Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012) Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za
This is the LitNet archive (2006–2012) Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za
Danie Marais - 2006-11-06
Die laaste glas wyn in haar hand - vyf skraal vingers uit ’n vreemde land - was een donker rooi gedagte in ’n wye blou en swart genagte.