Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Musiek | Music > Artikels | Features > Foto's: Isochronous by Aandklas op Stellenbosch

Foto's: Isochronous by Aandklas op Stellenbosch


Janah Hattingh - 2010-05-06

'n Propvol naweek op Stellenbosch is Sondag 2 Mei 2010 afgesluit in Aandklas met Isochronous se bittersoet eksperimentele akoustiese klanke as nalatenskap. 

Isochronous toer vir die bekendstelling van hul tweede album, Imago, waarop ou bekende treffers en heelwat nuwe materiaal, akousties opgeneem is.