Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Boeke | Books > Nuwe boeke | New books > Afrikaans

Afrikaans


<< 1 2 3 >>

Lokprent: Sirkusboere
2011-11-17


Foto: Die Bekendstelling van Spitstyd deur Wilhelm Jordaan
Theresa Papenfus - 2011-11-09


Nuut by LAPA Uitgewers
2011-11-02
Untitled Document Nuut by LAPA Uitgewers dié November: Die geheime kamer, Die soenoffer, Katriena, vertel!, Donker plekke, Die siener. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! ISBN: 9780799352085 Prys: R179,95 Die geheime kamer Skrywer: Corlia Fourie In die kloue van ’n psigopaat – ’n meesleurende spanningsverhaal Sandra du Toit, ’n joernalis, word op die 31ste Augustus ontvoer en in die “geheime kamer”...

Deon Meyer se 7 Dae met interaktiewe video bekendgestel
2011-11-01


Verkneukel jou in Blou Maandag
2011-10-18
Blou Maandag Saamgestel deur Kerneels Breytenbach Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624053897 Prys: R160.95 Klik hier en koop Blou Maandag nou van Kalahari.net! ’n Wetenskaplike van Cardiff-Universiteit het ’n formule gevind om te bereken wanneer ’n blou Maandag mens gaan tref. Hy sê dit is die weer minus jou skuld, vermenigvuldig met die dae wat verby is sedert Kersfees, wat dan gedeel moet word die som van jou lae motiveringsvlakke en jou behoefte om aksie te neem....

Uittreksel: Hoofstuk 7 uit Sirkusboere
Sonja Loots - 2011-10-07


Nuut by LAPA Uitgewers
2011-10-06
Untitled Document Nuut by LAPA Uitgewers dié Oktober: Bloedsusters, Annabella, Die pad na Skuilhoek, Hekel nog lekkerder, Wilhelmina Radebe kom tuis. ISBN: 9780799350975 Prys: R160,00 Bloedsusters Skrywer: Eileen de Jager en Roelien Schutte soos vertel aan IlseSalzwedel Die verhaal van twee vroue wat doen waarvoor niemand anders kans sien nie … Ontmoet die twee susters van Pretoria wat nie net daagliks ondenkbare, grusame tonele skoonmaak nie,...

Foto's: Bek sonder brieke word bekendgestel
Naomi Bruwer - 2011-10-04
Elias P Nel se jongste bundel kontreistories met volkleursketse binne-in, Bek sonder brieke, is Vrydag in Kraaifontein bekendgestel. Skrywer: Elias P Nel Titel: Bek sonder brieke Uitgewer: Protea Boekhuis Klik hier en koop Bek sonder brieke nou by kalahari.net Diana Ferrus het die program gelei. Dirk van Schalkwyk en David Kramer Shirley en Nicodémus Olivier Hylton Howard Arnolds en Louisa Josephs Judy en Alex Volkwijn Joline...

Nuut by LAPA Uitgewers
2011-09-08
Nuut by LAPA Uitgewers dié Augustus: Net ’n lewe, Thomas@rock-ster.net, ’n Nuwe dag, Willemien, Spogresepte. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Formaat: Sagteband; 129 x 198mm ISBN: 9780799351606 Prys: R170,00 Net ’n lewe Skrywer: Fransi Phillips Net ’n lewe is die wenner van die LAPA-Romankompetisie 2010/2011. Die hoofkarakter van Net ’n lewe laat ’n dagboek na waarin sy lakonies, sinies...

Om jouself in jou storie in te skryf: Die bekendstelling van Skool
Bibi Slippers - 2011-09-08
Tussen Stellenbosch en Wellington eet Bibi Slippers ’n hele pakkie Boudoir-beskuitjies agter die stuurwiel van haar middelklas motor op. Sy vloek verskeie ander padgebruikers wat die basiese beginsels van motorbestuur vergeet sodra ’n ligte reënbui uitsak. Dis lentedag, maar wie ook al die weer moes opkommandeer, het duidelik nie die omsendbrief gekry nie (... seker agter in die oudste en enigste se huiswerkboek bly lê). Bibi is uitgestres, want sy moet foto’s gaan neem...

Fotoblad: Dan Sleigh se Wals met Matilda-boekbekendstelling
Maggie van Eeden - 2011-08-05
Die boekbekendstelling van Dan Sleigh se Wals met Matilda het op Donderdag 4 Augustus 2011 by Exclusive Books in Somerset Mall plaasgevind. Francois Smith het met Dan gesels oor die roman. Dan Sleigh by die bekendstelling van sy roman Wals met Matilda Dan Sleigh gesels oor sy jongste roman met Francois Smith. Dan Sleigh Francois Smith ’n Boekklub van Somerset-Wes het ook ’n draai by die bekendstelling gemaak. Melt...

Nuut by LAPA Uitgewers
2011-08-03
Nuut by LAPA Uitgewers dié Augustus: 1000 Kure, Die Midasmoorde, Die kaskenades van Jakkals en Wolf, Trooskos, Mal oor mosaïek. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Formaat: Hardeband; 190 x 235mm ISBN: 9780799349733 Prys: R330,00 1000 Kure vir meer as 200 kwale Skrywer: Victor S Sierpina Vyf behandelingsmetodes vir algemene kwale 1000 Kure is ’n waardevolle geïntegreerde mediese gids wat vyf maniere bied om...

Biografie van ’n Bende: Antwoord op wenvraag
Annie Klopper - 2011-07-20
Untitled Document Biografie van ’n Bende: Die storie van Fokofpolisiekar Skrywer: Annie Klopper Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781869193423 Prys: R180.00 Klik hier en koop Biografie van ’n bende nou van Kalahari.net! Fokofpolisiekar is so invloedryk dat daar reeds ’n paar groepe is wat probeer om soos hulle te klink. Wat sou jy sê is dit wat Fokofpolisiekar uniek en onnabootsbaar maak en waarin hulle grootste krag lê? ’n Mens sou ’n hele studie kon...

Splintervlerk: Reguit en onverskrokke poësie
Ampie Coetzee - 2011-07-14
Splintervlerk Marlise Joubert Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781869194727 Prys: R140.00 Klik hier en koop Splintervlerk nou van Kalahari.net! Na sewe digbundels – vanaf 1970 tot 2011 – kan mens Marlise Joubert as ’n ervare digter beskou. Dit word bevestig deur die nuwe bundel, Splintervlerk (Protea Boekhuis, Pretoria). Die onvermoë tot verwoording, die regte woord wat afwesig is, wat nie ten volle betekenis kan skep nie, is ook – soos by die bekwame digter –...

Nuut by LAPA Uitgewers
2011-07-12
Untitled Document Nuut by LAPA Uitgewers dié Julie: DIY vir Divas, Dryfhout, Die groen strook, Sloet alleen, Tamara. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Formaat: 215 x 280 mm, Sagteband ISBN: 9780799349719 Prys: R160,00 DIY vir Divas Skrywer: Janice Anderssen Ek doen dit sommer self DIY vir Divas is ’n eenvoudige gids vir die vrou, uit die oogpunt van ’n vrou. Dié nuttige boek leer jou meer oor die verskillende...

Boekbekenstelling: Dan Sleigh se Wals met Matilda
2011-07-07


''Ek moes eers leef.'' Nini Benett gesels oor haar digdebuut kodeks.
Nini Bennett - 2011-06-28
Untitled Document kodeks Nini Bennett Uitgewer: Cordis Trust Nini, jy is onder lesers bekend as ’n kortverhaalskrywer, veral na die verskyning (en bekroning) van Stoornis. Sien jy jouself eerstens as kortverhaalskrywer, of was daar nog altyd ’n digter wat in jou geskuil het, en dalk net langer gevat het om te publiseer? Ek dink beide. Die skryf van kortverhale is “ligter”; poësie emosioneel meer veeleisend. ’n Mens moet in ’n sekere mate gepekel wees...

Anne-Ghrett Erasmus se bundel Die lekkerste perske is ’n vy word bekendgestel
Tessa Louw - 2011-06-07


Boekbekendstelling: Vat ’n gap deur Jana du Plessis
2011-06-07


Nuut by LAPA Uitgewers
2011-05-10
Untitled Document Nuut by LAPA Uitgewers dié Mei: Geur van vergifnis, Hondsdol, Jy en jou drome, Jy en jou sterre, Moenie vir Bernard soen nie!. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Formaat: 129 x 198 mm; Sagteband ISBN: 9780799348682 Prys: R145,00 Geur van vergifnis Skrywer: Alta Cloete Geur van vergifnis is die tweede boek in die trilogie wat begin het met Geur van genade, deur Alta Cloete. Dit is ’n onwaarskynlike romanse:...

Wat die oog gesien het laat die lesersoog stilstaan
Madri Victor - 2011-05-10
Wat die oog gesien het Christine Barkhuizen le Roux Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798152563 Prys: R170.00 Klik hier en koop Wat die oog gesien het nou van Kalahari.net! Wat die oog gesien het is Christine Barkhuizen le Roux se tweede kortverhaalbundel. Sy het in 2006 Waar koek en wyn ontbreek publiseer, haar eerste bundel kortverhale. Van haar verskyn ook twee digbundels, haar debuut dimensie in 2000 en Roset in 2006. Padmaker, die roman wat sy geskryf het ter aflegging van haar...

Liefdesverhale: 2011
JB Roux - 2011-04-29
Untitled Document Volgens ’n bron wat onregmatige toegang tot LAPA se kantore verkry en rondgesnuffel het, verskyn daar vanjaar heelwat boeke wat die tone gaan laat krul. Ons bring ’n paar van die opwindendste leesvooruitsigte nou reeds onder lesers se aandag, aangesien daar – met die onsekerheid oor hoe die dagblaaie se “nuwe” boekeblad gaan lyk – dalk nie weer so ’n geleentheid gaan wees nie. Van Sophia Kapp gepraat: lesers wat van skop in hul mengeldrankies...

Teksredaksie is ’n belegging in die toekoms van Afrikaans
Michael le Cordeur - 2011-04-07
Teksredaksie WAM Carstens en Kris van de Poel Uitgewer: SUN Media, Stellenbosch ISBN: 9781920338299 Prys: R300.00 Wannie Carstens het ’n gesegde dat “Afrikaans is nie vir sissies nie”. Wel, ek kan byvoeg: teksredaksie ook nie. Oor jare heen moes opleiers van tekspraktisyns, maar ook tekspraktisyns wat in Afrikaans wou werk, staatmaak op hulle eie aantekeninge en werk wat saamgeflans is uit ’n verskeidenheid (meestal Engelse) bronne. Met Teksredaksie vul Wannie Carstens...

Nuut by Lapa Uitgewers
2011-04-07
Untitled Document Nuut by LAPA Uitgewers dié April: Seerowers, kameelkoppe en chillies vir tee, Kruie van tuin tot tafel, Toorwoorde roep my, Lentelied, Toulopers. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Kategorie: Niefiksie Formaat: Sagteband; 137 x 212 ISBN: 9780799349306 Prys: R164.95 Seerowers, kameelkoppe en chillies vir tee Fassinerende stories oor Suid-Afrikaners in die buiteland Skrywer: Ilse Salzwedel Mense trek oor landsgrense...

Twee Breytenbachs in gesprek: 'n YouTube-onderhoud in ses dele
Breyten Breytenbach - 2011-03-24


Voorleggings vir die 2011 Ingrid Jonker-prys nou ingewag
2011-03-23
Die 2011 Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie Stuur asseblief drie eksemplare van enige Afrikaanse digdebuut wat in die jare 2009 en 2010 verskyn het en volgens die voorlopig geldige reglement* vir vanjaar se Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie in aanmerking kom, vir beoordeling na: Ingrid Jonker Prys-komitee Posbus 657 STELLENBOSCH 7599 Die sluitingsdatum vir voorleggings is 15 Mei 2011. Die wenner sal gedurende die Versindaba 2011 die prys in ontvangs neem. * Indien...

Nuut by LAPA Uitgewers
2011-02-16
Nuut by LAPA Uitgewers dié Februarie: Een plus een, Koekemakranka: Khoi-Khoin-kultuurgoed en kom-kuier-kos, Onthoukos, Skaduwees, skatte en skelmstreke , Om ’n ster te vang . Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Kategorie: Romanse Formaat: 129 x 198 mm, Sagteband ISBN: 9780799348576 Prys: R99,95 Een plus een Skrywer: Kristel Loots Een plus een is ’n heruitgawe van twee van Kristel Loots se gewildste romanses: Kammaliefde...

YouTube-clip: Janie du Plessis gesels oor haar biografie
2011-02-02


YouTube-clips: Pomp in Afrikaans
2010-12-21


Boekbekendstelling: Essie Honiball – Die ontwaking
Anoeschka von Meck - 2010-11-18


Nuut by LAPA Uitgewers
2010-11-11
Nuut by LAPA Uitgewers dié November: As die eland struikel, Eerste liefde, Koshuiskoffie, Groot genoeg, Boerekos. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Kategorie: Spanningsroman Formaat: 129 x 198 mm; Sagteband ISBN: 9780799347296 Prys: R150,00 As die eland struikel Skrywer: Martie Muller ’n Debuutroman wat beloof om meer as ’n gewone spanningsverhaal te wees. ’n Verstommende en insigryke onthulling ... ’n...

Lokprent vir Deon Meyer se jongste roman, Spoor
2010-10-22
Lemmer is terug. En dit is net die begin. Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798152501 Prys: R215 Spoor Deon Meyer Lemmer, Mat Joubert en ekshuisvrou en nuutste geheimediens-agent Milla Strachan bevind hulle midde-in raaiselagtige gebeure. Mat, deesdae privaatsektor-misdaadbestryder, moet ’n raaiselagtige verdwyning oplos – voordat die geld opdroog – en Milla moet kies tussen hartsake en trou aan die vaderland. Drie verhale in een, vermaak...

Nuut by LAPA Uitgewers
2010-09-14
Nuut by LAPA Uitgewers dié September: rooirose Versamelresepte vir elke seisoen, 120 Sommerstories, Anderkant die môrester, Liefde is …, My heel mooiste sprokies. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Kategorie: Kookkuns Formaat: 210 x 280mm; Sagteband ISBN: 9780799346701 Prys: R 175 rooirose Versamelresepte vir elke seisoen Skrywer: Vickie de Beer rooirose versamelresepte deur Vickie de Beer is ’n versameling...

Nuut by Lapa-uitgewers
2010-07-13
Nuut by LAPA Uitgewers dié Julie: Karla Krullebol, ’n Hand vol sterre, Wonderlike Afrika, Vuurvreter, Reuk van die dood. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Kategorie: Kleuterfiksie Formaat: Sagteband; 210 x 280 mm ISBN:9780799346770 Prys: R70 Karla Krullebol Skrywer: Theresa van Baalen Illustreerder: Chris Venter Karla Kriel met haar krullebol hou glad nie van hare was nie. Sy kam nie graag haar haarbos nie en maak dit...

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers
2010-06-10
Nuut by LAPA Uitgewers dié Junie: Kissmas in Mosambiek, Geur van genade , Nova: Die begin, Susanna M Lingua: Omnibus 4, Veels geluk, liewe maatjie: alles vir ’n pret-partytjie. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Kategorie: Niefiksie Formaat:Sagteband; 137 x 212 mm Bladsye:160 ISBN: 9780799346565 Prys: R120 Kissmas in Mosambiek Johan Lötter Twee broers. ’n Voëltrip. Die voorbode. Twee en twintig dae oorlewing....

Uittreksel uit: Die ontwaking - Essie Honiball Biografie
Anoeschka von Meck - 2010-05-07
Die ontwaking - Essie Honiball Biografie is geskryf deur Anoeschka von Meck en verskyn binnekort by Benedic Boeke. ----- Mammie sit amper heeltemal regop. Die masker is van haar gesig afgeskuif en hang oor haar een wang. Asof iemand pas vir haar ’n skinkbord met tee gebring het en sy haarself regskuif om dit te geniet. Haar oë is oop en sy lyk heeltemal wakker. Selfs vrolik. “Haai, en hier kom tannie Hannie en Oom Jasper dan aan!” sê sy uitgelate. Sy sak terug...

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers
2010-05-06
Nuut by LAPA Uitgewers dié Mei: Spoorloos, Veilig en vreesloos , Oempakadoempa, Nie vir Ma’s nie: ’n kookboek vir pa’s en kinders, Min moeite. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Kategorie: Fiksie Formaat:Sagteband, 137 x 212mm Bladsye: 312 ISBN: 9780799346626 Prys: R149.95 Spoorloos Riana Mouton Alex Cloete is kwaad vir die lewe. Hy het nie geld nie, nie rigting nie, en sy geliefde seun, Zander, woon by sy ma,...

Nuwe boeke by LAPA
2010-04-15
Nuut by LAPA Uitgewers dié April: Konsert van die lewe: Tolla van der Merwe, Die onbekendes, Tussen stasies, 20 Projekte: Materiaalverfkuns, Susanna M Lingua-omnibus 3. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net!   Kategorie: Biografie Formaat:Sagteband; 129 x 198 mm Bladsye: 292 ISBN: 9780799346473 Prys: R180 Konsert van die lewe: Tolla van der Merwe Tania du Toit Tien jaar ná sy dood word Tolla van der Merwe steeds onthou vir sy stories, sy...

Vlam uit die vlaktes word by ’n groot Boesmandlandse kuierfees bekendgestel
2010-04-15
Vlam uit die vlaktes, ’n pragboek propvol skitterende De Roubaix-verhale wat deur kontreiskrywer Pieter Strauss byeengebring is, word op Saterdag 17 April op ’n groot Boesmanlandse kuierfees naby Kaapstad bekendgestel. Die verhale van die skrywer E de Roubaix wat in die bundel opgeneem is, word deur kenners as van die heel eerste kontreiverhale in Afrikaans bestempel. Die meeste is deur De Roubaix gedurende die jare twintig van die vorige eeu geskryf en kom uit drie van sy boeke: ...

Nuut by Benedic Boeke
2010-04-14
  Piet Kokkewiet, Kokkewiet en ander verhale. ’n Ben Lindemann Omnibus Skrywer Ben Lindemann ISBN 978-0-9814408-0-4 Koop Die boek is beskikbaar deur toonaangewende winkels of aanlyn by http://www.benedic.net/BLOmnibus/ Formaat Sagteband (392 bladsye) Verkoopsprys R145 Nog inligting oor die boek ’n Sjarmante verhaal wat baie plesier verskaf – André P Brink Hierdie splinternuwe Ben...

Nuwe boeke by NB-Uitgewers
2010-04-09
Nuut by NB-Uitgewers dié April: Witboy in Afrika, Op pad met Mandela – vyftien lewenslesse, Marike se laaste dans, Die benederyk en Die grysland-verblyf. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624047780 Prys: R180 Witboy in Afrika...

Nuwe boeke by NB-Uitgewers
2010-03-09
Nuut by NB-Uitgewers dié Maart: Padmaker, Nuwe stemme 4, Apostroof, Die skyn van tuiskoms: ’n Keur, Mzansi Magic: Struggle, Betrayal and Glory – The Story of South African Soccer en Thandiwe besluit. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798150965 Prys: R195 ...

Nuut by LAPA Uitgewers
2010-03-04
Nuut by LAPA Uitgewers dié Maart: Die ondenkbare, Liefdespalet, Zackie Mostert, 20 Projekte: Kralejuweliersware, Duiwelsbrood en ander kort en lang verhale. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Kategorie: Fiksie Formaat: Sagteband; 129 x 198mm ISBN:9780799345650 Prys: R145 ...

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers
2010-02-08
Nuut by LAPA Uitgewers dié Februarie: Vinnig en maklik: Resepte uit Vrouekeur 2, Rose vir Lismari, Bewaar ons planeet, Iets uit niets, In die mond van die wolf. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Kategorie: Kookkuns Formaat: Sagteband 165 x 235 mm ISBN: 9780799346053 Prys: R150 ...

Nuwe boeke by NB-Uitgewers
2010-02-08
Nuut by NB-Uitgewers dié Februarie: Somersneeu, Goed om te weet: Dié feiteboek vir ingeligte Suid-Afrikaners, Reisiger, Van Zuma tot Zille en ander politieke kaperjolle, The Afrikaners en Die Knal-lekkerste Wetenskapboek in die heelal deur die Slimkoppies. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 978-0-7981-5115-3 ...

Nuwe boeke by LAPA-Uitgewers
2010-01-15
Nuut by LAPA-Uitgewers dié Januarie: Vang die monster, Sokker – alles wat jy wil weet maar te skaam is om te vra, Sweef en ander verhale, My eerste vyf jaar: ’n Babajoernaal, Koekemakranka: Khoi-Khoin-kultuurgoed en kom-kuier-kos. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Kategorie: Kleuterfiksie Formaat: Sagteband; 280 x 260 mm Ouderdomsgroep: 3+ ...

Nuwe boeke by NB-Uitgewers
2010-01-05
Nuut by NB-Uitgewers dié Januarie: Goed om te weet: Dié feiteboek vir ingeligte Suid-Afrikaners, Reisiger, The Afrikaners, Kook en geniet, Keurboslaan: Die Serfontein-kinders en Oogensiklopedie. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Tafelberg ISBN: 978-0-624-04775-9 Prys: R295 ...

Nuwe boeke by LAPA-Uitgewers
2009-12-01
Nuut by LAPA-Uitgewers dié Desember: Middernagfees, Wat doen Pappa?, My Eksperimenteboek, Sarah du Pisanie-omnibus, Net jy. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Kategorie: Kinderfiksie Formaat: Hardeband; 137 x 121 mm Ouderdomsgroep: 9+ Illustrasies: Volkleur ISBN:9780799345186 ...

Geestelike boeke – Somer 2009
JB Roux - 2009-11-11
Ten spyte van die resessie duik daar nog gereeld kraakvars Afrikaanse boeke van hoë gehalte op. Veral aanhangers van geestelike boeke het niks om oor te kla nie. Uitgewers wat hulle daarop toelê om in dié groep lesers se behoeftes te voorsien, doen baie moeite om te sorg dat daar geen leemtes in hierdie nismark is nie. Jaco Thom sê Die Bybelroman het oorspronklik in 2006 verskyn en baie gewild geraak. Dié boek is presies wat die titel sê: die volledige...

Nuwe boeke by LAPA-Uitgewers
2009-11-03
Nuut by LAPA-Uitgewers dié November: Mensgemaakte wonders van Afrika, Kos is op die tafel! Gesinskos met weeklikse spyskaarte en inkopielysies , Vir altyd, Los ons uit!, Die mooiste dierestories. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Kategorie: Niefiksie Formaat: Sagteband; 260 x 210 mm ISBN: 9780799345247 Mensgemaakte wonders...


<< 1 2 3 >>