![]() |
![]() |
Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012) This is the LitNet archive (2006–2012) |
![]() |
||
![]() |
2008-07-21 Die Weskus gaan oor wyn, kos en mense. Hier kuier ‘n paar wynskrywers en –makers saam in die Olifantsriviervallei net buite Vredendal. Horlosiegewys vanaf Kaapse wynmeester, wynskrywer en wynkonsultant Christine Rudman (met die glas in die hand) is Johan Rademan (RSG), Anke (al klaar die van vergeet!), Edo Heyns van Fynproe/Wynland, Hilsa van Rensburg van Melkboomsdrift en Marlene Malan van Rapport.
|