ʼn groot verskil ten opsigte van blootstelling en verspreiding. Die feit...

The Buckfever Underground: Kop en skouers ondergronds
Riana Wiechers - 2007-11-13
“Wat’s die band se naam?” vra my suster. “Buckfever Underground.” “Wie’s hulle?” “So ’n cult band.” ’n Paar oomblikke stilte. “Wat’s ’n cult band? Newwermaaind. Ek moet vanaand die hond bad.” Dis twee ure voor die amptelike vrystelling van The Buckfever Underground se derde album, The Buckfever Underground Saves. Opgeneem in 2005, gemeng, oor en weer ge-e-pos, ’n paar keer vergeet in...

Old Mutual Summer Sunset Concerts at Kirstenbosch: 25 November to 6 April
2007-11-05
The Old Mutual Summer Sunset Concerts at Kirstenbosch kick off on Sunday, 25 November 2007 with a top-notch line-up featuring Vusi Mahlasela, Love Jones, Flat Stanley, Watershed, The Parlotones, Arno Carstens and many more. Also on the bill are the Old Mutual Encounters concerts which see artists from different genres collaborating for special once-off performances such as Chris Chameleon & Neo Muyanga, Ismaël Lô, and Karen Zoid & Selaelo Selota.Singer-songwriter and poet Vusi...

Etienne Steyn se hart én voete is alles op die regte plek
Gerhard van Wyk - 2007-09-11
Met die eerste aanhoor van ‘n nuwe liedjie of ‘nnuwe sangstem gebeur daar gewoonlik een van twee dinge: óf jy hou baie daarvan, maar word dan gou teë daarvoor, óf jy voel onaangeraak daardeur, maar dan groei die melodie of stem tog met verloop van tyd op jou. Dit is egter min die geval dat ‘n mens van meet af aan oorrompel word deur ‘n sanger, sy unieke stem en oorspronklike lirieke, en twee jaar later nog letterlik daagliks na sy musiek kan luister...

Oppikoppi 13 – The Way of the Dusty
Riana Wiechers - 2007-09-04
Don’t bath unless people from distant campsites complain about the smell. Don’t drink water: there are plenty of better choices we can suggest. We are bringing back some chemical toilets (in addition to the camel thorn squadron) as there is not enough water to keep the flushables ticking over. Maybe we can suggest not eating too much as well. (Survival Tips – www.oppikoppi.co.za) It’s all over on Sunday morning, as the bushwhacked and bleary-eyed slowly regroup around the...

St Michael's-koor presteer by ATKV-Applous-koorfees
Johann P Boshoff - 2007-09-04
Die kapelkoor van die St Michael's-meisieskool in Bloemfontein het hom weer as een van Suid-Afrika se top-skoolkore bewys. Die koor het Vrydagaand (27 Julie) in die ATKV-Applous-koorfees – dus klaar 'n streekwenner – in Pretoria weggestap met drie uit vier eerbewyse in die hoërskoolkategorie vir niemoedertaalsprekers van Afrikaans. Eers is aangekondig dat hulle Goud verower het met hul program van vier uiteenlopende liedere. Daarna is hulle weergawe van Chris Blignaut/Chris Lamprecht...

Straatligkinders: hard maar mooi
Annie Klopper - 2007-08-29
Bennie van Straatligkinders in Die Mystic Boer, Stellenbosch. Ruan van Straatligkinders wys sy wonde na die Belville Rock City Show by Curro Privaatskool. Bouwer Bosch van Straatligkinders saam met Neil Basson van Foto Na Dans tydens die Belville Rock City Show. Bouwer van Straatligkinders ...

Chris Chameleon se nuwe album, Ek vir jou, sorg vir platekontrak in Nederland
Liny Kruger - 2007-08-16
Chris Chameleon is pas terug van Nederland waar hy 'n kontrak met Excelsior Recordings geteken het vir die verspreiding en bemarking van sy nuwe album, Ek vir jou in die Benelux-lande (Nederland, België en Luxembourg.) Na 'n paar maande se onderhandelinge deur Chris se Nederlandse verteenwoordiger, Marcel de Groot, het Chris op Maandag 13 Augustus vir Ferry Roseboom, uitvoerende direkteur van Excelsior Recordings, ontmoet om die kontrak te onderteken. Chris Chameleon sê dat hy baie in...

Chris Chameleon is die verrassing van Folkwoods 2007 in Eindhoven, Nederland
2007-08-13
Chris Chameleon het Sondag 12 Augustus by die jaarlikse Folkwoods-fees in Eindhoven, Nederland opgetree en is volgens 'n resensie op www.folkforum.nl uitgesonder as die "verrassing van die fees". Hy het honderde feesgangers bekoor met 'n uitstekende vertoning. Sy unieke stemwerk en humorisitiese staaltjies het die skare van begin tot einde geboei en die paar dosyn cd's wat beskikbaar was, is binne enkele minute na sy optrede uitverkoop. Chris Chameleon het Vrydagaand 10 Augustus met sy...

Van Coke begin ’n nuwe kartel en ’n koning word gebore
Annie Klopper - 2007-08-01
Laudo Liebenberg Laudo Liebenberg en Francois van Coke Francois van Coke en Tiaan Burger deel 'n grappie Francois van Coke Tiaan Burger Rufio Vegas en Jaco Venter ...

Ubuntoer ’07
Annie Klopper - 2007-07-17
André Jooste van Die Helde in Bourbon Street, Potch Beitel van der Merwe van Zinkplaat te Back2Basix, Joburg Bertie Coetzee van Zinkplaat in Back2Basix, Joburg Liezel Fourie van The Orange Stilettos het saam getoer en hier met Zinkplaat opgetree ...

Klopjag vier hul vyfjarigheid met 5
Naomi Bruwer - 2007-05-24
Klopjag se CD 5 is pas bekendgestel. Koop 5 nou by kalahari.net ...

Die fyn lyn tussen woedend en hartseer: Lukraaketaar se nuwe CD
Annie Klopper - 2007-05-16
Lukraaketaar se nuwe album, Lukraaketaar. Luister na grepe en koop hul musiek by Rhythm Record Online Music Sales Gerdus Oosthuizen het die verhoog geopen Luado Liebenberg en Jaco van der Riet Pierre...


<< 1 2 >>