Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Opvoeding | Education > Skole | Schools > Artikels > LitNet-spens: Monoloog uit Blomme vir die winter

LitNet-spens: Monoloog uit Blomme vir die winter


NP Van Wyk Louw - 2010-04-15
Naam van skrywer

NP Van Wyk Louw

 

Naam van teks

Monoloog uit: Blomme vir die winter (Hotelvrou)

 

Subgenre

Monoloog uit dramateks

 

Aantal spelers

1 - Veral geskik vir horskooldogters, grade 11-12.

 

Kort opsomming

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monolo wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in onskou te neem indien die monoloog gekies word.

Die monolo word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte. Klaswerk en oudisies is vrygestel van die betaal van tantième.

Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte

DALRO

 

>> Klik hier om die teks in PDF-formaat af te laai >>

<< Klik hier om terug te gaan na die LitNet-spens <<