Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Kennisgewings | Notices > Digitaliseringswerksessie: 11-12 November 2010

Digitaliseringswerksessie: 11-12 November 2010


2010-10-28

Die Erfenisstigting, in samewerking met die Universiteit van Pretoria, bied ʼn digitaliseringswerksessie aan op 11 en 12 November in die PSK-kamer, vlak 4, Merensky Biblioteek II, UP.

Doel van werksessie:

  1. Om ’n kort oorsig te gee van die verloop en status van die korttermyn-ingrypingsplan (KTIP) by die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN).
  2. Om insette te verkry met die oog op die optimalisering van die  digitaliseringspoging van NALN.
  3. Om areas van oorvleueling te identifiseer en voorstelle in díe verband te formuleer, ten einde die verkwisting van skaars hulpbronne sover moontlik te voorkom.
  4. Om leemtes in die huidige digitaliseringsbenadering te identifiseer, ten einde voorstelle te formuleer oor hoe dit ten beste aangespreek kan word.
  5. Om insette te bekom rakende die optimale aanwending van die navorsingsfondse wat met die oog op die KTIP bekom is.

 

Kontak Gert Opperman vir meer inligting en inskrywingsvorms.

Gert Opperman
Hoof Uitvoerende Beampte
Voortrekkermonument en Die Erfenisstigting
Tel : 012 326 6770
E-pos: [email protected]

Tyd

Aktiwiteit

Deur wie

 

Do, 11 Nov 2010

 

08H00-08H30

Aankoms en registrasie

ES-/UP-personeel

08h30-08h40

Verwelkoming en oriëntering tov program en fasiliteite

Ria Groenewald

08h40- 08h45

Skriflesing en gebed

 

SESSIE 1:

VOORSITTER:

 

08H45-09H05

Oorsig en statusverslag tov KTIP te NALN

Gert Opperman

09h05-09h15

Vrae en antwoorde

 

09h15-10h00

Stichting Digitale Biblioteek voor die  Nederlandse Letteren

Cees Klapwijk

10h00-10h10

Vrae en antwoorde

 

10h10-10h30

Tee en verversings

ES-/UP-personeel

10h30-10h50

Digitalisering in Suid-Afrika; kort vergelykende oorsig

Ria Groenewald

10h50-11h00

Vrae en antwoorde

 

11h00-11h20

Intellektuele eiendomsreg/ kopiereg

Prof Tana Pistorius

11h20-11h30

Vrae en antwoorde

 

11h30-11h50

Gevallestudie : Digitalisering aan die UP; omvang, status, ontsluiting, bruikbaarheid en lesse geleer

Ria Groenewald

11h50-12h00

Vrae en antwoorde

 

12h00-12h30

Besoek UP-digitaliseringskantoor en Africana-afdeling

Ria Groenewald

12h30-13h30

Middagete in die Adler Cuisine op die kampus

Almal

SESSIE 2

VOORSITTER:

 

13h30-13h50

Gevallestudie : Die Digitale Biblioteek van die Afrikaanse Taal (DBAT) en ander erfenisse by NWU; is daar ’n vinniger oplossing?

Tom Larney

13h50-14h00

Vrae en antwoorde

 

14h00-14h20

Digitalisering in Suid-Afrika: ‘n Uitgewersperspektief

Marga Collins

14h20-14h30

Vrae en antwoorde

 

14h30-14h50

Uitkontraktering van die digitaliseringsfunksie aan kommersiële instansies; kan dit in SA werk?

Schalk Liebenberg

14h50-15h00

Vrae en antwoorde

 

15h00-15h15

Tee en verversings

ES-/UP-personeel

15h15-15h35

SAMedia en Argief vir Eietydse Aangeleenthede t.o.v. digitalisering en hoe dit beter benut kan word

Mev Alida Dippenaar

15h35-15h45

Vrae en antwoorde

 

15h45-16h00

Digitalisering: ’n Inset vanuit die VSA... (Onderwerp sal bevestig word)

Jacques du Plessis

16h00-16h15

Digitalisering van letterkundige werke: ’n Tweede inset vanuit die VSA (Onderwerp sal bevestig word)

Neil Sandilands

16h15-16h45

Paneelbespreking oor digitalisering in die algemeen

 

16h45

Verdaag

 

 

VRYDAG, 12 NOVEMBER 2010

 

SESSIE 3

VOORSITTER: PROF BERNARD

ODENDAAL

07h45-08h00

Aankoms

ES-/UP-personeel

08h00-08h20

Wat verwag die breë literêre gemeenskap van NALN?

Prof Heilna du Plooy

08h20-08h35

Vrae en antwoorde

 

08h35-08h55

Wat verwag navorsers van NALN?

Prof Thys Human

08h55-09h05

Vrae en antwoorde

 

09h05-09h25

Wat verwag NALN van die breë literêre gemeenskap en wat gee NALN in ruil daarvoor?

Otto Liebenberg

09h25-09h35

Vrae en antwoorde

 

09h35-09h55

NALN se huidige digitaliserings- projek; Doel, omvang, status, ontsluiting, bruikbaarheid, uitdagings, lesse geleer en vooruitsigte

Burgert Senekal

09h55-10h05

Vrae en antwoorde

 

10h05-10h30

Tee en verversings

ES-/UP-personeel

10h30-10h45

Naln se voorgestelde hersiene versaamelingsbeleid

Gert Opperman

10h45-10h50

Vrae en antwoorde

 

10h50-11h40

Verdeling in werkgroepe om bepaalde aspekte te oorweeg

Almal

11h40-12h30

Terugvoer per onderwerp deur werkgroepe

Almal

12h30-13h00

Samevattende paneelbespreking tov onderlinge verwagtinge en die pad vorentoe

 

13h00-14h00

Middagete in Adler Cuisine op kampus

Almal

SESSIE 4

VOORSITTER:      PROF J VAN

DER ELST

14h00-14h20

Bekendstelling van die Navorsingstrust en –adviesraad

Gert Opperman

14h20-15h30

Bespreking van voorstelle oor hoe die navorsingsfondse wat as deel van die KTIP beskikbaar gestel is (R500 000,00), optimaal benut kan word.

Almal*

15h30-15h40

Samevatting van voorstelle

Voorsitter

15h40-15h50

Afsluiting en bedankings

Gert Opperman

15h50

Verdaag

 

*Almal kan insette lewer, maar slegs persone wat hul voorstelle vooraf op skrif aan die organiseerders voorgelê het, sal spreek-beurte van hoogstens 10 minute elk kry.