Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Geestelik | Spiritual > Artikels | Features

Artikels | Features


<< 1 >>

Vals alarm – eindtyd kom en gaan. Wat nou?
Alta Pretorius - 2011-05-26
Untitled Document Noudat die sogenaamde Eindtyd van 21 Mei 2011 gekom en gegaan het en die aarde draai nog steeds, wat nou van die volgende verdoemingsdatum? Miljoene mense het regoor die wêreld gewonder of daar dalk waarheid kon steek in die voorspelling van Harold Camping, wat ’n fortuin spandeer het om die nuus te versprei dat 21 Mei 2011 D-dag sou wees. Camping, ’n 89-jarige afgetrede siviele ingenieur, het ’n multimiljoendollar-medianetwerk geskep – hoofsaaklik...

Palmsondag
Laurie Gaum - 2011-04-14
Dit is die begin van Heilige Week op pad Paasfees toe. Op Palmsondag ontmoet ons in die middel van die Kompanjiestuin. Swerms duiwe vlerk op en neer tussen die groep van so 150 mense en Tuynhuys. Elkeen van die deelnemers kry ’n kruisie gemaak van gevlegte palmblare. Die priesters seën die kruisies soos hulle tussen die mense deur beweeg en almal met water besprinkel. Ek voel die druppels van my vel af spat. Vader Terry Lester, met ’n helderrooi toga aan, is die voorganger. Dan...

Adrio König skop ou stof op in Die evangelie is op die spel
Guillaume Smit - 2009-05-21
Titel: Die evangelie is op die spelOuteur: Adrio KönigUitgewer: Lux Verbi BMISBN: 9780796308573Datum uitgegee: Maart 2009Bladsye: 288Klik hier en bestel Die evangelie is op die spel nou van kalahari.net! Adrio König se kontroversiële nuwe boek, Die evangelie is op die spel, is pas gepubliseer. Selfs voor uitreiking het die boek begin golwe maak deurdat van die persone wat in sy boek vermeld word, in die openbaar op sy menings gereageer en ’n voortgesette openbare debat oor...

Die Joodse Purim en die Christelike Ester-beweging. Solidariteit of vervreemding?
Theodorus du Plessis - 2009-03-10
Vanjaar op 10 en 11 Maart vier Jode (inbegrepe Messiaanse Jode) wêreldwyd ’n fees waarvan in die Bybelse boek Ester gelees kan word. Amptelik heet die fees “Purim” (Hebreeuse meervoud vir lot – Ester 9:26) maar nie-amptelik “Fees van Ester” of “Ester-fees”. Die woord purim verwys na die lot wat Haman gewerp het om die dag te bepaal waarop sy plan om alle Jode uit te wis in werking gestel sou word, terwyl die populêre benaming Ester-fees...

Die bestaan van 'n Godheid
Naas Ferreira - 2009-01-23
Dit is nogal insiggewend hoe party mense oor hierdie sake dink. Die eerste gedagte wat by my opkom, is mens se vertrekpunt oor sulke goed. As jy weens een of ander beletsel, ongelukkigheid, ongeloof, selfs 'n wrok van een of ander aard redes soek waarom God nie bestaan nie, is dit seer sekerlik, soos Coenie se skrywe bewys, relatief eenvoudig om die bestaan van 'n Skepper te probeer wegredeneer. As mens, aan die anderkant weer, nie 'n probleem het met die idee van...

Sekerheid as die grootste vyand van die mensdom
Nico Smith - 2009-01-22
Na aanleiding van die artikel oor Coenie Nolte se boek Waar sit jou God? wat in Januarie op God@LitNet verskyn het, wil ek graag ʼn kantaantekening by sy boek maak. Ek het Nolte se boek pas gelees. Dis ʼn roerende verhaal van iemand wat sy sekerheid oor God, soos deur die kerk aan hom oorgedra was, verloor het en self op soek na God gegaan het – natuurlik met die gedagte om te weet wie die ware God werklik is. Dit was in besonder die prysgee van sy sekerheid oor wie God is,...

Nuwe geestelike boeke vir kleuters
JB Roux - 2008-11-27
Daar het so pas ’n gerfie pragtige kinderboeke met ’n geestelike inslag verskyn – kleurvolle publikasies deur uitgewers wat besef dat dit pret moet wees om woelwaters van Jesus en die verlossingsboodskap te leer. Jesus se wonderwerke in legkaarte en My klein Bybeltjie in legkaarte is ’n wonderlike konsep, waarin leesboekies en legkaarte gekombineer word. Elke kartonboekie (geskik vir kinders van drie tot ses jaar) bestaan uit vyf minilegkaarte van ses stukkies...

Glenn-Douglas Haig - step by step, stone by stone
Engela Neethling - 2008-07-22
Engela Neethling talks to Glenn-Douglas Haig, writer, personal transformation coach and intuitive healer, about life, change and his new LifeStones series, which is available at Exclusive Books. PORT ALFRED – Glenn-Douglas Haig exudes positive energy. An amputee with a bounce in his step, a man that treads lightly but with direction, is Glenn, a gentle soul who has seen the darker side of life, a side which has given him direction, but alas, also cost him his leg.Forty-something Glenn –...

Roux, Maree en Masote sorg vir skitter-tuiskoms
Adriaan Visser - 2008-06-10
Groot verwagting is in die media geskep oor Coming Home deur Isak Roux, op Saterdag 17 Mei in die Johannesburgse Stadsaal aangebied as produksie van Total Miagi se 2008-fees.Aan dié verwagting is enersyds voldoen.Isak Roux se veelsydigheid, wat hom heel bo in sy musiekportuurgroep plaas, is duidelik in Coming Home getoon. Roux is inderdaad meesterlik as komponis, verwerker én pianis. Van die delikate orkestrale prelude in klassieke styl regdeur 'n verskeidenheid inheemse en sinkretiese...

Godsdiens: Die Binnekamer
Johann P Boshoff - 2007-11-20
Luiheid of laksheid is glo een van die sewe doodsondes volgens Middeleeuse besinners (teoloë, as 'n mens dié woord opsluit moet gebruik). En dié ouens was beslis nie dom nie. Hulle het nie gepraat van pure slegtigheid om agter jou eie slonserige bas aan op te ruim nie. Nog minder het hulle gepraat van uitstel wat afstel word, al het dié dinge wel raakpunte met luiheid, veral in figuurlike, metaforiese sin. Nee, dié mense het gepraat van geestelike luiheid. Kyk...

Spirituele dagboek: Vrydag 5 Oktober 2007
Anoeschka von Meck - 2007-10-05
Vandat ek 'n kind is, droom ek goddelike drome. Soms ook drome wat hul oorsprong elders het, maar met die goddelike drome kom ook die gawe van onderskeiding en uitleg. Die meeste van my drome is persoonlike lesse waarin ek byvoorbeeld gereeld die ware stand van my gees, of my verhouding met God, gewys word. Dikwels in die verlede het die Here my al 'n kamer vol spinnerakke, skerpioene, verstopte toilette, voëlneste met gebreekte eiers, klein katjies, asook volwasse diere, gewys. Spinnerakke...

Spirituele dagboek: Donderdag 4 Oktober 2007
Anoeschka von Meck - 2007-10-04
'n Week gelede los ek my Kaapse lewe en vat die grondpad duskant Ceres, Calvinia toe. Ek was so vasbeslote om 'n sekere hoofstuk van my lewe vaarwel te roep dat ek amper letterlik geestelike deure agter my kon hoor toeklap! Van kleins af, toe my oupa en ouma met my op hul skoot in die plaaspaaie buite McGregor gaan ry het, het stofpaaie 'n baie gerusstellende uitwerking op my gemoed.Hoe verder ek gevorder het met die 250 km-grondpad tussen die twee dorpe, hoe meer het ek afskeid geneem van dinge...

Spirituele dagboek: Woensdag 3 Oktober 2007
Anoeschka von Meck - 2007-10-03
Wanneer 'n kind vir 'n egpaar gebore word, is dit 'n genetiese feit dat daardie kind eienskappe van albei ouers sal hê.Wanneer Gees en gees dus bymekaar kom in die wedergeboorte van iemand wat na die beeld van Christus herskep word, is dit 'n nuwe geestelike wese wat tot stand kom. Die nuutgebore persoon se primêre identiteit en karakter is dus dié van 'n geestelike wese, hoewel hy/sy steeds in die vleeslike bedekking van homo sapiens voorkom.Dus: elke mens beskik oor 'n gees (sy...

Spirituele dagboek: Dinsdag 2 Oktober 2007
Anoeschka von Meck - 2007-10-02
Bo-op die Gifberg langs Vanrhynsdorp ontmoet God graag mense.Nie omdat Hy mense nie enige plek kan tegemoet kan kom nie, maar omdat dit wil voorkom asof berge 'n sielkundige uitwerking op die mens het. Hoe hoër jy fisies beweeg, hoe verder weg van die drankwinkels, banke en polisiestasies wat doer in die vallei lê, hoe meer toeganklik blyk die gees te wees om iets uit die hemelse sfeer te registreer. Gifberg se manne kom hier met hul Bybels voor in hul bakkies om die God van hul verlossing...

Spirituele dagboek: Maandag 1 Oktober 2007
Anoeschka von Meck - 2007-10-01
Het jy geweet Mr Price Home is profeties?In 2005 en 2006 was daar sekere dinge wat ek op my Krismislys van die Here gevra het. Ek het gebid, soms selfs gevas, en tevergeefs die gevraagde items/omstandighede probeer manifesteer van die hemelse dimensie na hierdie een.But no can do.Hoe harder ek gepleit, onderhandel en die Skrif gekwoteer het, hoe meer het ek hier in my agterkop die prentjie gehad van 'n avokado wat iemand uit oorgretigheid, nie ryp nie, maar vol swart kneusplekke druk. Tog het ek...

Die NG Kerk honderd en vyftig jaar gelede – het die kerk sedertdien verander?
Nico Smith - 2007-06-05
By die Algemene Sinode van die NG Kerk in Junie vanjaar sal dit presies 150 jaar gelede wees dat die sinode van dié kerk ’n besluit geneem het waarvan die sinodegangers allermins die gevolge kon voorsien. Die sinode het naamlik besluit dat persone van kleur voortaan in afsonderlike geboue vir hulle kerklike voorregte sou vergader. Dié besluit was in direkte teëstelling met ’n besluit van die sinode van 1829, naamlik: Op ’n voorstel dat die Nagmaal gelyktydig...

My een vraag aan God III
2006-10-12
Armwitte Bobbejaan Rooi Charles Lucy Chris Die man op straat Pierre van Niekerk Schauzie Your child Nonqause My vragie aan God is… “Liewe Vader, hoe het Jy in die wêreld gekom? Hoe het jy ge-happen?” Armwitte My een vraag aan God Liewe Here,“Hoe bly U so genadig en lief vir my, al is ek so sondig?”Bobbejaan My een vraag aan God “God, wil jy nie asseblief daai verwarde gelowiges wat reken hulle...

My een vraag aan God II
2006-10-10
Mia Nagtegaal Sue Wini Peperkorrel Leon Groenveld Klaas Lafras du Toit Tiens Pretorius Johan Smit Susynoid Een vraag aan God “Hoekom is die enigste ou wat ek 'n connection mee het net sou depressief soos ek? Hoekom kan ek nie maar eerder verlief wees op iemand met geen issues nie?” Mia Nagtegaal My Question to You God "Why good things happen to bad people and bad things to good people?" Sue Een vragie aan...

My een vraag aan God I
2006-10-10
MaanKind Pierre van Niekerk Persius Izak de Vries Dirk Nagtegaal Paul Cilliers Kleinboer die man op straat Johan Rossouw Adamsvy My een vraag aan God "Waarom moet ek so sukkel in hierdie lewe, om vorige lewens se baggage te verwerk, as ek nie die geheue van my vorige lewens het nie? Dit sou soveel makliker gewees het as ek geweet het waaraan ek werk!" MaanKind My vraag aan God "Hoekom kon mens nie met die wysheid...

De wereld naar de hand zetten: Japins kleine verhaal over de kleine mens
Hendrik-Jan de Wit - 2006-09-07
Arthur Japin: De grote wereld. Amsterdam: Stichting Collectieve Propaganda van het Nederlandse Boek (Productie Uitgeverij De Arbeiderspers), 2006. ISBN: 90 5965 027 1Prijs: Boekenweekgeschenk, bij besteding van 11,50 euro aan Nederlandstalige boeken. De aanblik van Lilliputters roept vertedering op en werkt tegelijk op de lachspieren. De kleine mens maakt geen onderdeel uit van het dagelijks leven van de mens met reguliere lengte. Daarom schieten we in de lach. Als de dwergen zelf daar nog eens...

God terug in de Nederlandse letteren: een roman die staat als een bijbel
Hendrik-Jan de Wit - 2006-09-07
Jan Siebelink: Knielen op een bed violen. Roman. Amsterdam: De Bezige Bij, 2005. ISBN: 90 234 1665 1. Prijs: 19,90 euro. 446 pagina’s. Het zwarte gereformeerde geloof was eigenlijk uit de Nederlandse literatuur verdreven. Een schrijver als Maarten ’t Hart verruilde zijn bijterige en vinnige spot uit de jaren zeventig voor een valse nostalgie naar vervlogen tijden waarin de Statenvertaling nog gelezen werd en de bomvolle kerk luid de psalmen in oude berijming zong. Zo slecht was het...


<< 1 >>