Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Visueel | Visual > Foto's | Photos > Fotoblad: Besoek aan Olive Schreiner se graf, Buffelskop, Cradock – Olive Schreiner Karoo-skrywersfees, Julie 2011

Fotoblad: Besoek aan Olive Schreiner se graf, Buffelskop, Cradock – Olive Schreiner Karoo-skrywersfees, Julie 2011


Menán van Heerden - 2011-07-14

Tydens die tweede Olive Schreiner Karoo-skrywersfees het ’n klompie feesgangers die lang tog na die graf van romanskrywer Olive Schreiner (The Story of an African Farm) aangedurf.

Klik op die skakels vir nog foto's van die Schreiner Karoo-fees:



Toast Coetzer, Erns Grundling, Gibson Munemo en Sam Galf (agter) op Buffelskop (waar Olive Schreiner se sarkofaag te vinde is)
Olive Schreiner se klipsarkofaag op Buffelskop

Warren Mills en sy pa, toergids en restoureerder van die Schreiner-sarkofaag, Basil “Likkewaan Dundee” Mills (ook van die National English Literary Museum in Grahamstad)

Op pad na Buffelskop

Basil “Likkewaan Dundee” Mills
Toast Coetzer en Erns Grundling
Basil “Likkewaan Dundee” Mills en Darryl Earl David, stigter van die Schreiner Karoo-fees (ook dosent in Afrikaans en Nederlands, Universiteit van KwaZulu-Natal)
Toast Coetzer, Erns Grundling en Clive Smith
Uitsig vanaf Buffelskop
Olive Schreiner is saam met haar man, Cron, haar baba, en haar hond, Nita, begrawe.
Agter van links na regs: Darryl Earl David, Menán van Heerden, Michael Cawood Green, Johan Lochner, Marieta Lochner, Gibson Munemo, Phillipe Menache, Emile Lochner, Clive Smith en John James Webber.
Voor van links na regs: Warren Mills, Alisa Lochner, Sam Galf, Toast Coetzer en Erns Grundling.
Foto: Basil "Likkewaan Dundee" Mills


Foto's: Menán van Heerden