Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment

Vermaak | Entertainment


<< 1 2 3 4 95 >>

Drive ’n sprokie met ’n hart van bloed
Jacques Liebenberg - 2011-12-23
Drive Regisseur: Nicolas Winding Refn Kamerawerk: Newton Thomas Sigel Hoofspelers: Ryan Gosling, Carey Mulligan en Albert Brooks. Tydsduur: 100 minute Drive is ’n sprokie. Maar ’n sprokie soos A Fistful of Dollars en Wild at Heart sprokies is. Dis ’n sprokie wat met liefde geskep is en uitgebeeld word – van die amper anderwêreldse klankbaan en die vloeiende, pienk letters van die titel en akteurs se naam tot die nabyskote van sy hoofspeler en die kleurspel van...

Voorbladnooi se glansaand
Izak de Vries - 2011-12-23
Nelle Dreyer se outobiografie, Voorbladnooi, is Woensdag 7 Desember 2011 in The Book Lounge aan ’n waarderende Kaapstadse gehoor bekendgestel. Talle bekendes, onder wie beroemde fotograwe, het ingeloer. Izak de Vries het sy lyf paparazzo gehou. Jackie Burger (links), die redakteur van die modetydskrif Elle, het die bespreking gelei. Hier is sy saam met Nelle, die skrywer van Voorbladnooi. Lambro Tsiliyiannis (fotograaf) en Nelle Dreyer Lambro Tsiliyiannis...

Moneyball weet wie die tjeks uitskryf
Jacques Liebenberg - 2011-12-22
Moneyball Regisseur: Bennett Miller Kamerawerk: Wally Pfister Hoofspelers: Brad Pitt, Jonah Hill en Philip Seymour Hoffman Tydsduur: 133 minute Moneyball is ’n langerige, groot en belangrike fliek – boonop met groot name (behalwe nou Steven Soderbergh, wat glo die pad gevat het ’n paar dae voordat met verfilming begin sou word) – waarin eintlik maar ’n baie eenvoudige punt gemaak word (lyk dit baie na). Lewe in die oomblik. Geniet elke deel daarvan – sonder...

Kort en kragtig: Spoke op Harleys, Janneman in die Diereryk en 11 dodelike sondes
Leon-Ben Lamprecht - 2011-12-14
Kort is soms kragtig, soos dié man sal kan getuig. Ter ere hiervan (en oor ons almal gaar is ná ’n lang jaar), gooi ons hier drie kort resensies van drie plaaslike albums. Spoke op Harleys Kaalvoet en die Volgende Oggend Kaalvoet (of dan Nicol du Toit, soos sy ma hom gedoop het) was die kitaarspeler van die Stellenbosse rooiwyn-rockers Dikazzins. Hierdie is sy solo-debuut. Die “volgende oggend”, verduidelik hy op sy webblad, “is meer ’n vibe as ’n...

The Adventures of Tintin is ’n avontuur vir oud en jonk
André Crous - 2011-12-14
The Adventures of Tintin Regisseur: Steven Spielberg Kamerawerk: Janusz Kamiński Rolverdeling: Jamie Bell, Andy Serkis, Daniel Craig Looptyd: 105 minute Uitreikingsdatum in Suid-Afrika: 23 Desember 2011 Spielberg is anders as die res van die regisseurs. Hy doen nooit heeltemal wat jy verwag nie, en selfs al stel hy dikwels teleur met voorspelbare temas of beligting, is hy ook een van die mees vernuftige filmmakers van ons tyd. Met Tintin, wat hy geskep het in samewerking met Peter Jackson...

"In a better world" sou dit ’n beter fliek wees
Jacques Liebenberg - 2011-12-14
In a Better World Regisseur: Susanne Bier Kamerawerk: Morten Soborg Rolverdeling: Mikael Persbrandt, William Johnk Juels Nielsen, Markus Rygaard en Trine Dyrholm Looptyd: 119 minute Mens kan so half verstaan waarom In a Better World vroeër vanjaar met die Oscar vir beste anderstalige fliek weggestap het. Sy onderwerpmateriaal is besonder aktueel – tienergeweld; die verlies van ’n ouer; selfs Derdewêreld-dilemmas. Daarby is sy regisseur ’n bewese rolprentmaker en...

Rock the River SA Nuwejaarsfees 2011/2012
2011-12-13
Rock the River SA Nuwejaarsfees 2011/12 Cape Town Ostrich Ranch 31 Desember 2011 – 2 Januarie 2012 Kaartjies: By die hek Computicket www.rocktheriversa.co.za Die jaar is besig om ten einde te spoed en die feesseisoen kom al nader – weet jy al hoe jy Nuwejaarsaand 2011 gaan spandeer? Hoe klink ’n uitstappie saam met vriende na ’n musiekfees in die natuur, ver weg van die gedruis van die middestad? In 2011 sal die Rock the River SA Fees voortbou op die vorige sukses...

Die geheim van Slangfontein: Voorwaar 'n aanbeveling
Leon-Ben Lamprecht - 2011-12-08
Grootste Treffers/Die geheim van Slangfontein Radio Kalahari Orkes Klik hier en koop Die geheim van Slangfontein van Kalahari.net. Dit was maar ’n kakkerige DVD, om eerlik te wees. Ek moes seker geweet het toe my vriend Die Generaal nie opgewonde klink oor my jongste aankopie nie: Led Zeppelin se The song remains the same-DVD. “Meh,” het hy skouerophalend gereageer. Ek moes toe al geweet het. Maar nouja. Die resultaat? Twee ure van my lewe wat ek nie gaan terugkry nie....

Niskerone & SFR on why they decided to be part of Sing ’it
Niskerone and SFR - 2011-12-08


Clare Menck se kunstenaarskap: ’n strewe-in-wording na die dokumentering van ’n deurleefde en geleefde wêreld
Amanda Botha - 2011-12-08
Untitled Document Clare Menck se kunstenaarskap ’n Evaluering en herwaardering van Clare Menck se kunstenaarskap word verken in ’n tentoonstelling van 120 werke wat deur Sanlam aangebied word en het op 25 Oktober 2011 in Sanlam Kunsgalery in Bellville geopen. Amanda Botha beskryf Menck se kunstenaarskap as “’n strewe-in-wording na die dokumentering van ’n deurleefde en geleefde wêreld”. Die leefwêreld van Menck word verken in vier genres –...

Puik spel maak 50/50 die kyk werd
Suzette Kotzé-Myburgh - 2011-12-07
Untitled Document 50/50 Regisseur: Jonathan Levine Kamerawerk: Terry Stacey Rolverdeling: Joseph Gordon-Levitt, Seth Rogen, Anna Kendrick, Anjelica Huston, Bryce Dallas Howard Looptyd: 100 minute Dat hierdie film konneksies het met die skeppers van Sideways en About Schmidt beloof al veel. Moet egter nie ’n komedie verwag soos die lokprent – of sommige resensente – aandui nie. Dis ’n fyngestemde drama oor ’n 27-jarige man, Adam (Joseph Gordon-Levitt), wat...

Dance for All students head for the USA
Steyn du Toit - 2011-12-07
Untitled Document Four Dance for All (DFA) students have been invited to attend dance workshops in San Francisco and New Jersey this month (December 2011). The CEO of DFA, Philip Boyd, chats to Steyn du Toit about this exciting opportunity. For those not familiar with Dance for All, what is the organisation about? Dance for All (DFA) is an organisation that uses dance to engage and empower children from low-income communities in Cape Town. Most of our students live in extremely...

Dis weer tyd om “te ruk en te riel”!
Menán van Heerden - 2011-12-06
Untitled Document Die 6de ATKV Rieldans-finaal 2011 het op 3 Desember die Amfiteater (Afrikaanse Taalmonument, Paarl) omskep in ‘n kaleidoskoop van kleur, beweging, musiek en joligheid. Die gehoor is vermaak deur seremoniemeester “Zinzi” van 7de Laan (Caroline Jacobs). Elias Nel, ATKV-projekorganiseerder, het die groepe herinner: “Ons is nie hier om te hanna-hanna poet-poet nie, ons is hier, ons gaan groot, of gaan lood”, en beklemtoon: “Ons is juis hier om die...

Die groot geel M wat Phantom of the Opera is
Naomi Meyer - 2011-12-06
Andrew Lloyd Webber se The Phantom of the Opera Die oorspronklike produksie deur Cameron Mackintosh en die Really Useful Group Komponis: Andrew Lloyd Webber Regie: Harold Prince Choreograaf: Gillian Lynne Akteurs: Jonathan Roxmouth, Magdalene Minnaar/Robin Botha, Pauline du Plessis, Hanlee Louw, Angela Kilian, James Borthwick, Jason Ralph, Cat Lane, Thabiso Masemene, Anthony Downing Kunstekaap, Kaapstad 22 November 2011 – 15 Januarie 2012 Kaartjies: Vanaf R125, beskikbaar by Computicket ...

In a Better World lig nuwe gesprekspunte uit
André Crous - 2011-12-06
In a Better World Oorspronlike titel: Hævnen Regisseur: Susanne Bier Kamerawerk: Morten Søborg Rolverdeling: William Jøhnk Nielsen, Mikael Persbrandt, Markus Rygaard, Ulrich Thomsen Looptyd: 110 minute Uitreikingsdatum in Suid-Afrika: 25 November 2011 Die Deense regisseur Susanne Bier was in 2007 aan die stuur van ’n formidabele film genaamd After the Wedding. Ongelukkig, soos so dikwels gebeur, is die film nooit in Suid-Afrika uitgereik nie, wat dalk juis bewys...

LitNet-spens: Monoloog uit Put sonder water
Bartho Smit - 2011-12-06
Untitled Document Naam van skrywer Bartho Smit Naam van teks Monoloog uit: Put sonder water Subgenre Monoloog Aantal spelers 1 Kort opsomming Maria, ’n tienderjarige, gesels met Asjas, ’n kleurling skaapwagter. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte. Klaswerk en oudisies is vrygestel van die betaal van tantième. Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte DALRO >> Klik...

Andries Gouws: Pedestrian Paintings (2066–2011)
2011-12-06
Untitled Document You are cordially invited to ... Andries Gouws: Pedestrian Paintings (2006-2011) Pretoria Art Museum, Corner of Schoeman and Wessels Streets, Arcadia Park, Arcadia Thursday, 8 December: 18:00 for 18:30–20:00 Opening speaker: Prof. Michael Godby (History of Art, UCT). The exhibition runs until 29 February 2012. Museum hours: 10:00 to 17:00, Tuesday, to Sunday Closed on Mondays and public holidays Tel: 012 344 1807 Email: art.museum@tshwane.gov.za GPS: Lat: 25◦44’53.63”S...

Robinson Regstreeks: Bekendes oor SA
2011-12-06


The Lucky Packet Exhibition by Nicolaas Maritz
2011-12-06


Diane Victor herrangskik die landskap van emosie: Kuns as beswering van ’n samelewing se disfunksionaliteit
Amanda Botha - 2011-12-01
Diane Victor herrangskik die landskap van emosie: Kuns as beswering van ’n samelewing se disfunksionaliteit Diane Victor het haar gevestig as ’n hooffiguur in die Suid-Afrikaanse en internasionale kunsgemeenskap. Haar werk lewer kommentaar op die vlietende Suid-Afrikaanse sosiopolitieke landskap. In hierdie reeks, Disasters of Peace, gee sy ook ’n kopknik na haar historiese voorgangers. Hierin toon sy haar veelsydigheid van uitdrukking, nie net deur die skep van veelvuldige betekenislae...

Sanlam's 40 leading works go on show
2011-12-01
40 leading works from the Sanlam Art Collection go on show at Stephan Welz & Co at the revamped Alphen Hotel in Constantia on 7 December 2011 One of South Africa’s most important corporate art collections, the Sanlam Art Collection, will exhibit a selection of 40 leading works at Stephan Welz & Co’s premises at the Alphen Hotel in Constantia from 7 December 2011 to 14 January 2012. The Index: 40 Leading Works from the Sanlam Art Collection exhibition includes carefully selected...

Robinson Regstreeks: Rhoda Kadalie
2011-12-01


Outside the Law: Een van die beste films van die jaar
André Crous - 2011-12-01
Oorspronlike titel: Hors la loi Regisseur: Rachid Bouchareb Kamerawerk: Christophe Beaucarne Rolverdeling: Jamel Debbouze, Sami Bouajila, Roschdy Zem Looptyd: 135 minute Uitreikingsdatum in Suid-Afrika: 18 November 2011 Die oploop tot die onafhanklikheid van Algerië, te midde van erge onderdrukking deur die koloniale magte van die Franse regering, word op dikwels skokkende wyse uitgebeeld in hierdie majestueuse film wat draai om die betrokkenheid van drie broers in die weerstandsbeweging. Frankryk...

Fotoblad: Die geheim van Slangfontein word bekendgestel
Alwyn van Zyl - 2011-11-30
Die geheim van Slangfontein is ’n musiek-fliek met Rian Malan en die Radio Kalahari Orkes. Die DVD is verlede week by die Daddy Long Legs Hotel in Kaapstad bekendgestel. Rian "Rooi Jan" Malan gee pad na die Kalahari om hom oor te gee aan die stilte, maar hy word onverhoeds bekendgestel aan Radio Kalahari met RKO agter die mikrofoon – ’n radiostasie wat hom laat soek na die geheim van Slangfontein. In episode 2 vertrek Rian en RKO na Oppikoppi 2010 vir hulle optrede daar, onder...

Naakfigure en ander huishoudelike moleste
2011-11-30
’n Uitstalling van skilderye deur Leon Fourie en beeldhouwerke deur Ruhan Janse van Vuuren Kunsvereniging Pretoria, Mackiestraat 173, Nieuw Muckleneuk, Pretoria Galery-ure: Dinsdag tot Vrydag: 09:00 tot 18:00, Saterdag: 09:00 tot 14:00 Leon Fourie en Ruhan Janse van Vuuren se uitstalling van naakfigure en ander huishoudelike moleste, kom op die regte tyd met ons warm somersdae en almal se begeerte om van te veel klere ontslae te raak en om emosioneel meer toeganklik te word. Hul tegnies-vaardige...

Beginners bring hoop vir elkeen
Jacques Liebenberg - 2011-11-29
Beginners Regisseur: Mike Mills Kamerawerk: Kasper Tuxen Rolverdeling: Ewan McGregor, Mélanie Laurent en Christopher Plummer. Looptyd: 105 minute Twee dinge waarmee ons saamleef: Die rol wat ouers in hul kinders se benadering tot die lewe speel, is bepalend; en Sommige lesse gaan mens dalk nooit leer nie. Ek kan seker byvoeg daar’s weinig absolute waarhede en mens moet nooit “nooit” sê nie, maar dis nie tersaaklik in dié bespreking van Beginners, een...

Oewerbestaan se herdruk in Johannesburg gevier
Melt Myburgh - 2011-11-29
Untitled Document Die tweede oplaag van Melt Myburgh se Oewerbestaan, vroeër vanjaar bekroon met die Ingrid Jonker-prys, is in November in Johannesburg gevier met ’n partytjie wat deur Myburgh se vriende gehou is. René Bohnen was onder die 80 gaste en het foto’s geneem. Die gasvrou was Alma Kennedy. Arn en Natasja de Lange Manda Reyneke Daar is weggelê aan lekkernye uit die boonste rakke. Die Johannesburgers het soos Kapenaars...

Real Christmas Spirit with Black Ties and Unisa Symphony Orchestra: Bring joy to a child with a gift
2011-11-25
Untitled Document Black Ties and Unisa Symphony Orchestra ZK Matthews Hall, UNISA, Pretoria Sunday 4 December: 15h00 R45, R65, R90 and R110 10% discount on block bookings of 10 or more tickets; 20% discount for pensioners and children under the age of 18; 20% discount for Black Tie Ensemble Friends Card Holders The Black Tie Ensemble’s annual Christmas Concert for charity has established itself as one of the definitive concerts in this genre and has become a tradition in Pretoria. Building...

’n Kaapse konsert vir Christa Steyn
Calvin Siderfin - 2011-11-24
Untitled Document LitNet kopknik in hierdie Kerstyd vir Christa Steyn, wat kanker het. Christa is iemand wat liedjies kan skryf en of jy nou wil of nie wil nie, jy onthou dit. "Geel madeliefies", "Aan die einde van die reënboog", "Eerste liefde". Voor mens jou kan kry, sing jy saam. Nou die aand in Stellenbosch is daar ’n fondsinsamelingskonsert gehou om haar mediese onkoste in hierdie moeilike tyd te help dek. LitNet het gaan kyk en luister watter musikante haar by Hoër Meisieskool...

Fotoblad – Die bekendstelling van David Kramer: ’n Biografie
Retha Ferguson - 2011-11-23
Untitled Document David Kramer: ’n Biografie is op 22 November in Kaapstad bekendgestel. Kramer was in gesprek met die skrywers van die boek, Mathilda Slabbert en Dawid de Villiers. David Kramer: A Biography was launched on 22 November in Cape Town. Kramer was in conversation with the authors of the book, Mathilda Slabbert en Dawid de Villiers. Annie Olivier van NB-Uitgewers David Kramer David Kramer, Mathilda Slabbert en Dawid de Villiers Dawid...

The Adventures of Tintin – Kuifie, maar nie juis nie
Reinhardt Fourie - 2011-11-23
The Adventures of Tintin: The Secret of the Unicorn Regisseur: Steven Spielberg Kamerawerk: Janusz Kamiński Draaiboek: Steven Moffat, Edgar Wright, Joe Cornish Rolverdeling: Jamie Bell, Andy Serkis, Daniel Craig, Simon Pegg, Nick Frost Musiek: John Williams Looptyd: 107 minute Uitreikingsdatum in Suid-Afrika: 23 Desember 2010 Daar word gesê Hergé (pennaam van die Belgiese strokiesboekskrywer en -kunstenaar Georges Remi) het enkele weke voor sy dood vir Steven Spielberg aangewys...

Robinson Regstreeks: Internasionale bindende klimaatsooreenkoms
2011-11-22
Untitled Document Robinson Regstreeks Sondagaand 27 November 19:30–20:00 op KykNet Robinson Regstreeks, nou in spitstyd op Sondagaand 19:30 Aardverwarming, klimaatsveranderings en natuurrampe is kwessies wat wêreldwyd ’n impak het. Die Kioto-protokol waartoe ontwikkelende lande hulself verbind het om uitlaatgasse te verminder, verval in 2012 en ’n nuwe ooreenkoms moet verseker dat lande hieroor tot ’n vergelyk kom. Die debat is oor volhoubaarheid, en die groot...

Hout Street Gallery in Paarl presents thirty-sixth Summer Salon
2011-11-22
Untitled Document Thirty-sixth Summer Salon Hout Street Gallery, Paarl 26 November until 31 January 2012 The Hout Street Gallery in Paarl presents its thirty-sixth Summer Salon from 26 November until 31 January 2012. The exhibition features a range of more than thirty South African artists, including paintings, sculptures, ceramics and Carrol Boyes functional art. “This year the opening takes a slightly different format from previous years, with an all-day event from 9am until 9pm on Saturday...

Konsert vir Christa Steyn in Stellenbosch
2011-11-20
Gevorderde bors- en lewerkanker is onlangs by die liedjieskrywer, pianis en musiekvervaardiger Christa Steyn gediagnoseer. Om haar finansieel by te staan in ’n tyd wat sy hoë mediese koste in die gesig staar en sy weens die siekte en sterk chemoterapie nie volstoom sal kan werk nie, het haar vriende in die musiekbedryf (en daar is baie) saamgespan en vir haar ’n konsert beplan. Rika Vermeulen en Anéle du Plessis van Maniac Music Produksies het besluit om ‘n konsert...

Beginners sonder enige stroop
André Crous - 2011-11-17
Regisseur: Mike Mills Kamerawerk: Kasper Tuxen Rolverdeling: Ewan McGregor, Christopher Plummer, Melanie Laurent, Goran Visnjic Looptyd: 105 minute Uitreikingsdatum in Suid-Afrika: 11 November 2011 Beginners stel ons in staat om, op die maat van geheue, tussen hede en verlede te gly op ’n manier wat nostalgies is sonder om soetsappig te wees, en bied ons ’n indruk van die ingewikkeldheid van die menslike bestaan sonder om self ingewikkeld te wees. Hoewel die film gewikkel...

Fotoblad: Guy Buttery se bekendstelling van To Disappear in Place
Retha Ferguson - 2011-11-17


Wen kaartjies vir Van Coke Kartel, Jack Parow en Die Heuwels Fantasties by Kirstenbosch
2011-11-17
Van Coke Kartel se vierde album, Wie’s Bang, word in November 2011 deur Supra Familias uitgereik. Hierdie nuwe album volg hul drie multi-bekroonde albums, Van Coke Kartel (self-getiteld), Waaksaam & Wakker en Skop, Skiet en Donner. Die laaste twee albums het SAMA-toekennings vir “Beste Afriaanse Rock”-album gewen en die eerste album het ‘n SAMA-nominasie in dieselfde kategorie ontvang. Wie’s Bang is Van Coke Kartel se eerste album met die nuwe vierstuk wat Jedd...

Wen kaartjies vir Karen Zoid en Vusi Mahlasela se Oude Libertas-vertoning
2011-11-17
27 November: Karen Zoid & Vusi Mahlasela Prys/Price: R120/140/160 (gras – R40 volw/R10 kinders o/12)/ (lawn – R40 adults/R10 children u/12) Tyd/Time: 18h30 Duur/Duration: 90 min Toeriste vriendelik en piekniek/Tourist friendly & picnic Twee van Suid-Afrika se mees uiteenlopende liedjieskrywers span in hierdie vertoning hul talente saam vir ’n unieke musiekervaring. Met ’n SAMA toekenning as Beste Vroulike kunstenaar en verskeie ander toekennings op haar kerfstok...

Leading German cellist Peter Bruns in recital duo at Unisa
Ina van Rooyen - 2011-11-17
Untitled Document Peter Bruns duo recital Enoch Sontonga Hall, Unisa Sunday 13 November: 16h00 Tickets: R80 (R60 for students and pensioners) The well-known German cellist, Peter Bruns, will perform at Unisa on Sunday 13 November at 16:00 in the Enoch Sontonga Hall, accompanied by German pianist Annegret Kuttner. The versatile cellist cum conductor Bruns has an excellent reputation in the international music world as one of Germany’s leading cellists. He has the privilege of playing...

Potchefstroom organist Colin Campbell to perform on the grande Rieger to close Unisa concert series 2011
Ina van Rooyen - 2011-11-17
Untitled Document Unisa concert series: Colin Campbell ZK Matthews Great Hall 20 November: 16h00 Tickets: R80 (R60 for students and pensioners) Organist Colin Campbell from Potchefstroom will give the last solo recital of the Unisa Music Foundation Concert Series for this year. The concert, scheduled for 20 November at 16:00 in the ZK Matthews Great Hall has a programme that promises to showcase the marvelous Rieger concert organ of Unisa. It consists of the Toccata and fugue in D minor, BWV...

Vlieger – Unplugged gooi weer ’n Wes-Kaapse draai
2011-11-17
Untitled Document Ben Kruger as Vlieger Bothma Ben Kruger is Vlieger Bothma, die skoolseun wat besig is om seks, Leonard Cohen en ander wonderwerke te ontdek. Om kind en tiener te wees in die 1970’s in wit Suid-Afrika se voorstede was meer ingewikkeld as wat mense deesdae besef. En Vlieger Bothma se lewe was ingewikkelder as die meeste van sy tydgenote. Nie net is hy op elfjarige leeftyd deur die Blou Trein tot op die koerantvoorblaaie gestamp nie. Op 17 het hy verlief...

Jannie Mouton se biografie word in Somerset-Wes bekendgestel
Naomi Meyer - 2011-11-17
Die boek Jannie Mouton: En toe fire hulle my is op 15 November in Wordsworth Books in die Somerset Mall bekendgestel. Naomi Meyer het gaan luister hoe Jannie oor die Stellenbosch-mafia gesels – en tussendeur ’n paar foto’s geneem. Jannie Mouton praat oor sy boek – en staan bont om finansiële vrae te beantwoord of te ontduik. Jannie Mouton: "As die belegging te goed klink om waar te wees, dan is dit." H Liebenberg, S...

Robinson Regstreeks: Lindiwe Mazibuko
2011-11-17


Richard Long installs work of art at the Vineyard Hotel & Spa
2011-11-16
Internationally acclaimed contemporary landscape artist, Richard Long has recently completed and installed the latest of his unique works in the entrance foyer of the Vineyard Hotel & Spa. This marks Long’s first domestic installation in South Africa. The British artist has been making art in nature since the 1960s and is seen as the modern pioneer of landscape art. Lex Petousis, Owner and Group Operations Director of the Vineyard Hotel & Spa first met Richard Long upon a visit...

Art Talk brings the Venice Biennale to Cape Town
2011-11-16
Cape Town based arts journalist, writer and critic, Sean O’ Toole, will present an illustrated Art Talk about the 2011 Venice Biennale and African content in particular, at 6 Spin Street, Cape Town, on Tuesday 22 November at 6.30pm. The Art Talk is the penultimate in a monthly series hosted by the African Arts Institute. O’Toole has just returned from the Biennale, arguably the most prestigious contemporary arts festival in the world, of which the 2011 event will close on 27 ...

Fotoblad: Leidrade, speur-, spanning- en misdaadverhale in Afrikaans-oggendseminaar
Margarethie Bredenkamp - 2011-11-16
Untitled Document Die Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap by Unisa het Vrydag 11 November 2011 ’n oggendseminaar aangebied oor speurromans: Leidrade, speur-, spanning- en misdaadverhale in Afrikaans. Kerneels Breytenbach het vanuit sy perspektief as uitgewer, leser en skrywer 'n oorsig van die speurverhaal as genre se spel met verwagtinge, plaaslik sowel as internasionaal, gegee. Deon Meyer het oor sy eie werk gepraat. Met woord en tong in die kies het Leon Rousseau...

50/50 kans dat kankerkomedie slaag
Jacques Liebenberg - 2011-11-16
50/50Regisseur: Jonathan LevineKamerawerk: Terry StaceyRolverdeling: Joseph Gordon-Levitt, Seth Rogen en Anna KendrickLooptyd: 100 minute Dis waagmoedig om ’n kankerstryd as ’n komedie te bemark; mense neem tog so vinnig en uit beginsel aanstoot. Maar hoewel 50/50 die verwagte emosionele knoppies druk wanneer hy sy deurslaggewende slottonele bereik, is die komedie-element allermins oorrompelend. Dis nogal moeilik om besonder entoesiasties te raak oor dié fliek, wat met ’n...

Verkenning: ’n Uitstalling van skilderye deur Willem Truter
Ina van Rooyen - 2011-11-15
Untitled Document Verkenning deur Willem Truter 11–30 November Kunsvereniging Pretoria, Mackiestraat 173, Nieuw Muckleneuk, Pretoria Willem Truter is ’n kunstenaar wat met sy vorige uiters suksesvolle uitstallings sy besondere vaardighede as illustreerder en meester van kleurgebruik bewys het. Met sy komende uitstalling, Verkenning, belig hy ’n wesenlike kenmerk van die visuele kunste, naamlik dat die kunstenaar ’n verkenner is van ’n groot aantal beelde,...

Andrew Lloyd Webber's The Phantom of the Opera at the Artscape Opera House
2011-11-15
Pieter Toerien & The Really Useful Group present Andrew Lloyd Webber’s THE PHANTOM OF THE OPERA Artscape Opera House: 22 November 2011 to 15 January to 25 March, 2012 Performances: Tuesdays to Fridays at 8pm Saturdays at 3pm and 8pm Sundays at 1:30pm and 6:30pm. Tickets cost from R125 via Computicket or 0214217695. The Original Production by Cameron Mackintosh and the Really Useful Group Sponsored By TELKOM Broadway’s longest running musical, Andrew Lloyd Webber’s...

This is my life
2011-11-13
This is my life Directed by: Basil Appollis Starring: Karin Kortje and Loukmaan Adams Date: 15 November - 3 December 2011 Time: 20h30 Venue: Baxter Concert Hall Idols sensation and 2005 winner, Karin Kortje tells her own story in This is My Life at the Baxter Concert Hall. This is My Life, starring Cape Town's Idols winner Karin Kortje, is back by popular demand at the Baxter Concert Hall from 15 November to 3 December. If you've ever wondered what the life of an Idols winner is all about,...


<< 1 2 3 4 95 >>