Karoo Keepsakes deur Chris Marais en Julienne du Toit en Olive Schreiner: The Other Side of the Moon deur Heather Parker Lewis
Lisa Antrobus-Kerr (mede-organiseerder van die fees) en Heather Parker Lewis (Olive Schreiner: The Other Side of the Moon)
Chris Marais (medeskrywer van Karoo Keepsakes) en Christopher Nicholson, bekende regter en skrywer van Permanent Removal: Who Killed the Cradock Four?
Marianne Palmer, medeskrywer van Prickly Pears and Pomegranates, en haar familie. Van links na regs: Philip Jonker, Lindelize Jonker (Marianne Palmer se dogter), Marianne Palmer, Alex Palmer en Marianna Jonker (voor). Die familie is verwant aan Eve Palmer, skrywer van Plains of Camdeboo en Return to Camdeboo, waarvan pas ’n heruitgawe deur Penguin vrygestel is.