Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Lyste | Lists

Lyste | Lists


<< 1 2 3 4 5 6 >>

Top 11 2011: Poetry anthology gift recommendations
Michelle McGrane - 2011-12-15
Untitled Document Anthologies are a great introduction to the work of individual poets – and they’re fabulous gifts. If you’re unsure where to start, here are a few suggestions from my bookshelves. Michelle McGrane lives in Johannesburg and blogs at Peony Moon. Her collection The Suitable Girl is published by Pindrop Press in the UK and Modjaji Books in South Africa. Bloodaxe trilogy: Staying Alive: Real Poems for Unreal Times, ed Neil Astley (2002),...

Top 11 2011: Modjaji Books
Colleen Higgs - 2011-12-15
Untitled Document Perfect for Christmas, choose one of these Modjaji Books Novels Tracey Farren's second novel, Snake, a pacy read, beautifully written, poignant, heart-stopping, frightening, and it deals with issues that we are all talking about right now – responsible journalism, masculinity, addiction, our violent society, children as innocent bystanders and victims. For anyone who likes a good story, told by a brilliant storyteller in a voice...

Top 11 2011: Boeke van Lapa Uitgewers
Samantha Buitendach - 2011-12-15
Untitled Document Top 11-boeke van Lapa Uitgewers Net ’n lewe Fransi Phillips Niklaas van Rensburg: Die Siener AWG Raath Thomas@rock-ster.net Carina Diedericks-Hugo Die kaskenades van Jakkals en Wolf Leon Rousseau Spogresepte Suid-Afrikaanse Vroue Landbou Unie Moenie vir Bernard soen nie Niki Daly Dryfhout Chanette Paul Bloedsusters...

Top 11 2011: Paul Murray's Top 11 Restaurants
Paul Murray - 2011-12-15
Paul Murray listed his top dining experiences of 2011. 1. Belthazar at the Waterfront 021 421 3753/6 info@slickrestaurants.com Shop 153 Lower Level V&A Waterfront, Cape Town Belthazar 2011 Copyright © Credit for graphics: http://www.belthazar.co.za/home.html The ambience at Belthazar is great! Belthazar at the Waterfront provides the discerning diner with the best in cured raw meet grilled to perfection in a luring ambiance – you meet people...

Top 11 2011: Random House Struik-boeke
Amanda van Rijn - 2011-12-15
Amanda van Rijn van stel ’n lys van Random House Struik se top 11-boeke vir 2011 saam. 1. Byleveld – Hanlie Retief 2. Victor: My Reis – Victor Matfield met De Jongh Bortchard 3. Inheritance – Christopher Paolini 4. The Night Circus – Erin Morgenstern 5. Sasol Birds of Southern Africa – 4de Uitgawe 6. Savour – Marc Hirschowitz, Karen Alsfine & Estelle Sacharowitz 7....

Top 11 2011: Christina Engela's list of events concerning the LGBTI community
Christina Engela - 2011-12-15
This is a list of the top 11 events concerning to LGBTI people in SA in 2011. It has been compiled by Christina Engela, a trans-woman who lives in the sunny South African city of Port Elizabeth (known as the Windy City) – a tourist haven with an unhealthy preoccupation with apples and whose mascot symbol is a Jackass Penguin – which should give you some idea of what she has to deal with on a daily basis.. The forced passing of the Secrecy Bill, despite country-wide...

Top 11 2011: Boeke
Izak de Vries - 2011-12-14
Izak de Vries se Top 11 van 2011 Diesel & DustObie OberholzerUitgewer: JacanaISBN: 9781431401109 Sculpting the EarthStrijdom van der MerweUitgewer: ProteaISBN: 9781869194857 SoekerPieter CilliersUitgewer: ProteaISBN: 9781869194352 Piekniek by HangklipKerneels BreytenbachUitgewer: Human & RousseauISBN: 9780798156035 SirkusboereSonja LootsUitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624053354 A...

Top 11 2011: Suzette Kotzé-Myburgh kies haar topflieks
Suzette Kotzé-Myburgh - 2011-12-14
Hierdie lys is saamgestel deur Suzette Kotzé-Myburgh, ’n gebore Namakwalander en het gematrikuleer aan die Hoërskool Nuwerus (anderkant Vanrhynsdorp neffens die N7). Sy het ’n BA-graad en ’n honneursgraad in joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch behaal. Naas lees is fliek haar groot liefde, want dis ’n storie net in ’n ander vorm. Die eerste fliek wat sy kan onthou, is Aanslag op Kariba in die middel-1970’s, gesien in Nuwerus...

Top 11 2011: Boeke van NB-Uitgewers
Eben Pienaar - 2011-12-14
Eben Pienaar van NB-Uitgewers se Top 11-boeke vir die Kerskous 1. 7 Dae – Deon Meyer 2. Sirkusboere – Sonja Loots 3. Kronkelpad – Irma Joubert 4. Piekniek by Hangklip – Kerneels Breytenbach 5. Abel se lot – Chris Karsten 6. Die reise van Isobelle – Elsa Joubert 7. Skool – Theo Kemp 8. ’n Dorp soos Silwer Streams – Barend Vos 9....

Top 11 2011: Protea kinderboeke
Shané Kleyn - 2011-12-14


Top 11 2011: Poems
Bibi Slippers - 2011-12-14
In no particular order, a list of 11 or so poems that appeared on LitNet in 2011. Cummiskey reimagined: five poems by Gary Cummiskey Not a single poem, but five dark little poems that spawned a whole lot of cool artworks. stolen rivers I love this poem by SALA-winner Phillipa Yaa De Villiers – I'm moved every time I read it. Read Janet van Eeden's review of The Everyday Wife here. The duvet You can also read an interview with Gail and a short review of her collection...

Top 11: Films
André Crous - 2011-12-14
Hierdie lys is saamgestel deur André Crous wat sedert 2002 as filmresensent by LitNet betrokke is; sy filmresensies en artikels verskyn tans as die filmrubriek Nabyskoot. Hy het Frans aan die Universiteit Stellenbosch studeer en sy nagraadse studie in Frankryk voortgesit. In 2007 verwerf hy ’n meestersgraad in filmteorie aan die Universiteit van die Sorbonne, waarna hy na Suid-Afrika teruggekeer om verder te studeer. Hy behaal in Maart 2011 sy PhD in drama- en teaterstudie, met ’n...

Top 11 2011: Skryfraad
Bibi Slippers - 2011-12-14
Untitled Document Bibi Slippers kies 11 brokkies goeie raad vir skrywers 11 skrywers, 11 brokkies raad – geen verskonings om nie te skryf nie! Nicole Strauss: Die belangrikste is om te begin. Kom aan die skryf. Fanie Naudé: Skryf die soort verhaal wat jy graag self sou wou lees. Willem de Vries: Stiplees is deel van skryf; ook om te herskryf. Helena Gunter: Dink aan jou lesers – respekteer hulle; hulle verdien dit meer as enigiemand...

Top 11 2011: Gedigte
Bibi Slippers - 2011-12-14


Top 11 destinasies in gedigte
Bibi Slippers - 2011-12-14


Top 11 2011: Nuusgebeure
Micheal le Cordeur - 2011-12-14
Hierdie lys is saamgestel deur Michael le Cordeur, ’n dosent in Afrikaansonderwys en voorsitter van die BEd-programkomitee aan die Fakulteit Opvoedkunde van die Universiteit Stellenbosch. Hy dien vir ’n tweede termyn as voorsitter van die Wes-Kaapse Taalkomitee en is pas verkies as die nuwe voorsitter van die Afrikaanse Taalraad (ATR). Hy is die skrywer van etlike handboeke en akademiese artikels. Hy neem aktief deel aan die openbare debat oor taal en die onderwys by wyse van gereelde...

Top 11 (en ’n bietjie)-toneelstukke van 2011
Albert Maritz - 2011-12-14
Hierdie lys is saamgestel deur Albert Maritz, akteur, regisseur, deeltydse joernalis, radio-omroeper, oud-onderwyser en kampvegter (as jy wil) vir die kunste. Hy was die afgelope twee jaar vervaardiger en regisseur van die bekroonde produksie, Faan se TREIN, asook Faan se STASIE. Hy behartig tans die regie van die produksies NP van Wyk Louw en die Meisies en Pottie Potgieter met Frank Opperman. Maritz is te sien as dominee Bloemfontein in die heruitsending van Arende (kykNET); hy is in Homeland se...

Top 11 plaaslike albums van 2011
Annie Klopper - 2011-12-13
Untitled Document Hierdie lys is saamgestel deur Annie Klopper, Rockjagter. Long way from home, Taxi Violence Machineri, Machineri Wie’s bang, Van Coke Kartel Eksie ou, Jack Parow The Red Blooded Years, aKING Wilder as die wildtuin, Die Heuwels Fantasties Spookpsalms, Piet Botha Six Winters, Laurie Levine Smeer...

Top 11-hygliteratuurverhale van 2011
Ingrid Botha - 2011-12-13


Top 11 2011: Films
Jacques Liebenberg - 2011-12-13


Top stories from The Pink Tongue
Gary de Klerk - 2011-12-13
Untitled Document This list has been compiled by Gary de Klerk, editor of The Pink Tongue. The Pink Tongue is Independent Newspapers’ community newspaper for and about South Africa’s gay community. It was launched in 2007 and is a free monthly community newspaper distributed on the last Wednesday of each month. The editorial content reflects on matters concerning and relating to both the local and global gay communities, including homophobia, same-sex marriages and...

Drie gunstelingspreuke
Adriaan Coetzee - 2011-11-29
Untitled Document Veel beloven, weinig geven doet de gek in vreugde leven – (Ongelukkig kon ek nie die skrywer opspoor nie.) Die behaagsieke se spieël is die ware poephol van die duiwel. – (Hierdie kom voor in Breyten se “Boklied”, maar is tussen aanhalingstekens, dus vermoed ek dit is ’n vertaling. Weer eens, geen sukses met die oorsprong nie.) To have ruined oneself over poetry is an honour. – (Gesê deur ’n karakter,...

Drie gunstelingspreuke
Estie Edwards - 2011-11-29


My wenslysie: Maggie van Eeden
Maggie van Eeden - 2011-11-25
Exclusive Books se Wishlist 2011 het LitNet se personeel geïnspireer om ook wenslysies op te stel vir weggeegoed hierdie Kersfees. Hier is die boeke van die Exclusive Books Wishlist wat Maggie van Eeden vir haar geliefdes op ’n wenslysie wil sit. Maggie van Eeden Webmeester: SêNet Meer as rugby deur Pierre Spies en Myan Subrayan Ek sal moet lootjies trek om te bepaal of my man of my pa hierdie boek kry. Albei is gek na rugby – eintlik maar sport...

My Wishlist: Steyn du Toit
Steyn du Toit - 2011-11-24
The Exclusive Books Wishlist 2011 inspired the LitNet staff to create a list of books they’d want to give away this Christmas. These are the books from the Exclusive Books Wishlist that Steyn du Toit has chosen for his loved ones. Steyn du Toit Project Manager: Sing ’it We need to talk by Jonathan Jansen This is the kind of book I’d like to give to a lot of my friends who are struggling with being young, white South Africans under a new democracy....

My Wishlist: Kristine Kronjé
Kristine Kronjé - 2011-11-24
The Exclusive Books Wishlist 2011 inspired the LitNet staff to create a list of books they’d want to give away this Christmas. These are the books from the Exclusive Books Wishlist that Kristine Kronjé has chosen for her loved ones. Kristine Kronjé Production assistant and arts writer (No, I don't want to give these books away. I want them. But let's pretend that I want to give them away to soothe my conscience.) Opinion Pieces by SA thought leaders...

My wenslysie: Naomi Meyer
Naomi Meyer - 2011-11-24
Exclusive Books se Wishlist 2011 het LitNet se personeel geïnspireer om ook wenslysies op te stel vir weggeegoed hierdie Kersfees. Hier is die boeke van die Exclusive Books Wishlist wat Naomi Meyer vir haar geliefdes op ’n wenslysie wil sit. Naomi Meyer Inhoudsbestuurder Reuben cooks local deur Reuben Riffel Vir my man, sodat hy kan lees van ’n ander Suid-Afrikaanse man, behalwe hyself, wat ook lekker kos kan kook. Opinion Pieces by...

My Wishlist: Bibi Slippers
Bibi Slippers - 2011-11-24
The Exclusive Books Wishlist 2011 inspired the LitNet staff to create a list of books they’d want to give away this Christmas. These are the books from the Exclusive Books Wishlist that Bibi Slippers has chosen for her loved ones. Bibi Slippers Poetry and Fiction Editor Again! by Emily Gravett My son Pierre-Lemoen may look like a simple stuffed toy, but in my eyes he’s a real boy and like his parents he loves a good story. Of course he has his favourites,...

Drie gunstelingspreuke
Dirk Hattingh - 2011-11-24


Book snaps for Christmas Shopping
Janet van Eeden - 2011-11-24
A pile of books landed on my desk recently which would fall into the category of good reads and great Christmas presents. I’ve done a quick snapshot of each one to whet your appetite for the Christmas shopping season. Animal Tales Volume 1 GR von Wielligh Publisher: Protea Boekhuis ISBN: 9781415201237 Price: R125.95 First, for children, is this delightful story book. The late GR von Wielligh collated tales from the Khoikhoi storytellers and his greatest wish was that these would entertain...

Kabous Verwoed oor David Kramer
Kabous Verwoed - 2011-11-23


Kerneels Breytenbach oor David Kramer
Kerneels Breytenbach - 2011-11-23
Kerneels Breytenbach My gunsteling van David is ... Klik hier om na "Die verlosser" te luister. ... normaalweg "Skipskop", maar op die oomblik sukkel ek om "Die Verlosser" uit my gedagtes te kry My boodskap aan David is ... Die klong mag van Chavonnes wees, maar sy hart kom van anderkant die hekke van Paradise. Keer terug na LitNet se David Kramer-blad. Buy David Kramer: A biography here Koop David Kramer: ’n...

Andries Bezuidenhout oor David Kramer
Andries Bezuidenhout - 2011-11-23
Andries Bezuidenhout My gunsteling van David is ... Dis regtig moeilik om slegs een gunsteling song of show of whatever van David Kramer uit te lig. Daar is soveel – van die vroegste “Botteltjie blou”, “Dry wine” (wat eintlik vroeër geskryf is, maar later eers op ’n plaat beland het), tot by die meer onlangse “Oom Kallie”. Ek hou van die superrealistiese stories, beelde en situasies wat sy woorde oproep. Jy kan dit hoor...

Klooster oor David Kramer
Klooster - 2011-11-23
Klooster Visuele kunstenaar, woordwerker en underground folksanger uit die noordelike voorstede van Kaapstad My gunsteling van David is ... My gunsteling-aspek van David Kramer is dat hy nooit as homself die liedjies sing nie, maar eerder ’n karakter skep namens wie hy sing. Meestal iemand wat nie gewoonlik gehoor word nie, kompleet met sy eie wêreld. Sy eie stem verbuig hy soos ’n kabaretkunstenaar om ’n unieke toon en aksent te skep vir elke karakter....

Dana Snyman oor David Kramer
Dana Snyman - 2011-11-23
Dana Snyman My gunsteling van David is ... ... die song “Chrisjan Swart”. Dis meer as net ’n song – dis ’n klein, Carver-agtige kortverhaal. Dit kom van die plaat Bakgat af. Ek onthou die presiese oomblik in 1981 – of was dit in '82? – toe ek dit die eerste keer gehoor het. Ek was op Skeerpoort naby die Hartbeespoortdam, en dit was ’n baie warm dag. My boodskap aan David is ... Ek glo nie daar is...

Riana Wiechers oor David Kramer
Riana Wiechers - 2011-11-23
Riana Wiechers My gunsteling van David is ... Dis baie moeilik om te kies. “Botteltjie Blou” het elke keer wat ek dit hoor, ’n geweldige uitwerking op my. Ek is ook mal oor “Matchbox Full of Diamonds” – en elke liewe liedjie op die Karoo Kitaar Blues-album. As ek net een David Kramer-gunsteling moet kies, sal dit “Prisoners of War” wees – hoe oorlog oor die eeue en generasies van ons almal gevangenes maak op ’n manier. My...

Allistair Izobell on David Kramer
Alistair Izobell - 2011-11-23
Alistair Izobell My favourite by David is ... ... “Skipskop”, “One mistake (and it's all over)” and “Hoekom is die mens so dom?” My words about David ... He is one of the most talented and sensitive people I know in the industry, and I am so grateful that I have had the privilege to have him as a part of my life journey! Not only have I been blessed to have his awesome gifted soul surrounding me as I have embraced...

Jaco Fouché oor David Kramer
Jaco Fouché - 2011-11-23


Anton Goosen oor David Kramer
Anton Goosen - 2011-11-23
Anton Goosen My gunsteling van David is ... ... omtrent alles wat hy al opgeneem het, maar ek het ook gunstelinge wat mekaar afwissel. My boodskap aan David is ... Ons ken mekaar al sedert 1980 en sedertdien is daar hierdie ongelooflike wedersydse respek. Ons het van die begin af baie dieselfde gedink oor die land en sy mense. Ek dink musikaal het hy die landskap so goed as 'n mens kon, ingekleur. David se waarnemingvermoë is universeel en sy musiek ook...

Les Javan oor David Kramer
Les Javan - 2011-11-23
Les Javan My gunsteling van David is ... ... die liedjie "Botteltjie Blou" My boodskap aan David is ... Ek was druk besig om klassieke kitaar te studeer en het my klaargemaak om die John Williams van Suid-Afrika te raak, maar toe een aand hoor ek ’n liedjie oor die radio wat my pa in die kombuis mee gekuier het terwyl hy en ’n paar pelle ’n dop geniet het. Hulle het so tussendeur saam probeer sing, maar ai tog. Drank laat gewoonlik...

Annie Klopper oor David Kramer
Annie Klopper - 2011-11-23
Annie Klopper My gunsteling van David is ... ... die liedjie “Meisie sonner sokkies”. My boodskap aan David is ... Ek was nog baie klein toe my ma een skemeraand vir my “Skipskop” op die kitaar speel. Ek wou huil, maar ek het nie geweet waaroor nie. Dit word toe een van die eerste liedjies wat ek self leer speel het. En saam met my maats het ek in pajamas op die bed gedans terwyl ons saamsing met “Meisie sonner sokkies”....

Desmond Painter oor David Kramer
Desmond Painter - 2011-11-23
Desmond Painter My gunsteling van David is ... Moeilike vraag. Ek het ’n sentimentele verbintenis met veral twee songs: “White Cortina” (van Delicious Monster) en “Oranje, Blanje, Blou” (van Hanepootpad). My oom het albei daardie albums in 1984 vir my getape. Delicious Monster was op kant 1, en Hanepootpad op kant 2 van ’n EMI-kasset. Dit was ’n 60-minuut-kasset, so die laaste song op albei albums was onvolledig opgeneem. “Oranje,...

Drie gunstelingspreuke
Monique Stander - 2011-11-22
Untitled Document Vriende laat my dink aan ’n Indiese-acupuncture-bed wat uit kaktusse bestaan. Mens noem hulle rugstekers. Met die verskil dat die dorings in jou rug agterbly wanneer jy opstaan. ’n Merlot op die gegewe oomblik en ’n komplekse verhouding is sinoniem met die uitwerking op die rebound: ’n helse hoofpyn en regret! Bollie gebeur en die lewe gaan aan. Click here for the competition details. Read other competition entries...

Three Sayings
Chantelle Sieling - 2011-11-21


Drie gunstelingspreuke
Paul Sorenson - 2011-11-21


Three Sayings
Paul Sorenson - 2011-11-17


Drie gunstelingspreuke
Elize Pretorius - 2011-11-16


Three Sayings
Clarence Payne - 2011-11-15


Three Sayings
Juanita Prinsloo - 2011-11-15
Untitled Document We shall fight on the beaches, we shall fight on the landing grounds, we shall fight in the fields and in the streets, we shall fight in the hills; we shall never surrender ... – Winston Churchill There is a crack in everything. That's how the light gets in. – Leonard Cohen You know, Hobbes, some days even my lucky rocketship underpants don't help. – Calvin & Hobbes Click here for the competition details. Read...

Three Sayings
Milinda Kruger - 2011-11-11



<< 1 2 3 4 5 6 >>