Johann H Crafford - 2008-06-06
Wynmakers het dikwels ook ander talente. Guy Webber van Stellenzicht buite Stellenbosch is ‘n man wat brood bak wat enige professionele bakker na die naaste vlugsout sal laat gryp. Hier poseer hy (links agter) en die bekende Pedro Camara (links voor) saam met vriende na ‘n heerlike brood- en wynsessie.
(Foto: Johann Crafford)