Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Visueel | Visual > Kennisgewings | Notices

Kennisgewings | Notices


<< 1 2 3 4 5 >>

Andries Gouws: Pedestrian Paintings (2066–2011)
2011-12-06
Untitled Document You are cordially invited to ... Andries Gouws: Pedestrian Paintings (2006-2011) Pretoria Art Museum, Corner of Schoeman and Wessels Streets, Arcadia Park, Arcadia Thursday, 8 December: 18:00 for 18:30–20:00 Opening speaker: Prof. Michael Godby (History of Art, UCT). The exhibition runs until 29 February 2012. Museum hours: 10:00 to 17:00, Tuesday, to Sunday Closed on Mondays and public holidays Tel: 012 344 1807 Email: art.museum@tshwane.gov.za GPS: Lat: 25◦44’53.63”S...

Robinson Regstreeks: Bekendes oor SA
2011-12-06


The Lucky Packet Exhibition by Nicolaas Maritz
2011-12-06


Naakfigure en ander huishoudelike moleste
2011-11-30
’n Uitstalling van skilderye deur Leon Fourie en beeldhouwerke deur Ruhan Janse van Vuuren Kunsvereniging Pretoria, Mackiestraat 173, Nieuw Muckleneuk, Pretoria Galery-ure: Dinsdag tot Vrydag: 09:00 tot 18:00, Saterdag: 09:00 tot 14:00 Leon Fourie en Ruhan Janse van Vuuren se uitstalling van naakfigure en ander huishoudelike moleste, kom op die regte tyd met ons warm somersdae en almal se begeerte om van te veel klere ontslae te raak en om emosioneel meer toeganklik te word. Hul tegnies-vaardige...

Hout Street Gallery in Paarl presents thirty-sixth Summer Salon
2011-11-22
Untitled Document Thirty-sixth Summer Salon Hout Street Gallery, Paarl 26 November until 31 January 2012 The Hout Street Gallery in Paarl presents its thirty-sixth Summer Salon from 26 November until 31 January 2012. The exhibition features a range of more than thirty South African artists, including paintings, sculptures, ceramics and Carrol Boyes functional art. “This year the opening takes a slightly different format from previous years, with an all-day event from 9am until 9pm on Saturday...

Robinson Regstreeks: Lindiwe Mazibuko
2011-11-17


Verkenning: ’n Uitstalling van skilderye deur Willem Truter
Ina van Rooyen - 2011-11-15
Untitled Document Verkenning deur Willem Truter 11–30 November Kunsvereniging Pretoria, Mackiestraat 173, Nieuw Muckleneuk, Pretoria Willem Truter is ’n kunstenaar wat met sy vorige uiters suksesvolle uitstallings sy besondere vaardighede as illustreerder en meester van kleurgebruik bewys het. Met sy komende uitstalling, Verkenning, belig hy ’n wesenlike kenmerk van die visuele kunste, naamlik dat die kunstenaar ’n verkenner is van ’n groot aantal beelde,...

Robinson Regstreeks: Afrikaans en die US-taalbeleid
2011-11-11
Untitled Document Robinson Regstreeks Sondagaand 13 November20:00–20:30 op KykNet Robinson Regstreeks, nou in spitstyd op Sondagaand 20:00 Taal is ’n saak waaroor emosies soms hoog loop. Die drastiese afname in Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch is die dryfkrag agter die eis van ’n groep besorgde jonger-geslag Maties en burgerlike organisasies dat Afrikaans op dié kampus van uitwissing gered moet word. Ons gesels met oud-Maties wat ’n...

An exhibition based on the novel Zoo City by Lauren Beukes
2011-11-10


Robinson Regstreeks: In gesprek met Koos Bekker
2011-11-03


Art in the Forest: Paul du Toit
2011-11-02


Robinson Regstreeks: Reeksmoordenaars
2011-10-27
Untitled Document Robinson Regstreeks Sondagaand 30 Oktober20:00–20:30 op KykNet Robinson Regstreeks, nou in spitstyd op Sondagaand 19:30 Die gru-storie van Louise de Waal van die Wes-Rand, wat ontvoer, verkrag en vermoor is, het almal geskok. Ons was by Louise se begrafnis, praat met nog ’n ma se wie se kind verlede jaar dood is weens dieselfde man. Ons hoor die storie van Joan Homan, die enigste meisie wat destyds uit Gert van Rooyen se huis ontsnap het. ’n Senior staatsaanklaer...

Africa 101: A week-long African Arts Campus
2011-10-26


An exhibition of sculptural, video based and Stereoscopic (3D) works by Wayne Barker and Don Searll
2011-10-26
Untitled Document Muse Room: Wayne Barker, Maria Fidel Regueros and Don Searl Room is a new independent multi-disciplinary exhibition and project based space focused on collaboration, dialogue and exchange. The Official launch of Room & Opening of the exhibition titled Muse Room will be held on Saturday 29 October 2011 from 18h00 at 70 Juta Precinct, Juta Street, Braamfontein. Please join us for Room’s first Exhibition Opening & Reception of: An exhibition...

Ysberge en Trekvoëls deur Evette Weyeres by die Grevilleas Galery
2011-10-25


“Opera” – ’n Uitstalling van portret-etse van enkele operahelde en-heldinne deur Marinus Wiechers
Ina van Rooyen - 2011-10-20
Boris Godunov Uitstalling: Marinus Wiechers Kunsvereniging Pretoria, Mackiestraat 173, Nieuw Muckleneuk, Pretoria Vrydag 21 Oktober Milton Cross, die groot operakenner, skryf: "Opera offers comedy, tragedy, pageantry and romance in a repertoire that is almost limitless." Operahelde en – heldinne is onverganklik. Met hul pragstemme op die wieke van hemelse musiek sing hulle van liefde, haat, verraad en al die menslike emosies wat die hart kan beroer. Marinus Wiechers se portret-etse...

Robinson Regstreeks: Thuli Madonsela
2011-10-19


Die Gees van Beweging: ’n Uitstalling van olieverfskilderye deur Stefan Rossouw
2011-10-14
Stefan Rossouw is ’n toegewyde kunstenaar wat reeds vir byna 20 jaar die skilderkuns beoefen. Hy is passievol oor die ou meesters uit die klassieke tye en die briljansie en fyn detail van sy werk getuig van hierdie begeestering. Met sy eerste hoogs suksesvolle solo-uitstalling het hy die delikate kwaliteite van lig weergegee en veral hoe die oog meegevoer word deur glansende weerkaatsings. Met sy jongste uitstalling Die Gees van Beweging wat op Vrydag 7 Oktober 2011 geopen is, bou hy voort...

Robinson Regstreeks: Die nuwe gesondheidsversekeringsplan
2011-10-13
Untitled Document Robinson Regstreeks Sondagaand 16 Oktober20:00–20:30 op KykNet Robinson Regstreeks, nou in spitstyd op Sondagaand 20:00 Die nuwe voorgestelde gesondheidsversekeringsplan sal mediese dienste ingrypend verander. Die groenskrif daarvoor is nou op die tafel vir kommentaar. Dit behels onder meer dat die plan oor 14 jaar ingefaseer gaan word, en dit sal miljarde kos, alles met die doel om beter mediese dienste vir ’n groter deel van die bevolking te verskaf. Wie gaan...

Robinson Regstreeks: ''Wit skuld'' & versoening
2011-10-06
Untitled Document Robinson Regstreeks Sondagaand 9 Oktober20:00–20:30 op KykNet Robinson Regstreeks, nou in spitstyd op Sondagaand 20:00 ’n Debat oor “wit skuld” woed in die media. Apartheid het wittes bevoordeel, veral Afrikaners. Dit was ’n onregverdige stelsel wat nie goedgepraat kan word nie. As wittes ernstig voel oor versoening en nasiebou, behoort daar ’n belasting te wees vir boetedoening van die verlede? Ander voel weer Afrikaners het baie gedoen...

Robinson Regstreeks: Munisipale bestuurders
2011-09-29
Untitled Document Robinson Regstreeks Sondagaand 2 Oktober20:00–20:30 op KykNet Robinson Regstreeks, nou in spitstyd op Sondagaand 19:30. Suid-Afrikaners is keelvol vir die swak plaaslike regering en munisipale verval. Korrupsie en vergrype is algemene kennis. Ten spyte hiervan verdien stadsbestuurders prestasiebonusse. Van die 283 munisipaliteite landswyd, is net 17 wêreldklas. Ons praat met kenners oor onbevoegde amptenare en wanbestuur en vra die adjunkminister van samewerkende...

’n Uitstalling van skilderye deur Martie Strydom
Ina van Rooyen - 2011-09-29
Untitled Document "Low tide" Haikoes van die See Kunsvereniging Pretoria, Mackiestraat 173, Nieuw-Muckleneuk Vrydag 30 September: 18h30 vir 19h00 "Blue horizon" Martie Strydom is ’n juwelier, illustreerder, finalis in die Absa Atelier kompetisie en sedert 1997 ’n voltydse kunstenaar met ’n paar suksesvolle uitstallings op haar kerfstok. Sy skilder hoofsaaklik met olieverf op doek en beeld veral die menslike figuur uit. Daarmee konsentreer...

Robinson Regstreeks: Somalië
2011-09-22


Kunsuitstalling en boekbekendstelling “86 Days in the City of Lights” deur Eric Mller
Ina van Rooyen - 2011-09-22
Untitled Document Die Stad van Lig Kunsvereniging Pretoria Mackiestraat 173, Nieuw Muckleneuk, Pretoria Vrydag 23 September 2011 Eric Möller het in 2010 vir drie maande as besoekende kunstenaar in die Paryse Cité Internationale des Arts vertoef. Vir hom was dit ’n oorrompelende ondervinding wat hom ontroer en geïnspireer het. Parys, soos destyds vir Hemmingway, was vir hom ’n ware “moving feast” wat hom met ’n uitbundige joie de vivre...

Vanuit my Boomhuis: ’n Uitstalling van twee en drie dimensionele werke deur Loeritha Saayman
2011-09-08
Loeritha Saayman is een van ’n groep jong en talentvolle Pretoriase kunstenaars. Haar uitdrukkingsvolle werke het oor die afgelope tien jaar in verskeie solo- en groep-uitstallings groot bewondering weens hul uitstekende tegniese en kunsvaardighede uitgelok en veral weens die rykdom van idees en gevoelighede wat hulle verbeeld. In haar eerskomende uitstalling, genaamd Vanuit my Boomhuis, wys sy op die verwikkeldheid van menslike saamleef met die natuur. Die wye omvang van hierdie tweedeling,...

Vorm, Skroot en Orde
2011-09-01
Die bekende en bekroonde argitek Pieter Mathews en sy jong seun Gian snoer hul talente saam om ’n opwindende uitstalling van kinetiese, soos-gevinde en assemblage stukke aan die Pretoriase kunspubliek voor te stel. Dit is sowel ’n fassinerende byeenbring van sierlike ontwerpe en vry vorme as ’n sprankelende mengsel van teksture en kleur wat getuig van die twee kunstenaars se ingebore aanvoeling vir ritme en delikate balansering. Die uitstalling is ’n tour de force van argitektoniese...

Grond, Wit Armoede en Ons Mense op kykNET
2011-08-26
Untitled Document Hierdie kykNET-dokkies word eersdaags uitgesaai: Grond: 5–19 September 2011 (3 episodes). In episode 1 word gekyk na die redes waarom boere die land wil verlaat (dis ’n baie emosiebelaaide episode). In episode 2 kyk ons na die boere wat in die negentigerjare Kongo toe uitgewyk het en uiteindelik moes terugkom (vlug) met die uitbreek van die burgeroorlog. Ook na ander boere wat hulle in Mosambiek gaan vestig het. In episode 3 vergesel ons ’n groep boere na...

Robinson Regstreeks: Interras-aanneming
kykNET - 2011-08-19


SA premiere of Wim Wenders' PINA 3D
2011-08-18


Die Eensaamheid van Ruimtes: ’n Uitstalling van onlangse skilderye deur Willie van Rensburg
2011-08-18
Untitled Document Die Eensaamheid van Ruimtes Mackiestraat-kunsgalery van die Kunsvereniging Pretoria Vrydag 19 Augustus: 18h30 vir 19h00 Rondleiding: Saterdag 27 Augustus: 11h00 Uitstalling te sien tot 7 September Willie van Rensburg, die bekende Pretoriase kunstenaar se vorige meesal abstrakte werke is veral treffend vanweë hul sterk geometriese ritmes en kleurintensiewe ontwerpmatigheid. Met die landskapskilderye op hierdie uitstalling betree hy ’n nuwe sfeer van kunstenaarskap....

Altered Pieces at Pandora Art House
2011-08-16


The Photographers Gallery za is celebrating its 10th anniversary
2011-08-11
Present History II Photographers Gallery za Wednesday 17 August: 18h00–20h00 Join us for the opening of Present History II on Wednesday 17 August (6 - 8pm) Opening speaker Bruce Gordon The Time Flies live Nicola Grobler, Pieter Badenhorst, Willie Bester, Paul du Toit, Guy Tillim, Paul Weinberg, Mark Hipper, Jurgen Schadeberg, David Lurie, Themba Shibase, Dario Matter, Roger Ballen, Johann Louw, Barbara Wildenboer, Melanie Cleary, Nomusa Makhubu & Jan Neethling Italian artists,...

Two exhibitions at the AVA
2011-08-02
Untitled Document Nature Study and At Night We Dream During The Day We See The AVA Monday 8 August 2011 Curated by Kirsty Cockerill Opening at 6 pm The AVA in partnership with Spier invites you to the opening of two exhibitions: Nature Study by Jean Brundrit and At Night We Dream During The Day We See. Participating artists: Mncedi Bodlo Bangikaya Maqoqa Richard Mudariki Ndikhumbule Ngqinambi Cinga Samson Zolani Siphungela Adolf Tega Anathi Tyawa Exhibition closes on Friday 2 September...

Robinson Regstreeks nou in spitstyd op Sondagaand
2011-07-27


iART Gallery Group Exhibition: Open Books
2011-06-30
Untitled Document Group exhibition: Open Books iART Gallery 71 loop street 6 July - 31 August Opening night: 18h30 Tom Cullberg: Wildlife & Wildlife (Abstract), 2011, Mixed media, each 130 x 170cm iART Gallery takes great pleasure in presenting Open Books, a group exhibition of new and existing work by South African artists that directly engages with the medium of books. This engagement manifests itself in many ways within the works. In some cases the form of the book is faithfully...

Die Vegas Show: Eerste Episode
2011-06-30
Untitled Document Die Beste Tyd Van Jou Lewe Eerste Episode nou lewendig by www.dievegasshow.com “Ek is trots op Suid-Afrika en haar mense. Ek maak Die Vegas Show vir hulle.” – Rufio Vegas “Rufio Vegas is vir my ‘n ikoon van belaglikheid” – Fred den Hartog “Rufio jy’s fokken awesome” – Snake Venter “Vegas ...

Hout Street Gallery presents popular Winter Gala
2011-06-28
Untitled Document Hout Street Gallery: Winter Gala 270 Main Street, Paarl 30 June–15 August The Hout Street Gallery in Paarl presents its popular annual Winter Gala from 30 June to 15 August. Established in 1975 and now in its thirty-sixth year, the Gallery has become well-known for its twice-yearly exhibitions which feature more than thirty leading South African artists, including paintings, sculptures, ceramics and Carrol Boyes functional art. “We welcome back work by a host...

Salon91 Presents: First Editions – A group exhibition of illustrated books and animations
2011-06-15


Uitstalling van illustrasies uit Die Avonture van Alice in Wonderland
2011-03-02


Index: 40 Leading Works from the Sanlam Art Collection
2011-02-24
Untitled Document Index: 40 Leading Works from the Sanlam Art Collection Pretoria Art Museum, Pretoria 8 February – 27 February 2011 University of Johannesburg Art Gallery 09 March - 30 March 2011 Oliewenhuis Art Museum, Bloemfontein 19 April - 22 May 2011 The Index: 40 Leading Works from the Sanlam Art Collection exhibition includes carefully selected works that are important representations of a subject or period in art history and represent the entire time span that the...

Have You Heard from Johannesburg?
2010-09-01
A major Documentary series on the global anti-apartheid movement. SABC 2 is proud to announce the premiere of the powerful seven part documentary “Have you heard from Johannesburg?”. This is a Clarity Films Production released by Steps International, by Academy Award® nominee Connie Field that shines light on the global citizens’ movement that took on South Africa’s apartheid regime. It reveals how everyday people in South Africa and their allies around the globe...

Cape Town Film Studios secures major multi-million dollar international film
2010-08-31
Nico Dekker, CEO of Cape Town Film Studios, South Africa’s largest and newest film studio, announced that the studio has secured the first major 3D action film to be made in Africa, Judge Dredd - this popular comic book figure, initially brought to life on the big screen by Sylvester Stallone, will once again grace the big screen. Dekker says it is a major breakthrough for the studio and the country to have secured a production of this caliber before the official construction phase of Cape...

Donald Gordon Creative Arts Fellowships 2011 – applications
2010-08-24
Applications for the 2011 Donald Gordon Creative Arts Fellowships are open until 3 September. The Fellowships will be taken under the auspices of the University of Cape Town’s Gordon Institute for Performing and Creative Arts (GIPCA), an innovative institution promoting new interdisciplinary creative research in the disciplines of Music, Dance, Fine Art, Drama, Creative Writing, Film and New Media, and in particular collaborations among disciplines. Applications should be made by individuals...

Screening ofAfrikaner Afrikaan at the Encounters Film Festival
2010-08-18
Rina Jooste has great pleasure in inviting you to the screening of her documentary film AFRIKANER AFRIKAAN Screened at Encounters International Film Festival 17 August 2010, 19h15, Labia on Orange, Cape Town, followed by panel discussion 23 August 2010, 18h30, Labia on Orange, Cape Town 26 August 2010, 19h00, The Bioscope, Main Street Life, 286 Fox Street, Johannesburg, followed by Q & A by director Tickets available at the venue or www.thebioscope.co.za / www.encounters.co.za Synopsis Using...

Conference on arts and community development
2010-07-26
The role the arts play in community development will be put in the spotlight at an international conference next year. Titled Arts, Society and Sustainable Development, the conference will be hosted by the Faculty of the Arts at Tshwane University of Technology in July next year. A call for papers was made this week. "The aim of the conference is to assemble art practitioners (visual and performing), professionals, designers, academics, researchers, government officials, cultural workers and industry...

Exhibition Opening Reminder Tomorrow - Mark Hipper
2010-07-22
End of an Era Selected works from over two decades Mark Hipper Friday 23 & Saturday 24 July ( 10 - 5pm ) Two day event only After 12 years with another gallery in Cape Town, Mark Hipper is transferring his career to ERDMANNCONTEMPORARY. Selected work from over two decades will be presented for sale. This collection comprises works on paper, large paintings on board and canvas and a variety of watercolors. The works will...

Rust-en-vrede gallery
2010-07-08


Record entries for Business and Arts Awards
2010-06-25
Entries to the 13th annual Business Day BASA Awards, supported by Anglo American, are up by 40%, highest in the awards history. Joining this year’s judging panel are Jay Pather (chairperson of the National Arts Festival and associate professor UCT), Lisebo Mokhesi (co-founder of architectural and interior design consultancy INK) and Independent art consultant Nicki du Plessis. Completing the panel are existing BASA judges Andrew Human (Loerie Awards MD ) Dr Ivan May (CEO of the Constitution...

The torched has passed to Africa: 2010 Legacy fine art collection and auction will be S.A's most important 2010 Fine art event
2010-06-24
“Anyone who thinks 2010 is only about football really needs to spend a few hours at Melrose Arch over the next month.” These were the words of Graham Britz, South Africa’s foremost fine art auctioneer, addressing a special invite-only media breakfast to preview the upcoming 2010 Legacy Fine Art Auction. “In 2006 Germany lit a flame as the first host nation to really use the FIFA World CupTM to bring sport and culture closer together – with projects like the official...

Get art and about in Joburg's cultural hub
2010-06-23
The first South African sculpture exhibition by a returned exile, a visual history of migrant labour, stunningly creative indigenous arts and crafts, fascinating geological fossils – it’s all happening during the Newtown 2010 Festival this June and July. Art, heritage and history lovers will be spoilt for choice during the festival, which aims to showcase homegrown arts and culture to the world – not to mention to locals as well. Here is taste of what visitors to Newtown can expect...


<< 1 2 3 4 5 >>