Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Poësie | Poetry > Afrikaans > Gepubliseerde digters > Mont du Toit Wynkwatryn: Marius Crous

Mont du Toit Wynkwatryn: Marius Crous


Marius Crous - 2006-09-19
Jou mond is ’n glas vol wyn
Waaruit ek graag wil drink
Dus kantel jou kop en klink
Op druif en drif se samesyn