Johann H Crafford - 2008-06-06
En dis nie net gewone mense wat wyn, kos en geselskap geniet nie! Hier poseer glansmense Nina Swart, Terblanche Jordaan, Lize Beekman en Dieter Voigt by ‘n geleentheid om die negatiewe persepsies rondom bokswyn te help afbreek. Darling Kelders het heerlike piekniekmandjies voorsien en daar is gekuier dat die biesies bewe!
(Foto: Johann Crafford)