Johann H Crafford - 2008-06-06
Hierdie groepie wynliefhebbers het die Van Ryn-brandewynkelder by Vlottenburg buite Stellenbosch besoek. Na ‘n keldertoer waartydens hulle ‘n kuiper in aksie gesien het, het hulle elkeen drie Van Ryn-brandewyne en Belgiese sjokolade met Brasiliaanse koffie geproe.
(Foto: Johann Crafford)