Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Sing ’it > Entries | Inskrywings

Entries | Inskrywings


<< 1 29 30 31 32 33 >>

''Beloftes'' deur George L Weber
George L Weber - 2011-09-20
Beloftes Ek is lus en verkoop my siel vir goed Wat help lojale geloof sweet en bloed Waar is God met hand van oorvloed Hoe veel meer moet ek verlede vergoed Waar is die beloftes en woorde van moed God van vrede en geluk Waarom word als weg gepluk Hoeveel pyn en seer sal ek sluk Hoeveel keer nog soos skoolseun gebuk Hoeveel keer moet ek vou Of speel U net yo-yo Ek word geslaan pienk en blou Almal sê “God is lief vir jou” Woorde van profete Is leë wintersgete Woorde van pastore...

''Die Wind'' deur Ferdinand de Bruyn
Ferdinand de Bruyn - 2011-09-16


''Ek sien jou gesig'' deur Juandre Marais
Juandre Marais - 2011-09-14
Ek sien jou gesig Ek sien jou gesig in die wolke Dit lyk so mooi as jy smile, Knik weer daai groen oë my bokkie boklam, Vanaand, vanaand mis ek jou … Ek wens jy was hier, Net hier waar jy hoort. Ek sou graag net weer met jou wou praat! Ek sien weer jou gesig in die maan se skyn, Ek kan ure lank net daarna staar … Die sterre se glinster weerspieël ons geluk, Ek koester al ons oomblikke saam. Ek wens jy was hier, Net hier waar jy hoort. Ek sou graag net weer jou wou soen!...

''Enemy is calling'' by Hsien Lou
Hsien Lou - 2011-09-14
Enemy is calling The sky darkens, the sunrise fades My will is weak and so are the days I've run till midnight, avoiding the lying I hear the horn and the voices sing Chorus: The enemy is calling Waiting and watching I've wondered where I've been I never saw this happening Unity is falling Crumbling and tumbling The fairy fables I once heard Entwined in darkness all a blur The footsteps haunt my every move Sulphur burning the streets in June The voices whisper once again The enemy is calling...

''My heart bleeds'' by Hsien Lou
Hsien Lou - 2011-09-14
My heart bleeds You and I we talked about fame How everyone would call out your name You had your dreams and I had mine I never thought our paths would never be in line Chorus: My heart bleeds It still calls your name You wanna leave I won’t stop your fame You say it’s written, written in the stars I don’t know, but I’ll break down the bars It’s taken me years, years to forget But the memory wishes not to part I've waited for you, waited so long ’Til all...

''Major tot ’n minor'' deur Nadia Lia Smit
Nadia Lia Smit - 2011-09-14
Major tot ’n minor Van ’n major tot ’n minor Van ’n 5-ster-hotel tot ’n middelklas diner. Van jou grootste begeerte Tot my siel se dood en ’n helse leemte. Sonder hoop, sonder vrede, Minder woorde, meer gebede, Van jou enigste opsie Tot my brose liggaam se koue outopsie. Koor: Ek wou vir jou sing in ’n major akkoord, Want soos die harmonieë in ’n melodie het my hart by jou gehoort Maar die kruise en molle kom soms onverwags, Nou’s ek...

''Ok … wag, wat?'' deur Nadia Lia Smit
Nadia Lia Smit - 2011-09-14
Ok … wag, wat? Ek’s so moeg om te hoor dis jy en nie ek nie, Ons was heel oukei, maar nou wil ek weet wie Gesê het ek moet soos jy dink, Gehoor het dat ek soos jy klink, Na jy my in jou mould gevorm het. Ek onthou dat ek eers heel orraait gecope het, Maar soos ek nou voel, oorleef ek net-net Vir ‘n kompliment of argument, Opinies gegiet in harde sement, Want al wie iets mag voel is jy. OK ... wag, wat het jy nou gesê? Want vir ‘n oomblik het ek jou geglo. Iemand...

''Friendship'' by Nolo Langeni
Nolo Langeni - 2011-09-14
Friendship Ever since the day I saw You took up space in my mind See you, became my irresistible hazard You found me, never knowing I was lost I found a friend in you Comfort in your eyes Warmth in your smile And it only took one look, one touch, one embrace This friendship is on fire See, if my love were an ocean, there would be no land And if my love were a desert, you would only see sand So open your eyes, open your eyes It’s just you and me; it’s just you and me I found a friend...

''I made it'' by Nolo Langeni
Nolo Langeni - 2011-09-14
I made it Up the mountain Across the river And through the valley I made it. I didn’t need you bringing me down I went on the path without you And guess what, I made it. I doubted myself when the water got rough Reached to you, thought you were my friend. You chose to look the other way You left there, I was cold weak and all alone. Soon I found strength in me. I made it to the shore. I made it, I made it, I made it. See all the things I’m going through And all the things I went...

''Nog een keer'' deur Ronél Pentz
Ronél Pentz - 2011-09-14
Nog een keer Ek skryf vir jou ’n liedjie hier by die see want ek weet dit is waar jy die meeste van jou tyd spandeer en as ek aan jou dink dink ek sommer weer want jy is als wat my hart begeer en ek sê dit nog een keer En al wat ek ooit wou doen is om jou te laat verstaan dat jy baie meer verdien as wat jy ooit besef en dat daar iemand is wat jou innig lief het en met elke tree wat ek gee breek die branders my en ek sien jou smile if only for a while en dan besef ek weer ... Koor:...

''Die wind'' deur Ferdinand de Bruyn
Ferdinand de Bruyn - 2011-09-14


''Soul queries'' by George Weber
George Weber - 2011-09-14
Soul queries Where do I come from Where do I go What do I show I am a man of many times I am a child squeezing many limes Where do I go What do I show We are running in this time We are wasting it on grime What have we done Who holds the gun What is this life Where goes our strife How much of the moment is real How much of our time have been steal How do you stand on this Rock When all we see is this block Where is the point of no return How many bridges have we burnt Return to list...


<< 1 29 30 31 32 33 >>