Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Visueel | Visual > Artikels | Articles > vallei van sluiers

vallei van sluiers


2010-04-29

Die kykNET-reeks Vallei van Sluiers vertel die storie van ’n paar bekende Bolandse vrugteboerfamilies: die De Bruyns, die Robertses en die Van Rhijns … en van die mense wat deur die drie families in die onmin, twiste en skandale ingetrek word. Kyk hierdie clips vir 'n voorsmakie as jy nog nie die eerste episodes onder oë gehad het nie.

 

In die eerste episode is kennisgemaak met die mense van die Vallei.

 

Bertho fassineer almal met sy stories, maar praat hy die waarheid?

 

Chloe en Hugo kan net nie genoeg van mekaar kry nie. Hulle reël vir 'n skelm ontmoeting ...

 

Uitsaaiskedule van Vallei van Sluiers
Dinsdae 20:00:
• 20, 27 April
• 4, 11, 18, 25 Mei
• 1, 8, 15, 22, 29 Junie
• 6, 13 Julie
Herhalings:
Woensdag 15:00
Donderdag 10:00
Vrydag 00:30