Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Gay > Kommentaar | Commentary

Kommentaar | Commentary


<< 1 >>

Oor homoseksualiteit
Lidia Theron - 2009-11-13
Ek verwys na die artikel oor Johan Strydom in Rapport van 25 Oktober 2009. Ek het self ook en wel met toenemende ontsteltenis die artikel “Vasgevang? NEE, Vrygekoop” in die November-uitgawe van Juig! gelees. Ek het ’n diepgaande studie oor homoseksualiteit gedoen en my onomwonde mening is dat geen mens van homoseksualiteit “bevry” kan word nie. Wanneer enige persoon so ’n belydenis doen en dit is waar, was die persoon in die eerste plek nooit homoseksueel nie....

Same-Sex Parenting Seminar in Gauteng, presented by The Rainbow Family
8 September 2007 - 2007-08-02
OUT LGBT Well-being and Baby-ventures are jointly hosting, for the first time in Gauteng, a Same-sex Parenting Seminar. The day will focus on the needs of same-sex parents and couples wanting to embark on this journey and unravel the many challenges faced by LGBT communities in this area.The objectives of the seminar are to:• Provide Same-sex parents and parents-to-be with safe, supportive and valuable information on the available options for conceiving, parenting and nurturing a family.•...

Sinkplaatpad van die gemoed
Pierre Steyn - 2007-02-28
Vrydagmiddag sit ek en kom op 'n manier op die Gay@LitNet website af. Tyd vir lees was daar min Vrydag, maar op die Maandag sit ek toe en lees van die artikels. So na die 4de artikel voel ek asof ek teen 80 km/h op die taaiste grondpad nog was. Die dood van Lohan in die grenstoe-artikel het my hier op kantoor laat snik. Anton, Cobus en JP se manewales het my laat bloos. Sjoe. Lukas se kas het al my vrese van toe ek 21 was aangewakker. Die toring los ek maar vir later, bang hier op kantoor. ...

NG Kerk se standpunt
Lidia Theron - 2007-02-28


Die storie van Cerneels Coetzee
Jacob Meiring - 2007-02-28


Die storie van die advokaat
Hennie van Deventer - 2007-02-28
Aan Johannes de Witt:My ma stuur nou-net vir my 'n skakel na jou storie van die advokaat (wetend dat ek myself ook nou onlangs in die troebel waters van online dating begewe het); sy sê ek moet gou lees en laat weet wat ek dink. Ek maak toe ook so, en my antwoord op haar email was rofweg die volgende: Ag hemel, vee ek nou trane van histerie uit die oog! Dis hilarious, en o, o, O SO RAAK. Regtig, dit kon netsowel ek gewees het. Gaan summier 'n kommentaar van waardering stuur. Ek kan nie...

Oor Regtig rubriek
JJF - 2007-02-28
Dis 'n koue Sondagmôre hier in Engeland vanwaar ek my nou wend tot reaksie op die beautiful woorde wat ek pas gelees het. Die huis is stil en dis net ek hier en tussendeur die harde getik van my huismaat se groot horloos teen die muur, het my grinnik en gelag die stilte nou vir 'n wyle kom steur. Dankie aan Anna-Marie de Vos vir jou woorde. Ek onthou dat ek 'n paar jaar gelede die program op televisie van jou en Suzanne gesien het en dit het my ook geraak: sien, dit is my droom om eendag...

Wonderlik
Margaritha Nel - 2007-02-28
Ek werk in Saudi, en geniet die rubriek geweldig. Meer nog, dis wonderlik stimulerend en motiverend! My reaksie? Wat ‘n vrou! Met durf en moed, liefde en intellektuele krag, jy, Anne-Marie, en jy, Suzanne. Ek het vier jaar gelede die moed in werking gestel om my 12-jarige huwelik te beëindig omdat ek 'n vrou liefhet. My dogter, toe 8 jaar oud, het ook hoeveel maal in woorde, en met haar oë, my gevra om dit asseblief meer subtiel te doen. My seun van 6, was minder gesteur...

Oor Anna-Marie de Vos se rubriek
Pieter Duvenhage - 2007-02-28


Dié stukke en stories wérk met ‘n mens!
2006-09-08
Eers 'n huishoudelike saak. Ons gaan die jaar sonder JANIE SMIT in. Sy was van die heel begin saam met ons. Dit was altyd só opmerklik: as sy 'n vroueskrywer se werk gewerf of aanbeveel het, kon ons maar weet daar gaan baie en positiewe terugvoer wees. Ons hoop om weer van haar eie skeppende werk in die toekoms te plaas. Ook RAFIEK MAMMON, wat ons Engelse bydraes gehanteer het, vind dat hy hopeloos te besig is om reg aan die Gay@LitNet-werk te laat geskied. Ons neem daarom ook afskeid...


<< 1 >>