![]() |
![]() |
Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012) This is the LitNet archive (2006–2012) |
![]() |
||
![]() |
2009-11-24 Wat is STORIE MINUTE? STORIE MINUTE is ’n wonderlike pakket begripstoetse vir ouers en skole! STORIE MINUTE bevat 60 kort stories vir leesoefeninge (op werkvelle) of luisteroefening (op CD). Elke storie kom saam met vragies op drie verskillende moeilikheidsvlakke. STORIE MINUTE is spesiaal ontwikkel om kinders tussen 5 en 10 jaar se konsentrasie, luister- en leesvaardighede en woordeskat te ontwikkel. STORIE MINUTE is rondom die volgende 12 onderwerpe ontwikkel:
Die reeks bevat al 60 stories met 3 stelle vragies elk, op CD vir luister + al 60 stories met hul vragies, in ’n bundel geringbind vir lees. Hoe lyk die STORIE MINUTE-pakket? STORIE MINUTE op CD voorgelees en in bundel gebind: Ook beskikbaar in Engels. Bestelvorm en meer inligting by http://www.holderstebolder.co.za/aspatatte.
|