Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Briewe | Letters > SêNet > Is NALN werklik die regte opsie?

Is NALN werklik die regte opsie?


AM Nell - 2007-04-30
Hoe groot is NALN? Bedoelende, hoe groot fisies, en hoeveel personeel? Sal dit nie beter af wees as 'n spesiale versameling by 'n universiteitsbiblioteek nie, met fondse vanaf die staat om dit te bedryf?

Groete


AM Nell