Johann H Crafford - 2008-06-12
Tydens ‘n onlangse besoek aan die Olifantsrivier-wynroete langs die Weskus het ‘n handvol wynskrywers “kragte gemeet” met die wynmakers van daai geweste.
Hier kuier Jan Ponk (Fryer’s Cove), Johan Rademan (RSG), Monika Greeff (Olifantsrivier Vodacom-wynroete), Edo Heyns (Wynland/Fynproe), Jors Troelie (Litnet Virtuele Wyngemeenskap), Hilsa van Heerden (Melkboomsdrift) en nog ‘n mooi meisie van daai geweste heerlik saam by Muisbosskerm om wyn en kos wat die begrip dekadensie herdefinieer.